Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat sien my oë?
Wat sien my oë? [boodskap #108833] Ma, 13 Februarie 2006 19:03 na volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Wat sien my oë? Hierdie nuusgroep (soc.culture.south-africa.afrikaans)
word stukkend gemaak deur my eie landgenote en die Hollanders? Kom
daar nog by 'n groep van mense wat slegs Engels wil praat?
Ek had dit al lank al voorsien en ek het daarvoor al 'n paar jare
gelede gewaarskuw, ook op hierdie nuusgroep. Afrikaans kan nie oorlewe
nie. Eers verloor die Afrikaners hulle politieke regte in hulle eie
land en in die toekoms gaan hulle ook hulle besittings verloor. (Plase
wat onteien word). Mondialisering, nuwe tegnologie en Internet doen
die res. Selfs Nederlands kry dit moeilik teenwoordig.
..Wie se brood 'n mens eet, diè se woord 'n mens spreek.
Hm, sou dit daarom wees dat hier so baie Nederlands gepraat word: die
horlosie vir my noontjie, wat deur die posdiewe van Suid-Afrika
gesteel is, het ek in Vlaandere gekoop?..
Binnekort steel die swartmense van Suid-Afrika nog die Afrikaners
hulle taal!
Ek sal hierdie artikel maar gelyktydig op be.politics en nl.politiek
plaas. Sodoende sal meer mense van hierdie onreg ingelig word. Die
inwoners van Nederland en Vlaandere moet die Afrikaans bystaan in sy
stryd om die lewe!

Norbert die strandkruier (vroeër: Sterrenkijker)
uit Vlaandere

INWONERS VAN NEDERLAND, VLAANDERE & SURINAME: TEKEN IN OP
SOC.CULTURE.SOUTH-AFRICA.AFRIKAANS EN STEUN DIE AFRIKAANS!!!
Re: Wat sien my oë? [boodskap #108834 is 'n antwoord op boodskap #108833] Ma, 13 Februarie 2006 19:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dennis VG /  WarlocK  is tans af-lyn  Dennis VG / WarlocK
Boodskappe: 3
Geregistreer: Februarie 2006
Karma: 0
Junior Lid
On Mon, 13 Feb 2006 20:03:46 +0100, Norbert de strandkruier wrote:

(...)
> Norbert die strandkruier (vroeër: Sterrenkijker)
> uit Vlaandere
>
> INWONERS VAN NEDERLAND, VLAANDERE & SURINAME: TEKEN IN OP
> SOC.CULTURE.SOUTH-AFRICA.AFRIKAANS EN STEUN DIE AFRIKAANS!!!

Ik steun enkel crossvelden.
Ik zie trouwens niet in hoe (en waarom) ze hiermee gesteund zouden zijn

--
Ze zijn wel volgelingen van een pedofiel, maar hem afbeelden mag niet?
Lachen is gezond.... als het maar niet met Mohammed is.
http://users.pandora.be/dvg/Mohammed.jpg
NOT for easily offended Muslims
Re: Wat sien my oë? [boodskap #108835 is 'n antwoord op boodskap #108833] Ma, 13 Februarie 2006 19:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Belgicus Simplex  is tans af-lyn  Belgicus Simplex
Boodskappe: 5
Geregistreer: Februarie 2006
Karma: 0
Junior Lid
Norbert de strandkruier schreef
>
> INWONERS VAN NEDERLAND, VLAANDERE & SURINAME: TEKEN IN OP
> SOC.CULTURE.SOUTH-AFRICA.AFRIKAANS EN STEUN DIE AFRIKAANS!!!

Zeg, Norbert, denk je dat de Afrikaners zitten te wachten op die bende
gefrusteerde politikasters van be.politics en nl.politiek?

Zo lok je enkel maar nieuwsgroepoverlast naar soccul.sa.afrikaans
zoals die veelposter Laudahn uit Zwitserland.

Laat de mensen gerust. Door hun groep vol te stouwen met ons gejank
help je het Afrikaans niet.

--
Belgicus Simplex.

