Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Na-Apartheid Lag" deur ROBERT J. PEARCE
"Na-Apartheid Lag" deur ROBERT J. PEARCE [boodskap #11085] Wo, 22 Oktober 1997 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
NA-APARTHEID LAG
Robert J.Pearce

Sal ons lag
omdat die N.P. na 45 jaar van regeer
uiteindelik sy alie gesien het?

Sal ons huil
omdat die A.N.C. nuut gaan begin
in 'n verwoeste ou Suid-Afrika?

Waarsku Camus nie dat:
"Vandag se Bevryder is More se Onderdrukker"?

Is dit nie mitologies gesproke dat:
"Sjinese huil by die geboorte van 'n Baba
en lag as Iemand sterf"?

Sal ons huil of lag
vir ons Baba
"Die Nuwe Suid-Afrika"?
Re: "Na-Apartheid Lag" deur ROBERT J. PEARCE [boodskap #11092 is 'n antwoord op boodskap #11085] Do, 23 Oktober 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mr Nobody  is tans af-lyn  Mr Nobody
Boodskappe: 6
Geregistreer: Oktober 1997
Karma: 0
Junior Lid
Hoezit...
Ja, jy som die draai van die wiel reg op.
Vandag se domineerder is more se doos, of hoe?

@igs.net wrote in article ...
>
>
> NA-APARTHEID LAG
> Robert J.Pearce
>
> Sal ons lag
> omdat die N.P. na 45 jaar van regeer
> uiteindelik sy alie gesien het?
>
> Sal ons huil
> omdat die A.N.C. nuut gaan begin
> in 'n verwoeste ou Suid-Afrika?
>
> Waarsku Camus nie dat:
> "Vandag se Bevryder is More se Onderdrukker"?
>
> Is dit nie mitologies gesproke dat:
> "Sjinese huil by die geboorte van 'n Baba
> en lag as Iemand sterf"?
>
> Sal ons huil of lag
> vir ons Baba
> "Die Nuwe Suid-Afrika"?
>
Re: "Na-Apartheid Lag" deur ROBERT J. PEARCE [boodskap #11117 is 'n antwoord op boodskap #11085] Ma, 27 Oktober 1997 00:00 Na vorige boodskap
Key Bored  is tans af-lyn  Key Bored
Boodskappe: 84
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
"Mr Nobody" wrote:

> Hoezit...
> Ja, jy som die draai van die wiel reg op.
> Vandag se domineerder is more se doos, of hoe?

En gister se grootbek, vandag se suurgat?

A
Vorige onderwerp: Re: Jaapie
Volgende onderwerp: Jy wat jou op die wysheid roem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 09:15:56 MGT 2024