Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tobie aka Toubs aka profeet en nog 'n klompie
Tobie aka Toubs aka profeet en nog 'n klompie [boodskap #110357] So, 21 Mei 2006 06:59 na volgende boodskap
Toubs  is tans af-lyn  Toubs
Boodskappe: 8
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Junior Lid
Hey julle, heheheeheh
het so paar groenetjies gevang, Gloudina dis Tobie aan die kant. Anner
outjies sallie my ken nie. Lekker om te sien jy lewe nog. ook
Katryntjie. Hoe gannit mettie kokketiel, kielie hy nog jou nek. Die
werfbojaan, lewe hy nog. Wanner kom julle afvalliges terug na RSA, dit
gaan lekker hier man!!! Vra ma virrie mense wat agter gebly het.
Hmmm nou gan julle sien ek het 'n nz agtervoegsel, ma dis part vannie
blufspel heheh
Praat deesdae so bietjie met Dave Dup. Hy se hy lewe lekker in Durbs.
Goed gaan eers. Reakasie van 23 mense op my posting, hmmm, meskien moet
ek terugkom.
Heheheh blessings vir julle almal. Onthou 4 Junei is 'n groot dag
werldwyd. Watch it!
Groete
Tobie, Toubs, Profeet etc etc
Re: Tobie aka Toubs aka profeet en nog 'n klompie [boodskap #110361 is 'n antwoord op boodskap #110357] So, 21 Mei 2006 11:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Toubs skryf

Die
> werfbojaan, lewe hy nog.

Verfris my geheue. Wie is die werfbobbejaan
nou weer?

Tant Hessie van Wonderboom
Re: Tobie aka Toubs aka profeet en nog 'n klompie [boodskap #110362 is 'n antwoord op boodskap #110357] So, 21 Mei 2006 11:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Toubs skryf

Wanner kom julle afvalliges terug na RSA, dit
> gaan lekker hier man!!! Vra ma virrie mense wat agter gebly het.
> Hmmm nou gan julle sien ek het 'n nz agtervoegsel, ma dis part vannie
> blufspel

Verduidelik tog so 'n bietjie. Is jy nou werklik in
NZ of probeer jy maar net vir ons bluf. Verfris
my geheue. Ek onthou dat jy altyd oor jou
pappegaaie gepraat het. Het jy erens in die
Kaap-provinsie gewoon? En was daar nie 'n
konneksie met Angola nie?

Gloudina
Re: Tobie aka Toubs aka profeet en nog 'n klompie [boodskap #110364 is 'n antwoord op boodskap #110362] So, 21 Mei 2006 13:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Toubs  is tans af-lyn  Toubs
Boodskappe: 8
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Junior Lid
Nee Glouds, ek is nog steeds in RSA, would'nd trade it or any other
country. Die nz is ma net 'n adres om jou en ander mee te vang Die ad
is geniune hoor, so jy kanma 'n lyntjie skrywe, en dit sal by my
uitkom. Die werfbobbejaan is sommer 'n storie tussen Katryn en my, van
daai tyd. Ja die papagaaie is nog steeds daar en loop agter my aan soos
kinders. Die Angola konneksie was my jongste seun se 2 jaar wat hy in
die sendingveld gewees het. Moet s♪
Re: Tobie aka Toubs aka profeet en nog 'n klompie [boodskap #110365 is 'n antwoord op boodskap #110357] So, 21 Mei 2006 13:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Toubs" skryf:

> . Lekker om te sien jy lewe nog. ook
> Katryntjie. Hoe gannit mettie kokketiel, kielie hy nog jou nek. Die
> werfbojaan, lewe hy nog.

