Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kragonderbrekings
Kragonderbrekings [boodskap #109005] Ma, 20 Februarie 2006 05:44 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vrydag en gister twee groot en lang kragonderbrekings gehad hier in die
Kaap.
Van vroeg af het daar motors by petrolstasies gestaan en wag totdat die krag
weer aan kom.

Behalwe vir die ongerief om nie brandstof te kry nie, geen geld by 'n OTM te
kan trek nie, nie te kan radio luister of musiek op CD te luister nie, die
eetplekke net koffie en koek vir 'n kort rukkie kon aanbied as ontbyt, was
die stilte nogal salwend vir die gemoed ( behalwe natuurlik vir toeters en
skreeuende bande van padgebruikers wat nie weet hoe om op te tree as die
verkeersligte nie werk nie).

Ek gaan vir my die volgende bymekaarkry voor die volgende kragonderbreking:
'n Batteryradio, 'n baie sterk flitslig waarby ek kan lees of handwerk doen,
'n laai vol batterye vir die radio en flitslig, 'n 5-liter kan vol
brandstof, 'n blikkie vir noodkontant onder die bed, blikkieskos wat met net
so koud kan eet en 'n pakkie provita vir noodhonger.

Ek dink nie eers aan 'n kragopwekker nie, want die goed raas te veel.

--
Groetnis
Annette
Re: Kragonderbrekings [boodskap #109013 is 'n antwoord op boodskap #109005] Ma, 20 Februarie 2006 06:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Skyn die son te min in die Kaap vir swembadverhitting?

'n Sonpaneel en windopwekker soos op 'n Karooplaas.

Stil krag, dan kan jy geraas maak met die musiek.

Jy kry ook opwen radios om in kontak te bly.

Hoeveel neonliggies in jou huis - of gebruik jy nog die ou tipe gloeilampe
wat honger is vir krag? Dis vir my nogal vreemd dat on so gou kan wetgewings
maak oor baie dinge en dis maklik om kraggebruik af te bring, maar geen
advertensies of opvoeding nie. Orals brand die ligte (ou tipe gloeilampe)
selfs in meeste regeringsgeboue soos skole en ook winkels.

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:u_idnVzRDfzNymTenZ2dnUVZ_tKdnZ2d@is.co.za...
> Vrydag en gister twee groot en lang kragonderbrekings gehad hier in die
> Kaap.
> Van vroeg af het daar motors by petrolstasies gestaan en wag totdat die krag
> weer aan kom.
>
> Behalwe vir die ongerief om nie brandstof te kry nie, geen geld by 'n OTM te
> kan trek nie, nie te kan radio luister of musiek op CD te luister nie, die
> eetplekke net koffie en koek vir 'n kort rukkie kon aanbied as ontbyt, was
> die stilte nogal salwend vir die gemoed ( behalwe natuurlik vir toeters en
> skreeuende bande van padgebruikers wat nie weet hoe om op te tree as die
> verkeersligte nie werk nie).
>
> Ek gaan vir my die volgende bymekaarkry voor die volgende kragonderbreking:
> 'n Batteryradio, 'n baie sterk flitslig waarby ek kan lees of handwerk doen,
> 'n laai vol batterye vir die radio en flitslig, 'n 5-liter kan vol
> brandstof, 'n blikkie vir noodkontant onder die bed, blikkieskos wat met net
> so koud kan eet en 'n pakkie provita vir noodhonger.
>
> Ek dink nie eers aan 'n kragopwekker nie, want die goed raas te veel.
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Kragonderbrekings [boodskap #109015 is 'n antwoord op boodskap #109005] Ma, 20 Februarie 2006 06:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
www.eskom.co.za/live/content.php?Item_ID=274

Jammer dis als net in een taal (Engels), maar dis die beste webwerf bladsy
wat ek kon kry in SA.

Dit bring my terug by die regulering (tegnies en wet) van kragdorstige goete
en die opvoedingswaarde vir besparings.

