Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kom ons trek ....
Kom ons trek .... [boodskap #4426 is 'n antwoord op boodskap #109946] Wo, 22 Maart 2006 04:57 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit raak te Hollands hier .... So, kom ons trek na die bestaande en
onbenutte nuusgroep: alt.languages.afrikaans

Laat ons julle daar sien - Anti, Annette, Suidwester, Riaan - ALMAL
Re: Kom ons trek .... [boodskap #4427 is 'n antwoord op boodskap #4426] Do, 23 Maart 2006 05:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja-nee Anti - jy's hier.
"Ek is hier, en MA is hier - ons twee le op Baas se baadjie.."
Re: Kom ons trek .... [boodskap #4431 is 'n antwoord op boodskap #4427] Do, 23 Maart 2006 22:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas schrieb:

> Ja-nee Anti - jy's hier.
> "Ek is hier, en MA is hier - ons twee le op Baas se baadjie.."

Hoekom is dit op Duits?

Gloudina
Re: Kom ons trek .... [boodskap #109946 is 'n antwoord op boodskap #4426] Do, 23 Maart 2006 02:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas skryf

So, kom ons trek na die bestaande en
> onbenutte nuusgroep: alt.languages.afrikaans

Sien julle my?
gloudina
Re: Kom ons trek .... [boodskap #109950 is 'n antwoord op boodskap #109946] Wo, 22 Maart 2006 09:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On 21 Mar 2006 20:57:05 -0800, "Jonas" wrote:

> Dit raak te Hollands hier .... So, kom ons trek na die bestaande en
> onbenutte nuusgroep: alt.languages.afrikaans
>
> Laat ons julle daar sien - Anti, Annette, Suidwester, Riaan - ALMAL

Hm.., die Groot Trek op Usenet.. En dan kom Boereoorloge, seker?
Dis almal nutteloos. As Michael Laudahn te wete kom julle is daar gaan
hy ook die pad op, met dieselfde gevolge. Het julle al gesien watter
omvang sy aksies het? Hy gaan internasionaal. Ek dink nog 'n bietjie
en ook Franstalige, Duitse, Engelse, Skandinawiese nuusgroepe het hom
in die huis (as dit nie al reeds die geval is nie).
Sou beter soek na Suidafrikaanse wetgewing wat sy praktyke kan
bestraf. In België het gister 'n nuwe webtuiste verskyn van die
regering waarop mense 'n klag kan neerlê teen sulke artikels as diè
van Michael Laudahn. En ook in Nederland bestaan dit reeds. Dis mos
duidelik dat rassisme en xenofobie die normale menselike verkeer in
gevaar bring.
Of jy kan miskien probeer om 'n eie nuusgroep te maak vir julle mense
op Googlegroups, een wat moderasie het. Moet egter ook weet dat
moderasie self ook nie baie gesond is nie. Dit het ook sy nadele.
Die Belgiese webtuiste waaroor ek praat staan hier:
http://cyberhate.be/

Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
Re: Kom ons trek .... [boodskap #109979 is 'n antwoord op boodskap #109946] Do, 23 Maart 2006 02:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas skryf

> Dit raak te Hollands hier .... So, kom ons trek na die bestaande en
> onbenutte nuusgroep: alt.languages.afrikaans
>
> Laat ons julle daar sien - Anti, Annette, Suidwester, Riaan - ALMAL

Ek weet nie hoe nie.
Gloudina
Re: Kom ons trek .... [boodskap #109987 is 'n antwoord op boodskap #109950] Do, 23 Maart 2006 09:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Laai Agent af as 'n NG leser en gebruik sy "kill-"funksie om alle posse
van die man/mense outomaties te skrap nog voor jy dit gelees het.

Daar is ander lesers ook wat dieselfde soort ding outomaties kan doen.
Re: Kom ons trek .... [boodskap #110000 is 'n antwoord op boodskap #109946] Sa, 25 Maart 2006 13:02 Na vorige boodskap
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
pos eenvoudig 'n (lee) boodskap maar verwyder s.c.s-a.afrikaans van die
groeplys.
Vorige onderwerp: Respek
Volgende onderwerp: Kom ons maak nes hier ....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 04:10:36 MGT 2024