Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrika aan die roer
Afrika aan die roer [boodskap #109498] Ma, 06 Maart 2006 05:08 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat is dit met die Afrikane? Ek besef nou weer twee dinge wat ek lank
terug in Afrika-lande (sub-Sahara) raakgeloop het.
1. Aansien in die openbare oog is vir die Afrikaan verskriklik
belangrik. (Indien die ESCOM-storie nie hierdie ouens se aansien geraak
het nie, sou absoluut geen verbetering plaasgevind het nie.)
en,
2. Daar is nie pro-aktiewe beplanning en/of die uitvoer van die planne
nie. (In Afrika het ek ervaar dat daar op 'n dag nie koeldrank en bier
te koop was nie. Aangesien "iemand""vergeet" het om die doppies vir die
bottels te bestel. Of daar was nie van die plaaslike sigarette te koop
nie, aangesien "iemand" (ek weet nie of dit dieselfde "iemand" is
nie...) "vergeet" het om die sigaretpapiertjies aan te skaf.
Kersgeskenke het gewoonlik eers in Februarie van die volgende jaar op
die rakke verskyn.)

Wanneer mens na die hoof van ESCOM kyk waar hy sy R900,000-00 per maand
as "markrelevant" verklaar dan is die man in die heel nuutste en
duurste snyerspak, gucci-skoene en dasse geklee. ("All dressed up but
nowhere to go...")

Anti - is ek 'n rassis. Let wel ek het op geen tydstip na kleur verwys
nie - jy kan dit self inkleur. Onthou net - swart is nie 'n kleur nie
....
Re: Afrika aan die roer [boodskap #109507 is 'n antwoord op boodskap #109498] Ma, 06 Maart 2006 13:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas skryf

> Wat is dit met die Afrikane?

> Anti - is ek 'n rassis. Let wel ek het op geen tydstip na kleur verwys
> nie - jy kan dit self inkleur. Onthou net - swart is nie 'n kleur nie

Ag, jy maak my moeg met jou ewige gesanik.
Kyk maar liewers wat in ander dele van die
wêreld aangaan. Hoe die Amerikaners met
Katrina die famous North American efficiency
gewys het. Hoe ons hier in Kanada mense
in die tronk sit wat hulle vingers te diep in
die belastingbetalers se pot geld gesit het.
Hoe George Bush nie eens aldag weet
watter ras in die land is wat hy besoek nie.
Let wel, ek het ook op geen tydstip na kleur
verwys nie.

Gloudina
Re: Afrika aan die roer [boodskap #109524 is 'n antwoord op boodskap #109507] Di, 07 Maart 2006 03:29 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - hier het ons weer met jou ou deursigtige taktiek te doen -
verander die onderwerp as jy sien jy't geen verweer nie.
Baie dankie - ek wen weereens 'n rondte.
Vorige onderwerp: Scandinavie: Linksgeorienteerde politici krijgen kwittantie voor immigratiepolitiek
Volgende onderwerp: "Blekouts"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 22:41:21 MGT 2024