Hoe baie word daar gedoen in die WesKaap en ander dele van die land om die
boodskap van kragbesparing oor te dra in pleks van die energie wat gemors en
produktiwiteit wat verlore gaan as gevolg van die tekort aan 'n eenvoudige
boodskap?

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:u_idnVzRDfzNymTenZ2dnUVZ_tKdnZ2d@is.co.za...
> Vrydag en gister twee groot en lang kragonderbrekings gehad hier in die
> Kaap.
> Van vroeg af het daar motors by petrolstasies gestaan en wag totdat die krag
> weer aan kom.
>
> Behalwe vir die ongerief om nie brandstof te kry nie, geen geld by 'n OTM te
> kan trek nie, nie te kan radio luister of musiek op CD te luister nie, die
> eetplekke net koffie en koek vir 'n kort rukkie kon aanbied as ontbyt, was
> die stilte nogal salwend vir die gemoed ( behalwe natuurlik vir toeters en
> skreeuende bande van padgebruikers wat nie weet hoe om op te tree as die
> verkeersligte nie werk nie).
>
> Ek gaan vir my die volgende bymekaarkry voor die volgende kragonderbreking:
> 'n Batteryradio, 'n baie sterk flitslig waarby ek kan lees of handwerk doen,
> 'n laai vol batterye vir die radio en flitslig, 'n 5-liter kan vol
> brandstof, 'n blikkie vir noodkontant onder die bed, blikkieskos wat met net
> so koud kan eet en 'n pakkie provita vir noodhonger.
>
> Ek dink nie eers aan 'n kragopwekker nie, want die goed raas te veel.
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Kragonderbrekings [boodskap #109021 is 'n antwoord op boodskap #109005] Ma, 20 Februarie 2006 09:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Maar ons kan iewers begin. Tabak het 'n wet en petrol is nou sonder lood.

Hoekom verkoop ons dan nog standaard gloeilampe as neon kan spaar?

Sonpaneel vir die radio/tv en 'n paar "sola-tubes" vir daglig is nie duur
nie.

:-)

