Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaners en squatter kampe
Afrikaners en squatter kampe [boodskap #110851] Vr, 28 Julie 2006 12:56 na volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dit lyk my daar is mense wat nie wil onthou nie - of erger, nooit
geweet het nie - dat Afrikaners in die twee of drie dekades na die
Boere-Oorlog geweldige bevolkingsgroei ondervind het.
Soos Suidwester se: "maak kinders asof môre nie nog 'n dag is nie".
Dit het die Afrikaners destyds gedoen.

Baie groot gesinne. Baie soos swartmense in die afgelope twee of drie
dekades.

Baie Afrikaners het destyds ook in swak omstandighede gewoon.
Omstandighede wat vandag plakkerkampe genoem word.

Tot so n mate dat Afrikaner "settlements" in die Lichtenburg-omgewing
in die jare 20 deur sommige as "damaged gene pools" beskou is.

Wonder of dit bekend klink...

Dit was die "arm blanke probleem" . Werkloos, ondervoed, onopgevoed,
gedemoraliseerd.... Maar hulle het baie kinders gehad. So het hulle
getalle gegroei tot die Afrikaner stem in 1948 deurslaggewend was!

Na 1948 het Afrikaner regstellende aksie natuurlik gekom. Maar selfs
voor dit, het die staat al begin om te kyk na die mense. Daar is onder
meer groot stukke grond aan hulle uitgedeel waar swartmense van
afgesit is sodat hulle daarop kan gaan boer. (Lands Act 1913 en later
weer in die 20's ens.)

Daar is baie uit die geskiedenis te leer.
Re: Afrikaners en squatter kampe [boodskap #110852 is 'n antwoord op boodskap #110851] Vr, 28 Julie 2006 15:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:6t1kc2tp0js8p3dga97ob4o2g7ots9eqf7@4ax.com...
>
> Dit lyk my daar is mense wat nie wil onthou nie - of erger, nooit
> geweet het nie - dat Afrikaners in die twee of drie dekades na die
> Boere-Oorlog geweldige bevolkingsgroei ondervind het.
> Soos Suidwester se: "maak kinders asof môre nie nog 'n dag is nie".
> Dit het die Afrikaners destyds gedoen.
------Sekerlik is dit wat jy daar uit die Johannesburgse hole onthou waar jy
dalk uitgebroei is?
>
>
> Baie groot gesinne. Baie soos swartmense in die afgelope twee of drie
> dekades.
-------Maklik 8 kinders en meer, maar daar is een verskil: Die klomp
kinders is in 'n familie gehou en voor gesorg. Baie, baie van die swart
mans vandag het maklik 12 en meer kinders gemaak by verskillende vroue. En
hulle sorg nie vir daai kinders nie.
>
> Baie Afrikaners het destyds ook in swak omstandighede gewoon.
> Omstandighede wat vandag plakkerkampe genoem word. -----Jy praat twak. Waar was daai plakkerkampe.
>
> Na 1948 het Afrikaner regstellende aksie natuurlik gekom. Maar selfs
> voor dit, het die staat al begin om te kyk na die mense.
-----Hoe? Soos om goedkoop huise te gee vir die wit mense. In watter land
het jy gewoon?
Daar is onder
> meer groot stukke grond aan hulle uitgedeel waar swartmense van
> afgesit is sodat hulle daarop kan gaan boer. (Lands Act 1913 en later
> weer in die 20's ens.)
-----Een en elke stuk plaasgrond is gekoop deur blanke boere en in meeste
gevalle was die grond in elk geval onbewoon en onbewerk. Hoe wil jy 'n
land se bevolking kos gee? Bedel by die buiteland?
>
> Daar is baie uit die geskiedenis te leer. ----Soos jy duidelik nog nie het nie?
>
Re: Afrikaners en squatter kampe [boodskap #110853 is 'n antwoord op boodskap #110851] Vr, 28 Julie 2006 15:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nooit veel belanggestel nie, maar ek het gewonder oor die liefde tussen die
Torretjie en Gloudina en toe doen jy jouself in dat dit ooglopend is:
Greyling, vir 'n ou moeë joernalis wat sit en wag op aftrede en net so 'n
uur werk per maand, is jy baie verveeld is jy nie? Slaat liewer hand op
eie lyf en kyk of jy nie meer daar reg kan kry nie?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:6t1kc2tp0js8p3dga97ob4o2g7ots9eqf7@4ax.com...
>
> Dit lyk my daar is mense wat nie wil onthou nie - of erger, nooit
> geweet het nie - dat Afrikaners in die twee of drie dekades na die
> Boere-Oorlog geweldige bevolkingsgroei ondervind het.
> Soos Suidwester se: "maak kinders asof môre nie nog 'n dag is nie".
> Dit het die Afrikaners destyds gedoen.
>
>
> Baie groot gesinne. Baie soos swartmense in die afgelope twee of drie
> dekades.
>
> Baie Afrikaners het destyds ook in swak omstandighede gewoon.
> Omstandighede wat vandag plakkerkampe genoem word.
>
> Tot so n mate dat Afrikaner "settlements" in die Lichtenburg-omgewing
> in die jare 20 deur sommige as "damaged gene pools" beskou is.
>
> Wonder of dit bekend klink...
>
> Dit was die "arm blanke probleem" . Werkloos, ondervoed, onopgevoed,
> gedemoraliseerd.... Maar hulle het baie kinders gehad. So het hulle
> getalle gegroei tot die Afrikaner stem in 1948 deurslaggewend was!
>
> Na 1948 het Afrikaner regstellende aksie natuurlik gekom. Maar selfs
> voor dit, het die staat al begin om te kyk na die mense. Daar is onder
> meer groot stukke grond aan hulle uitgedeel waar swartmense van
> afgesit is sodat hulle daarop kan gaan boer. (Lands Act 1913 en later
> weer in die 20's ens.)
>
> Daar is baie uit die geskiedenis te leer.
>
Re: Afrikaners en squatter kampe [boodskap #110854 is 'n antwoord op boodskap #110853] Vr, 28 Julie 2006 15:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" Nooit veel belanggestel nie, maar ek het gewonder oor die liefde tussen[/color]
> die Torretjie en Gloudina en toe doen jy jouself in dat dit ooglopend is:
> Greyling, vir 'n ou moeë joernalis wat sit en wag op aftrede en net so 'n
> uur werk per maand, is jy baie verveeld is jy nie? Slaat liewer hand op
> eie lyf en kyk of jy nie meer daar reg kan kry nie?

