Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oorlog-trauma (bossies) in South Africa
Oorlog-trauma (bossies) in South Africa [boodskap #11001] Wo, 08 Oktober 1997 00:00
Marius van Niekerk  is tans af-lyn  Marius van Niekerk
Boodskappe: 5
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Junior Lid
Ex-soldate/veteraane

As jy in die SADF was en die oorlog na al die jare nog in jou kop aangaan
..... saans jou in jou slaap vervolg ... dit moelik maak om te lewe tussen
"normale" mense ... jy met niemand kan praat omdat jy voel niemand sal kan
jou verstaan nie ... jy met iemand wil praat wat die selfde ding deurmaak
....

Dan kan jy kontak maak Marius van Niekerk
E-mail: van.m...@stockholm.mail.telia.com

of as jy meer will lees oor die South African Veterans Association (SAVA),
'n Suid Afrikaanse Veteraan Vereniging wat bestaan uit veteraane, en strewe
om om te sien na die behoeftes van getraumatiseerde veteraane en hulle
families, besoek ons tydelike website:
http://www.tragedy.demon.co.uk/sava
Vorige onderwerp: her: spinnekoppe
Volgende onderwerp: Oorlog-trauma in Suid Africa (bossies)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 04:33:32 MGT 2024