Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kaaskoppe
Kaaskoppe [boodskap #110001] Ma, 27 Maart 2006 05:15 na volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wonder wat is die kaaskoppe se probleem, is hul holland te klein vir hulle
dat hulle ons nou hier kom oorneem. Kan seker net te veel dwelms wees
dat hulle sukkel met die seleksie van hul eie groep.
Re: Kaaskoppe [boodskap #110002 is 'n antwoord op boodskap #110001] Ma, 27 Maart 2006 06:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, die laaste Kaaskop wat hier deelgeneem het was Donderdag 23/3.
Is jy een van die mense wat weke na die tyd nog steeds tob en gal
afgaan?:))))
--
Groetnis
Annette

"Otterkop" skryf in boodskap news:z-SdnYM5H_Ji6brZRVn-tg@is.co.za...
> Wonder wat is die kaaskoppe se probleem , is hul holland te klein vir hulle
> dat hulle ons nou hier kom oorneem. Kan seker net te veel dwelms wees
> dat hulle sukkel met die seleksie van hul eie groep
>
Re: Kaaskoppe [boodskap #110003 is 'n antwoord op boodskap #110001] Ma, 27 Maart 2006 15:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
sebastiaan  is tans af-lyn  sebastiaan
Boodskappe: 13
Geregistreer: Februarie 2006
Karma: 0
Junior Lid
"Otterkop" skryf in boodskap news:z-SdnYM5H_Ji6brZRVn-tg@is.co.za...
> Wonder wat is die kaaskoppe se probleem , is hul holland te klein vir
> hulle
> dat hulle ons nou hier kom oorneem. Kan seker net te veel dwelms wees
> dat hulle sukkel met die seleksie van hul eie groep

hey mot ik effe naar zuid afrika afreizen?
Ik lees hier gewoon wat er zich zo afspeelt in zuid afrika.
En jullie zijn dus ook kaaskoppen, jullie brabbelen het taaltje
dat van oorsprong hier vandaan komt, maar jullie wilden hier
niet blijven. Maar goed, er zijn natuurlijk ook negroide mensen
aldaar die dit taaltje brabbelen.
Re: Kaaskoppe [boodskap #110004 is 'n antwoord op boodskap #110002] Ma, 27 Maart 2006 15:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
sebastiaan  is tans af-lyn  sebastiaan
Boodskappe: 13
Geregistreer: Februarie 2006
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:d_GdncdmTKspELrZnZ2dnUVZ_sednZ2d@is.co.za...
> Wel, die laaste Kaaskop wat hier deelgeneem het was Donderdag 23/3.
> Is jy een van die mense wat weke na die tyd nog steeds tob en gal
> afgaan?:))))

Meneer laudahn heeft enkele postings gedaan ZONDER deze
te kruisposten naar deze nieuwsgroep, hij was er erg trots op dat hem
dit eindelijk gelukt was ;o)

> Groetnis
> Annette
> "Otterkop" wrote in message
> news:z-SdnYM5H_Ji6brZRVn-tg@is.co.za...
>> Wonder wat is die kaaskoppe se probleem , is hul holland te klein vir hulle
>> dat hulle ons nou hier kom oorneem. Kan seker net te veel dwelms wees
>> dat hulle sukkel met die seleksie van hul eie groep
>
Re: Kaaskoppe [boodskap #110007 is 'n antwoord op boodskap #110002] Di, 28 Maart 2006 05:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
ek was vir weke weg

"Annette" skryf in boodskap news:d_GdncdmTKspELrZnZ2dnUVZ_sednZ2d@is.co.za...
> Wel, die laaste Kaaskop wat hier deelgeneem het was Donderdag 23/3.
> Is jy een van die mense wat weke na die tyd nog steeds tob en gal
> afgaan?:))))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Otterkop" wrote in message
> news:z-SdnYM5H_Ji6brZRVn-tg@is.co.za...
>> Wonder wat is die kaaskoppe se probleem , is hul holland te klein vir hulle
>> dat hulle ons nou hier kom oorneem. Kan seker net te veel dwelms wees
>> dat hulle sukkel met die seleksie van hul eie groep
>
Re: Kaaskoppe [boodskap #110008 is 'n antwoord op boodskap #110003] Di, 28 Maart 2006 06:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nee, ons is nie "kaaskoppe" nie. Ons het wel sowat 50% Nederlandse
voorouers, sowat 26% Duits, sowat 17% Frans en die res van ander Europese en
gemengde gene.

Ons "taaltjie" is nie 'n "gebrabbel" soos jy probeer voorgee nie. Vergeet
nou maar die storie van "Kitchen Dutch". Afrikaans is 'n taal in eie reg -
die jongste taal van die wêreld! - en as sulks die heel modernste! Die
moderne neiging van all tale is om ingewikkelde grammatika te vereenvoudig.
Afrikaans is in dié opsig alle ander tale, insluitend Nederlands, ligjare
vooruit.

Natuurlik stam Afrikaans van Nederlands af. Dit maak nie Nederlands
meerderwaardig nie - netso min as wat Middeleeuse Goties meer werd is as
Nederlands of Duits, of Latyn meer werd is as sy dogtertale, Frans,
Italiaans, Portugees an Spaans.

Ek sê nie die Nederlanders is nie hier welkom nie. Dit kan net tot almal se
voordeel wees as ons mekaar se hande vat en ondersteun; immers verEngelsing
bedreig al die dietse tale.