Jy het waarskynlik nog nooit in jou lewe gehoor van iets soos "wedersydse
respek" nie! - en nog minder wat dit beteken.
Re: Afrikaners en squatter kampe [boodskap #110860 is 'n antwoord op boodskap #110854] Sa, 29 Julie 2006 08:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:ead9bd$6ar$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Jy het waarskynlik nog nooit in jou lewe gehoor van iets soos "wedersydse
> respek" nie! - en nog minder wat dit beteken. -----Hou op speletjies speel en dink jy's slim en alles is normaal......
>
Re: Afrikaners en squatter kampe [boodskap #110869 is 'n antwoord op boodskap #110852] Ma, 31 Julie 2006 09:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 28 Jul 2006 15:03:27 -0000, "Suidwester" wrote:

>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:6t1kc2tp0js8p3dga97ob4o2g7ots9eqf7@4ax.com...

>> Dit lyk my daar is mense wat nie wil onthou nie - of erger, nooit
>> geweet het nie - dat Afrikaners in die twee of drie dekades na die
>> Boere-Oorlog geweldige bevolkingsgroei ondervind het.
>> Soos Suidwester se: "maak kinders asof môre nie nog 'n dag is nie".
>> Dit het die Afrikaners destyds gedoen.
> ------Sekerlik is dit wat jy daar uit die Johannesburgse hole onthou waar jy
> dalk uitgebroei is?

Presies wat ek van jou verwag het:

1. Kommin belediging van agter n vals naam.
2. Geen kennis van die geskiedenis nie.
Re: Afrikaners en squatter kampe [boodskap #110870 is 'n antwoord op boodskap #110854] Ma, 31 Julie 2006 09:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 28 Jul 2006 17:08:42 +0200, "Torreke" wrote:

> Jy het waarskynlik nog nooit in jou lewe gehoor van iets soos "wedersydse
> respek" nie! - en nog minder wat dit beteken.

Hy dink waarskynlik "respek" is n Latynse term wat verwys na wat hy
praat.
Re: Afrikaners en squatter kampe [boodskap #110871 is 'n antwoord op boodskap #110860] Ma, 31 Julie 2006 09:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 29 Jul 2006 08:25:07 -0000, "Suidwester" wrote:

"Torreke" wrote in message
> news:ead9bd$6ar$1@ctb-nnrp2.saix.net...

>> Jy het waarskynlik nog nooit in jou lewe gehoor van iets soos "wedersydse
>> respek" nie! - en nog minder wat dit beteken.
> -----Hou op speletjies speel en dink jy's slim en alles is normaal.....

