Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: The Radio Laer - A Boer Folk Radio Forum
Re: The Radio Laer - A Boer Folk Radio Forum [boodskap #110143] Di, 25 April 2006 12:12 na volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On 24 Apr 2006 18:33:23 -0700, "NewsGuy" wrote:

> Oom Paul, Barrister Ryan Smith, Dr. Lets Pretorious and his wife Minnie
> discuss the political situation in South Africa and the present and
> future of the Boer Folk and the Boer Folkstadt. The Radio Laer speaks
> on issues you will never hear from the mainstream media, aka The
> Ministry of Lies.

Why don't you first get your Afrikaans spelling in order before you
start a PR thing like this?
Re: The Radio Laer - A Boer Folk Radio Forum [boodskap #110144 is 'n antwoord op boodskap #110143] Wo, 26 April 2006 06:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Miskien moet Dr. Lets Pretorius eers sy saak in die Boeremag verhoor wen,
voordat hy nog hooi op sy vurk neem.

Familie in Potgietersrus vertel dat dié dokter 'n klomp geld uit swart
pasiënte gemaak het. Hulle kommentaar: Hy gee nie om om die swartes se geld
te vat nie, maar hy het 'n probleem dat hulle hul regmatige plek in die
samelewing inneem.

Torreke

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:444f11e3.11567222@news.saix.co.za...
> On 24 Apr 2006 18:33:23 -0700, "NewsGuy"
> wrote:
>
> Minnie
>> discuss the political situation in South Africa and the present and
>> future of the Boer Folk and the Boer Folkstadt. The Radio Laer speaks
>> on issues you will never hear from the mainstream media, aka The
>> Ministry of Lies.
>
> Why don't you first get your Afrikaans spelling in order before you
> start a PR thing like this?
>
Re: The Radio Laer - A Boer Folk Radio Forum [boodskap #110145 is 'n antwoord op boodskap #110144] Wo, 26 April 2006 11:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Torreke skryf

> Familie in Potgietersrus vertel dat dié dokter 'n klomp geld uit swart
> pasiënte gemaak het.

Ek ken Potgietersrus van so 'n ruk gelede
goed, want my jongste suster het vir baie
jare daar gebly. Hoe gaan dit deesdae in
Potgietersrus. Is die dorp se naam nie
verander nie?
Dis as mens op sulke plekke soos
Potgietersrus in die dae van apartheid
gebly het, dat jy die apartheidssisteem
in al sy skokkendheid gesien het. Ek
onthou hoe my swaer, wat 'n gebou
gehad het wat hy aan sakelui verhuur
het, eendag 'n swart prokureur gekry
het wat kamers by hom wou huur. Maar
die aansoek is afgekeur, omdat die
perseel in die dorp was. Die arme
swart prokureur moes daar doer in die
kaal haai vlakte gaan sit, waar daar
geboue vir swart en Indiër sakelui gebou
is. Die man was ver van sy klieënte af,
waarvan baie nie karre besit het en hom
nie kon bereik nie.

Gloudina
Re: The Radio Laer - A Boer Folk Radio Forum [boodskap #110146 is 'n antwoord op boodskap #110145] Do, 27 April 2006 09:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:1146052598.058802.57370@j33g2000cwa.googlegroups.com...

Ek ken Potgietersrus van so 'n ruk gelede
goed, want my jongste suster het vir baie
jare daar gebly. Hoe gaan dit deesdae in
Potgietersrus. Is die dorp se naam nie
verander nie?
Dis as mens op sulke plekke soos
Potgietersrus in die dae van apartheid
gebly het, dat jy die apartheidssisteem
in al sy skokkendheid gesien het. Ek
onthou hoe my swaer, wat 'n gebou
gehad het wat hy aan sakelui verhuur
het, eendag 'n swart prokureur gekry
het wat kamers by hom wou huur. Maar
die aansoek is afgekeur, omdat die
perseel in die dorp was. Die arme
swart prokureur moes daar doer in die
kaal haai vlakte gaan sit, waar daar
geboue vir swart en Indiër sakelui gebou
is. Die man was ver van sy kliënte af,
waarvan baie nie karre besit het en hom
nie kon bereik nie.
------------Jy weerspreek houself! As die ou in blanke gebied 'n kantoor
wou hê, dan was hy juis ver weg van sy kliente af. Met sy kantoor in die
swart gebied, was hy mos juis by sy kliënte? Bewe jou kop?

