Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hallo julle!!!!!!!!!!!!!
Hallo julle!!!!!!!!!!!!! [boodskap #552] Wo, 04 Junie 2003 20:27 na volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Klop, klop!!!
Re: Hallo Julle [boodskap #110031 is 'n antwoord op boodskap #552] Wo, 05 April 2006 07:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On 5 Apr 2006 06:34:20 -0000, Vrotty wrote:

> Wat gebeur hier?

Hier gebeur niks meer nie! Die ou generasie het hierdie nuusgroep
verlaat en het na 'n ander nuusgroep gegaan. Die rede was 'n reeks
artikels van 'n sekere Michael Laudahn, 'n Duitser wat waarskynlik in
Switserland woon. Sy artikels was vernaamlik in Hollands en hulle
verskyn terselfdertyd ook in Belgiese en Nederlandse nuusgroepe wat
vernaamlik politiek behandel. Daardoor het hier 'n klomp kruisposte
verskyn wat hierdie nuusgroep onleesbaar gemaak het vir Afrikaners.
Ek het daardie Laudahn kan oortuig hy sou beter nie meer kruispos in
hierdie nuusgroep nie en ook daardoor het die kruisposte van Belge en
Nederlanders opgehou. Maar die Afrikaners wat hier vroeër was is nog
steeds nie terug nie.
Ek vra me eie af waarom jou naam is "Vrotty" en waarom jy besig 'n
anonymous remailer om hier jou boodskap te plaas.. Ek is nie benoud om
vir die mense te sê watter een ek is en waar ek woon nie.

Norbert de strandkruier
http://users.skynet.be/strandkruier/index.html
Re: Hallo Julle [boodskap #110032 is 'n antwoord op boodskap #110031] Wo, 05 April 2006 07:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Louisa ;-)  is tans af-lyn  Louisa ;-)
Boodskappe: 20
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Junior Lid
Lyk my ek was net betyds om die stilte te gewaar. Hallo Norbert! (En
die ander mense).

Dis altyd jammer as iemand so iets in die wiele ry, maar miskien sal
dit moontlik wees om dit weer op te bou?
Horlosie [boodskap #110035 is 'n antwoord op boodskap #110032] Do, 06 April 2006 04:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Norbert ons het jou horlosie gekry
Re: Horlosie [boodskap #110036 is 'n antwoord op boodskap #110035] Do, 06 April 2006 07:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 6 Apr 2006 06:56:59 +0200, "Otterkop" wrote:

> Norbert ons het jou horlosie gekry
>
HA-HA-HA-HA-HA!...
Nóg so 'n artikel en ek sal nog dink julle is simpatiek!

Norbert die strandkruier
Re: Hallo Julle [boodskap #110038 is 'n antwoord op boodskap #110032] Do, 06 April 2006 20:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On 5 Apr 2006 00:52:06 -0700, "Louisa ;-)"
wrote:

> Dis altyd jammer as iemand so iets in die wiele ry, maar miskien sal
> dit moontlik wees om dit weer op te bou?

Dis altyd moontlik, Louisa, maar mense hier moet dophou dat 'n invasie
soos met M.L. steeds kan terugkeer. En wat is dan die middel om te
vermy mense gaan hier weg? Ek vind dit baie vervelend wat gebeur het.
Nou kry die Belge en die Nederlanders die skuld, maar feitlik het die
meeste nie eers geweet waarmee hulle besig was. 'n Mens sien mos nie
steeds as hy kruisposte stuur nie. Want dis nou so op die Belgiese en
Nederlandse politieke nuusgroepe dat baie mense kruispos in altwee die
lande. Dus as mense 'n antwoord stuur dan loer hulle selfs nie eers of
hulle besig is om te kruispos. Dis daar die gewoonste saak van die
wêreld! En dit het net 'n Duitser gewees wat die ganse wespenes
hiertoe gebring het! En hulle kan steek, weet jy?
Sien jy nou nog Belge of Nederlanders hier? Ja, nog 'n enkel een:
ekke!

Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
Re: Hallo Julle [boodskap #110039 is 'n antwoord op boodskap #110038] Vr, 07 April 2006 05:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Louisa ;-)  is tans af-lyn  Louisa ;-)
Boodskappe: 20
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Junior Lid
Ek was nou nie by vir die hele ML krisis nie, maaer dit lyk my die
mannetjie het die mense goed die hel in gemaak hierso. Het hy dit
aspris of perongeluk gedoen?

Maak tog seker nie eintlik saak nie ne'? Soos jy sê is hy en amper al
die mense wat hy gepla het ook nou weg.
Re: Hallo Julle [boodskap #110040 is 'n antwoord op boodskap #110039] Vr, 07 April 2006 05:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Weg, nee, ons koekeloer ... vir iets om aan te herkou.

:-)

TJ

"Louisa ;-)" wrote in message
news:1144387859.075607.279210@j33g2000cwa.googlegroups.com.. .
> Ek was nou nie by vir die hele ML krisis nie, maaer dit lyk my die
> mannetjie het die mense goed die hel in gemaak hierso. Het hy dit
> aspris of perongeluk gedoen?
>
> Maak tog seker nie eintlik saak nie ne'? Soos jy sê is hy en amper al
> die mense wat hy gepla het ook nou weg.
Re: Hallo Julle [boodskap #110041 is 'n antwoord op boodskap #110039] Vr, 07 April 2006 11:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On 6 Apr 2006 22:30:59 -0700, "Louisa ;-)"
wrote:

> Maak tog seker nie eintlik saak nie ne'? Soos jy sê is hy en amper al
> die mense wat hy gepla het ook nou weg.

Ja.., hm.., ek weet nie, Louisa!.. wil jy miskien sê dis net goed M.L.
is weg.. en al die andere mense wat hier gewees het ook?
Wel, einlik het ek dit nie dapper gevind nie: dat hulle almal op die
vlug geslaan het! Ek het vir hulle geveg om hierdie oorstroming van
buitelandse artikels teen te hou. Dit het goed uitgedraai, maar die ou
pappenheimers kom nie terug nie.
Nou, as hulle nie meer wil terugkeer nie, dan het ek vir jou 'n
voorstel: ons konfiskeer tesaam hierdie nuusgroep en ons ontwikkel
tesaam die toekomstige kulturele ewolusie van Suid-Afrika (in
Afrikaans vanselfsprekend!).

Vriendelike groete!

Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
Re: Hallo Julle [boodskap #110051 is 'n antwoord op boodskap #110041] Sa, 08 April 2006 12:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Louisa ;-)  is tans af-lyn  Louisa ;-)
Boodskappe: 20
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Junior Lid
Anneksasie? Norbert jy sê die oulikste dinge...;-)

Dit is natuurlik nie goed om te sien hoe mense hardlloop eerder as om
te baklei vir wat aan hulle behoort nie. Maar dit, my vriend, is die SA
manier! (eintlik deel van die kultuur as te ware) 'n Paar voorbeelde:
Die Groot trek (die regte een, nie die een op hierdie groep nie), die
"Brain-drain" na Australia toe post apartheid, ag die voorbeelde is
amper oneindig. Selfs gedurende die boere oorlog was ons Afrikaners
eerder geneig tot Guerilla (hierdie mag dalk verkeerd gespel wees?)
aanvalle as oop oorlog. Wat natuurlik aanval en WEGHARDLOOP is. Hou
asseblief in gedagte dat ek nie probeer beweer dat dit altyd 'n slegte
ding is nie, partykeer kan dit nie anders nie. Daar is 'n garppie wat
sê dat een van die kortste boeke ooit sou wees " The South-African
book of unity".

Haha! Ek dink ek gaan mense omkrap - so ek beter stilbly voor ek my oor
afgekou kry?

Norbert, ek sal graag saam met jou (en ander wat ook belangstel) wil
bou aan die nuwe karakter van hierdie groepie...

So terloops, wat is 'n pappenheimer?

