Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die elfde gebod!!!
Die elfde gebod!!! [boodskap #109380] Do, 02 Maart 2006 09:58 na volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Aldus die Israel-ideoloë is daar nie 10 nie, maar 11 gebooie.

Die elfde gebod is "Jy mag geen Kusiet voor my aangesig bring nie"!
Re: Die elfde gebod!!! [boodskap #109390 is 'n antwoord op boodskap #109380] Vr, 03 Maart 2006 00:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Ja, Libbie

Vir al die liberaliste is daar ook 'n elfde gebod,

en dit is:

"Jy moet slegs Kusiete voor my aangesig bring,
en jy moet vir my 'n bastergeslag voort bring."
Re: Die elfde gebod!!! [boodskap #109399 is 'n antwoord op boodskap #109390] Vr, 03 Maart 2006 08:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Aldus die Israel-ideoloë is daar nie 10 nie, maar 11 gebooie.

Die elfde gebod is "Jy mag geen Kusiet voor my aangesig bring nie"!

> Ja, Libbie

Daar erken jy dit!!!

> Vir al die liberaliste is daar ook 'n elfde gebod,
>
> en dit is:
>
> "Jy moet slegs Kusiete voor my aangesig bring,
> en jy moet vir my 'n bastergeslag voort bring."
>

Nee, Jim (alias JW12) die na-apery werk nie dié keer nie. Daar's 'n groot
verskil tussen "mag" en "moet" - groot verskil tussen 'n "Wet op Verbod van
Gemengde Huwelike" en 'n "Wet op Gebod van Gemengde Huwelike".
Re: Die elfde gebod!!! [boodskap #109402 is 'n antwoord op boodskap #109399] Vr, 03 Maart 2006 08:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Libbie

Whatever suits your liberal agenda, eh ?

Jim
Re: Die elfde gebod!!! [boodskap #109408 is 'n antwoord op boodskap #109402] Vr, 03 Maart 2006 11:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Jim Again..." wrote in message
news:1141376238.853745.72390@i39g2000cwa.googlegroups.com...
> Libbie
>
> Whatever suits your liberal agenda, eh ?
>
> Jim
>

Vermyding gaan nie help nie, Jimmy.

Ek het gesê julle Israel-ideoloë het 'n elfde gebod "jy mag geen Kusiet voor
my aangesig bring nie". Jy het bevestig dat dit vir julle 'n gebod is.

Toe probeer jy dit omdraai om te sê dat ek 'n 11e gebod het wat sê dat wit
en swart "moet vermeng". Ek het nooit so-iets gesê nie. Ek het gesê "hulle
mag trou".

Ek sê weer jou na-apery het hierdie keer nie gewerk nie.

Weereens vermy jy die "issue". Dit is dat julle 'n vel-vereiste aan God
toedig om die Koninkryk van God te beërwe. Julle gee voor dat God 'n rassis
is.

Waar lees jy dat God 'n rassis is en 'n velvereiste stel om in die
Koninkrtyk van God te kom?
Re: Die elfde gebod!!! [boodskap #109415 is 'n antwoord op boodskap #109408] Vr, 03 Maart 2006 16:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
So What?! Libbie?!!

Sheeeeezz, Libbie!!

Watter moeeeeerse "issue" is dit, Libbie?

So What?!

Wat daarvan?

What was the great, great secret, Libbie?!

Get-a-life!
Re: Die elfde gebod!!! [boodskap #109426 is 'n antwoord op boodskap #109415] Sa, 04 Maart 2006 18:11 Na vorige boodskap
Liewe Lulu  is tans af-lyn  Liewe Lulu
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Jim Again..." wrote in message
news:1141403945.683106.158210@i40g2000cwc.googlegroups.com.. .
> So What?! Libbie?!!
>
> Sheeeeezz, Libbie!!
>
> Watter moeeeeerse "issue" is dit, Libbie?
>
> So What?!
>
> Wat daarvan?
>
> What was the great, great secret, Libbie?!
>
> Get-a-life!
>

Waar lees jy dat God 'n rassis is en 'n velvereiste stel om in die
Koninkrtyk van God te kom?
Vorige onderwerp: Is advocaat Phon van den Biesen bekend in NL?
Volgende onderwerp: Re: Is sy blank of nie-blank?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 05:56:56 MGT 2024