Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Blekouts"
"Blekouts" [boodskap #109359] Do, 02 Maart 2006 05:17 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wie kan nog onthou hoe die vorige bewind ("apartheidsvarke")
"blackouts" bewerkstellig het?

Klaarblylik staan ANC vir "another night with candles".

Die reggestelde hoof, of is dit regstellende hoof, van ESCOM verdien
R900,000 per maand. Volgens hom verdien hy die salaris omdat dit
"markrelevant" is. (Wat ook markrelevant is, is dat indien jy nie die
mas opkom nie, word jy in die pad gesteek...)
Re: "Blekouts" [boodskap #109363 is 'n antwoord op boodskap #109359] Do, 02 Maart 2006 05:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonder hoeveel dae van die maand die knaap wel by die werk is

"Jonas" wrote in message
news:1141276674.250248.306660@i39g2000cwa.googlegroups.com.. .
> Wie kan nog onthou hoe die vorige bewind ("apartheidsvarke")
> "blackouts" bewerkstellig het?
>
> Klaarblylik staan ANC vir "another night with candles".
>
> Die reggestelde hoof, of is dit regstellende hoof, van ESCOM verdien
> R900,000 per maand. Volgens hom verdien hy die salaris omdat dit
> "markrelevant" is. (Wat ook markrelevant is, is dat indien jy nie die
> mas opkom nie, word jy in die pad gesteek...)
>
Re: "Blekouts" [boodskap #109370 is 'n antwoord op boodskap #109363] Do, 02 Maart 2006 06:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wie glo die storie van die sg sabotasie?

--
Groetnis
Annette
.coza> skryf in boodskap news:xJydnSGN5d33H5vZnZ2dnUVZ_sydnZ2d@is.co.za...
> Ek wonder hoeveel dae van die maand die knaap wel by die werk is
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:1141276674.250248.306660@i39g2000cwa.googlegroups.com.. .
>> Wie kan nog onthou hoe die vorige bewind ("apartheidsvarke")
>> "blackouts" bewerkstellig het?
>>
>> Klaarblylik staan ANC vir "another night with candles".
>>
>> Die reggestelde hoof, of is dit regstellende hoof, van ESCOM verdien
>> R900,000 per maand. Volgens hom verdien hy die salaris omdat dit
>> "markrelevant" is. (Wat ook markrelevant is, is dat indien jy nie die
>> mas opkom nie, word jy in die pad gesteek...)
>>
>
Re: "Blekouts" [boodskap #109371 is 'n antwoord op boodskap #109370] Do, 02 Maart 2006 06:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
DIs eintlik lagwekkend. Hulle probeer hul onbewaamheid verdoesel.

Ek kan nie glo hulle het nie gese dis apartheid se skuld nie

"Annette" skryf in boodskap news:QO2dnSbR0OWTD5vZnZ2dnUVZ_t-dnZ2d@is.co.za...
> Wie glo die storie van die sg sabotasie?
>
> --
> Groetnis
> Annette
> .coza> skryf in boodskap news:xJydnSGN5d33H5vZnZ2dnUVZ_sydnZ2d@is.co.za...
>> Ek wonder hoeveel dae van die maand die knaap wel by die werk is


>> "Jonas" wrote in message
>> news:1141276674.250248.306660@i39g2000cwa.googlegroups.com.. .
>>> Wie kan nog onthou hoe die vorige bewind ("apartheidsvarke")
>>> "blackouts" bewerkstellig het?
>>>
>>> Klaarblylik staan ANC vir "another night with candles".
>>>
>>> Die reggestelde hoof, of is dit regstellende hoof, van ESCOM verdien
>>> R900,000 per maand. Volgens hom verdien hy die salaris omdat dit
>>> "markrelevant" is. (Wat ook markrelevant is, is dat indien jy nie die
>>> mas opkom nie, word jy in die pad gesteek...)
>>>


>
Re: "Blekouts" [boodskap #109372 is 'n antwoord op boodskap #109371] Do, 02 Maart 2006 07:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy moes 'n ander berig as ek gehoor het.