- Si itis cum Iesuitis, non cum Iesu itis. -
Re: Wat sien my oë? [boodskap #108836 is 'n antwoord op boodskap #108833] Ma, 13 Februarie 2006 19:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
sebastiaan  is tans af-lyn  sebastiaan
Boodskappe: 13
Geregistreer: Februarie 2006
Karma: 0
Junior Lid
"Norbert de strandkruier" skryf in boodskap news:8dh1v1ds0cr2qk88g8kfmshk1ns4416suu@4ax.com...
> Wat sien my oë? Hierdie nuusgroep (soc.culture.south-africa.afrikaans)
> word stukkend gemaak deur my eie landgenote en die Hollanders? Kom
> daar nog by 'n groep van mense wat slegs Engels wil praat?
> Ek had dit al lank al voorsien en ek het daarvoor al 'n paar jare
> gelede gewaarskuw, ook op hierdie nuusgroep. Afrikaans kan nie oorlewe
> nie. Eers verloor die Afrikaners hulle politieke regte in hulle eie
> land en in die toekoms gaan hulle ook hulle besittings verloor. (Plase
> wat onteien word). Mondialisering, nuwe tegnologie en Internet doen
> die res. Selfs Nederlands kry dit moeilik teenwoordig.
> ..Wie se brood 'n mens eet, dié se woord 'n mens spreek.
> Hm, sou dit daarom wees dat hier so baie Nederlands gepraat word: die
> horlosie vir my noontjie, wat deur die posdiewe van Suid-Afrika
> gesteel is, het ek in Vlaandere gekoop?..
> Binnekort steel die swartmense van Suid-Afrika nog die Afrikaners
> hulle taal!
> Ek sal hierdie artikel maar gelyktydig op be.politics en nl.politiek
> plaas. Sodoende sal meer mense van hierdie onreg ingelig word. Die
> inwoners van Nederland en Vlaandere moet die Afrikaans bystaan in sy
> stryd om die lewe!
>
> Norbert die strandkruier (vroeër: Sterrenkijker)
> uit Vlaandere
>
> INWONERS VAN NEDERLAND, VLAANDERE & SURINAME: TEKEN IN OP
> SOC.CULTURE.SOUTH-AFRICA.AFRIKAANS EN STEUN DIE AFRIKAANS!!!

Het is best te lezen, je moet soms wel wat nadenken, maar met mijn
spelfouten
moet dit gaan lukken ;o)
Re: Wat sien my oë? [boodskap #108837 is 'n antwoord op boodskap #108835] Ma, 13 Februarie 2006 20:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 13 Feb 2006 20:18:42 +0100, Belgicus Simplex
wrote:

> Norbert de strandkruier schreef

>> INWONERS VAN NEDERLAND, VLAANDERE & SURINAME: TEKEN IN OP
>> SOC.CULTURE.SOUTH-AFRICA.AFRIKAANS EN STEUN DIE AFRIKAANS!!!
>
> Zeg, Norbert, denk je dat de Afrikaners zitten te wachten op die bende
> gefrusteerde politikasters van be.politics en nl.politiek?
>
> Zo lok je enkel maar nieuwsgroepoverlast naar soccul.sa.afrikaans
> zoals die veelposter Laudahn uit Zwitserland.
>
> Laat de mensen gerust. Door hun groep vol te stouwen met ons gejank
> help je het Afrikaans niet.

Die Afrikaners sal gelukkig wees dat hulle in die wêreld nog simpatie
kry.

Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
Re: Wat sien my oë? [boodskap #108838 is 'n antwoord op boodskap #108833] Ma, 13 Februarie 2006 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
VisualHugo  is tans af-lyn  VisualHugo
Boodskappe: 11
Geregistreer: Desember 2005
Karma: 0
Junior Lid
Norbert de strandkruier schreef:

> Wat sien my oë? Hierdie nuusgroep (soc.culture.south-africa.afrikaans)
> word stukkend gemaak deur my eie landgenote en die Hollanders? Kom
> daar nog by 'n groep van mense wat slegs Engels wil praat?

Prachtig Afrikaans, Norbert. Chapeau.

mvg, VHfc
Re: Wat sien my oë? [boodskap #108839 is 'n antwoord op boodskap #108838] Ma, 13 Februarie 2006 21:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On 13 Feb 2006 12:54:22 -0800, "VHfc" wrote:

> Norbert de strandkruier schreef:
>
>> Wat sien my oë? Hierdie nuusgroep (soc.culture.south-africa.afrikaans)
>> word stukkend gemaak deur my eie landgenote en die Hollanders? Kom
>> daar nog by 'n groep van mense wat slegs Engels wil praat?
>
> Prachtig Afrikaans, Norbert. Chapeau.
>
> mvg, VHfc

Ter wille van die duidelikheid: Visual Hugo het geskryf:
"Pragtig Afrikaans, Norbert. My waardering hiervoor! Besonder mooi!

Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
Re: Wat sien my oë? [boodskap #108840 is 'n antwoord op boodskap #108839] Di, 14 Februarie 2006 00:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dennis VG /  WarlocK  is tans af-lyn  Dennis VG / WarlocK
Boodskappe: 3
Geregistreer: Februarie 2006
Karma: 0
Junior Lid
On Mon, 13 Feb 2006 22:07:21 +0100, Norbert de strandkruier wrote:

> On 13 Feb 2006 12:54:22 -0800, "VHfc" wrote:
>
>> Norbert de strandkruier schreef:

>>> Wat sien my oë? Hierdie nuusgroep (soc.culture.south-africa.afrikaans)
>>> word stukkend gemaak deur my eie landgenote en die Hollanders? Kom
>>> daar nog by 'n groep van mense wat slegs Engels wil praat?

>> Prachtig Afrikaans, Norbert. Chapeau.

>> mvg, VHfc
>
> Ter wille van die duidelikheid: Visual Hugo het geskryf:
> "Pragtig Afrikaans, Norbert. My waardering hiervoor! Besonder mooi!
>
> Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)

Je verwacht dat men op soc.culture.south-africa.afrikaans maar je moet
blijkbaar wel vertalen willen ze het begrijpen?
Ik heb eerder de indruk dat je soc.culture.south-africa.afrikaans of
be.politics/nl.politiek wil vervuilen met je oproep.

--
Ze zijn wel volgelingen van een pedofiel, maar hem afbeelden mag niet?
Lachen is gezond.... als het maar niet met Mohammed is.
http://users.pandora.be/dvg/Mohammed.jpg
NOT for easily offended Muslims
Re: Wat sien my oë? [boodskap #108843 is 'n antwoord op boodskap #108840] Di, 14 Februarie 2006 03:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nie of die Nederlanders besef dat Afrikaans-sprekendes nie
hulle insette kan verstaan nie. Mens kan die draad volg - so ongeveer
80%. Maar, nie genoeg om sinvol te kan deelneem aan hulle insette nie.
Vir daardie rede dink ek is dit ietwat paternalisties/verpestend dat
daar deurlopend in Nederlands op die Afrikaanse ng gepos word. In elke
geval - daardie Afrikaans-sprekendes wat aan die Nederlandse insette
kan/wil deelneem kan hul tot daardie nuusgroep wend.
(Is Nederlanders oor die algemeen beterweterig - of is dit slegs die
verlore siele wat 'n heenkome hier soek?)
Re: Wat sien my oë? [boodskap #108844 is 'n antwoord op boodskap #108843] Di, 14 Februarie 2006 03:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" wrote in news:1139887051.642470.292920
@g44g2000cwa.googlegroups.com:

> Ek weet nie of die Nederlanders besef dat Afrikaans-sprekendes nie
> hulle insette kan verstaan nie. Mens kan die draad volg - so ongeveer
> 80%. Maar, nie genoeg om sinvol te kan deelneem aan hulle insette nie.
> Vir daardie rede dink ek is dit ietwat paternalisties/verpestend dat
> daar deurlopend in Nederlands op die Afrikaanse ng gepos word. In elke
> geval - daardie Afrikaans-sprekendes wat aan die Nederlandse insette
> kan/wil deelneem kan hul tot daardie nuusgroep wend.
> (Is Nederlanders oor die algemeen beterweterig - of is dit slegs die
> verlore siele wat 'n heenkome hier soek?)
>
>

Pfff....als jij 80% kunt lezen[*], dan kun je ook reageren, en het staat je
geheel vrij om dat in het Afrikaans te doen, net zoals je dat nu doet....

Afrikaans gaat niet verloren doordat er ook Nederlands in gepost wordt, maar
omdat de rest van de wereld (inclusief NL) veel te weinig mee krijgt van die
mooie taal....derhalve zijn reacties in het Afrikaans meer dan welkom.

[*] waarom kan ik trouwens andersom wel 100% Afrikaans lezen?....is dat de
slechte invloed van het Engels daaro?....;))

Ennehhh....je hoort de Belgen toch ook niet mopperen?....;))

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: Wat sien my oë? [boodskap #108850 is 'n antwoord op boodskap #108844] Di, 14 Februarie 2006 08:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paddy Girl  is tans af-lyn  Paddy Girl
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
> Pfff....als jij 80% kunt lezen[*], dan kun je ook reageren, en het staat
> je
> geheel vrij om dat in het Afrikaans te doen, net zoals je dat nu doet....
>
> Afrikaans gaat niet verloren doordat er ook Nederlands in gepost wordt,
> maar
> omdat de rest van de wereld (inclusief NL) veel te weinig mee krijgt van
> die
> mooie taal....derhalve zijn reacties in het Afrikaans meer dan welkom.