Louisa (uit Suid-Afrika)
;-)
Re: Hallo Julle [boodskap #110052 is 'n antwoord op boodskap #110051] Sa, 08 April 2006 16:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paddy Girl  is tans af-lyn  Paddy Girl
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
1776. Zijn Pappenheimers kennen,
d.w.z. den aard en het karakter der menschen (aanhangers, volgelingen), met
wie men te doen heeft, kennen; de zegswijze is ontleend aan Schiller's
Wallensteins Tod (1800), 3, 15: Daran erkenn' ich meine Pappenheimer (ook
wel geciteerd als: Ich kenne meine Pappenheimer), woorden, gesproken door
Wallenstein, toen de soldaten uit het regiment van graaf Pappenheim hem
zeiden, dat zij hem niet voor een landverrader hielden en hem trouw zouden
blijven, hoewel de andere regimenten hem afvielen. Zie voor bewijsplaatsen
Lvl. 110: Je leert eindelik je Pappenheimers kennen; Barb. 7; Handelingen
der Stat.-Gen. 1912-1913, p. 2925: Wanneer dit wetsontwerp nu in stemming
komt - wij kennen onze Pappenheimers! - dan gaat het er door; Nkr. II, 1
Maart, p. 2; VII, 18 Jan. p. 2.: Men ziet, de heer Roodhuizen kent zijn
Pappenheimsters; 12 Juli p. 2: Men ziet, onze Briand kende zijn
Pappenheimers! VIII, 31 Oct. p. 2; Nw. Rotterd. Cour. 29 Juni 1913, p. 1
kol. 2: Ik ken mijn vrijzinnige pappenheimers genoeg om aan te nemen, dat
zij zelfs het onmogelijke zouden Handelsblad, 7 Maart (ochtendbl.) 1913, 2de
bl.: Natuurlijk zou het willen beproeven om de koningin een dergelijke
beslissing te besparen; regelmatiger zijn, indien ik dit verzoek eerst
richtte tot de Rotterdammer, maar wij kennen onze Pappenheimers, niet waar?;
12 Mei 1914 (avondbl.) p. 7 k. 4; 1 Oct. 1914 p. 1 k. 5 (avondbl.); Het
Volk, 18 Dec. 1912, p. 2; 10 Febr. 1914 p. 4 k. 1; 16 Febr. 1914 p. 8 k. 3;
16 April 1914 p. 3 k. 1; 10 Juni 1914 p. 1 k. 3; De Arbeid, 8 April 1914 p.
2 k. 3; 24 Mei 1914 p. 2 k 4; enz. In den zin van wie of wat men noodig
heeft voor een bepaald doel, 'zijn mannetjes', komt Pappenheimers voor in
Nkr. V, 4 Nov. p. 3: ik krijg men Pappenheimers ook wel zonder kontrakt.

"Louisa ;-)" skryf in boodskap news:1144501006.102842.7610@g10g2000cwb.googlegroups.com...
> Anneksasie? Norbert jy sê die oulikste dinge...;-)
>
> Dit is natuurlik nie goed om te sien hoe mense hardlloop eerder as om
> te baklei vir wat aan hulle behoort nie. Maar dit, my vriend, is die SA
> manier! (eintlik deel van die kultuur as te ware) 'n Paar voorbeelde:
> Die Groot trek (die regte een, nie die een op hierdie groep nie), die
> "Brain-drain" na Australia toe post apartheid, ag die voorbeelde is
> amper oneindig. Selfs gedurende die boere oorlog was ons Afrikaners
> eerder geneig tot Guerilla (hierdie mag dalk verkeerd gespel wees?)
> aanvalle as oop oorlog. Wat natuurlik aanval en WEGHARDLOOP is. Hou
> asseblief in gedagte dat ek nie probeer beweer dat dit altyd 'n slegte
> ding is nie, partykeer kan dit nie anders nie. Daar is 'n garppie wat
> sê dat een van die kortste boeke ooit sou wees " The South-African
> book of unity".
>
> Haha! Ek dink ek gaan mense omkrap - so ek beter stilbly voor ek my oor
> afgekou kry?
>
> Norbert, ek sal graag saam met jou (en ander wat ook belangstel) wil
> bou aan die nuwe karakter van hierdie groepie...
>
> So terloops, wat is 'n pappenheimer?
>
> Louisa (uit Suid-Afrika)
> ;-)
>
Re: Hallo Julle [boodskap #110066 is 'n antwoord op boodskap #110051] Ma, 10 April 2006 05:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On 8 Apr 2006 05:56:46 -0700, "Louisa ;-)"
wrote:

> Haha! Ek dink ek gaan mense omkrap - so ek beter stilbly voor ek my oor
> afgekou kry?

