Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Zuma-sirkus
Zuma-sirkus [boodskap #108879] Wo, 15 Februarie 2006 06:06 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ai Tog, Miskien moet Zuma en sy regspan 'n lys indien van alle regters teen
wie hulle kwansuis 'n probleem sou wou hê.
Ook sommer 'n lys van alle ampsdraers op alle vlakke met wie hy, dmv van
vaderskap, 'n "biologiese verbintenis" sou hê.

--
Groetnis
Annette
Re: Zuma-sirkus [boodskap #108884 is 'n antwoord op boodskap #108879] Wo, 15 Februarie 2006 10:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Zuma is besig om die hof te ontwyk, en selfs eenvoudige swartes met wie ek
praat kan dit raaksien.

Mens kan daaruit jou eie afleidings maak en dit sal waarskynlik in die kol
wees.

"Annette" skryf
> Ai Tog, Miskien moet Zuma en sy regspan 'n lys indien van alle regters
> teen
> wie hulle kwansuis 'n probleem sou wou hê.
> Ook sommer 'n lys van alle ampsdraers op alle vlakke met wie hy, dmv van
> vaderskap, 'n "biologiese verbintenis" sou hê.
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Zuma-sirkus [boodskap #108896 is 'n antwoord op boodskap #108884] Wo, 15 Februarie 2006 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nat kol?

:-)

TJ

"Torreke" skryf in boodskap news:dsuveq$cr5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Zuma is besig om die hof te ontwyk, en selfs eenvoudige swartes met wie ek
> praat kan dit raaksien.
>
> Mens kan daaruit jou eie afleidings maak en dit sal waarskynlik in die kol
> wees.
>
> "Annette" skryf
>> Ai Tog, Miskien moet Zuma en sy regspan 'n lys indien van alle regters
>> teen
>> wie hulle kwansuis 'n probleem sou wou hê.
>> Ook sommer 'n lys van alle ampsdraers op alle vlakke met wie hy, dmv van
>> vaderskap, 'n "biologiese verbintenis" sou hê.
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Zuma-sirkus [boodskap #108901 is 'n antwoord op boodskap #108896] Wo, 15 Februarie 2006 15:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
So iets

"TJ" skryf in boodskap news:VeqdnQ-ARYknoW7enZ2dnUVZ_t-dnZ2d@is.co.za...
> Nat kol?
>
> :-)
>
> TJ
>
>
>
> "Torreke" wrote in message
> news:dsuveq$cr5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Zuma is besig om die hof te ontwyk, en selfs eenvoudige swartes met wie
>> ek
>> praat kan dit raaksien.

>> Mens kan daaruit jou eie afleidings maak en dit sal waarskynlik in die
>> kol
>> wees.

>> "Annette" skryf
>>> Ai Tog, Miskien moet Zuma en sy regspan 'n lys indien van alle regters
>>> teen
>>> wie hulle kwansuis 'n probleem sou wou hê.
>>> Ook sommer 'n lys van alle ampsdraers op alle vlakke met wie hy, dmv
>>> van
>>> vaderskap, 'n "biologiese verbintenis" sou hê.
>>>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>>
>>>


>
Re: Zuma-sirkus [boodskap #108910 is 'n antwoord op boodskap #108896] Do, 16 Februarie 2006 05:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Slymkol as jy my vra:))
--
Groetnis
Annette
"TJ" wrote in message
news:VeqdnQ-ARYknoW7enZ2dnUVZ_t-dnZ2d@is.co.za...
> Nat kol?
>
> :-)
>
> TJ
>
>
>
> "Torreke" wrote in message
> news:dsuveq$cr5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Zuma is besig om die hof te ontwyk, en selfs eenvoudige swartes met wie ek
>> praat kan dit raaksien.
>>
>> Mens kan daaruit jou eie afleidings maak en dit sal waarskynlik in die kol
>> wees.
>>
>> "Annette" skryf
>>> Ai Tog, Miskien moet Zuma en sy regspan 'n lys indien van alle regters
>>> teen
>>> wie hulle kwansuis 'n probleem sou wou hê.
>>> Ook sommer 'n lys van alle ampsdraers op alle vlakke met wie hy, dmv van
>>> vaderskap, 'n "biologiese verbintenis" sou hê.
>>>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Zuma-sirkus [boodskap #108925 is 'n antwoord op boodskap #108910] Do, 16 Februarie 2006 07:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Het jy nie 'n koor oefening om by te woon nie

"Annette" skryf in boodskap news:7rudnQia5rdNk2nenZ2dnUVZ_tudnZ2d@is.co.za...
> Slymkol as jy my vra:))
Re: Zuma-sirkus [boodskap #108945 is 'n antwoord op boodskap #108925] Vr, 17 Februarie 2006 03:45 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ewe skielik word dit ontdek dat die eerbare vise-president 'n
buite-egtelike kind het. (Bewens sy 5 "wettige" vroue.)
Mens besef net hoe min weet ons werklik van hierdie ANC-leierskap
hofnarre. (Wie het nog kinders, met wie en waar. Wie slaap met wie?)
Is daar iewers 'n ondersoekende joernalis wat miskien kan help om
hierdie kan wurms se deksel oop te maak?
Vorige onderwerp: "Pieter Groenewoud" se manier van dink
Volgende onderwerp: Kruispos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 03:57:09 MGT 2024