TJ

"Suidwester" skryf in boodskap news:BKGdnfRd7sbi6mTeRVn-sQ@is.co.za...
> Ons bly mos darem ook in 'n land van sonskyn. Sonverhitting is baie duur
> as dit doeltreffend moet wees vir 'n gewone huishouding. Jy kan nie alles
> net sonkrag maak nie....dalk net 'n deel daarvan soos jou geyser....maar dan
> kos die installasie sonder die geyser ver oor die R5000. Dit help ook nie
> veel om die basiese tariewe van die dorpsraad weg te kry nie.
> Windkrag is nog moeiliker.....en baie duurder. Daai fêntjie kos 'n
> pot vol geld en dan moet jy 'n batterystelsel hê wat skrik vir niks nie plus
> natuurlik die feit dat jy die volts oral reg moet kry. 'n Groot genoeg
> windlaaier vir 'n huis gaan jou maklik ver oor die R25 duisend kos en as die
> wind die dag nie waai nie, sal die ou vrou moet trap soos 'n
> laboratorium-muis?
> Bogenoemde kan dalk werk vir plase. In die dorpe en stede waar die
> groot probleme is....is dit veel moeiliker.
> "TJ" wrote in message
> news:5KudnagnWYS5-GTe4p2dnA@is.co.za...
>> Skyn die son te min in die Kaap vir swembadverhitting?
>>
>> 'n Sonpaneel en windopwekker soos op 'n Karooplaas.
>>
>> Stil krag, dan kan jy geraas maak met die musiek.
>>
>> Jy kry ook opwen radios om in kontak te bly.
>>
>> Hoeveel neonliggies in jou huis - of gebruik jy nog die ou tipe gloeilampe
>> wat honger is vir krag? Dis vir my nogal vreemd dat on so gou kan
>> wetgewings
>> maak oor baie dinge en dis maklik om kraggebruik af te bring, maar geen
>> advertensies of opvoeding nie. Orals brand die ligte (ou tipe gloeilampe)
>> selfs in meeste regeringsgeboue soos skole en ook winkels.
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:u_idnVzRDfzNymTenZ2dnUVZ_tKdnZ2d@is.co.za...
>>> Vrydag en gister twee groot en lang kragonderbrekings gehad hier in die
>>> Kaap.
>>> Van vroeg af het daar motors by petrolstasies gestaan en wag totdat die krag
>>> weer aan kom.
>
>>> Behalwe vir die ongerief om nie brandstof te kry nie, geen geld by 'n OTM te
>>> kan trek nie, nie te kan radio luister of musiek op CD te luister nie,
>>> die
>>> eetplekke net koffie en koek vir 'n kort rukkie kon aanbied as ontbyt,
>>> was
>>> die stilte nogal salwend vir die gemoed ( behalwe natuurlik vir toeters
>>> en
>>> skreeuende bande van padgebruikers wat nie weet hoe om op te tree as die
>>> verkeersligte nie werk nie).
>
>>> Ek gaan vir my die volgende bymekaarkry voor die volgende kragonderbreking:
>>> 'n Batteryradio, 'n baie sterk flitslig waarby ek kan lees of handwerk doen,
>>> 'n laai vol batterye vir die radio en flitslig, 'n 5-liter kan vol
>>> brandstof, 'n blikkie vir noodkontant onder die bed, blikkieskos wat met net
>>> so koud kan eet en 'n pakkie provita vir noodhonger.
>
>>> Ek dink nie eers aan 'n kragopwekker nie, want die goed raas te veel.
>
>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>
>
Re: Kragonderbrekings [boodskap #109023 is 'n antwoord op boodskap #109013] Ma, 20 Februarie 2006 10:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons bly mos darem ook in 'n land van sonskyn. Sonverhitting is baie duur
as dit doeltreffend moet wees vir 'n gewone huishouding. Jy kan nie alles
net sonkrag maak nie....dalk net 'n deel daarvan soos jou geyser....maar dan
kos die installasie sonder die geyser ver oor die R5000. Dit help ook nie
veel om die basiese tariewe van die dorpsraad weg te kry nie.
Windkrag is nog moeiliker.....en baie duurder. Daai fêntjie kos 'n
pot vol geld en dan moet jy 'n batterystelsel hê wat skrik vir niks nie plus
natuurlik die feit dat jy die volts oral reg moet kry. 'n Groot genoeg
windlaaier vir 'n huis gaan jou maklik ver oor die R25 duisend kos en as die
wind die dag nie waai nie, sal die ou vrou moet trap soos 'n
laboratorium-muis?
Bogenoemde kan dalk werk vir plase. In die dorpe en stede waar die
groot probleme is....is dit veel moeiliker.

"TJ" skryf in boodskap news:5KudnagnWYS5-GTe4p2dnA@is.co.za...
> Skyn die son te min in die Kaap vir swembadverhitting?
>
> 'n Sonpaneel en windopwekker soos op 'n Karooplaas.
>
> Stil krag, dan kan jy geraas maak met die musiek.
>
> Jy kry ook opwen radios om in kontak te bly.
>
> Hoeveel neonliggies in jou huis - of gebruik jy nog die ou tipe gloeilampe
> wat honger is vir krag? Dis vir my nogal vreemd dat on so gou kan
> wetgewings
> maak oor baie dinge en dis maklik om kraggebruik af te bring, maar geen
> advertensies of opvoeding nie. Orals brand die ligte (ou tipe gloeilampe)
> selfs in meeste regeringsgeboue soos skole en ook winkels.
>
> :-)
>
> TJ
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:u_idnVzRDfzNymTenZ2dnUVZ_tKdnZ2d@is.co.za...
>> Vrydag en gister twee groot en lang kragonderbrekings gehad hier in die
>> Kaap.
>> Van vroeg af het daar motors by petrolstasies gestaan en wag totdat die krag
>> weer aan kom.