Ag, ek weet wel hoe Afrikaners is, Louisa! Gans onmoontlike mense!
Maar God moet sy getal hê, nè?
Tog vind ek daar is hoop vir Suid-Afrika en veral vir die jong
Suid-Afrikaners! Maak die saak nie of hulle nou blank of swart is nie.
Ek voel duidelik hulle weet hulle het 'n toekoms. My noontjie in
Suid-Afrika (sy is professor an die universiteit) het vir my gesê:
hulle maak lawaai, ja, maar als hulle moet studeer dan studeer hulle..
En dis baie hoopvol: dat hulle die lewe ernstig neem!
Ek dink veral die jong mense van Suid-Afrika is baie lewenskragtig!
Ook is hulle meer kosmopolities as hulle ouers. Die jeug van
Suid-Afrika is nie meer soos die voorgaande generasies nie. Die
vroeëre Afrikaners was steeds 'n partikularisties volkjie, soos die
vroeëre Hollanders en die Duitsers, ook 'n bietjie soos die Vlaminge
van die 19de eeu. Maar diè karaktereienskap het hulle vandag al
heeltemal oorboord gegooi!

Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
Re: Hallo Julle [boodskap #110069 is 'n antwoord op boodskap #110066] Ma, 10 April 2006 05:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mmmmmm. Is dit jou mening, of die mening van jou SA professornooientjie in
PE?
--
Groetnis
Annette

"Norbert de strandkruier" skryf in boodskap news:d9pj329lcrjql5elu8edue8849jq6751mh@4ax.com...
> On 8 Apr 2006 05:56:46 -0700, "Louisa ;-)"
> wrote:
>
>> Haha! Ek dink ek gaan mense omkrap - so ek beter stilbly voor ek my oor
>> afgekou kry?
>
> Ag, ek weet wel hoe Afrikaners is, Louisa! Gans onmoontlike mense!
> Maar God moet sy getal hê, nê?
> Tog vind ek daar is hoop vir Suid-Afrika en veral vir die jong
> Suid-Afrikaners! Maak die saak nie of hulle nou blank of swart is nie.
> Ek voel duidelik hulle weet hulle het 'n toekoms. My noontjie in
> Suid-Afrika (sy is professor an die universiteit) het vir my gesê:
> hulle maak lawaai, ja, maar als hulle moet studeer dan studeer hulle..
> En dis baie hoopvol: dat hulle die lewe ernstig neem!
> Ek dink veral die jong mense van Suid-Afrika is baie lewenskragtig!
> Ook is hulle meer kosmopolities as hulle ouers. Die jeug van
> Suid-Afrika is nie meer soos die voorgaande generasies nie. Die
> vroeëre Afrikaners was steeds 'n partikularisties volkjie, soos die
> vroeëre Hollanders en die Duitsers, ook 'n bietjie soos die Vlaminge
> van die 19de eeu. Maar dié karaktereienskap het hulle vandag al
> heeltemal oorboord gegooi!
>
> Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
>
Re: Hallo Julle [boodskap #110070 is 'n antwoord op boodskap #110051] Ma, 10 April 2006 08:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Louisa ;-)" skryf in boodskap news:1144501006.102842.7610@g10g2000cwb.googlegroups.com...
Selfs gedurende die boere oorlog was ons Afrikaners
> eerder geneig tot Guerilla (hierdie mag dalk verkeerd gespel wees?)
> aanvalle as oop oorlog. Wat natuurlik aanval en WEGHARDLOOP is. >
> Louisa (uit Suid-Afrika)
> ;-)
> ----Daar is altyd iets om voor dankbaar te wees, hmm? Jy moet dankbaar
> wees jy het nooit oorlog gevoer nie, want duidelik weet jy niks daarvan
> nie!
Re: Hallo Julle [boodskap #110071 is 'n antwoord op boodskap #110069] Ma, 10 April 2006 12:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 10 Apr 2006 07:49:21 +0200, "Annette" wrote:

> Mmmmmm. Is dit jou mening, of die mening van jou SA professornooientjie in
> PE?

