Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » INLIGTING GESOEK
INLIGTING GESOEK [boodskap #11078] Di, 21 Oktober 1997 00:00 na volgende boodskap
Danie  is tans af-lyn  Danie
Boodskappe: 83
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Kan iemand bietjie raad gee. Daar is blykbaar 'n "Screen Saver" wat 'n ou
van die Net kan aflaai. Soos ek verstaan is dit 'n ou wat op 'n eiland sit
en wag vir redding, maar elke keer as daar moontlike redding kom, dan is hy
met iets anders besig. Weet iemand waar ek dit kan aflaai. Gooi asseblief
die inligting in my "posbus" by dm...@global.co.za

Baie dankie ouens,
groete,

Danie Martins
Re: INLIGTING GESOEK [boodskap #11088 is 'n antwoord op boodskap #11078] Wo, 22 Oktober 1997 00:00 Na vorige boodskap
Jasper  is tans af-lyn  Jasper
Boodskappe: 4
Geregistreer: Oktober 1997
Karma: 0
Junior Lid
Dis 'n kommersiƫle produk met die naam Screen Antics. Dit werk nie baie
goed in Windows 95 (geskryf vir 3.1) en laat die rekenaar gereeld hang. Ek
weet nie of 'n mens dit nog kan koop nie...

Danie Martins wrote in article
...
| Kan iemand bietjie raad gee. Daar is blykbaar 'n "Screen Saver" wat 'n ou
| van die Net kan aflaai. Soos ek verstaan is dit 'n ou wat op 'n eiland
sit
| en wag vir redding, maar elke keer as daar moontlike redding kom, dan is
hy
| met iets anders besig. Weet iemand waar ek dit kan aflaai. Gooi asseblief
| die inligting in my "posbus" by dm...@global.co.za
|
| Baie dankie ouens,
| groete,
|
| Danie Martins
|
Vorige onderwerp: Oos Kaapse Afrikaners antwoord asb!!!
Volgende onderwerp: 150 MB webwerf vir jou besigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 21:25:25 MGT 2024