>> Behalwe vir die ongerief om nie brandstof te kry nie, geen geld by 'n OTM te
>> kan trek nie, nie te kan radio luister of musiek op CD te luister nie,
>> die
>> eetplekke net koffie en koek vir 'n kort rukkie kon aanbied as ontbyt,
>> was
>> die stilte nogal salwend vir die gemoed ( behalwe natuurlik vir toeters
>> en
>> skreeuende bande van padgebruikers wat nie weet hoe om op te tree as die
>> verkeersligte nie werk nie).

>> Ek gaan vir my die volgende bymekaarkry voor die volgende kragonderbreking:
>> 'n Batteryradio, 'n baie sterk flitslig waarby ek kan lees of handwerk doen,
>> 'n laai vol batterye vir die radio en flitslig, 'n 5-liter kan vol
>> brandstof, 'n blikkie vir noodkontant onder die bed, blikkieskos wat met net
>> so koud kan eet en 'n pakkie provita vir noodhonger.

>> Ek dink nie eers aan 'n kragopwekker nie, want die goed raas te veel.

>> --
>> Groetnis
>> Annette
>
Re: Kragonderbrekings [boodskap #109027 is 'n antwoord op boodskap #109021] Ma, 20 Februarie 2006 14:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Net om jou 'n idee te gee, 'n neon-tipe gleoilamp kos ongeveer R18 ivm 'n
gloeilamp van 300W wat duur is op R3. Nou kan jy jou indink die bedrag
geld wat dit jou gaan kos om jou hele huis se gloeilampe 'reg' te maak?
Dit gaan jou veel meer geld bespaar om 'n plan met jou geyser te maak.
Draai isolasie om, skakel sy termostaat af na 55 toe en sit 'n tydskakelaar
in wat dit net maak werk van sê 18:00 ~ 08:00 elke dag. Dan spaar jy geld!