My noontjie het geen mening oor Suid-Afrika en sy mense nie, Annette!
Sy woon, lewe en werk daar en dis alles. Die een wat 'n mening het is
ek.

Norbert die strandkruier
Re: Hallo Julle [boodskap #110077 is 'n antwoord op boodskap #110071] Di, 11 April 2006 04:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jislaaik!! 'n Professor en geen mening oor haar eie mense nie? Eienaardig
verby.
Is sy 'n robot?
Hoekom ek vra is omdat jou mening baie ooreenstem met baie mense van die Oos
Kaap wat nou hier in die Kaap rondry.
--
Groetnis
Annette

"Norbert de strandkruier" skryf in boodskap news:1pkk32de9h1v1j0s30qrq4ho21cloul20t@4ax.com...
> On Mon, 10 Apr 2006 07:49:21 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Mmmmmm. Is dit jou mening, of die mening van jou SA professornooientjie in
>> PE?
>
> My noontjie het geen mening oor Suid-Afrika en sy mense nie, Annette!
> Sy woon, lewe en werk daar en dis alles. Die een wat 'n mening het is
> ek.
>
> Norbert die strandkruier
Re: Hallo Julle [boodskap #110078 is 'n antwoord op boodskap #110066] Di, 11 April 2006 07:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Norbert de strandkruier" skryf in boodskap news:d9pj329lcrjql5elu8edue8849jq6751mh@4ax.com...
> On 8 Apr 2006 05:56:46 -0700, "Louisa ;-)"
> wrote:
>
>> Haha! Ek dink ek gaan mense omkrap - so ek beter stilbly voor ek my oor
>> afgekou kry?
>
> Ag, ek weet wel hoe Afrikaners is, Louisa! Gans onmoontlike mense!
> Maar God moet sy getal hê, nê?
> Tog vind ek daar is hoop vir Suid-Afrika en veral vir die jong
> Suid-Afrikaners! Maak die saak nie of hulle nou blank of swart is nie.
> Ek voel duidelik hulle weet hulle het 'n toekoms. My noontjie in
> Suid-Afrika (sy is professor an die universiteit) het vir my gesê:
> hulle maak lawaai, ja, maar als hulle moet studeer dan studeer hulle..
> En dis baie hoopvol: dat hulle die lewe ernstig neem!
> Ek dink veral die jong mense van Suid-Afrika is baie lewenskragtig!
> Ook is hulle meer kosmopolities as hulle ouers. Die jeug van
> Suid-Afrika is nie meer soos die voorgaande generasies nie. Die
> vroeëre Afrikaners was steeds 'n partikularisties volkjie, soos die
> vroeëre Hollanders en die Duitsers, ook 'n bietjie soos die Vlaminge
> van die 19de eeu. Maar dié karaktereienskap het hulle vandag al
> heeltemal oorboord gegooi!
>
> Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
>

Klink vir my asof jy gewoon stereotipeer!!!

Torreke
Re: Hallo Julle [boodskap #110082 is 'n antwoord op boodskap #110077] Di, 11 April 2006 08:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dalk het sy haar kwalifikasies gekoop???

"Annette" skryf in boodskap news:l-OdnXC6LMSWsqbZRVn-pw@is.co.za...
> Jislaaik!! 'n Professor en geen mening oor haar eie mense nie? Eienaardig
> verby.
> Is sy 'n robot?
> Hoekom ek vra is omdat jou mening baie ooreenstem met baie mense van die
> Oos
> Kaap wat nou hier in die Kaap rondry.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Norbert de strandkruier" wrote in message
> news:1pkk32de9h1v1j0s30qrq4ho21cloul20t@4ax.com...
>> On Mon, 10 Apr 2006 07:49:21 +0200, "Annette"
>> wrote:

>>> Mmmmmm. Is dit jou mening, of die mening van jou SA professornooientjie in
>>> PE?

>> My noontjie het geen mening oor Suid-Afrika en sy mense nie, Annette!
>> Sy woon, lewe en werk daar en dis alles. Die een wat 'n mening het is
>> ek.