Gloudina
Re: The Radio Laer - A Boer Folk Radio Forum [boodskap #110147 is 'n antwoord op boodskap #110146] Do, 27 April 2006 12:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester skryf

> ------------Jy weerspreek houself! As die ou in blanke gebied 'n kantoor
> wou hê, dan was hy juis ver weg van sy kliente af. Met sy kantoor in die
> swart gebied, was hy mos juis by sy kliënte? Bewe jou kop?

Moenie jou onkunde wys nie. Dit was 'n mite
dat "wit" gebiede wit was. Elke huis het sy
bediende-kwartiere gehad, die hele dorp was
vol swartes wat hierdie swart prokureur wou
bedien. Maar nee, hy is uitgestoot na 'n
stuk kaal haai vlak waar die swart en Indiër
middelklas hulle middelklas huise kon bou.
En hulle besighede oprig. Jy moes sommige
van dié huise gesien het. Sommige van
veral die Indiërs se huise was beter as die
deursnee huis in Potgietersrus se onderdorp.
En sommige van hierdie mense se kinders
was beter opgevoed as die kinders van
die wit onderdorp.

Gloudina
Re: The Radio Laer - A Boer Folk Radio Forum [boodskap #110148 is 'n antwoord op boodskap #110147] Do, 27 April 2006 14:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Maar juis my antie, weereens werk jou kop nie lekker nie. Daar waar daai
mooi huise gebou was, het 8o% van die gekleurdes gebly...tog logies dat 'n
besigheid daar beter sou werk vir die swartes? Die jare waarvan jy nou
praat het die blankes skaars van prokureurs gebruik gemaak....wat nog te sê
van bediendes in die buitekamers!
"Hessie" wrote in message
news:1146140682.001479.147350@v46g2000cwv.googlegroups.com.. .

Suidwester skryf

> ------------Jy weerspreek houself! As die ou in blanke gebied 'n kantoor
> wou hê, dan was hy juis ver weg van sy kliente af. Met sy kantoor in die
> swart gebied, was hy mos juis by sy kliënte? Bewe jou kop?

Moenie jou onkunde wys nie. Dit was 'n mite
dat "wit" gebiede wit was. Elke huis het sy
bediende-kwartiere gehad, die hele dorp was
vol swartes wat hierdie swart prokureur wou
bedien. Maar nee, hy is uitgestoot na 'n
stuk kaal haai vlak waar die swart en Indiër
middelklas hulle middelklas huise kon bou.
En hulle besighede oprig. Jy moes sommige
van dié huise gesien het. Sommige van
veral die Indiërs se huise was beter as die
deursnee huis in Potgietersrus se onderdorp.
En sommige van hierdie mense se kinders
was beter opgevoed as die kinders van
die wit onderdorp.

Gloudina
Re: The Radio Laer - A Boer Folk Radio Forum [boodskap #110149 is 'n antwoord op boodskap #110148] Vr, 28 April 2006 23:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jul...  is tans af-lyn  jul...
Boodskappe: 2
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Junior Lid
Op n Sondag middiag was daar baie min te doen in Potgieteresrus en baie van die witmense het in hulle motors geklim en deur die Indiër woonbuurt gery
om na die pragwonings te kyk. Apartheid ten spyt, hulle het baie goed gedoen, meetsal as kleinhandelaars.