Maar die Nederlanders moenie soos Laudahn hier kom en hierdie NG oorneem vir
'n eie agenda nie.

Torreke

"sebastiaan" skryf in boodskap news:4428061f$0$11079$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "Otterkop" schreef in bericht
> news:z-SdnYM5H_Ji6brZRVn-tg@is.co.za...
>> Wonder wat is die kaaskoppe se probleem , is hul holland te klein vir
>> hulle
>> dat hulle ons nou hier kom oorneem. Kan seker net te veel dwelms wees
>> dat hulle sukkel met die seleksie van hul eie groep
>
> hey mot ik effe naar zuid afrika afreizen?
> Ik lees hier gewoon wat er zich zo afspeelt in zuid afrika.
> En jullie zijn dus ook kaaskoppen, jullie brabbelen het taaltje
> dat van oorsprong hier vandaan komt, maar jullie wilden hier
> niet blijven. Maar goed, er zijn natuurlijk ook negroide mensen
> aldaar die dit taaltje brabbelen.
>
Re: Kaaskoppe [boodskap #110009 is 'n antwoord op boodskap #110008] Di, 28 Maart 2006 06:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 28 Mar 2006 08:33:01 +0200, "Torreke" wrote:

> Maar die Nederlanders moenie soos Laudahn hier kom en hierdie NG oorneem vir
> 'n eie agenda nie.

Ek het met Laudahn baie korresponensie gehad die laaste week. Ek denk
hy het ingesien sy werkwyse was skadelik vir hierdie groep en ek denk
hy sal nie meer terugkeer nie, tenminste nie meer in diè vorm soos hy
gedoen het.
Nou, Sebastiaan moet maar Afrikaans leer, nè? Dis vir hom nie so
moeilik nie. Ek is self ook geen Afrikaner nie maar 'n Vlaming. Ons
kan die taal reeds na 'n paar daë glad verstaan en na 'n paar weekjies
kan ons dit ook skryf. Sebastiaan moet maar eens 'n goeie woordeboek
vind en met 'n bietjie spraakkunst is hij oor 'n paar weke 'n rasegte
Afrikaner. Nie moeilik nie, Sebastiaan.
Mense hier moet miskien tog 'n bietjie geduld hê met Nederlanders.
Nederlanders en Vlaminge is teenwoordig baie lief vir Afrikaners. Daar
is slegs 'n groot onbekendheid wat nog moet oorwin word. Nederlanders
en Vlaminge moet steeds weer ondervind dat Suid-Afrika 'n nuwe wêreld
is met 'n gans andere kultuur als hunne. Afrikaners is inderdaad nie
dieselfde mense als Nederlanders of Vlaminge nie en dit kos moeite om
mekaar te leer ken. Maar na verloop van jare verstaan ons mekaar
beter. Ek het hierdie self ondervind want ek is hier al baie lank.

Groete

Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
http://users.skynet.be/strandkruier/index.html
Re: Kaaskoppe [boodskap #110011 is 'n antwoord op boodskap #110008] Di, 28 Maart 2006 14:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
sebastiaan  is tans af-lyn  sebastiaan
Boodskappe: 13
Geregistreer: Februarie 2006
Karma: 0
Junior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:e0akeb$pr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee, ons is nie "kaaskoppe" nie. Ons het wel sowat 50% Nederlandse
> voorouers, sowat 26% Duits, sowat 17% Frans en die res van ander Europese
> en gemengde gene.

okay stinkende franse kaaskoppen met bradwurst dan :o)

> Ons "taaltjie" is nie 'n "gebrabbel" soos jy probeer voorgee nie.

kijk voor mij is het brabbelen. voor jullie is het een taal.
is dus subjectief he,

> Vergeet nou maar die storie van "Kitchen Dutch". Afrikaans is 'n taal in
> eie reg - die jongste taal van die wêreld! - en as sulks die heel
> modernste! Die moderne neiging van all tale is om ingewikkelde grammatika
> te vereenvoudig. Afrikaans is in dié opsig alle ander tale, insluitend
> Nederlands, ligjare vooruit.

en ik kan het lezen, weinig tot geen franse of duitse invloeden,
dus is het gewoon versimpeld nederlands.

> Natuurlik stam Afrikaans van Nederlands af. Dit maak nie Nederlands
> meerderwaardig nie - netso min as wat Middeleeuse Goties meer werd is as
> Nederlands of Duits, of Latyn meer werd is as sy dogtertale, Frans,
> Italiaans, Portugees an Spaans.

wie zei dat het minderwaardig was dan?

> Ek sê nie die Nederlanders is nie hier welkom nie. Dit kan net tot almal
> se voordeel wees as ons mekaar se hande vat en ondersteun; immers
> verEngelsing bedreig al die dietse tale.

yep, helemaal mee eens, trouwens niet engels maar amerikaans, er zit een
kleine nuance in.

> Maar die Nederlanders moenie soos Laudahn hier kom en hierdie NG oorneem
> vir 'n eie agenda nie.

ook mee eens.

> Torreke
>
> "sebastiaan" wrote in message
> news:4428061f$0$11079$e4fe514c@news.xs4all.nl...

