Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » briefie vir antie gloudiena
briefie vir antie gloudiena [boodskap #110855] Vr, 28 Julie 2006 18:42 na volgende boodskap
hennerietjie  is tans af-lyn  hennerietjie
Boodskappe: 46
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
hellou my antie

my pa het gesê ek moet skryf om yt te vind of antie nog lewe. leef antie
nog?

met my pa gaan dit nie goed nie antie ma' antie sal bly wees om te weet lat
hy nou met sy siekte saam finaal genees is van alle sportfiksaasies. dit het
amper 'n jaar trug begint as die springbokke of die proteas gespeel het.
antie weet mos dat hy in elk geval niks van daai ghym gedink het wat die
bafana-bafana met die ronne bol speel nie, so dit tel nie.

hy't nog een sadrag so sit en syp en kyk hoe virloor die bokke toe begint hy
met homself praat antie. en toe het hy 'n stapel messe loop haal en begint
slyp op sy slypsteen wanneer hy nie dronkmanstories met homself gehou het
nie. toe my arrime ma hom vra wat hy dink hy doen toe sê hy hy beplan om 'n
stafendas op onse minister van sports te loop trek want dis sy gespys se
skild lat ons sport so in sy moer in is.

hy't eers beter geword nalat my ma hom vir ses maande lank in weskoppies
hospitaal in 'n pêdded sel laat opslyt het. toe hy da' ytkom toe moet my ma
hom vier keer op 'n dag silke groen pilletjies voer lat hy nie weer met
homself redekawel en messe slyp nie. danksy die jirre se genade kan ek nou
darrim sê lat hy nog nie weer gesyp het of na sport gekyk het nie. as ek vir
hom vra of ek nie vir hom 'n dop kan mieks dan kyk ons hoe die oorlede bokke
speel nie, dan sê hy 'n mens moet vir jou plesier syp en rakbie kyk en hy
siet nie die nut in nie. dan vat hy 'n visstok en gaan sit langs die dam hie
onnerkant die huis.

ma' dit smaak my daai groen pilletjies werk nie aldag so lekker nie want hy
het nie 'n lyn of 'n hoek aan daai visstok nie. hy sê dis beter so want dan
pla hy nie die visse nie en hille pla hom ook nie. en dan raak hy erg
fieloesofies da langs die viswaters antiie. hy sê 'n land moet darrim een ou
dingetjie hê waarin hy goed is wat dit die moeite werd maak om te syp. hy sê
ons staan miskien eerste in die wêreldklas in misdadigheid ma' dis net vir
pirty ouens sports.

antie weet seker lat oom bulalalani intjoeka gesê het as ons nie ons
nasionale misdadighyd span wil ondersteen nie ons liewers moet bokkerof
kanadaar toe. my pa sê hy wonner of oom bulalalani weet lat dingaan da' in
agtienagtendertig vir piet retief ook bulalalani geskree het en watse
bloederige rivier dit afgegee het.

ma' oom hansie vannie pênnelbieters sê oom bulalalani abatakhati moet seker
simpel wees as hy dink ons sal die nasionale misdadigheid span ondersteen as
die hele eerstespan yt simbabwiejers en nigeriejers bestaan. hy sê hille
moet liewers al die simbabwiejirs en nigeriejirs innie land vrekskiet dan
sal dit so effens beter gaan. ma' my pa sê oom hansie moet nou nie stoepid
wees nie, ons het nie eers genoeg tronke vir ammal nie, wa' gaan ons al die
lykshyse kry.

die enigste ding wat my pa dalk nog sal terug rehabiliteer na drankmisbruik
toe is sy warries oor wie syd-afrika se nuwe hoofseun gaan wees, antie. hy
sê hy sien nie kans vir oom jakob wat zoem van die bysteek nie antie. hy sê
oom jakob lat hom altevol dink aan sy naamgenoot wat daai keer innie bybel
die nag met sy kop oppie klip geslaap en met die jirre gestoei het. hoe
stoepid kan jy nou wees om met jou kop op 'n klip te slaap behalwe as jy
self 'n klipkop het. oom hansie sê dis hout ma' my pa sê hy moenie voor die
kinners vloek nie.