Soos ek die storie verstaan, wil hulle die sg. sabotasie voor die deur lê
van 'n opposisieparty ( geen vingerwysing nie - hul wys sommer met die
elmboog.)
--
Groetnis
Annette

"Otterkop" skryf in boodskap news:lY6dneShnurwCZvZnZ2dnUVZ_tWdnZ2d@is.co.za...
> DIs eintlik lagwekkend. Hulle probeer hul onbewaamheid verdoesel.
>
> Ek kan nie glo hulle het nie gese dis apartheid se skuld nie
>
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:QO2dnSbR0OWTD5vZnZ2dnUVZ_t-dnZ2d@is.co.za...
>> Wie glo die storie van die sg sabotasie?
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> .coza> wrote in message news:xJydnSGN5d33H5vZnZ2dnUVZ_sydnZ2d@is.co.za...
>>> Ek wonder hoeveel dae van die maand die knaap wel by die werk is
>
>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:1141276674.250248.306660@i39g2000cwa.googlegroups.com.. .
>>>> Wie kan nog onthou hoe die vorige bewind ("apartheidsvarke")
>>>> "blackouts" bewerkstellig het?
>>>>
>>>> Klaarblylik staan ANC vir "another night with candles".
>>>>
>>>> Die reggestelde hoof, of is dit regstellende hoof, van ESCOM verdien
>>>> R900,000 per maand. Volgens hom verdien hy die salaris omdat dit
>>>> "markrelevant" is. (Wat ook markrelevant is, is dat indien jy nie die
>>>> mas opkom nie, word jy in die pad gesteek...)
>>>>
>>
>
Re: "Blekouts" [boodskap #109385 is 'n antwoord op boodskap #109359] Do, 02 Maart 2006 12:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas skryf

> Klaarblylik staan ANC vir "another night with candles".

As hierdie pos verwys na die blackouts in Kaapland,
wat glo veroorsaak word deur situasies by die
atoomkragstasie, sien ek in die koerante dat die
kragstasie in stand gehou word deur 'n Franse
maatskappy. Hoe strook die tirades van julle teen
individueles by Eskom met hierdie feit?

Gloudina
Re: "Blekouts" [boodskap #109386 is 'n antwoord op boodskap #109385] Do, 02 Maart 2006 15:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Tant Hessie - soos gewoonlik sit jy die pot mis....

Maar - vertel my van die "blekouts" onder die apartheidsbewind.
Vertel my ook van maagkoors onder swart inwoners omdat "iemand" die
rioolwater in die drinkwater laat loop het.
Die "blekouts" is nie beperk tot Kaapstad nie - gaan lees gerus oor die
voorvalle in Johannesburg.
Re: "Blekouts" [boodskap #109516 is 'n antwoord op boodskap #109386] Ma, 06 Maart 2006 16:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Miskien moet die antie sommer ook in Windhoek 'n draai gaan maak by die
Goreanchab-dam waar die plakkers nou al teen die waterkant plak en sommer in
die water kak.....drinkwater vir die stad, mind you! In 'n land wat nie 'n
enkele plakkerskamp onder die apartheidsbewind gehad het nie, is daar nou by
elke dorp 'n moerse een en lyk dit presies soos die ou lokasies waarteen die
Swapo's so baklei het. Op die harde manier leer hulle nou dat om politiek
te bedryf en te werk, nie dieselfde ding is nie. Hulle is nie in staat om
die land sinvol te regeer nie, schluss en klaar.
"Jonas" wrote in message
news:1141311734.018088.148920@p10g2000cwp.googlegroups.com.. .
> Tant Hessie - soos gewoonlik sit jy die pot mis....
>
> Maar - vertel my van die "blekouts" onder die apartheidsbewind.
> Vertel my ook van maagkoors onder swart inwoners omdat "iemand" die
> rioolwater in die drinkwater laat loop het.
> Die "blekouts" is nie beperk tot Kaapstad nie - gaan lees gerus oor die
> voorvalle in Johannesburg.
>
Re: "Blekouts" [boodskap #109536 is 'n antwoord op boodskap #109516] Di, 07 Maart 2006 13:29 Na vorige boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 6 Mar 2006 16:30:15 -0000, "Suidwester" wrote:

> Miskien moet die antie sommer ook in Windhoek 'n draai gaan maak by die
> Goreanchab-dam waar die plakkers nou al teen die waterkant plak en sommer in
> die water kak.....drinkwater vir die stad, mind you! In 'n land wat nie 'n
> enkele plakkerskamp onder die apartheidsbewind gehad het nie,

Isit?
Vorige onderwerp: Afrika aan die roer
Volgende onderwerp: 'PC'?! Nee, noodweer - de denen verdedigen zich tegen de vreemde invasoren
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 03:36:25 MGT 2024