Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hallo Afrika! Boervolk Elections/Verkiesing van Verteenwoordigers vir die Boerevolk.
Hallo Afrika! Boervolk Elections/Verkiesing van Verteenwoordigers vir die Boerevolk. [boodskap #110372] Ma, 22 Mei 2006 14:18 na volgende boodskap
NewsGuy  is tans af-lyn  NewsGuy
Boodskappe: 4
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Junior Lid
Dr Lets Pretorius en Riaan Smith praat direk uit Pretoria en bespreek
die komende verkiesing vir 'n Verteenwoordigende Raad of Volksraad vir
die Boerevolk, vertel kortliks die geskiedenis van die Boerevolk, en
verduidelik hoedat 'n volk meer is as 'n nasie, en bestaan uit mense
met 'n gemeenskaplike afkoms en geskiedenis. Die komende verkiesing van
verteenwoordigers vir hierdie volk sal 'n internasionaal-erkende
verkiesing wees. Dr. Pretorius verduidelik ook die verskil tussen die
begrippe "Afrikaner" en "Boer."

Die Suid-Afrikaanse Republiek wat in 1964 tot stand gekom het, was nie
'n Boererepubliek nie, maar 'n Blanke Republiek, wat die Boere
gemarginaliseer het. Die Boere is verder gemarginaliseer n het. In nie
een van die twee gevalle is die Boerevolk ooit amptelik verteenwoordig
nie. Die komende verkiesing is deel van 'n poging van die Boerevolk om
vir die eerste keer in meer as 'n eeu selfbeskikking te verkry.

Dr Pretorius bespreek ook die vorige week se onluste in Kaapstad deur
swart sekerheidswagte wat die afgelope twee maande lank al staak, en
verskaf die jongste inligting oor die vordering met die
Majuba-Deklarasie.


http://therightperspectivepodcastblog.blogspot.com/2006/05/h ello-africa-boerstraat-elections.html


Bel Frank en John by -91718-761-9996 (New York-tyd, of EST is sewe uur
ná Suid-Afrikaanse tyd. 22:00 of tienuur Vrydagaand in New York is
05:00 of vyfuur Saterdagoggend in Suid-Afrika.)


Direct from Pretoria, South Africa, Dr. Lets Pretorious and Rehan Smith
discuss the upcomming election for the Boerestraat, giving the history
of the Boervolk and explains how a "volk" is more than a nation, with
common blood and history. The upcomming election for this volk is an
internationally recognized election. Dr. Pretorious also explains the
difference between an Afrikaaner and a Boer.

The creation of the South African Republic in 1964 was not a Boer
Republic, but a White Republic which marginalized the Boers. The Boers
were further marginalized after the elections in 1994 that saw the
Communist-run ANC take power. The Boervolk have never had any offical
representation in either case, and the upcomming elections are part of
an effort for the Boervolk to have autonomy for the first time in over
a century.

Dr. Pretorious also discusses last week's riots in Cape Town by black
security guards who have been on strike for the past two months, and
updates on the progress of the Mayuba Declaration.


The Right Perspective - Heard LIVE every Friday 10pm EST over shortwave
WWCR 3.215 Mhz and the Internet at www.therightperspective.com


Subscribe to RSS Feed:
http://feeds.feedburner.com/TheRightPerspectivePodcastBlog
Re: Hallo Afrika! Boervolk Elections/Verkiesing van Verteenwoordigers vir die Boerevolk. [boodskap #110380 is 'n antwoord op boodskap #110372] Ma, 22 Mei 2006 20:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
San  is tans af-lyn  San
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Junior Lid
On 22 May 2006 07:18:27 -0700, "NewsGuy" wrote:

>
> Die Suid-Afrikaanse Republiek wat in 1964 tot stand gekom het, was nie
> 'n Boererepubliek nie, maar 'n Blanke Republiek, wat die Boere
> gemarginaliseer het.

