Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hallo Almal
Hallo Almal [boodskap #110393] Wo, 24 Mei 2006 05:22 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek is bly om uiteindelik weer terug te wees. Ek het by 'n nuwe plek
begin werk, en die ouens hier blok toegang tot newsgroups. Ek was dus
gedwing om by Google aan te sluit.

Ek sien die kaas koppies is nie meer so aktief soos 'n maand of twee
gelede nie, hoe het julle dit reg gekry

Groete

Riaan
Re: Hallo Almal [boodskap #110404 is 'n antwoord op boodskap #110393] Wo, 24 Mei 2006 15:52 Na vorige boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On 23 May 2006 22:22:53 -0700, "Riaan" wrote:

> Ek sien die kaas koppies is nie meer so aktief soos 'n maand of twee
> gelede nie, hoe het julle dit reg gekry

Dis nie hulle wat dit reggekry het nie! Dis ek wat die swaar werk
daarvoor gedoen het! Die res het gevlug na alt.languages.afrikaans.
Feitlik is hierdie nuusgroep nou myne.

Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
http://users.skynet.be/strandkruier/index.html
Vorige onderwerp: Jonas....
Volgende onderwerp: Suidwester...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 05:38:27 MGT 2024