>> "Otterkop" schreef in bericht
>> news:z-SdnYM5H_Ji6brZRVn-tg@is.co.za...
>>> Wonder wat is die kaaskoppe se probleem , is hul holland te klein vir
>>> hulle
>>> dat hulle ons nou hier kom oorneem. Kan seker net te veel dwelms wees
>>> dat hulle sukkel met die seleksie van hul eie groep

>> hey mot ik effe naar zuid afrika afreizen?
>> Ik lees hier gewoon wat er zich zo afspeelt in zuid afrika.
>> En jullie zijn dus ook kaaskoppen, jullie brabbelen het taaltje
>> dat van oorsprong hier vandaan komt, maar jullie wilden hier
>> niet blijven. Maar goed, er zijn natuurlijk ook negroide mensen
>> aldaar die dit taaltje brabbelen.

>
Re: Kaaskoppe [boodskap #110012 is 'n antwoord op boodskap #110009] Di, 28 Maart 2006 14:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
sebastiaan  is tans af-lyn  sebastiaan
Boodskappe: 13
Geregistreer: Februarie 2006
Karma: 0
Junior Lid
"Norbert de strandkruier" schreef in bericht
news:mnlh22171ofo15m3sme8abr2o8vo16rm4c@4ax.com...
> On Tue, 28 Mar 2006 08:33:01 +0200, "Torreke" wrote:
>
>> Maar die Nederlanders moenie soos Laudahn hier kom en hierdie NG oorneem
>> vir
>> 'n eie agenda nie.
>
> Ek het met Laudahn baie korresponensie gehad die laaste week. Ek denk
> hy het ingesien sy werkwyse was skadelik vir hierdie groep en ek denk
> hy sal nie meer terugkeer nie, tenminste nie meer in dié vorm soos hy
> gedoen het.
> Nou, Sebastiaan moet maar Afrikaans leer, nê? Dis vir hom nie so
> moeilik nie. Ek is self ook geen Afrikaner nie maar 'n Vlaming. Ons
> kan die taal reeds na 'n paar daė glad verstaan en na 'n paar weekjies
> kan ons dit ook skryf. Sebastiaan moet maar eens 'n goeie woordeboek
> vind en met 'n bietjie spraakkunst is hij oor 'n paar weke 'n rasegte
> Afrikaner. Nie moeilik nie, Sebastiaan.
> Mense hier moet miskien tog 'n bietjie geduld hê met Nederlanders.
> Nederlanders en Vlaminge is teenwoordig baie lief vir Afrikaners. Daar
> is slegs 'n groot onbekendheid wat nog moet oorwin word. Nederlanders
> en Vlaminge moet steeds weer ondervind dat Suid-Afrika 'n nuwe wêreld
> is met 'n gans andere kultuur als hunne. Afrikaners is inderdaad nie
> dieselfde mense als Nederlanders of Vlaminge nie en dit kos moeite om
> mekaar te leer ken. Maar na verloop van jare verstaan ons mekaar
> beter. Ek het hierdie self ondervind want ek is hier al baie lank.

Ik zal eens op zoek gaan naar een woordenboek.
En mijn intresse komt van mijn vader die werkte in noord rhodesia.
( Nu zimbabwe) en hij had nogal wat platen (78 en 331/3 toeren)
die uit zuid afrika kwamen, zijn werkcollega`s zijn later naar ziud afrika
gegaan
hij terug naar Nederland. Maar ik zal me eens verdiepen in de taal, is er
een goede website voor?
(hmmm website, hoe zou dat in het Nederland heten? ;o) )

> Groete
>
> Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
> http://users.skynet.be/strandkruier/index.html
>
Re: Kaaskoppe [boodskap #110013 is 'n antwoord op boodskap #110012] Di, 28 Maart 2006 15:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"sebastiaan" skryf:

> Maar ik zal me eens verdiepen in de taal, is er
> een goede website voor?
> (hmmm website, hoe zou dat in het Nederland heten? ;o) )

Kuier gerus by ons en gesels saam. Jy sal vinnig nes Norbert en ander
begin saamgesels in Afrikaans, en ons kan baie van mekaar leer.
:)
Re: Kaaskoppe [boodskap #110014 is 'n antwoord op boodskap #110011] Di, 28 Maart 2006 23:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 28 Mar 2006 16:23:03 +0200, "sebastiaan" wrote:

> en ik kan het lezen, weinig tot geen franse of duitse invloeden,
> dus is het gewoon versimpeld nederlands.

Daarin sou jy jou eie nog kan in vergis, Sebastiaan. Praat jy ook goed
Frans en Duits? En ook Engels?
Ek sien inderdaad nie baie Franse, Engelse of Duitse woorde in die
Afrikaans nie. Tenminste as ons nie oor die spreektaal praat nie. 'n
Mens sou sê dis net suiwer Nederlands. Maar as jy goed luister en self
probeer om Afrikaans te praat, dan vind jy uit hierdie taal is nie
slegs deur Nederlanders (of hulle afstammelinge) gemaak nie. In die
sinsbouw sien 'n mens konstruksies wat nie in Nederlands voorkom nie.
Koop maar eens 'n goeie woordeboek van Afrikaans en -as jy dit kan
vind- 'n bietjie spraakkunst van Afrikaans. Jy sal sien oor 'n paar
weke praat jy Afrikaans!
Die afstand tussen Afrikaans en Nederlands is aansienlik maar nog nie
baie groot nie. Waar ek me eie tog sorge oor maak is dat die afstand
tussen Nederlands en Afrikaans besig is om te vergroot. En ek vra me
eie steeds af: waar is die Afrikaanse taalkultuursentrum? Het
Suid-Afrika soiets?

Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
Re: Kaaskoppe [boodskap #110015 is 'n antwoord op boodskap #110014] Wo, 29 Maart 2006 05:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Louisa ;-)  is tans af-lyn  Louisa ;-)
Boodskappe: 20
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Junior Lid
In my opinie is Afrikaans deesdae die weeskind onder die 11 (of 12?)
erkende tale van Suid-Afrika. En natuurlik word als ook besmet met
Amerikaans soos vooheen genoem.

En soos jy gesê het Sebastiaan, is Afrikaans nie 'n vervorming van
Nederlands of enige ander taal nie maar nou 'n taal in sy eie reg. Maar
ons sal tog seker kan sê dat die taal wel sy oorsprong daar gehad het
voor dit lewe van sy eie gekry het?

Nog 'n ding waaroor ek wonder: Is die verengelsing van AFrikaans
noodwendig 'n slegte ding, of is dit dalk maar die ontwikkeling daarvan
in nog 'n nuwe rigting? Soos jy ook genoem het is dit een van die
jongste tale wat daar is, en selfs Engels het nie altyd gelyk soos dit
nou lyk nie (dink maar net aan Shakespear).

As die hoofdoel van 'n taal komuminikasie is, is die "slang" wat
deesdae gepraat word nie die volgende stap in die evolusie van ons taal
nie? Mense verstaan mekaar tog... Is ons verplig, of behoort ons te
wees, om net groei in spesifieke vooraf-goedgekeurde areas aan te
moedig en te frons oor ander moontlikhede?
Re: Kaaskoppe [boodskap #110016 is 'n antwoord op boodskap #110015] Wo, 29 Maart 2006 15:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Louisa ;-)" skryf:

> In my opinie is Afrikaans deesdae die weeskind onder die 11 (of 12?)
> erkende tale van Suid-Afrika.

Is dit net 'n gevoel wat jy self het, of het jy wesentlike bewyse
hiervoor? Word Afrikaans byvoorbeeld baie minder as die ander tale
gebeeldsend op julle televisie en radio media? Is daar meer koerante
in die ander tale beskikbaar as Afrikaanse koerante en ander
tydskrifte? Net nuuskurig hieroor.

> En natuurlik word als ook besmet met
> Amerikaans soos vooheen genoem.

En wie se fout is dit? Ek sou reken dit is die Afrikaans sprekendes
se eie fout dat hulle toelaat dat 'n ander kultuur hulle eie kultuur
oorneem? Of nie?

> En soos jy gesê het Sebastiaan, is Afrikaans nie 'n vervorming van
> Nederlands of enige ander taal nie maar nou 'n taal in sy eie reg. Maar
> ons sal tog seker kan sê dat die taal wel sy oorsprong daar gehad het
> voor dit lewe van sy eie gekry het?

Ek reken dat Afrikaans, soos menige ander Kreoolse tale, ontwikkel uit
'n verskeidenheid van kulture wat 'n invloed gehad het deur die eeue.
Maar ek is geen taalkenner nie, so raai maar net. Daar is in elkgeval
'n groot gros Afrikaners wat rooi sien as mens durf noem dat Afrikaans
'n kreool is. :)

> Nog 'n ding waaroor ek wonder: Is die verengelsing van AFrikaans
> noodwendig 'n slegte ding, of is dit dalk maar die ontwikkeling daarvan
> in nog 'n nuwe rigting?

Ek is van mening dit is absoluut sleg. Dit laat enige taal terug
deins na 'n "pidgin" taal, eerder as 'n positiewe evolusie in daardie
taal. Taalgebruik en woordeskat, sin konstruksie ens., is gewoonlik
'n goeie aanduiding van 'n persoon se intellek, opvoeding en
sosio-ekonomiese agtergrond. 'n Verbasterde taalgebruiker dui
gewoonlik op die lae end van daardie spektra, en dit is mos meer
"natuurlik" vir samelewings om na hoër en beter te strewe as om na die
algemene gemiddelde vlak te daal, of nie?

Elkgeval, maar net my opinie in my eie gebrekkige Afrikaans, maar mens
probeer maar. :)
Re: Kaaskoppe [boodskap #110017 is 'n antwoord op boodskap #110014] Wo, 29 Maart 2006 20:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
sebastiaan  is tans af-lyn  sebastiaan
Boodskappe: 13
Geregistreer: Februarie 2006
Karma: 0
Junior Lid
"Norbert de strandkruier" schreef in bericht
news:algj22li9mh607t8gn49mr6kbgkbhe77bg@4ax.com...
> On Tue, 28 Mar 2006 16:23:03 +0200, "sebastiaan"
> wrote:
>
>> en ik kan het lezen, weinig tot geen franse of duitse invloeden,
>> dus is het gewoon versimpeld nederlands.
>
> Daarin sou jy jou eie nog kan in vergis, Sebastiaan. Praat jy ook goed
> Frans en Duits? En ook Engels?

Frans niet, Duits wel en Engels ook.