"TJ" skryf in boodskap news:3v-dnWKoPJoIF2TeRVn-qw@is.co.za...
> Maar ons kan iewers begin. Tabak het 'n wet en petrol is nou sonder lood.
>
> Hoekom verkoop ons dan nog standaard gloeilampe as neon kan spaar?
>
> Sonpaneel vir die radio/tv en 'n paar "sola-tubes" vir daglig is nie duur
> nie.
>
> :-)
>
> TJ
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:BKGdnfRd7sbi6mTeRVn-sQ@is.co.za...
>> Ons bly mos darem ook in 'n land van sonskyn. Sonverhitting is baie
>> duur
>> as dit doeltreffend moet wees vir 'n gewone huishouding. Jy kan nie alles
>> net sonkrag maak nie....dalk net 'n deel daarvan soos jou geyser....maar dan
>> kos die installasie sonder die geyser ver oor die R5000. Dit help ook nie
>> veel om die basiese tariewe van die dorpsraad weg te kry nie.
>> Windkrag is nog moeiliker.....en baie duurder. Daai fêntjie kos 'n
>> pot vol geld en dan moet jy 'n batterystelsel hê wat skrik vir niks nie plus
>> natuurlik die feit dat jy die volts oral reg moet kry. 'n Groot genoeg
>> windlaaier vir 'n huis gaan jou maklik ver oor die R25 duisend kos en as die
>> wind die dag nie waai nie, sal die ou vrou moet trap soos 'n
>> laboratorium-muis?
>> Bogenoemde kan dalk werk vir plase. In die dorpe en stede waar die
>> groot probleme is....is dit veel moeiliker.
>> "TJ" wrote in message
>> news:5KudnagnWYS5-GTe4p2dnA@is.co.za...
>>> Skyn die son te min in die Kaap vir swembadverhitting?
>>>
>>> 'n Sonpaneel en windopwekker soos op 'n Karooplaas.
>>>
>>> Stil krag, dan kan jy geraas maak met die musiek.
>>>
>>> Jy kry ook opwen radios om in kontak te bly.
>>>
>>> Hoeveel neonliggies in jou huis - of gebruik jy nog die ou tipe gloeilampe
>>> wat honger is vir krag? Dis vir my nogal vreemd dat on so gou kan
>>> wetgewings
>>> maak oor baie dinge en dis maklik om kraggebruik af te bring, maar geen
>>> advertensies of opvoeding nie. Orals brand die ligte (ou tipe gloeilampe)
>>> selfs in meeste regeringsgeboue soos skole en ook winkels.
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:u_idnVzRDfzNymTenZ2dnUVZ_tKdnZ2d@is.co.za...
>>>> Vrydag en gister twee groot en lang kragonderbrekings gehad hier in
>>>> die
>>>> Kaap.
>>>> Van vroeg af het daar motors by petrolstasies gestaan en wag totdat
>>>> die krag
>>>> weer aan kom.
>>
>>>> Behalwe vir die ongerief om nie brandstof te kry nie, geen geld by 'n OTM te
>>>> kan trek nie, nie te kan radio luister of musiek op CD te luister nie,
>>>> die
>>>> eetplekke net koffie en koek vir 'n kort rukkie kon aanbied as ontbyt,
>>>> was
>>>> die stilte nogal salwend vir die gemoed ( behalwe natuurlik vir
>>>> toeters
>>>> en
>>>> skreeuende bande van padgebruikers wat nie weet hoe om op te tree as die
>>>> verkeersligte nie werk nie).
>>
>>>> Ek gaan vir my die volgende bymekaarkry voor die volgende kragonderbreking:
>>>> 'n Batteryradio, 'n baie sterk flitslig waarby ek kan lees of handwerk doen,
>>>> 'n laai vol batterye vir die radio en flitslig, 'n 5-liter kan vol
>>>> brandstof, 'n blikkie vir noodkontant onder die bed, blikkieskos wat met net
>>>> so koud kan eet en 'n pakkie provita vir noodhonger.
>>
>>>> Ek dink nie eers aan 'n kragopwekker nie, want die goed raas te veel.
>>
>>
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Kragonderbrekings [boodskap #109065 is 'n antwoord op boodskap #109005] Di, 21 Februarie 2006 05:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
welkom in die nuwe Suid Afrika waar alles stelselmatig agteruitgaan
en mbv 'n spesifieke genepoel onwetend gesaboteur word tot op 'n
vlak wat aanvaarbaar is vir die grootste meerderheid van die bevolking,
want as 1 het moet almal he en as almal nie het nie moet niemand he nie

"Annette" skryf in boodskap news:u_idnVzRDfzNymTenZ2dnUVZ_tKdnZ2d@is.co.za...
> Vrydag en gister twee groot en lang kragonderbrekings gehad hier in die
> Kaap.
> Van vroeg af het daar motors by petrolstasies gestaan en wag totdat die
> krag
> weer aan kom.
>
> Behalwe vir die ongerief om nie brandstof te kry nie, geen geld by 'n OTM
> te
> kan trek nie, nie te kan radio luister of musiek op CD te luister nie, die
> eetplekke net koffie en koek vir 'n kort rukkie kon aanbied as ontbyt, was
> die stilte nogal salwend vir die gemoed ( behalwe natuurlik vir toeters en
> skreeuende bande van padgebruikers wat nie weet hoe om op te tree as die
> verkeersligte nie werk nie).
>
> Ek gaan vir my die volgende bymekaarkry voor die volgende
> kragonderbreking:
> 'n Batteryradio, 'n baie sterk flitslig waarby ek kan lees of handwerk
> doen,
> 'n laai vol batterye vir die radio en flitslig, 'n 5-liter kan vol
> brandstof, 'n blikkie vir noodkontant onder die bed, blikkieskos wat met
> net
> so koud kan eet en 'n pakkie provita vir noodhonger.
>
> Ek dink nie eers aan 'n kragopwekker nie, want die goed raas te veel.
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Kragonderbrekings [boodskap #109067 is 'n antwoord op boodskap #109065] Di, 21 Februarie 2006 07:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gaaf - gee asseblief vir my een voorbeeld van enige land ter wêreld waar
alles stelselmatig beter gaan.