sommer net browsing vir die aand en hier kom vind ek uit
van 'n Republiek tot standkoming tydens 1964!
Wat 'n verassing! Internet is tog so leersaam:-)

Onthou newsguy, as hierdie groep
waarvoor jy news verskaf nie van beter weet nie,
is daar tog buitestaanders wat ook jou koerant
optel hier waar 'n leser dit op die parkbankie
gelaat het. Daar moes min nuusdekking gewees
het daaroor in 1964, wat dit is nie allerweë
bekend nie. (Al is jou koerant nie 'n 1964
uitgawe nie:-)

S
Re: Hallo Afrika! Boervolk Elections/Verkiesing van Verteenwoordigers vir die Boerevolk. [boodskap #110385 is 'n antwoord op boodskap #110372] Di, 23 Mei 2006 07:05 Na vorige boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
'n Boererepubliek op ander mense se grond?

"NewsGuy" wrote in message
news:1148307507.403118.157740@i40g2000cwc.googlegroups.com.. .
Dr Lets Pretorius en Riaan Smith praat direk uit Pretoria en bespreek
die komende verkiesing vir 'n Verteenwoordigende Raad of Volksraad vir
die Boerevolk, vertel kortliks die geskiedenis van die Boerevolk, en
verduidelik hoedat 'n volk meer is as 'n nasie, en bestaan uit mense
met 'n gemeenskaplike afkoms en geskiedenis. Die komende verkiesing van
verteenwoordigers vir hierdie volk sal 'n internasionaal-erkende
verkiesing wees. Dr. Pretorius verduidelik ook die verskil tussen die
begrippe "Afrikaner" en "Boer."

Die Suid-Afrikaanse Republiek wat in 1964 tot stand gekom het, was nie
'n Boererepubliek nie, maar 'n Blanke Republiek, wat die Boere
gemarginaliseer het. Die Boere is verder gemarginaliseer n het. In nie
een van die twee gevalle is die Boerevolk ooit amptelik verteenwoordig
nie. Die komende verkiesing is deel van 'n poging van die Boerevolk om
vir die eerste keer in meer as 'n eeu selfbeskikking te verkry.

Dr Pretorius bespreek ook die vorige week se onluste in Kaapstad deur
swart sekerheidswagte wat die afgelope twee maande lank al staak, en
verskaf die jongste inligting oor die vordering met die
Majuba-Deklarasie.

http://therightperspectivepodcastblog.blogspot.com/2006/05/h ello-africa-boerstraat-elections.html

Bel Frank en John by -91718-761-9996 (New York-tyd, of EST is sewe uur
ná Suid-Afrikaanse tyd. 22:00 of tienuur Vrydagaand in New York is
05:00 of vyfuur Saterdagoggend in Suid-Afrika.)

Direct from Pretoria, South Africa, Dr. Lets Pretorious and Rehan Smith
discuss the upcomming election for the Boerestraat, giving the history
of the Boervolk and explains how a "volk" is more than a nation, with
common blood and history. The upcomming election for this volk is an
internationally recognized election. Dr. Pretorious also explains the
difference between an Afrikaaner and a Boer.

The creation of the South African Republic in 1964 was not a Boer
Republic, but a White Republic which marginalized the Boers. The Boers
were further marginalized after the elections in 1994 that saw the
Communist-run ANC take power. The Boervolk have never had any offical
representation in either case, and the upcomming elections are part of
an effort for the Boervolk to have autonomy for the first time in over
a century.

Dr. Pretorious also discusses last week's riots in Cape Town by black
security guards who have been on strike for the past two months, and
updates on the progress of the Mayuba Declaration.

The Right Perspective - Heard LIVE every Friday 10pm EST over shortwave
WWCR 3.215 Mhz and the Internet at www.therightperspective.com

Subscribe to RSS Feed:
http://feeds.feedburner.com/TheRightPerspectivePodcastBlog
Vorige onderwerp: John Malkovitch gaan hoofrol speel in " Disgrace."
Volgende onderwerp: Jonas....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 04:48:05 MGT 2024