Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » John Malkovitch gaan hoofrol speel in " Disgrace."
John Malkovitch gaan hoofrol speel in " Disgrace." [boodskap #110354] Sa, 20 Mei 2006 11:57 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees vanoggend in Beeld dat John Malkovitch gekies is om
die hoofrol te vertolk in JM Coetzee se "Disgrace." Ek is 'n
groot bewonderaar van Malkovitch, dink hy is een van die beste
hedendaagse akteurs in die Engelssprekende wêreld. Hulle
kon nie 'n beter keuse gemaak het nie.
Re: John Malkovitch gaan hoofrol speel in " Disgrace." [boodskap #110355 is 'n antwoord op boodskap #110354] Sa, 20 Mei 2006 14:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" skryf:

> Ek lees vanoggend in Beeld dat John Malkovitch gekies is om
> die hoofrol te vertolk in JM Coetzee se "Disgrace." Ek is 'n
> groot bewonderaar van Malkovitch, dink hy is een van die beste
> hedendaagse akteurs in die Engelssprekende wêreld. Hulle
> kon nie 'n beter keuse gemaak het nie.

Dit was nou 'n interessante brokkie nuus.
Hy is inderdaad 'n uitstekende keuse om die rol van David te speel.
Weet jy dalk wie die draaiboek geskryf het? Dit moes nogal 'n
moeilike taak gewees het, want daar is soveel lae en fasette in
Disgrace wat ongelooflik moeilik gaan wees om visueel oor te dra. Ek
wonder ook wie die rol van Lucy gaan speel? Kathy Bates sal dalk 'n
goeie Bev wees. :)
En hopelik sal hulle dit in Suid Afrika maak.
Re: John Malkovitch gaan hoofrol speel in " Disgrace." [boodskap #110356 is 'n antwoord op boodskap #110355] Sa, 20 Mei 2006 23:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirk Weber[1]  is tans af-lyn  Dirk Weber[1]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Junior Lid
Am Samstag, dem 20.05.06, schrieb stree...@hotmail.com in mm9u6210beu68iaeg...@4ax.com:
>> die hoofrol te vertolk in JM Coetzee se "Disgrace." Ek is 'n

> Weet jy dalk wie die draaiboek geskryf het? Dit moes nogal 'n
> moeilike taak gewees het, want daar is soveel lae en fasette in
> Disgrace wat ongelooflik moeilik gaan wees om visueel oor te dra.

Hi,

sorry that I have to answer in English. Grown up in western Germany I
am more or less capable to understand Afrikaans since it is quite
familiar to Dutch, but I can't speak or write it.

It is always a problem if someone makes a film based on a novel. I a
written piece of art you are able to put in so many aspects just by a
few words or sentences whereas it is much more difficult to visualize
these.

But nevertheless there a some films which are congenial to their novel
bases. IMHO "The Name of the Rose" is such an example. I first read
the book and later on I saw the film - and was very impressed about
the high quality of it.

Greetings from Arft,

Dirk Weber

--
dirk-...@web.de
Valid but for spam only
This posting was edited with openxp
Re: John Malkovitch gaan hoofrol speel in " Disgrace." [boodskap #110358 is 'n antwoord op boodskap #110355] So, 21 Mei 2006 11:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf

> Weet jy dalk wie die draaiboek geskryf het? Dit moes nogal 'n
> moeilike taak gewees het, want daar is soveel lae en fasette in
> Disgrace wat ongelooflik moeilik gaan wees om visueel oor te dra. Ek
> wonder ook wie die rol van Lucy gaan speel? Kathy Bates sal dalk 'n
> goeie Bev wees. :)
> En hopelik sal hulle dit in Suid Afrika maak.

Nee, die berig in Beeld het niks verder gesê nie.
Ek neem aan dat hulle eenvoudig net die
oppervlakkige storielyn sal volg, en nie aandag
sal kan gee aan al die ander vlakke nie. Ek het
'n ruk gelede na 'n ou op TV geluister, wat van
die opinie is dat Disgrace eintlik 'n bedekte
"King Lear" verteenwoordig. Dit sal dan die
keuse van die van Lurie verklaar. Dit maak vir
my nogal sin.

Gloudina
Re: John Malkovitch gaan hoofrol speel in " Disgrace." [boodskap #110359 is 'n antwoord op boodskap #110356] So, 21 Mei 2006 11:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dirk Weber skryf

> sorry that I have to answer in English. Grown up in western Germany I
> am more or less capable to understand Afrikaans since it is quite
> familiar to Dutch, but I can't speak or write it.

