Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » The Da Vinci Code
The Da Vinci Code [boodskap #110699] Di, 04 Julie 2006 12:49
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het toe nou die dag vir Da Vinci Code gaan kyk, amper
per abuis. Ons was eintlik van plan om The Devil wears
Prada te kyk, maar toe moet ons te lank daarvoor wag,
en Da Vinci Code speel vroeër. Ek geniet dit toe terdeë.
Goeie fotografie van goeie argitektuur. En solank mens
onthou dat dit 'n "thriller" is en nie "gebaseer" op enige
"waarheid" nie, werk dit goed. Ek kan dit aanbeveel as
lekker entertainment.

Gloudina
Vorige onderwerp: Seer van Rensburg's Prohpechies Revealed on "Hello, Africa!"
Volgende onderwerp: Vir Torreke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 21:24:38 MGT 2024