Halfpad reg. Hy is slim, maar jy is nie normaal nie...
Re: Afrikaners en squatter kampe [boodskap #110878 is 'n antwoord op boodskap #110871] Ma, 31 Julie 2006 10:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Veral omdat jy en Torreke eintlik uit dieselfde mond praat?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:d4irc2tu9hv9lpdjd54efi4egeu68eek5p@4ax.com...
> On Sat, 29 Jul 2006 08:25:07 -0000, "Suidwester"
> wrote:
>
> news:ead9bd$6ar$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>>> Jy het waarskynlik nog nooit in jou lewe gehoor van iets soos
>>> "wedersydse
>>> respek" nie! - en nog minder wat dit beteken.
>> -----Hou op speletjies speel en dink jy's slim en alles is normaal.....
>
> Halfpad reg. Hy is slim, maar jy is nie normaal nie...
>
Re: Afrikaners en squatter kampe [boodskap #110879 is 'n antwoord op boodskap #110869] Ma, 31 Julie 2006 10:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
1. En jy's kommin agter 'n bekende fassade.
2. Darem is jy ook nie 'n kenner van die geskiedenis nie. Jy fabriseer
dinge om jou siening te pas.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:rvhrc2lrgjvv51sdprqfhnuu9p4sbibka3@4ax.com...
> On Fri, 28 Jul 2006 15:03:27 -0000, "Suidwester"
> wrote:
>
> > "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:6t1kc2tp0js8p3dga97ob4o2g7ots9eqf7@4ax.com...
>
>>> Dit lyk my daar is mense wat nie wil onthou nie - of erger, nooit
>>> geweet het nie - dat Afrikaners in die twee of drie dekades na die
>>> Boere-Oorlog geweldige bevolkingsgroei ondervind het.
>>> Soos Suidwester se: "maak kinders asof môre nie nog 'n dag is nie".
>>> Dit het die Afrikaners destyds gedoen.
>> ------Sekerlik is dit wat jy daar uit die Johannesburgse hole onthou waar
>> jy
>> dalk uitgebroei is?
>
> Presies wat ek van jou verwag het:
>
> 1. Kommin belediging van agter n vals naam.
> 2. Geen kennis van die geskiedenis nie.
>
Re: Afrikaners en squatter kampe [boodskap #110882 is 'n antwoord op boodskap #110879] Ma, 31 Julie 2006 11:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 31 Jul 2006 10:37:03 -0000, "Suidwester" wrote:

> 1. En jy's kommin agter 'n bekende fassade.
> 2. Darem is jy ook nie 'n kenner van die geskiedenis nie. Jy fabriseer

So, wie IS jy?

Of is jy veel van n lafaard om te se?
Re: Afrikaners en squatter kampe [boodskap #110883 is 'n antwoord op boodskap #110878] Ma, 31 Julie 2006 11:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 31 Jul 2006 10:35:34 -0000, "Suidwester" wrote:

> Veral omdat jy en Torreke eintlik uit dieselfde mond praat?

Hy is slim en jy is nie normaal nie. En sommer n lafaard ook, ne?
Re: Afrikaners en squatter kampe [boodskap #110884 is 'n antwoord op boodskap #110883] Ma, 31 Julie 2006 14:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
So maw reken jy jouself ook as slim? Fokit, Ferdie! Jy!?????

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:5arrc2lqd45v8a8qrjffii0cp1a5lb5skn@4ax.com...
> On Mon, 31 Jul 2006 10:35:34 -0000, "Suidwester"
> wrote:
>
>
> Hy is slim en jy is nie normaal nie. En sommer n lafaard ook, ne?
>
Re: Afrikaners en squatter kampe [boodskap #110885 is 'n antwoord op boodskap #110870] Ma, 31 Julie 2006 14:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Aai manne, julle raak nou te vervelig persoonlik! Volg 'n bietjie die draad
van julle 'aanvalle', en kyk hoe ver dit verwyderd is vanaf die aanvanklike
titel (Afrikaners en squatter kampe). Julle staan nou hier en gooi modder na
mekaar, en ek voel die inhoud van die plasings is vir my redelik sinneloos.
Gaan terug na die aanvanklike onderwerp, en probeer om soos volwassenes te
redeneer sonder om persoonlik te raak.

DanielJan.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:h2irc2hqf6u1rjh69ngj26pd55jk7h8ldv@4ax.com...
> On Fri, 28 Jul 2006 17:08:42 +0200, "Torreke" wrote:
>
> "wedersydse
>> respek" nie! - en nog minder wat dit beteken.
>
> Hy dink waarskynlik "respek" is n Latynse term wat verwys na wat hy
> praat.
>
Re: Afrikaners en squatter kampe [boodskap #110886 is 'n antwoord op boodskap #110870] Ma, 31 Julie 2006 16:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy's die ekspert in daai soort praat.....jy publiseer dit ook nogal!

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:h2irc2hqf6u1rjh69ngj26pd55jk7h8ldv@4ax.com...
> On Fri, 28 Jul 2006 17:08:42 +0200, "Torreke" wrote:
>
> "wedersydse
>> respek" nie! - en nog minder wat dit beteken.
>
> Hy dink waarskynlik "respek" is n Latynse term wat verwys na wat hy
> praat.
>
Re: Afrikaners en squatter kampe [boodskap #110897 is 'n antwoord op boodskap #110885] Do, 03 Augustus 2006 09:27 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 31 Jul 2006 22:40:14 +0800, "DanielJan"
wrote:

> Aai manne, julle raak nou te vervelig persoonlik! Volg 'n bietjie die draad
> van julle 'aanvalle', en kyk hoe ver dit verwyderd is vanaf die aanvanklike
> titel (Afrikaners en squatter kampe). Julle staan nou hier en gooi modder na
> mekaar, en ek voel die inhoud van die plasings is vir my redelik sinneloos.
> Gaan terug na die aanvanklike onderwerp, en probeer om soos volwassenes te
> redeneer sonder om persoonlik te raak.

Goeie voorstel. Ongelukkig nie een wat baie kans op sukses het nie.
Vorige onderwerp: Sjoe, dis warm
Volgende onderwerp: Re: Dit sluit aan by die gevaarlike paaie!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 04:14:35 MGT 2024