On Thu, 27 Apr 2006 14:08:50 -0000, "Suidwester" wrote:

> Maar juis my antie, weereens werk jou kop nie lekker nie. Daar waar daai
> mooi huise gebou was, het 8o% van die gekleurdes gebly...tog logies dat 'n
> besigheid daar beter sou werk vir die swartes? Die jare waarvan jy nou
> praat het die blankes skaars van prokureurs gebruik gemaak....wat nog te sê
> van bediendes in die buitekamers!
> "Hessie" wrote in message
> news:1146140682.001479.147350@v46g2000cwv.googlegroups.com.. .
>
> Suidwester skryf
>
>> ------------Jy weerspreek houself! As die ou in blanke gebied 'n kantoor
>> wou hê, dan was hy juis ver weg van sy kliente af. Met sy kantoor in die
>> swart gebied, was hy mos juis by sy kliënte? Bewe jou kop?
>
> Moenie jou onkunde wys nie. Dit was 'n mite
> dat "wit" gebiede wit was. Elke huis het sy
> bediende-kwartiere gehad, die hele dorp was
> vol swartes wat hierdie swart prokureur wou
> bedien. Maar nee, hy is uitgestoot na 'n
> stuk kaal haai vlak waar die swart en Indiër
> middelklas hulle middelklas huise kon bou.
> En hulle besighede oprig. Jy moes sommige
> van dié huise gesien het. Sommige van
> veral die Indiërs se huise was beter as die
> deursnee huis in Potgietersrus se onderdorp.
> En sommige van hierdie mense se kinders
> was beter opgevoed as die kinders van
> die wit onderdorp.
>
> Gloudina
>
Re: The Radio Laer - A Boer Folk Radio Forum [boodskap #110151 is 'n antwoord op boodskap #110144] Di, 02 Mei 2006 07:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 26 Apr 2006 08:25:03 +0200, "Torreke" wrote:

> Miskien moet Dr. Lets Pretorius eers sy saak in die Boeremag verhoor wen,
> voordat hy nog hooi op sy vurk neem.
>
> Familie in Potgietersrus vertel dat dié dokter 'n klomp geld uit swart
> pasiënte gemaak het. Hulle kommentaar: Hy gee nie om om die swartes se geld
> te vat nie, maar hy het 'n probleem dat hulle hul regmatige plek in die
> samelewing inneem.

Dit kenmerk ongelukkig baie van die optredes vanuit wat "regse
sirkels" genoem word.

Daarenteen: Of 'n mens met hulle saamstem of nie, die Boshoffs van
Orania het eerlikheid en integriteit. Daarsonder is enige politieke
posisie wat 'n ekstreme minderheidsposisie is, hopeloos.
Re: The Radio Laer - A Boer Folk Radio Forum [boodskap #110154 is 'n antwoord op boodskap #110151] Di, 02 Mei 2006 13:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Stem saam

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:4457098c.599256345@news.saix.co.za...
> On Wed, 26 Apr 2006 08:25:03 +0200, "Torreke" wrote:
>
> verhoor wen,
>> voordat hy nog hooi op sy vurk neem.

>> Familie in Potgietersrus vertel dat dié dokter 'n klomp geld uit swart
>> pasiënte gemaak het. Hulle kommentaar: Hy gee nie om om die swartes se
>> geld
>> te vat nie, maar hy het 'n probleem dat hulle hul regmatige plek in die
>> samelewing inneem.
>
> Dit kenmerk ongelukkig baie van die optredes vanuit wat "regse
> sirkels" genoem word.
>
> Daarenteen: Of 'n mens met hulle saamstem of nie, die Boshoffs van
> Orania het eerlikheid en integriteit. Daarsonder is enige politieke
> posisie wat 'n ekstreme minderheidsposisie is, hopeloos.
>
Re: The Radio Laer - A Boer Folk Radio Forum [boodskap #110156 is 'n antwoord op boodskap #110147] Wo, 03 Mei 2006 04:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jy kry haai vlaktes net in Natal, by potties sal dit eerder bul krale wees

"Hessie" wrote in message
news:1146140682.001479.147350@v46g2000cwv.googlegroups.com.. .

