Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Trappe van vergelyking
Trappe van vergelyking [boodskap #109689] Di, 14 Maart 2006 19:25 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat is die trappe van vergelyking van "naar"?
--
Groetnis
Annette
Re: Trappe van vergelyking [boodskap #109702 is 'n antwoord op boodskap #109689] Di, 14 Maart 2006 22:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
narererig
naar
moernaar
opgooi
braak
kots
lees nog 'n hollandse pos op die ng

"Annette" skryf in boodskap news:Ga2dnWGCscF8hYrZnZ2dnUVZ_t6dnZ2d@is.co.za...
> Wat is die trappe van vergelyking van "naar"?
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Trappe van vergelyking [boodskap #109706 is 'n antwoord op boodskap #109702] Wo, 15 Maart 2006 04:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Amper reg!!

Naar
Pienaar
Van Brakel
Kotsze

Trappe van vergelyking van "bad":

Bad
Worse
Proworse ( Province)

--
Groetnis
Annette

"Francois Human" skryf in boodskap news:dv7hi7$2tdn$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> narererig
> naar
> moernaar
> opgooi
> braak
> kots
> lees nog 'n hollandse pos op die ng
>
> "Annette" wrote in message
> news:Ga2dnWGCscF8hYrZnZ2dnUVZ_t6dnZ2d@is.co.za...
>> Wat is die trappe van vergelyking van "naar"?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Trappe van vergelyking [boodskap #109710 is 'n antwoord op boodskap #109706] Wo, 15 Maart 2006 08:07 Na vorige boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Onvolledig!!!

Dit moet wees:

Naar
Pienaar
Van Brakel
Kotze

en Aussie op 12 Maart 2006!!!

"Annette" wrote
> Amper reg!!
>
> Naar
> Pienaar
> Van Brakel
> Kotsze
>
Vorige onderwerp: BP Brandstof
Volgende onderwerp: In Europas PC-terrorland nr 1 vertoont zich verborgen verzet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 08:03:49 MGT 2024