> Ek sien inderdaad nie baie Franse, Engelse of Duitse woorde in die
> Afrikaans nie. Tenminste as ons nie oor die spreektaal praat nie. 'n
> Mens sou sê dis net suiwer Nederlands. Maar as jy goed luister en self
> probeer om Afrikaans te praat, dan vind jy uit hierdie taal is nie
> slegs deur Nederlanders (of hulle afstammelinge) gemaak nie. In die
> sinsbouw sien 'n mens konstruksies wat nie in Nederlands voorkom nie.
> Koop maar eens 'n goeie woordeboek van Afrikaans en -as jy dit kan
> vind- 'n bietjie spraakkunst van Afrikaans. Jy sal sien oor 'n paar
> weke praat jy Afrikaans!
> Die afstand tussen Afrikaans en Nederlands is aansienlik maar nog nie
> baie groot nie. Waar ek me eie tog sorge oor maak is dat die afstand
> tussen Nederlands en Afrikaans besig is om te vergroot. En ek vra me
> eie steeds af: waar is die Afrikaanse taalkultuursentrum? Het
> Suid-Afrika soiets?

Het lijkt zo erg op elkaar dat ik bang ben dat mijn spelling de mist
in gaat van het Nederlands, juist omdat het zoveel op elkaar lijkt.
trouwens is schrijven toch al niet mijn sterkste kant, gewoon omdat
ik dit, op mijn werk bijvoorbeeld, niet gebruik. Dus er zijn wat
foutjes in mijn spelling etc geslopen, gewoon omdat je het niet
veel gebruikt, dat merk ik nu ik weer meer moet typen op het internet.
Ik al ook eens op paltalk (spraak chat programma) kijken of er zuid
afrikaanse
gesproken kamers zijn. Een taal horen vind ik vaak veel leuker.
(en voor hen die geïnterreseerd zijn www.paltalk.com (bevat wel adware maar
geen spyware, en de adware blijft beperkt tot als je het programma
gebruikt. )

> Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
>
Re: Kaaskoppe [boodskap #110018 is 'n antwoord op boodskap #110015] Do, 30 Maart 2006 04:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy is natuurlik geregtig op jou opinie - is dit maar net 'n gevoel,
agternapraat agter die klaers aan, of het jy wesentlike bewyse dat dat
Xhosa, Zoeloe, Venda, Sotho en Pedi ( om slegs 5 te noem) deesdae ten koste
van Afrikaans meer in die algemeen in die media gebruik word?

Die verengelsing van Afrikaans? Mmmmm. Laat ons bietjie dink - hoeveel jong
mense ( tieners) ken jy wat deurmekaar praat ? Hoeveel jong mense, in hul
laat twintigs wat in 'n beroep staan, is geneig tot dieselfde verengelsing
in hul spreektaal?
Het jy self nie meer engelse woorde in spreektaal gebruik as jong tiener as
later as verantwoordelike volwassene nie?
Dus, behalwe vir sportlui wat intelligent probeer voorkom in onderhoude, sou
ek sê dat die verengelsing van Afrikaans presies op dieselfde vlak is as 30
jaar gelede onder volwassenes.
Ons het natuurlik ook nou op TV en radio baie meer te doen met lewendige,
ongeredigeerde bydraes - dit is hoekom jy byv baie meer op RSG deurmekaar
Afrikaans hoor - vroeër jare was daar bitter min, indien enige, bydraes op
Afrikaans radio wat ongeredigeerd op die lug verskyn het.

Die verengelsing is nie 'n natuurlike vordering nie. Dit is 'n eeue oue
gebruik van jongmense as 'n tipe van rebellie.

Nederlands, byvoorbeeld, gebruik baie meer Engelese woorde wat algemeen
aanvaar word, en ons hoor nooit van die verengelsing van Nederlands nie.
--
Groetnis
Annette
"Louisa ;-)" wrote in message
news:1143609867.676401.153290@g10g2000cwb.googlegroups.com.. .
> In my opinie is Afrikaans deesdae die weeskind onder die 11 (of 12?)
> erkende tale van Suid-Afrika. En natuurlik word als ook besmet met
> Amerikaans soos vooheen genoem.
>
> En soos jy gesê het Sebastiaan, is Afrikaans nie 'n vervorming van
> Nederlands of enige ander taal nie maar nou 'n taal in sy eie reg. Maar
> ons sal tog seker kan sê dat die taal wel sy oorsprong daar gehad het
> voor dit lewe van sy eie gekry het?
>
> Nog 'n ding waaroor ek wonder: Is die verengelsing van AFrikaans
> noodwendig 'n slegte ding, of is dit dalk maar die ontwikkeling daarvan
> in nog 'n nuwe rigting? Soos jy ook genoem het is dit een van die
> jongste tale wat daar is, en selfs Engels het nie altyd gelyk soos dit
> nou lyk nie (dink maar net aan Shakespear).
>
> As die hoofdoel van 'n taal komuminikasie is, is die "slang" wat
> deesdae gepraat word nie die volgende stap in die evolusie van ons taal
> nie? Mense verstaan mekaar tog... Is ons verplig, of behoort ons te
> wees, om net groei in spesifieke vooraf-goedgekeurde areas aan te
> moedig en te frons oor ander moontlikhede?
>
Re: Kaaskoppe [boodskap #110019 is 'n antwoord op boodskap #110016] Vr, 31 Maart 2006 09:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" wrote> Ek is van mening dit is absoluut sleg. Dit laat enige taal
terug
> deins na 'n "pidgin" taal, eerder as 'n positiewe evolusie in daardie
> taal. Taalgebruik en woordeskat, sin konstruksie ens., is gewoonlik
> 'n goeie aanduiding van 'n persoon se intellek, opvoeding en
> sosio-ekonomiese agtergrond. 'n Verbasterde taalgebruiker dui
> gewoonlik op die lae end van daardie spektra, en dit is mos meer
> "natuurlik" vir samelewings om na hoër en beter te strewe as om na die
> algemene gemiddelde vlak te daal, of nie?
>
> Elkgeval, maar net my opinie in my eie gebrekkige Afrikaans, maar mens
> probeer maar. :)

Jy's reg en tog ook nie reg nie.