Jy kan maar in Engels skryf. Jy kan ook in Nederlands
skryf. Mense in SA kan Nederlands baie goed verstaan,
maar moenie vir hulle vra om dit te skryf of te praat nie!
Ek het die van van John Malkovich verkeerd gespel
in my pos hierbo.

Gloudina
Re: John Malkovitch gaan hoofrol speel in " Disgrace." [boodskap #110360 is 'n antwoord op boodskap #110356] So, 21 Mei 2006 11:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dirk Weber skryf


> But nevertheless there a some films which are congenial to their novel
> bases. IMHO "The Name of the Rose" is such an example. I first read
> the book and later on I saw the film - and was very impressed about
> the high quality of it.

Ek wonder of jy al "The Da Vinci Code" gelees en die film
gesien het, en wat jy daarvan dink. Ek het nóg die boek
gelees nóg is ek van plan om die film te sien. Ek het wel
die agtergrond materiaal gelees lank voor Dan Brown se
boek uitgekom het. Mens kan nie help om opgewonde
te raak oor al die spekulasies nie.

Gloudina
Re: John Malkovitch gaan hoofrol speel in " Disgrace." [boodskap #110369 is 'n antwoord op boodskap #110360] Ma, 22 Mei 2006 08:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirk Weber[1]  is tans af-lyn  Dirk Weber[1]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Junior Lid
Am Montag, dem 22.05.06, schrieb bou...@rogers.com in 1148211925.2...@i40g2000cwc.googlegroups.com:
> Ek wonder of jy al "The Da Vinci Code" gelees en die
> film gesien het, en wat jy daarvan dink.

Well, I read the book (in English). I don't think I will go to see the
film. The novel is quite nice, but to my opinion a bit lightweight.
There are too many surprising moves in the plot. And these are of a
kind which lets me think this is done to increase the volume of the
novel.

The story itself is a bit of fantasy. It has no real background. I do
not at all believe in such things as the Holy Gral.

The book was a christmas present, but I would not give that novel as a
present to someone.

Greetings from Arft,

Dirk Weber

--
dirk-...@web.de
Valid but for spam only
This posting was edited with openxp
Re: John Malkovitch gaan hoofrol speel in " Disgrace." [boodskap #110371 is 'n antwoord op boodskap #110360] Ma, 22 Mei 2006 09:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Louisa ;-)  is tans af-lyn  Louisa ;-)
Boodskappe: 20
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Junior Lid
Hessie wrote:
> Ek wonder of jy al "The Da Vinci Code" gelees en die film
> gesien het, en wat jy daarvan dink. Ek het nóg die boek
> gelees nóg is ek van plan om die film te sien. Ek het wel
> die agtergrond materiaal gelees lank voor Dan Brown se
> boek uitgekom het. Mens kan nie help om opgewonde
> te raak oor al die spekulasies nie.
>
> Gloudina

Ek het die film Vrydag gesien en ek kan nie juis sê dat ek baie
beindruk was nie. Sekere dele was baie goed gedoen gewees, maar daar
was GROOT gate in die storie wat hulle nie eers oor die loop van 3ure
(2,5 of watookal) kon volstop nie. Ek het nie die boek gelees nie -
maar daar was 5 mense saam wat wel het en hulle het presies dieselfde
gevoel daaroor as ek.

Die ou wat die mal monik speel wat almal doodmaak (was ook in Night's
Tale) was brilliant gewees in my opinie. Hoekom gaan kyk jy nie self
nie - dis net 'n storie, wat kan dit seermaak?
Re: John Malkovitch gaan hoofrol speel in " Disgrace." [boodskap #110377 is 'n antwoord op boodskap #110359] Ma, 22 Mei 2006 19:36 Na vorige boodskap
Robert Kay  is tans af-lyn  Robert Kay
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Junior Lid
"Hessie" wrote in message
news:1148211571.734759.70770@j73g2000cwa.googlegroups.com...
>
> Dirk Weber skryf
>
>> sorry that I have to answer in English. Grown up in western Germany I
>> am more or less capable to understand Afrikaans since it is quite
>> familiar to Dutch, but I can't speak or write it.
>
> Jy kan maar in Engels skryf. Jy kan ook in Nederlands
> skryf. Mense in SA kan Nederlands baie goed verstaan,
> maar moenie vir hulle vra om dit te skryf of te praat nie!

Nou, dat moet je tog niet zomaar zeggen, hoor. Er zijn van ons die veeltalig
zijn! :>)

> Ek het die van van John Malkovich verkeerd gespel
> in my pos hierbo.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Zuid-Afrika links
Volgende onderwerp: Hallo Afrika! Boervolk Elections/Verkiesing van Verteenwoordigers vir die Boerevolk.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 07:18:37 MGT 2024