Hallo Tobie! :) Jong, ek het nou al vir 'n hele ruk 'n Conure. Dit
is 'n pragtige Jenday Conure. Sy sit juis op die oomblik hier op my
skouer en probeer my aandag te trek met allerande manewales. Hulle is
darem vreeslik spelerig en laf, nè? :)
Re: Tobie aka Toubs aka profeet en nog 'n klompie [boodskap #110370 is 'n antwoord op boodskap #110365] Ma, 22 Mei 2006 09:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hoe leer jy haar om nie op jou skouer te skyt nie

"Katryn" skryf in boodskap news:hcr0729kl3c169osiq0l6ge86lm4gpr90d@4ax.com...
> "Toubs" skryf:
>
>> . Lekker om te sien jy lewe nog. ook
>> Katryntjie. Hoe gannit mettie kokketiel, kielie hy nog jou nek. Die
>> werfbojaan, lewe hy nog.
>
> Hallo Tobie! :) Jong, ek het nou al vir 'n hele ruk 'n Conure. Dit
> is 'n pragtige Jenday Conure. Sy sit juis op die oomblik hier op my
> skouer en probeer my aandag te trek met allerande manewales. Hulle is
> darem vreeslik spelerig en laf, nê? :)
>
Re: Tobie aka Toubs aka profeet en nog 'n klompie [boodskap #110373 is 'n antwoord op boodskap #110370] Ma, 22 Mei 2006 14:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Otterkop" skryf:

> Hoe leer jy haar om nie op jou skouer te skyt nie

Wel, otterjasie - die voëltjies is uiters slim gedroggies. Vra maar
vir Tobie. Sy het baie gou geleer om haar dingetjies te doen op die
stukkie papier handoek wat ek altyd naby my het. Sy sal afklim van my
skouer, haar storie doen, en dan weer terugklim. Elke 10 minute of
so...:)
Dit was ook gladnie moeilik om haar te leer nie. Dit was alles in
een dag gedoen - binne 2 ure het sy die assosiasie gemaak. En sy was
toe maar slegs 3 maande oud. :)
Re: Tobie aka Toubs aka profeet en nog 'n klompie [boodskap #110383 is 'n antwoord op boodskap #110373] Di, 23 Mei 2006 04:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wens mens kan honde so vinnig leer

"Katryn" skryf in boodskap news:gtj372dm0cndtnqmdma95ios00cgu8b6fq@4ax.com...
> "Otterkop" skryf:
>
>> Hoe leer jy haar om nie op jou skouer te skyt nie
>
> Wel, otterjasie - die voëltjies is uiters slim gedroggies. Vra maar
> vir Tobie. Sy het baie gou geleer om haar dingetjies te doen op die
> stukkie papier handoek wat ek altyd naby my het. Sy sal afklim van my
> skouer, haar storie doen, en dan weer terugklim. Elke 10 minute of
> so...:)
> Dit was ook gladnie moeilik om haar te leer nie. Dit was alles in
> een dag gedoen - binne 2 ure het sy die assosiasie gemaak. En sy was
> toe maar slegs 3 maande oud. :)
>
Re: Tobie aka Toubs aka profeet en nog 'n klompie [boodskap #110417 is 'n antwoord op boodskap #110373] Ma, 29 Mei 2006 16:12 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het gedog hekse het besems, nie papegaaie nie!! Of is dit 'n front, die
voël? Of dalk 'n versugting na iets wat jy nie kan kry nie..die voël, nou?

"Katryn" skryf in boodskap news:gtj372dm0cndtnqmdma95ios00cgu8b6fq@4ax.com...
> "Otterkop" skryf:
>
>> Hoe leer jy haar om nie op jou skouer te skyt nie
>
> Wel, otterjasie - die voëltjies is uiters slim gedroggies. Vra maar
> vir Tobie. Sy het baie gou geleer om haar dingetjies te doen op die
> stukkie papier handoek wat ek altyd naby my het. Sy sal afklim van my
> skouer, haar storie doen, en dan weer terugklim. Elke 10 minute of
> so...:)
> Dit was ook gladnie moeilik om haar te leer nie. Dit was alles in
> een dag gedoen - binne 2 ure het sy die assosiasie gemaak. En sy was
> toe maar slegs 3 maande oud. :)
>
Vorige onderwerp: n storikie oor J
Volgende onderwerp: Weer tyd vir Brecht
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 17:47:48 MGT 2024