Suidwester skryf

> ------------Jy weerspreek houself! As die ou in blanke gebied 'n kantoor
> wou hê, dan was hy juis ver weg van sy kliente af. Met sy kantoor in die
> swart gebied, was hy mos juis by sy kliënte? Bewe jou kop?

Moenie jou onkunde wys nie. Dit was 'n mite
dat "wit" gebiede wit was. Elke huis het sy
bediende-kwartiere gehad, die hele dorp was
vol swartes wat hierdie swart prokureur wou
bedien. Maar nee, hy is uitgestoot na 'n
stuk kaal haai vlak waar die swart en Indiër
middelklas hulle middelklas huise kon bou.
En hulle besighede oprig. Jy moes sommige
van dié huise gesien het. Sommige van
veral die Indiërs se huise was beter as die
deursnee huis in Potgietersrus se onderdorp.
En sommige van hierdie mense se kinders
was beter opgevoed as die kinders van
die wit onderdorp.

Gloudina
Re: The Radio Laer - A Boer Folk Radio Forum [boodskap #110157 is 'n antwoord op boodskap #110149] Wo, 03 Mei 2006 04:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
maw apartheid was goed vir hulle

wrote in message
news:mh7552p4li1r0cmo3hrpe6nhll9so74drd@4ax.com...
> Op n Sondag middiag was daar baie min te doen in Potgieteresrus en baie
> van die witmense het in hulle motors geklim en deur die Indiër woonbuurt
> gery
> om na die pragwonings te kyk. Apartheid ten spyt, hulle het baie goed
> gedoen, meetsal as kleinhandelaars.
>
> On Thu, 27 Apr 2006 14:08:50 -0000, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Maar juis my antie, weereens werk jou kop nie lekker nie. Daar waar daai
>> mooi huise gebou was, het 8o% van die gekleurdes gebly...tog logies dat 'n
>> besigheid daar beter sou werk vir die swartes? Die jare waarvan jy nou
>> praat het die blankes skaars van prokureurs gebruik gemaak....wat nog te
>> sê
>> van bediendes in die buitekamers!
>> "Hessie" wrote in message
>> news:1146140682.001479.147350@v46g2000cwv.googlegroups.com.. .

>> Suidwester skryf

>>> ------------Jy weerspreek houself! As die ou in blanke gebied 'n
>>> kantoor
>>> wou hê, dan was hy juis ver weg van sy kliente af. Met sy kantoor in
>>> die
>>> swart gebied, was hy mos juis by sy kliënte? Bewe jou kop?

>> Moenie jou onkunde wys nie. Dit was 'n mite
>> dat "wit" gebiede wit was. Elke huis het sy
>> bediende-kwartiere gehad, die hele dorp was
>> vol swartes wat hierdie swart prokureur wou
>> bedien. Maar nee, hy is uitgestoot na 'n
>> stuk kaal haai vlak waar die swart en Indiër
>> middelklas hulle middelklas huise kon bou.
>> En hulle besighede oprig. Jy moes sommige
>> van dié huise gesien het. Sommige van
>> veral die Indiërs se huise was beter as die
>> deursnee huis in Potgietersrus se onderdorp.
>> En sommige van hierdie mense se kinders
>> was beter opgevoed as die kinders van
>> die wit onderdorp.

>> Gloudina
Re: The Radio Laer - A Boer Folk Radio Forum [boodskap #110161 is 'n antwoord op boodskap #110144] Do, 04 Mei 2006 09:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Schorsch  is tans af-lyn  Schorsch
Boodskappe: 96
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Torreke wrote:

> Miskien moet Dr. Lets Pretorius eers sy saak in die Boeremag verhoor wen,
> voordat hy nog hooi op sy vurk neem.
>
> Familie in Potgietersrus vertel dat dié dokter 'n klomp geld uit swart
> pasiënte gemaak het. Hulle kommentaar: Hy gee nie om om die swartes se geld
> te vat nie, maar hy het 'n probleem dat hulle hul regmatige plek in die
> samelewing inneem.