ma' my pa sê hy dink as oom jakob die keer met jirre in die hof gaan stoei
lat hy nie weer so ligtelik sal wegkom met die bord lensiesop wat hy gesteel
het nie. hy sê hy bid ma' lat ons 'n lyer kry wat so geduldig met ons
klaagliederlike volkie soos oorlede moses is en so genadeloos met die
misdadige fillistyne soos oorlede koning dawid van ouds is en so slim soos
koning salomo met sy baie vrouens is. oom hansie sê koning salomo was ook
maar stoepitterig met so baie vrouens en hy het slegte nuus vir my pa, want
oom sirrel innie mirrel het al weer sy maaind getjeins of hy hoofseun wil
word.

koebaai antie

hennerietjie (antie moenie vir pappie meer sjerrie stuur nie)
Re: briefie vir antie gloudiena [boodskap #110856 is 'n antwoord op boodskap #110855] Vr, 28 Julie 2006 19:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
hennerietjie skryf

> hellou my antie
>
> my pa het gesê ek moet skryf om yt te vind of antie nog lewe. leef antie
> nog?

Ag, my liewe Hennerietjie, tannie het letterlik
flou geword toe ek jou naam op die nuusgroep
sien. Waarom het jy so lank opgehou om vir
my te skryf. Jy weet mos jy was nog altyd die
appel van tannie se oog.
Oor Oom Cyril wat nou weer sy mind
gechange het. Sê vir jou ma jy moet haar
kappie in die ring ingooi. Dis hoog tyd dat
daar 'n vrou president word. Die Voortrekkers
het nooit 'n vroulike leier gehad nie. Geen vrou
was ooit daarna leier van die Smelters of die
Ossewabrandwag of die Nasionaliste nie. Ek
hoor Oom Mbeki soek 'n vrou vir die job. Jou
ma behoort genoeg hare op haar tande te hê,
na al die smart wat sy met jou pa moet
verduur, om te dink dat om staatspresident
te word, kinderspeletjies is. ( Ekskuus vir
my asseblief as tannie miskien te derogatief
van kinders se speletjies praat. Grootmense
is maar so.

Tant Hessie ( wat vieslik warm kry op die
walle van die Ottawa-rivier.)
Re: briefie vir antie gloudiena [boodskap #110857 is 'n antwoord op boodskap #110856] Vr, 28 Julie 2006 19:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hessie skryf
> Sê vir jou ma jy moet haar
> kappie in die ring ingooi.

Dit moet natuurlik "sy" wees en nie "jy"
in die bostaande sin nie. Jy's bietjie te
jonk om nou al daaraan te dink.

Gloudina
Re: briefie vir antie gloudiena [boodskap #110859 is 'n antwoord op boodskap #110855] Sa, 29 Julie 2006 05:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Aai maar dis lekker om weer van jou te hoor, hennerietjie!

Wat maak jou pa dan nou vir tydverdryf (aangesien hy nie drink of tv kyk
nie), en net kamma-visvang langs die dam?

Groete,

DanielJan van Perth

"hennerietjie" skryf in boodskap news:QeKdne8hnPNWxVfZnZ2dnUVZ_vSdnZ2d@is.co.za...
> hellou my antie
>
> my pa het gesê ek moet skryf om yt te vind of antie nog lewe. leef antie
> nog?
>
> met my pa gaan dit nie goed nie antie ma' antie sal bly wees om te weet
> lat
> hy nou met sy siekte saam finaal genees is van alle sportfiksaasies. dit
> het
> amper 'n jaar trug begint as die springbokke of die proteas gespeel het.
> antie weet mos dat hy in elk geval niks van daai ghym gedink het wat die
> bafana-bafana met die ronne bol speel nie, so dit tel nie.
>
Re: briefie vir antie gloudiena [boodskap #110866 is 'n antwoord op boodskap #110855] Ma, 31 Julie 2006 05:21 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag hennerietjie - ek is sooooooo bly jy leef nog!
--
Groetnis
Annette

