Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Suidwester...
Suidwester... [boodskap #110397] Wo, 24 Mei 2006 09:58 na volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
...siende dat jy kennis het oor 'n wye spektrum van goed wat dink van die
Canon Powershot A530, is dit 'n oraaite digicam om naweek klub rugby en
kiekies te neem? Wat dink is dit die beste om 'n digicam te koop van ouens
wat spesialiseer in sulke kameras soos, codak, canon and nikon??

Dankie
Deneile
Re: Suidwester... [boodskap #110406 is 'n antwoord op boodskap #110397] Do, 25 Mei 2006 07:51 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou het jy my in 'n hoek. Ek's 'n stilfotograaf en het eintlik nog nooit
'n videokamera gebruik nie. Canon se produkte is meestal baie goed. So
in die algemeen sou ek reken dat daar so 'n paar dinge is om na te kyk:
1. Batterylewe. Hoe lank kan jy skiet op 'n enkele pak? Wat sal ekstra
pakke kos?
2. Die maksimum optimum zoom en minder digitale zoom. Moerse digitale
zoom klink baie indrukwekkend, maar as wat dit doen, is om die pixels te rek
en daarmee die beeld te verswak. Optiese zoom is die beeld in die lens en
affekteer nie die kwaliteit nie.

"Deneile" skryf in boodskap news:e51aq1$gs3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> ...siende dat jy kennis het oor 'n wye spektrum van goed wat dink van die
> Canon Powershot A530, is dit 'n oraaite digicam om naweek klub rugby en
> kiekies te neem? Wat dink is dit die beste om 'n digicam te koop van
> ouens wat spesialiseer in sulke kameras soos, codak, canon and nikon??
>
> Dankie
> Deneile
>
Vorige onderwerp: Hallo Almal
Volgende onderwerp: mense leer ken
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 21:14:09 MGT 2024