Was jou familie miskien nydig op grond van Dr Pretorius se sukses?!
Ek verneem dat van die ANC leiers ook onder sy pasiente was. 'n Dokter
is trouens verplig om hulp te gee an enige persoon wat na hom toe kom.
Hy is geregtig op betaling.

Ek dink nie dat hy 'n probleem het dat swartes "hul regmatige plek in
die samelewing inneem" nie - veral nie in hulle eie samelewing nie. Hy
sou egter van sommige idiote verskil wat glo dat swartes 'n "regamtige
plek in ONS samelewing" het. Maar hoekom vra jy hom nie self nie?!
http://www.boerevryheid.co.za/


Het jy trouens al die goeie nuus verneem?
http://www.iol.co.za/index.php?set_id=1&click_id=13& art_id=qw1146682081140B265


>
> Torreke
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:444f11e3.11567222@news.saix.co.za...
>> On 24 Apr 2006 18:33:23 -0700, "NewsGuy"
>> wrote:
>>
>> > Minnie
>>> discuss the political situation in South Africa and the present and
>>> future of the Boer Folk and the Boer Folkstadt. The Radio Laer speaks
>>> on issues you will never hear from the mainstream media, aka The
>>> Ministry of Lies.
>>
>> Why don't you first get your Afrikaans spelling in order before you
>> start a PR thing like this?

Well, the text was in English - And I think Americans don't know a lot
about "Afrikaans spelling".


>>
>>
>>
Re: The Radio Laer - A Boer Folk Radio Forum [boodskap #110178 is 'n antwoord op boodskap #110161] Ma, 08 Mei 2006 07:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"G.Bartels" wrote

> Was jou familie miskien nydig op grond van Dr Pretorius se sukses?!

Allermins! Hulle het geen rede om te wees nie!

> Ek verneem dat van die ANC leiers ook onder sy pasiente was. 'n Dokter
> is trouens verplig om hulp te gee an enige persoon wat na hom toe kom.
> Hy is geregtig op betaling.

Natuurlik. Ek praat onder korreksie, maar as ek dit reg verstaan het, het
hy 'n tweede praktyk binne 'n
hoofsaaklik swart gebied geopen waar hy swartes se geld gemelk het. Sy eed
verplig hom beslis nie om 'n praktyk
in 'n hoofsaaklik swart gebied te open nie, of hoe?

Beskou hy of jy 'n Swarte regtig as 'n "persoon" - 'n volwaardige
medemens! - van wie die woorde geld "Jy moet jou naaste liefhê soos
jouself?", of as 'n minderwaardige subspesies (die soort twak het ons tot
vervelens al op hierdie NG gehoor)?

> Ek dink nie dat hy 'n probleem het dat swartes "hul regmatige plek in
> die samelewing inneem" nie - veral nie in hulle eie samelewing nie. Hy
> sou egter van sommige idiote verskil wat glo dat swartes 'n "regamtige
> plek in ONS samelewing" het.