Punt is - een of ander tyd sal iets iewers deurmekaar gaan.

Okei - hier is my geliefkoosde vraag aan die ou pessimiste met hul vae
veralgemenings.
Gee vir my 5 goed van dinge wat beter gegaan het in SA die afgelope 10 jaar.

Moenie skaam wees om te erken dat dit vir jou onmoontlik is nie.
Dis tog immers in jou aard om net die slegte raak te sien.

Om terug te kom tot die kragonderbrekings:
Hierdie vanaf 'n ander forum:
Hier in 2004 het Wes Australië lelik deurgeloop onder krag
onderbrekings. Die manne was net so slapgat soos die klomp nou daar in
Afrika. Die gevolge was tragies vir minstens twee ouens: die voorsitter van
Western Power se raad en die CEO. Hulle is altwee gefire. Die storie hier
onder was die aanloop daarvan, sorrie dis in Engels. Maar die SA regering
kan gerus kennis neem hiervan....

Gallop tackles WA power crisis
Thursday, 19 February 2004

The Premier Geoff Gallop has cancelled a planned media event in Bunbury to
deal with the fallout from Western Australia's power crisis.

Yesterday, Dr Gallop demanded a please explain from the Board of Western
Power, saying he was unhappy at how it communicated restrictions on
electricity use.

His office says he is not happy with its initial response and will hold
talks with the board and chief executive Steven van der Mye later today, to
conduct further inquiries.

Yesterday, the Opposition leader Colin Barnett said the Premier should sack
both the Energy Minister Eric Ripper and Dr van der Mye for gross
mismanagement of the energy system.

Meanwhile, Western Australians have been told problem with the state's power
supply are not expected to be long term or recurring.

Residents and business were told to turn off air conditioners and industrial
equipment yesterday because there was not enough gas to meet the demand for
power supplies.

Dus kan jy sien dat onbeholpenheid wel deur politici reggestel kan word as
die politieke wil daar is.

Hierdie kragonderbrekings en staking van spoorwegwerkers is miskien die
beste ding wat met ons kon gebeur het net voor die minusipale verkiesings.

--
Groetnis
Annette

"Otterkop" skryf in boodskap news:sNWdnS62wO03OGfe4p2dnA@is.co.za...
> welkom in die nuwe Suid Afrika waar alles stelselmatig agteruitgaan
> en mbv 'n spesifieke genepoel onwetend gesaboteur word tot op 'n
> vlak wat aanvaarbaar is vir die grootste meerderheid van die bevolking,
> want as 1 het moet almal he en as almal nie het nie moet niemand he nie
>
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:u_idnVzRDfzNymTenZ2dnUVZ_tKdnZ2d@is.co.za...
>> Vrydag en gister twee groot en lang kragonderbrekings gehad hier in die
>> Kaap.
>> Van vroeg af het daar motors by petrolstasies gestaan en wag totdat die
>> krag
>> weer aan kom.
>>
>> Behalwe vir die ongerief om nie brandstof te kry nie, geen geld by 'n OTM
>> te
>> kan trek nie, nie te kan radio luister of musiek op CD te luister nie, die
>> eetplekke net koffie en koek vir 'n kort rukkie kon aanbied as ontbyt, was
>> die stilte nogal salwend vir die gemoed ( behalwe natuurlik vir toeters en
>> skreeuende bande van padgebruikers wat nie weet hoe om op te tree as die
>> verkeersligte nie werk nie).
>>
>> Ek gaan vir my die volgende bymekaarkry voor die volgende
>> kragonderbreking:
>> 'n Batteryradio, 'n baie sterk flitslig waarby ek kan lees of handwerk
>> doen,
>> 'n laai vol batterye vir die radio en flitslig, 'n 5-liter kan vol
>> brandstof, 'n blikkie vir noodkontant onder die bed, blikkieskos wat met
>> net
>> so koud kan eet en 'n pakkie provita vir noodhonger.
>>
>> Ek dink nie eers aan 'n kragopwekker nie, want die goed raas te veel.
>>
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Kragonderbrekings [boodskap #109088 is 'n antwoord op boodskap #109067] Di, 21 Februarie 2006 15:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
fire_  is tans af-lyn  fire_
Boodskappe: 14
Geregistreer: Februarie 2006
Karma: 0
Junior Lid
Hi