Afrikaans is grammatikaal gesproke die mees eenvoudige taal ter wêreld.
Waarom? Omdat dit in die interaksie tussen Nederlandse base en Maleise
slawe ontstaan het. Die Maleise slawe het eenvoudig Nederlands verkeerd
gepraat - vereenvoudig! - Maleise woorde ingebring, bv "baie", "bobotie" en
"biltong", en die Nederlandse base het hulle daarin nagevolg.

'n Taal kan nooit staties wees nie. Netsoos die mense wat dit praat
ontwikkel en verander dit voortdurend. En soos ons gedrag deur ander mense
rondom ons beinvloed word, so ook ons taal.

Torreke
Re: Kaaskoppe [boodskap #110021 is 'n antwoord op boodskap #110019] Vr, 31 Maart 2006 15:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf:

> 'n Taal kan nooit staties wees nie. Netsoos die mense wat dit praat
> ontwikkel en verander dit voortdurend. En soos ons gedrag deur ander mense
> rondom ons beinvloed word, so ook ons taal.

My grief is hoofsaaklik gemik teen "slang" soos Louisa in haar
boodskap na verwys het. Terloops, wat is 'n goeie Afrikaanse woord
hiervoor - vir die jargon? Want ek is bevrees dit lees half reptilies
in afrikaans. ;) Ek reken dat "slang" nie verwar moet word met taal
mengery nie. Dit is iets heel anders, en 'n interessante debat op sy
eie.
My mening (waarskynlik verkeerd, maar elkgeval) is dat mense wat hulle
taal meng eintlik net intelektueel lui is.
Ek vind dit myself, wanneer ek eenvoudig te lui is om te DINK aan wat
'n goeie Afrikaanse woord vir 'n sekere konsep is, dan gebruik ek maar
sommer die Engelse woord en plaas dit in aanhalingstekens in die hoop
dat iemand die korrekte woord sal weergee. Aan die einde van die dag
kon ek seker maar self 'n woordeboek gaan nadersleep en die regte
woord gebruik, maar inherente luiheid weerhou my daarvan. :)
Geen taal is staties nie - dit is 'n gegewe - daarom ook my verwysing
na die natuurlike ewolusie proses van enige taal. Selfs spesifieke
woorde verloor hulle spesifieke of oorspronklike betekenis binne
kultuurspesifieke tale deur die eeue heen.

As jy nou aan my kan bewys dat mense wat hulle tale meng, nie maar net
luiaards is wat te lui is om te dink nie, dan sal ek jou glo dat taal
mengery 'n positiewe invloed op Afrikaans kan hê.
:)

Terloops, Ebonics is nogal 'n interessante onderwerp wat dalk
betrekking het op hierdie tipe debat?
Dalk gaan daar 'n nuwe Afrikaans ontwikkel uit die massa wat mens dan
'n nuwe naam voor moet uitdink, amper soos "Spanglish" wat ons hier in
Amerika het? Mens hoor alreeds woorde soos "kafferkaans" ens.
Re: Kaaskoppe [boodskap #110027 is 'n antwoord op boodskap #110015] Ma, 03 April 2006 16:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On 28 Mar 2006 21:24:27 -0800, "Louisa ;-)"
wrote:

> En soos jy gesê het Sebastiaan, is Afrikaans nie 'n vervorming van
> Nederlands of enige ander taal nie maar nou 'n taal in sy eie reg.

Feitlik is jy reg, Louisa, maar tog vind ek gans die situasie rond
Nederlands en Afrikaans nie normaal nie. As 'n mens se eie afvra: waar
eindig 'n taal en waar begin die ander dan kan 'n mens orals op die
wêreld waarneem: dis daar waar mense mekaar nie meer kan verstaan
sonder ekstra taalonderrig nie. Ek woon in Vlaandere en ek kan my
landgenote in gans Vlaandere verstaan, nietteenstaande ons hier baie
dialekte praat. Gaan ek Nederland toe dan kan ek daar óók al die mense
verstaan, sonder om vooraf taalonderrig te kry. Maar steek ek die
grens met Frankryk oor dan verstaan ek glad niemand meer nie en die
mense van Frankryk verstaan my ook nie. Ditselfde vir Duitsland en
Engeland. (Ek verstaan ook Frans, Engels en Duits, maar ek stel nou
slegs die geval waarin ek geen ander taalonderrig gekry het niet).
Maar as ek Afrikaans lees, of ek hoor 'n Afrikaner praat, dan verstaan
ek terug alles wat gesê word. Daar is verskille, ja, maar die
verskille het ons tussen ons dialekte ook.
Daarom is 'n Nederlander en 'n Vlaming nie geneig om te sê dat
Afrikaans 'n ander taal is nie. En ek weet seker as jy na België of
Nederland toe kom, dan sal jy alles verstaan wat jy hier hoor of lees.
Dis haas 'n natuurlike refleks van ieder mens hier by ons in Vlaandere
wat Afrikaans beluister: waarom moes hierdie taal ànders word as die
een van ons? Dit was sinloos en het nooit nodig gewees nie! Ek het so
'n gevoel Afrikaans is nie 'n natuurlike taal nie maar slegs 'n taal
wat stiekem deur die Engelse ondersteun geword het. Ek dink die
Nederlands as kultuurtaal moes weg uit Suid-Afrika omdat die Engelse
nà die eerste Wêreldoorlog toe gesien het hoe in Vlaandere en
Nederland terug 'n nuwe kultuurtaal gegroei het met die Algemene
Beskaafde Nederlands (ABN). Ek dink die Engelse was baie bang daarvoor
dat die Afrikaners toe tesame met die Vlaminge en Nederlanders in 'n
nuwe taalkoalisie sou gegaan het. Ons het mos in Vlaandere gesien hoe
vlot en sonder probleme hierdie operasie in Vlaandere afgelope is. In
my oë is Afrikaans inderdaad 'n taal in sy eie reg. Maar die reg is
nie 'n Afrikaanse reg nie maar Engelse een.