>> Norbert die strandkruier
>
Re: Hallo Julle [boodskap #110083 is 'n antwoord op boodskap #110077] Di, 11 April 2006 08:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 11 Apr 2006 06:21:08 +0200, "Annette" wrote:

> Jislaaik!! 'n Professor en geen mening oor haar eie mense nie? Eienaardig
> verby.
> Is sy 'n robot?
> Hoekom ek vra is omdat jou mening baie ooreenstem met baie mense van die Oos
> Kaap wat nou hier in die Kaap rondry.

Ja, natuurlik het sy 'n mening oor Suid-Afrikane maar daaroor praat sy
eintlik nooit nie, Annette. As ek van haar iets wil weet oor
Suid-Afrika moet ek steeds wag tot sy iets daaroor in die konteks van
sy eie lewe vertel en dit gebeur so selde. Dis nie van haar ek leer
mees oor Suid-Afrika maar sy is seker geen robot nie. Ek sou darem nie
weet nie waarom ek 'n Ooskaapse mening sou hê.

Norbert die strandkruier
Re: Hallo Julle [boodskap #110084 is 'n antwoord op boodskap #110082] Di, 11 April 2006 08:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 11 Apr 2006 08:24:18 -0000, "Suidwester" wrote:

> Dalk het sy haar kwalifikasies gekoop???

Is an die universiteite van Suid-Afrika dan ook mense wat hulle titels
gekoop het, Suidwester?

Norbert die strandkruier
Re: Hallo Julle [boodskap #110085 is 'n antwoord op boodskap #110066] Di, 11 April 2006 09:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Norbert de strandkruier" skryf in boodskap news:d9pj329lcrjql5elu8edue8849jq6751mh@4ax.com...
> On 8 Apr 2006 05:56:46 -0700, "Louisa ;-)"
> wrote:
>
>> Haha! Ek dink ek gaan mense omkrap - so ek beter stilbly voor ek my oor
>> afgekou kry?
>
> Ag, ek weet wel hoe Afrikaners is, Louisa! Gans onmoontlike mense!
> Maar God moet sy getal hê, nê?
> Tog vind ek daar is hoop vir Suid-Afrika en veral vir die jong
> Suid-Afrikaners! Maak die saak nie of hulle nou blank of swart is nie.
> Ek voel duidelik hulle weet hulle het 'n toekoms. My noontjie in
> Suid-Afrika (sy is professor an die universiteit) het vir my gesê:
> hulle maak lawaai, ja, maar als hulle moet studeer dan studeer hulle..
> En dis baie hoopvol: dat hulle die lewe ernstig neem!
> Ek dink veral die jong mense van Suid-Afrika is baie lewenskragtig!
> Ook is hulle meer kosmopolities as hulle ouers. Die jeug van
> Suid-Afrika is nie meer soos die voorgaande generasies nie. Die
> vroeëre Afrikaners was steeds 'n partikularisties volkjie, soos die
> vroeëre Hollanders en die Duitsers, ook 'n bietjie soos die Vlaminge
> van die 19de eeu. Maar dié karaktereienskap het hulle vandag al
> heeltemal oorboord gegooi!
>
> Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)

Klink vir my asof jy gewoon stereotipeer!!!

Torreke
Re: Hallo Julle [boodskap #110086 is 'n antwoord op boodskap #110078] Di, 11 April 2006 11:51 Na vorige boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 11 Apr 2006 09:29:05 +0200, "Torreke" wrote:

> Klink vir my asof jy gewoon stereotipeer!!!
>
> Torreke
>
Dit klink miskien goed vir julle saligheid as jy dink dis 'n
stereotiepe.. Maar soos ek die Suidafrikaanse jeug sien durf ek sê:
hulle sal geen geykte letter wees nie. En die ouere Afrikaners wat
hier nog rondjakker op hierdie nuusgroep sal daar niks an kan verander
nie! Die enigste ding wat daardie mense nog sal kan sê is: hulle is my
kinders.

Norbert die strandkruier
Vorige onderwerp: Re: Books On Religion & Philosophy (Vol. 2)
Volgende onderwerp: Wie is waar?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 08:28:42 MGT 2024