Ek dint nie ons probleme in SA gaan somer weg gaan nie.
Ons algemene bevolking in SA het n gemidlde IK van 72, indien jy dit
statisties weeg in verhouding met die res van die befolking , met n
blanke bevolking met n IK van 100, kleuling met 85 en indier met 100 ,
dan is die swat bevolking se gemiddlde IK in die omgewing van 66.

Dit beteken dat die algemene swarte tegnies nie verantwoodlik is vir sy
dade nie en ongeveer 2/3 van die bevolking in SA vertraag is , gemmet
met westerse standaarde.

Van Wikkipedia:

IQ and the Wealth of Nations
> From Wikipedia, the free encyclopedia
Jump to: navigation, search
IQ and the Wealth of Nations is a controversial 2002 book by Dr.
Richard Lynn, Professor Emeritus of Psychology at the University of
Ulster, Northern Ireland, and Dr. Tatu Vanhanen, Professor Emeritus of
Political Science at the University of Tampere, Tampere, Finland. This
book argues that differences in national income (in the form of per
capita gross domestic product) correlate with, and can be at least
partially attributed to, differences in average national IQ.

Contents [hide]
1 Outline
2 National IQ estimates
3 Peer-reviewed papers using IQ scores from the book
4 Critique
5 False attribution regarding U.S. states and political party
6 References
7 See also
8 External links

[edit]
Outline

The central thesis of IQ and the Wealth of Nations is that the average
IQ of a nation correlates with its GDP. Above is a scatterplot with
Lynn and Vanhanen's IQ figures and estimates² (explained below)
plotted against 2004 per capita GDP (PPP), as reported by the IMF.³
Similar diagrams appear in the book.The book includes the authors'
estimates of average IQ scores for each country, based on their
analysis of published reports; their argument that national gross
domestic product per capita is correlated with IQ; and their conclusion
that the IQ differences correlated with income differences by a factor
of about 0.7, meaning that IQ explains more than half of the variation
in per capita GDP.

In several cases, actual GDP did not correspond with that predicted by
IQ. In these cases, the authors argued that differences in GDP were
caused by differences in natural resources and whether the nation used
a "planned" or "market" economy.

One example of this was Qatar, whose IQ was estimated by Lynn and
Vanhanen to be about 78, yet had a disproportionately high per capita
GDP of roughly USD $17,000. The authors explain Qatar's
disproportionately high GDP by its high petroleum resources. Similarly,
the authors think that large resources of diamonds explain the economic
growth of the African nation Botswana, the fastest in the world for
several decades.

The authors argued that the People's Republic of China's per capita GDP
of roughly USD $4,500 could be explained by its use of a communist
economic system for much of its recent history. The authors also
predicted that communist nations who they believe have comparatively
higher IQs, including the PRC, Vietnam, and North Korea, can be
expected to gain GDP by moving from centrally-planned to market
economic systems, while predicting continued poverty for African
nations. Recent trends in the economy of the People's Republic of China
seem to confirm this prediction, as China's GDP has quadrupled since
market reforms in 1978.

The authors stated that they believe IQ is due to both genetic and
environmental factors. They also stated that low GDP can cause low IQ,
just as low IQ can cause low GDP. (See: Positive feedback)

The authors argued that it is the ethical responsibility of rich,
high-IQ nations to financially assist poor, low-IQ nations, as it is
the responsibility of rich citizens to assist the poor.