Afrika het oorspronklik aan die swartes behoort en die ganse samelewing in
Afrika was 'n swart samelewing. Ons het van elders gekom en hulle uit hulle
grondgebied verdring en uit hulle tradisionele samelewings ontwortel. En
moet my tog net asseblief net nie die uitgediende argument gee van ons het
die grond gekoop of onbesette gebied geneem nie en dat hulle uit eie keuse
hulle stamgebiede verlaat het om in sg. blanke gebied te kom werk nie. Die
Tswanas en Ndebeles het al in 1630 in die omgewing van Pretoria gewoon en
die plek die naam Tshwane gegee. (Daarmee sê ek nie dat ek ten gunte van
die naamsverandering van Pta is nie! Ons praat in elk geval nie nou oor Pta
se naamsverandering nie) Ons het eenvoudig ingeloop, die plek oorgeneem,
hulle vrye beweging en leefwyse aan bande gelê, hulle natuurlike hulpbronne
weggevat en deur ons optrede gedwing om hulle tradisionele leefwyses prys te
gee ter wille van oorlewing. Nog later het ons paternalisties swartes se
lewens en samelewings probeer reël soos ons dit goedgedunk het. Wie het ons
daardie reg gegee???? Sê wat jy wil: Feit is wat ons gedoen het was
eiegeregtig en selfsugtig! Dr. Pretorius en die hele regse politiek se
standpunt is 'n blote voortsetting van die eiegeregtige en selfsugtige
beskouing. Bv. Pretoria is gebou op grond wat van die Tswanas en Ndebeles
afgevat is; dit was een van die hoofstede van die Boerevolk oor wie se
verlies aan onafhanklikheid die bepaalde Radio Forum protesteer. Nou wat
van die verlies aan oafhankliheid van die swart mense wie se grond dieselfde
Boere afgevat het om hulle eie onafhanklikheid te vestig?

> Maar hoekom vra jy hom nie self nie?!

Geen behoefte of die tyd om in dieselfde ou argumente betrokke te raak
waarin ek al genoeg met mense soos hy betrokke geraak het nie. Die woord
"idiote" wat jy hierbo sommer dadelik vir mense gebruik wat nie met sy of
jou standpunt saamstem nie, vertel my reeds hoe die gesprek sal verloop.

http://www.boerevryheid.co.za/

Het jy trouens al die goeie nuus verneem?
http://www.iol.co.za/index.php?set_id=1&click_id=13& art_id=qw1146682081140B265

>
> Torreke
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:444f11e3.11567222@news.saix.co.za...
>> On 24 Apr 2006 18:33:23 -0700, "NewsGuy"
>> wrote:
>>
>> > Minnie
>>> discuss the political situation in South Africa and the present and
>>> future of the Boer Folk and the Boer Folkstadt. The Radio Laer speaks
>>> on issues you will never hear from the mainstream media, aka The
>>> Ministry of Lies.
>>
>> Why don't you first get your Afrikaans spelling in order before you
>> start a PR thing like this?

Well, the text was in English - And I think Americans don't know a lot
about "Afrikaans spelling".

>>
>>
>>
Re: The Radio Laer - A Boer Folk Radio Forum [boodskap #110216 is 'n antwoord op boodskap #110178] Ma, 15 Mei 2006 04:54 Na vorige boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Torreke gaan jy so baklei vir die blankes se grond wat in Zim
gesteel is of is dit reg in jou oe. Daar is ook blankes wat
onregverdigheid teenoor mede blankes miskyk , omrede
Oom Jan dit durf waag het om voet aan wal te sit.

