Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Infrastruktuur
Infrastruktuur [boodskap #108927] Do, 16 Februarie 2006 10:36 na volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
Dit is maklik om aannames te maak rakende wie vir wat
in Suid Afrika verantwoordelik is, Afrikaners meen hulle
het die land gebou, sy vyande glo goedkoop arbeid en
slawerny het dit gebou, sekere Britte glo dat hul krediet
verdien vir enige teken van beskawing en infrastruktuur
oor die wereld. Die logiese antwoord is 'bietjie van al
die' maar wat is die waarheid ?
Re: Infrastruktuur [boodskap #108936 is 'n antwoord op boodskap #108927] Do, 16 Februarie 2006 14:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 16 Feb 2006 12:36:48 +0200, Etienne Marais
wrote:

> Dit is maklik om aannames te maak rakende wie vir wat
> in Suid Afrika verantwoordelik is, Afrikaners meen hulle
> het die land gebou, sy vyande glo goedkoop arbeid en
> slawerny het dit gebou, sekere Britte glo dat hul krediet
> verdien vir enige teken van beskawing en infrastruktuur
> oor die wereld. Die logiese antwoord is 'bietjie van al
> die' maar wat is die waarheid ?

Soos jy se, al drie.

Plus goud.

Moet nooit vergeet nie dat SA teen die draai van die vorige eeu in die
posisie was wat Saoedi Arabie nou is met olie.
Re: Infrastruktuur [boodskap #108955 is 'n antwoord op boodskap #108936] Vr, 17 Februarie 2006 12:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling skryf

> Moet nooit vergeet nie dat SA teen die draai van die vorige eeu in die
> posisie was wat Saoedi Arabie nou is met olie.

En kyk wie sit nou plonk in die Midde Ooste
met hulle vingers op die sneller, net soos
Engeland maak of breek in Suidelike Afrika
gesit het. En kyk wie het vir Paul Kruger
gestoot om oorlog teen Engeland te verklaar-
die klomp Nederlanders in sy regering wat
teen Engeland was.

Gloudina
Re: Infrastruktuur [boodskap #108956 is 'n antwoord op boodskap #108927] Vr, 17 Februarie 2006 12:39 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die waarheid is bietjie van elkeen.
--
Groetnis
Annette

"Etienne Marais" skryf in boodskap news:svk8v1p9t0g56nendvrrjgipu4vljvelig@4ax.com...
> Dit is maklik om aannames te maak rakende wie vir wat
> in Suid Afrika verantwoordelik is, Afrikaners meen hulle
> het die land gebou, sy vyande glo goedkoop arbeid en
> slawerny het dit gebou, sekere Britte glo dat hul krediet
> verdien vir enige teken van beskawing en infrastruktuur
> oor die wereld. Die logiese antwoord is 'bietjie van al
> die' maar wat is die waarheid ?
Vorige onderwerp: Kruispos
Volgende onderwerp: Re: "Snot-Neus" deur CHARLES HERMAN BOESMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 14:16:02 MGT 2024