The book was cited several times in the popular press, notably the
British conservative newspaper The Times. Because Tatu Vanhanen is the
father of Matti Vanhanen, the Finnish Prime minister, his work has
received wide publicity in Finland.

[edit]
National IQ estimates
Central to the book's thesis is a tabulation of what Lynn and Vanhanen
believe to be the average IQs of the world's nations. Rather than do
their own IQ studies (a potentially massive project), the authors
average and adjust existing studies.

For most of the 185 nations, no reliable studies are available. In
those cases, the authors have used an estimated value by taking
averages of the IQs of surrounding nations. For example, the authors
arrived at a figure of 84 for El Salvador by averaging their
calculations of 79 for Guatemala and 88 for Colombia. Those estimates
are not included in the calculations of income differences and do not
appear in the table below.

Several cases merit specific attention. To obtain a figure for South
Africa, the authors averaged IQ studies done on different ethnic
groups, resulting in a figure of 72. The figures for Colombia, Peru and
Singapore were arrived at in a similar manner. For People's Republic of
China, the authors used a figure of 109.4 for Shanghai and adjusted it
down by an arbitrary 6 points because they believed the average across
China's rural areas was probably less than that in Shanghai. Another
figure from a study done in Beijing was not adjusted downwards. Those
two studies formed the resultant score for China (PRC).

To account for the Flynn effect (an increase in IQ scores over time),
the authors sometimes adjusted the results of older studies upward by
an arbitrary number of points. Because of these arbitrary adjustments
and the fact that only limited data were available for most nations,
the figures should be considered estimates and can reasonably be
expected to vary by several points in either direction.


Country IQ estimate Country IQ estimate Country IQ estimate
Hong Kong (PRC) 107 Russia 96 Fiji 84
South Korea 106 Slovakia 96 Iran 84
Japan 105 Uruguay 96 Marshall Islands 84
Taiwan (ROC) 104 Portugal 95 Puerto Rico (US) 84
Singapore 103 Slovenia 95 Egypt 83
Austria 102 Israel 94 India 81
Germany 102 Romania 94 Ecuador 80
Italy 102 Bulgaria 93 Guatemala 79
Netherlands 102 Ireland 93 Barbados 78
Sweden 101 Greece 92 Nepal 78
Switzerland 101 Malaysia 92 Qatar 78
Belgium 100 Thailand 91 Zambia 77
China (PRC) 100 Croatia 90 Congo-Brazzaville 73
New Zealand 100 Peru 90 Uganda 73
United Kingdom 100 Turkey 90 Jamaica 72
Hungary 99 Indonesia 89 Kenya 72
Poland 99 Suriname 89 South Africa 72
Australia 98 Colombia 89 Sudan 72
Denmark 98 Brazil 87 Tanzania 72
France 98 Iraq 87 Ghana 71
Norway 98 Mexico 87 Nigeria 67
United States 98 Samoa 87 Guinea 66
Canada 97 Tonga 87 Zimbabwe 66
Czech Republic 97 Lebanon 86 Congo-Kinshasa 65
Finland 97 Philippines 86 Sierra Leone 64
Spain 97 Cuba 85 Ethiopia 63
Argentina 96 Morocco 85 Equatorial Guinea 59
Re: Kragonderbrekings [boodskap #109223 is 'n antwoord op boodskap #109013] Vr, 24 Februarie 2006 15:48 Na vorige boodskap
Paddy Girl  is tans af-lyn  Paddy Girl
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
Bestaan by jullie nie spaarlampe nie en een kragopwekker (honda) set je
buite en hoor je nie geraas nie
Vorige onderwerp: Nou bewezen: leren en uitoefenen justitie maakt hersensziek -
Volgende onderwerp: Pervert en voormalig gevangenisboef!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 12:48:57 MGT 2024