"Torreke" skryf in boodskap news:e3ms78$m25$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "G.Bartels" wrote
>
>> Was jou familie miskien nydig op grond van Dr Pretorius se sukses?!
>
> Allermins! Hulle het geen rede om te wees nie!
>
>> Ek verneem dat van die ANC leiers ook onder sy pasiente was. 'n Dokter
>> is trouens verplig om hulp te gee an enige persoon wat na hom toe kom.
>> Hy is geregtig op betaling.
>
> Natuurlik. Ek praat onder korreksie, maar as ek dit reg verstaan het, het
> hy 'n tweede praktyk binne 'n
> hoofsaaklik swart gebied geopen waar hy swartes se geld gemelk het. Sy
> eed verplig hom beslis nie om 'n praktyk
> in 'n hoofsaaklik swart gebied te open nie, of hoe?
>
> Beskou hy of jy 'n Swarte regtig as 'n "persoon" - 'n volwaardige
> medemens! - van wie die woorde geld "Jy moet jou naaste liefhê soos
> jouself?", of as 'n minderwaardige subspesies (die soort twak het ons tot
> vervelens al op hierdie NG gehoor)?
>
>> Ek dink nie dat hy 'n probleem het dat swartes "hul regmatige plek in
>> die samelewing inneem" nie - veral nie in hulle eie samelewing nie. Hy
>> sou egter van sommige idiote verskil wat glo dat swartes 'n "regamtige
>> plek in ONS samelewing" het.
>
> Afrika het oorspronklik aan die swartes behoort en die ganse samelewing in
> Afrika was 'n swart samelewing. Ons het van elders gekom en hulle uit
> hulle
> grondgebied verdring en uit hulle tradisionele samelewings ontwortel. En
> moet my tog net asseblief net nie die uitgediende argument gee van ons het
> die grond gekoop of onbesette gebied geneem nie en dat hulle uit eie keuse
> hulle stamgebiede verlaat het om in sg. blanke gebied te kom werk nie.
> Die Tswanas en Ndebeles het al in 1630 in die omgewing van Pretoria gewoon
> en die plek die naam Tshwane gegee. (Daarmee sê ek nie dat ek ten gunte
> van die naamsverandering van Pta is nie! Ons praat in elk geval nie nou
> oor Pta se naamsverandering nie) Ons het eenvoudig ingeloop, die plek
> oorgeneem, hulle vrye beweging en leefwyse aan bande gelê, hulle
> natuurlike hulpbronne weggevat en deur ons optrede gedwing om hulle
> tradisionele leefwyses prys te gee ter wille van oorlewing. Nog later
> het ons paternalisties swartes se lewens en samelewings probeer reël soos
> ons dit goedgedunk het. Wie het ons daardie reg gegee???? Sê wat jy wil:
> Feit is wat ons gedoen het was eiegeregtig en selfsugtig! Dr. Pretorius
> en die hele regse politiek se standpunt is 'n blote voortsetting van die
> eiegeregtige en selfsugtige beskouing. Bv. Pretoria is gebou op grond wat
> van die Tswanas en Ndebeles afgevat is; dit was een van die hoofstede van
> die Boerevolk oor wie se verlies aan onafhanklikheid die bepaalde Radio
> Forum protesteer. Nou wat van die verlies aan oafhankliheid van die swart
> mense wie se grond dieselfde Boere afgevat het om hulle eie
> onafhanklikheid te vestig?
>
>> Maar hoekom vra jy hom nie self nie?!
>
> Geen behoefte of die tyd om in dieselfde ou argumente betrokke te raak
> waarin ek al genoeg met mense soos hy betrokke geraak het nie. Die woord
> "idiote" wat jy hierbo sommer dadelik vir mense gebruik wat nie met sy of
> jou standpunt saamstem nie, vertel my reeds hoe die gesprek sal verloop.
>
> http://www.boerevryheid.co.za/
>
>
> Het jy trouens al die goeie nuus verneem?
> http://www.iol.co.za/index.php?set_id=1&click_id=13& art_id=qw1146682081140B265
>
>

>> Torreke

>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:444f11e3.11567222@news.saix.co.za...
>>> On 24 Apr 2006 18:33:23 -0700, "NewsGuy"
>>> wrote:
>>>
>>> >> Minnie
>>>> discuss the political situation in South Africa and the present and
>>>> future of the Boer Folk and the Boer Folkstadt. The Radio Laer speaks
>>>> on issues you will never hear from the mainstream media, aka The
>>>> Ministry of Lies.
>>>
>>> Why don't you first get your Afrikaans spelling in order before you
>>> start a PR thing like this?
>
> Well, the text was in English - And I think Americans don't know a lot
> about "Afrikaans spelling".
>
>
>>>
>>>
>>>
>
Vorige onderwerp: Ouders van dader vol onbegrip - was: Racistische moord Antwerpen....
Volgende onderwerp: Enige vinnige raaiskoot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 12:41:45 MGT 2024