Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Suidwes - Namibia - n wonderlike foto.
Re: Suidwes - Namibia - n wonderlike foto. [boodskap #110868] Ma, 31 Julie 2006 07:38 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wonderlike werk in Photoshop! Die PPSA sal in hul polisierokke skeit as
hulle daai foto sien......

skryf in boodskap news:5sunc25rn96muukvitc8sdkcuri6qi2t7v@4ax.com...
>
> http://www.photo.net/photodb/photo?photo_id=4633343&size =lg
>
> Groete
> Julius
Re: Suidwes - Namibia - n wonderlike foto. [boodskap #110874 is 'n antwoord op boodskap #110868] Ma, 31 Julie 2006 09:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Waarom so blatant 'n 'lieg' foto plaas?

DanielJan van Perth

skryf in boodskap news:5sunc25rn96muukvitc8sdkcuri6qi2t7v@4ax.com...
>
> http://www.photo.net/photodb/photo?photo_id=4633343&size =lg
>
> Groete
> Julius
Re: Suidwes - Namibia - n wonderlike foto. [boodskap #110875 is 'n antwoord op boodskap #110868] Ma, 31 Julie 2006 09:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jul...  is tans af-lyn  jul...
Boodskappe: 2
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Junior Lid
On Mon, 31 Jul 2006 07:38:20 -0000, "Suidwester" wrote:

> Wonderlike werk in Photoshop! Die PPSA sal in hul polisierokke skeit as
> hulle daai foto sien......

Ek is nie biedjie dom. Verduidelik asb.

Groete

Julius

> wrote in message
> news:5sunc25rn96muukvitc8sdkcuri6qi2t7v@4ax.com...

>> http://www.photo.net/photodb/photo?photo_id=4633343&size =lg

>> Groete

>> Julius
>
Re: Suidwes - Namibia - n wonderlike foto. [boodskap #110876 is 'n antwoord op boodskap #110868] Ma, 31 Julie 2006 10:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Gaan kyk hier,

http://paulgodard.com/ ,

dan sien jy die volgende beskrywing:

"painted landscape photographs delivering a message of purity, serenity and
above all humility for the natural beauty that surrounds us"

Ek raai die woord om hier raak te sien is "painted"?

DanielJan van Perth

wrote in message
news:5sunc25rn96muukvitc8sdkcuri6qi2t7v@4ax.com...
>
> http://www.photo.net/photodb/photo?photo_id=4633343&size =lg
>
> Groete
>
> Julius
Re: Suidwes - Namibia - n wonderlike foto. [boodskap #110877 is 'n antwoord op boodskap #110868] Ma, 31 Julie 2006 10:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
So by the way, Julius, ek baklei nie - ek geniet die skildery baie, en vind
dit baie ryk in vorm en definisie. Maar ek het wel 'n issue met die aanhef
van jou plasing wat sê "Namibia - 'n wonderlike foto". Dit is nie 'n
werklike foto van hoe dit daar lyk nie, miskien wel 'n foto van 'n skildery.

wrote in message
news:5sunc25rn96muukvitc8sdkcuri6qi2t7v@4ax.com...
>
> http://www.photo.net/photodb/photo?photo_id=4633343&size =lg
>
> Groete
>
> Julius
Re: Suidwes - Namibia - n wonderlike foto. [boodskap #110880 is 'n antwoord op boodskap #110875] Ma, 31 Julie 2006 11:23 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daai foto bestaan nie in ons land nie. Die foto is 'getrek' om die duine
so skerp te laat punt maak. As jy bv die foto in CorelDRAW vat en jy
select die foto as 'n entiteit en dan trek jy jy dit slegs na die een kant
toe sonder dat die ander as in perpektief bly, dan gaan jy die effek kry.
Glo my egter vry, soos daai foto lyk, so is dit nie by Sossuvlei of enige
plek in Namibië nie.
Wat die PPSA aanbetref, as jy 'n foto digitaal neem, dan neem jy hom op
RAW en hulle wil die aanvanklike RAW kopie op 'n CD hê voor hulle die foto
gaan aanvaar asof werklik soos geneem en die op die rekenaar ge-'modify'
nie.
wrote in message
news:7mkrc2pg6ulhaf2bapfcggd0o8f3ld0d1i@4ax.com...
> On Mon, 31 Jul 2006 07:38:20 -0000, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Wonderlike werk in Photoshop! Die PPSA sal in hul polisierokke skeit as
>> hulle daai foto sien......
>
> Ek is nie biedjie dom. Verduidelik asb.
>
> Groete
>
> Julius
>
>
>> wrote in message
>> news:5sunc25rn96muukvitc8sdkcuri6qi2t7v@4ax.com...
>
>>> http://www.photo.net/photodb/photo?photo_id=4633343&size =lg
>
>>> Groete
>
>>> Julius
Vorige onderwerp: Wit misdaad
Volgende onderwerp: Re: Aardklop Accommodation
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 11:46:19 MGT 2024