Groete

Norbert die strandkruier
Re: Kaaskoppe [boodskap #110028 is 'n antwoord op boodskap #110027] Di, 04 April 2006 10:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
sebastiaan  is tans af-lyn  sebastiaan
Boodskappe: 13
Geregistreer: Februarie 2006
Karma: 0
Junior Lid
"Norbert de strandkruier" skryf in boodskap news:lvb2325ju5rma4elf7gs0adk9anie1l1m5@4ax.com...
> On 28 Mar 2006 21:24:27 -0800, "Louisa ;-)"
> wrote:
>
>> En soos jy gesê het Sebastiaan, is Afrikaans nie 'n vervorming van
>> Nederlands of enige ander taal nie maar nou 'n taal in sy eie reg.
>
> Feitlik is jy reg, Louisa, maar tog vind ek gans die situasie rond
> Nederlands en Afrikaans nie normaal nie. As 'n mens se eie afvra: waar
> eindig 'n taal en waar begin die ander dan kan 'n mens orals op die
> wêreld waarneem: dis daar waar mense mekaar nie meer kan verstaan
> sonder ekstra taalonderrig nie. Ek woon in Vlaandere en ek kan my
> landgenote in gans Vlaandere verstaan, nietteenstaande ons hier baie
> dialekte praat. Gaan ek Nederland toe dan kan ek daar óók al die mense
> verstaan, sonder om vooraf taalonderrig te kry. Maar steek ek die
> grens met Frankryk oor dan verstaan ek glad niemand meer nie en die
> mense van Frankryk verstaan my ook nie. Ditselfde vir Duitsland en
> Engeland. (Ek verstaan ook Frans, Engels en Duits, maar ek stel nou
> slegs die geval waarin ek geen ander taalonderrig gekry het niet).
> Maar as ek Afrikaans lees, of ek hoor 'n Afrikaner praat, dan verstaan
> ek terug alles wat gesê word. Daar is verskille, ja, maar die
> verskille het ons tussen ons dialekte ook.
> Daarom is 'n Nederlander en 'n Vlaming nie geneig om te sê dat
> Afrikaans 'n ander taal is nie. En ek weet seker as jy na België of
> Nederland toe kom, dan sal jy alles verstaan wat jy hier hoor of lees.
> Dis haas 'n natuurlike refleks van ieder mens hier by ons in Vlaandere
> wat Afrikaans beluister: waarom moes hierdie taal ónders word as die
> een van ons? Dit was sinloos en het nooit nodig gewees nie! Ek het so
> 'n gevoel Afrikaans is nie 'n natuurlike taal nie maar slegs 'n taal
> wat stiekem deur die Engelse ondersteun geword het. Ek dink die
> Nederlands as kultuurtaal moes weg uit Suid-Afrika omdat die Engelse
> ná die eerste Wêreldoorlog toe gesien het hoe in Vlaandere en
> Nederland terug 'n nuwe kultuurtaal gegroei het met die Algemene
> Beskaafde Nederlands (ABN). Ek dink die Engelse was baie bang daarvoor
> dat die Afrikaners toe tesame met die Vlaminge en Nederlanders in 'n
> nuwe taalkoalisie sou gegaan het. Ons het mos in Vlaandere gesien hoe
> vlot en sonder probleme hierdie operasie in Vlaandere afgelope is. In
> my oë is Afrikaans inderdaad 'n taal in sy eie reg. Maar die reg is
> nie 'n Afrikaanse reg nie maar Engelse een.
>
> Groete
>
> Norbert die strandkruier

mooi verwoord, ik heb dat met het luxemburgs, met veel moeite kan ik dat
verstaan
(door rtl4 vroeger) maar het verdomde moeilijk, mijn taalchip brandde zowat
door.
Want het Duits Frans en Nederlands was zo door elkaar gehusseld dat je met
moeite
het kon volgen. Dat heb ik dus niet met het afrikaans, wat zonder al teveel
moeite
best te lezen en te volgen valt. Alleen kijk ik altijd vreemd aan tegen die
dubbele
ontkenningen dat "nie....nie" want bij ons is een dubbele ontkenning een
bevestiging ;o)

(betekend "baie" trouwens "veel"?)
Re: Kaaskoppe [boodskap #110029 is 'n antwoord op boodskap #110028] Di, 04 April 2006 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 4 Apr 2006 12:50:12 +0200, "sebastiaan" wrote:

> Alleen kijk ik altijd vreemd aan tegen die
> dubbele
> ontkenningen dat "nie....nie" want bij ons is een dubbele ontkenning een
> bevestiging ;o)
Die dubbele negasie het ook in oud-Nederlands bestaan, Sebastiaan en
word nog steeds in ons Vlaamse dialekte gebesig. Toe sê ons as ons
bedoel "ek weet nie": "Ick en wete niet". Jy sien onmiddellik twee
woorde "en" + "niet" wat daardie dubbele negasie voorstel. Die
Afrikaans ken hierdie vorm nie maar ook in Vlaams bestaan hier en daar
ook die Afrikaanse vorm van dubbele negasie. In ons dialekte sê ons
partykeer:"'t Is nie zo lank nie!" Dis 'n tipiese Vlaamse zin wat byna
suiwer Afrikaans is. (In Nederlands: "Het is niet zo lang!").
Die dubbele negasie bestaan ook nog steeds in Frans (ne .. pas).
Miskien is dit die rede waarom Afrikaners teenwoordig nog steeds die
dubbele negasie besig: in die "Hollandse tyd" was in Suid-Afrika ook
baie Franstaliges wat die Nederlands MOES oorneem!
>
> (betekent "baie" trouwens "veel"?)

Inderdaad!

Norbert die strandkruier
Re: Kaaskoppe [boodskap #110159 is 'n antwoord op boodskap #110029] Do, 04 Mei 2006 01:09 Na vorige boodskap
Jasper Kok  is tans af-lyn  Jasper Kok
Boodskappe: 22
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Norbert de strandkruier" schreef in bericht
news:4il532t9tdkt0mrhnpelalsj6gen66h5s4@4ax.com...
> On Tue, 4 Apr 2006 12:50:12 +0200, "sebastiaan"
> wrote:
>
>> Alleen kijk ik altijd vreemd aan tegen die
>> dubbele
>> ontkenningen dat "nie....nie" want bij ons is een dubbele ontkenning een
>> bevestiging ;o)
> Die dubbele negasie het ook in oud-Nederlands bestaan, Sebastiaan en
> word nog steeds in ons Vlaamse dialekte gebesig. Toe sê ons as ons
> bedoel "ek weet nie": "Ick en wete niet". Jy sien onmiddellik twee
> woorde "en" + "niet" wat daardie dubbele negasie voorstel. Die
> Afrikaans ken hierdie vorm nie maar ook in Vlaams bestaan hier en daar
> ook die Afrikaanse vorm van dubbele negasie. In ons dialekte sê ons
> partykeer:"'t Is nie zo lank nie!" Dis 'n tipiese Vlaamse zin wat byna
> suiwer Afrikaans is. (In Nederlands: "Het is niet zo lang!").
> Die dubbele negasie bestaan ook nog steeds in Frans (ne .. pas).
> Miskien is dit die rede waarom Afrikaners teenwoordig nog steeds die
> dubbele negasie besig: in die "Hollandse tyd" was in Suid-Afrika ook
> baie Franstaliges wat die Nederlands MOES oorneem!

Maar die posisies van 'nie-1' (ná die persoonsvorm - is dit ook 'n
Afrikaanse woord?) en 'nie-2' (aan die einde van die (by)sin wat aandui wat
ontken word) kom niet ooreen met 'ne' en 'pas' nie. So ek glo nie rêrig dat
Afrikaans die Franse konstruksie direk oorgeneem het nie. Hierdie
konstruksie is ook anders as die Middel- (nie Oud-)Nederlandse s'n. In
Middel-Nederlands was die posisie van 'en' (die eerste deel van die negasie)
vóór die persoonsvorm netsoos in hedendaagse Frans, terwyl 'niet' (die
tweede deel) as ek reg onthou van die skool (ek was nie daar nie toe ons
voorvaders Middel-Nederlands gepraat het nie ;)) sowel op die posisie van
die 'pas' in Frans kon gestaan het asook op die posisie van 'nie-2' in
hedendaagse Afrikaans. Op die oomblik volg ek die Suid-Afrika minor wat die
universiteit van Nijmegen in Nederland aanbied, en ons het 'n paar artikels
gelees oor die geskiedenis van Afrikaans, waaruit blyk dat selfs regte
gerenommeerde taalkundiges nog nie saamstem oor die herkoms van die
Afrikaanse dubbele negasie nie ;). Ek sou 'n werkstuk/essay? oor dié kwessie
wou skryf, maar ek het die handoek in die ring gewerp toe ek agterkom selfs
professors is nie seker nie... Pleks het ek 'n ander tema gekies, oor
Afrikatale.
Op 'n lesing het ek gehoor daar was aan die begin vandees jaar of aan die
eind vanlaas jaar (is dit Afrikaans?) aandag in julle koerante vir hierdie
Suid-Afrika minor, maar ek het die artikel(s) nie op die web kan vind nie.
Het enigiemand dalk 'n skakel?

Groete uit Nijmegen, Nederland,

Jasper


>> (betekent "baie" trouwens "veel"?)
>
> Inderdaad!
>
> Norbert die strandkruier
>
Vorige onderwerp: Vroeë Afrikaanse woordelyste
Volgende onderwerp: Reparasies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 05:27:02 MGT 2024