Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oorlog-trauma PTSD & SAVA (bossies)
Oorlog-trauma PTSD & SAVA (bossies) [boodskap #10920] Wo, 01 Oktober 1997 00:00
Marius van Niekerk  is tans af-lyn  Marius van Niekerk
Boodskappe: 5
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Junior Lid
Veteraan soldate

As jy in die SAW was en die oorlog nog steeds in jou kop aangaan na al die
jare ... jou volg in jou slaap ... jy voel jy alleen is met jou gevoelens
en soms mal word ... sal will praat met iemand anders wat dieselfde ding
deurmaak ...

Dan kan jy met Marius van Niekerk (ex-valskermsoldaat 1979-80) kontak maak
by:
van.m...@stockholm.mail.telia.com

of as jy meer will lees oor 'n Suid Afrikaanse Veteraan Assosiasie (SAVA)
wat omsien na getraumatiseerde veteraane en hulle famielies, lees ons
tydelike website:
http://tragedy.demon.co.uk/sava
Vorige onderwerp: Huiswerk vir Afrika...
Volgende onderwerp: SA Nuusblad op Net
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 04:48:31 MGT 2024