Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » her: slawerny
her: slawerny [boodskap #11037] Di, 14 Oktober 1997 00:00
gibson  is tans af-lyn  gibson
Boodskappe: 6
Geregistreer: Oktober 1997
Karma: 0
Junior Lid
Ek sien julle punt, en stem saam, tog kan
mens nie kwalik geneem word as jy soms
net mooi keelvol is van mense wat jou
stomslaan met hul hipokrasie.

Ek besef dat ek mense woedend gemaak
het met my uitlatings, maar hoe dink julle
voel ek soms ?

Ek is werklik 'n uitgeworpene in my eie
samelewing, dis nie selfbejammering nie,
net bewustheid daarvan.

groete
Vyg Fynbos
Vorige onderwerp: Afrikaans op die web!
Volgende onderwerp: DIE AUSTRALIESE VLIEG............
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 00:16:45 MGT 2024