"hennerietjie" skryf in boodskap news:QeKdne8hnPNWxVfZnZ2dnUVZ_vSdnZ2d@is.co.za...
> hellou my antie
>
> my pa het gesê ek moet skryf om yt te vind of antie nog lewe. leef antie
> nog?
>
> met my pa gaan dit nie goed nie antie ma' antie sal bly wees om te weet lat
> hy nou met sy siekte saam finaal genees is van alle sportfiksaasies. dit het
> amper 'n jaar trug begint as die springbokke of die proteas gespeel het.
> antie weet mos dat hy in elk geval niks van daai ghym gedink het wat die
> bafana-bafana met die ronne bol speel nie, so dit tel nie.
>
> hy't nog een sadrag so sit en syp en kyk hoe virloor die bokke toe begint hy
> met homself praat antie. en toe het hy 'n stapel messe loop haal en begint
> slyp op sy slypsteen wanneer hy nie dronkmanstories met homself gehou het
> nie. toe my arrime ma hom vra wat hy dink hy doen toe sê hy hy beplan om 'n
> stafendas op onse minister van sports te loop trek want dis sy gespys se
> skild lat ons sport so in sy moer in is.
>
> hy't eers beter geword nalat my ma hom vir ses maande lank in weskoppies
> hospitaal in 'n p�dded sel laat opslyt het. toe hy da' ytkom toe moet my ma
> hom vier keer op 'n dag silke groen pilletjies voer lat hy nie weer met
> homself redekawel en messe slyp nie. danksy die jirre se genade kan ek nou
> darrim sê lat hy nog nie weer gesyp het of na sport gekyk het nie. as ek vir
> hom vra of ek nie vir hom 'n dop kan mieks dan kyk ons hoe die oorlede bokke
> speel nie, dan sê hy 'n mens moet vir jou plesier syp en rakbie kyk en hy
> siet nie die nut in nie. dan vat hy 'n visstok en gaan sit langs die dam hie
> onnerkant die huis.
>
> ma' dit smaak my daai groen pilletjies werk nie aldag so lekker nie want hy
> het nie 'n lyn of 'n hoek aan daai visstok nie. hy sê dis beter so want dan
> pla hy nie die visse nie en hille pla hom ook nie. en dan raak hy erg
> fieloesofies da langs die viswaters antiie. hy sê 'n land moet darrim een ou
> dingetjie hê waarin hy goed is wat dit die moeite werd maak om te syp. hy s�
> ons staan miskien eerste in die wêreldklas in misdadigheid ma' dis net vir
> pirty ouens sports.
>
> antie weet seker lat oom bulalalani intjoeka gesê het as ons nie ons
> nasionale misdadighyd span wil ondersteen nie ons liewers moet bokkerof
> kanadaar toe. my pa sê hy wonner of oom bulalalani weet lat dingaan da' in
> agtienagtendertig vir piet retief ook bulalalani geskree het en watse
> bloederige rivier dit afgegee het.
>
> ma' oom hansie vannie pênnelbieters sê oom bulalalani abatakhati moet seker
> simpel wees as hy dink ons sal die nasionale misdadigheid span ondersteen as
> die hele eerstespan yt simbabwiejers en nigeriejers bestaan. hy sê hille
> moet liewers al die simbabwiejirs en nigeriejirs innie land vrekskiet dan
> sal dit so effens beter gaan. ma' my pa sê oom hansie moet nou nie stoepid
> wees nie, ons het nie eers genoeg tronke vir ammal nie, wa' gaan ons al die
> lykshyse kry.
>
> die enigste ding wat my pa dalk nog sal terug rehabiliteer na drankmisbruik
> toe is sy warries oor wie syd-afrika se nuwe hoofseun gaan wees, antie. hy
> sê hy sien nie kans vir oom jakob wat zoem van die bysteek nie antie. hy s�
> oom jakob lat hom altevol dink aan sy naamgenoot wat daai keer innie bybel
> die nag met sy kop oppie klip geslaap en met die jirre gestoei het. hoe
> stoepid kan jy nou wees om met jou kop op 'n klip te slaap behalwe as jy
> self 'n klipkop het. oom hansie sê dis hout ma' my pa sê hy moenie voor die
> kinners vloek nie.
>
> ma' my pa sê hy dink as oom jakob die keer met jirre in die hof gaan stoei
> lat hy nie weer so ligtelik sal wegkom met die bord lensiesop wat hy gesteel
> het nie. hy sê hy bid ma' lat ons 'n lyer kry wat so geduldig met ons
> klaagliederlike volkie soos oorlede moses is en so genadeloos met die
> misdadige fillistyne soos oorlede koning dawid van ouds is en so slim soos
> koning salomo met sy baie vrouens is. oom hansie sê koning salomo was ook
> maar stoepitterig met so baie vrouens en hy het slegte nuus vir my pa, want
> oom sirrel innie mirrel het al weer sy maaind getjeins of hy hoofseun wil
> word.
>
> koebaai antie
>
> hennerietjie (antie moenie vir pappie meer sjerrie stuur nie)
>
Vorige onderwerp: Hoe laag is die IK?
Volgende onderwerp: Similarities between the Nazi regime compared to the ANC government in SA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 05:00:14 MGT 2024