Ik denk dat de africaners gewoon geen moeite willen doen om Nederlands te
lezen omdat de Nederlandse taaleen beetje moeilijker is dan Africaans;dan
noemen ze dat " hun " nieuwsgrop bevuilen;wanneer de Englse taal gebruikt
wordt is er blijkbaar geen vuiltje aan de lucht nietwaar ou tant uit Canada
di al zoveel mensen van die nuusgroep weggejaagd heeft met haar venijnige
vuile tong,of moet ik zeggen vuile pen.
Blijkbaar zit de mentaliteit van de appartheid er nog goed ingebakkendoor zo
egoistisch te reageren,ja ou tant,vooral bij U met uw onverdraagzaame
artikkels.
> [*] waarom kan ik trouwens andersom wel 100% Afrikaans lezen?....is dat de
> slechte invloed van het Engels daaro?....;))
>
> Ennehhh....je hoort de Belgen toch ook niet mopperen?....;))
>
>
>
> --
> Bye,
>
> Willem-Jan Markerink
Re: Wat sien my oë? [boodskap #108852 is 'n antwoord op boodskap #108843] Di, 14 Februarie 2006 10:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dennis VG /  WarlocK  is tans af-lyn  Dennis VG / WarlocK
Boodskappe: 3
Geregistreer: Februarie 2006
Karma: 0
Junior Lid
On 13 Feb 2006 19:17:31 -0800, Jonas wrote:

> Ek weet nie of die Nederlanders besef dat Afrikaans-sprekendes nie
> hulle insette kan verstaan nie. Mens kan die draad volg - so ongeveer
> 80%. Maar, nie genoeg om sinvol te kan deelneem aan hulle insette nie.
> Vir daardie rede dink ek is dit ietwat paternalisties/verpestend dat
> daar deurlopend in Nederlands op die Afrikaanse ng gepos word. In elke
> geval - daardie Afrikaans-sprekendes wat aan die Nederlandse insette
> kan/wil deelneem kan hul tot daardie nuusgroep wend.
> (Is Nederlanders oor die algemeen beterweterig - of is dit slegs die
> verlore siele wat 'n heenkome hier soek?)

Blame Norbert ;) He is the one that started to spam the African
newsgroup.
There is no reason for us to crosspost in African newsgroups. Norbert
just wants to sound interesting or smart.

--
Ze zijn wel volgelingen van een pedofiel, maar hem afbeelden mag niet?
Lachen is gezond.... als het maar niet met Mohammed is.
http://users.pandora.be/dvg/Mohammed.jpg
NOT for easily offended Muslims
Re: Wat sien my oë? [boodskap #108853 is 'n antwoord op boodskap #108843] Di, 14 Februarie 2006 11:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
sebastiaan  is tans af-lyn  sebastiaan
Boodskappe: 13
Geregistreer: Februarie 2006
Karma: 0
Junior Lid
"Jonas" schreef in bericht
news:1139887051.642470.292920@g44g2000cwa.googlegroups.com.. .
> Ek weet nie of die Nederlanders besef dat Afrikaans-sprekendes nie
> hulle insette kan verstaan nie. Mens kan die draad volg - so ongeveer
> 80%. Maar, nie genoeg om sinvol te kan deelneem aan hulle insette nie.
> Vir daardie rede dink ek is dit ietwat paternalisties/verpestend dat
> daar deurlopend in Nederlands op die Afrikaanse ng gepos word. In elke
> geval - daardie Afrikaans-sprekendes wat aan die Nederlandse insette
> kan/wil deelneem kan hul tot daardie nuusgroep wend.
> (Is Nederlanders oor die algemeen beterweterig - of is dit slegs die
> verlore siele wat 'n heenkome hier soek?)

Ik kan het prima volgen hoor, of het andersom ook geld weet ik natuurlijk
niet.
Soms moet je inderdaad even nadenken en de zin opnieuw lezen, maar uit de
context
maak je zo op wat er bedoeld word.
Re: Wat sien my oë? [boodskap #108854 is 'n antwoord op boodskap #108850] Di, 14 Februarie 2006 11:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
sebastiaan  is tans af-lyn  sebastiaan
Boodskappe: 13
Geregistreer: Februarie 2006
Karma: 0
Junior Lid
"Mon" skryf in boodskap news:2kgIf.255102$do4.7861343@phobos.telenet-ops.be...
>
>> Pfff....als jij 80% kunt lezen[*], dan kun je ook reageren, en het staat
>> je
>> geheel vrij om dat in het Afrikaans te doen, net zoals je dat nu doet....

>> Afrikaans gaat niet verloren doordat er ook Nederlands in gepost wordt,
>> maar
>> omdat de rest van de wereld (inclusief NL) veel te weinig mee krijgt van
>> die
>> mooie taal....derhalve zijn reacties in het Afrikaans meer dan welkom.
>
> Ik denk dat de africaners gewoon geen moeite willen doen om Nederlands te
> lezen omdat de Nederlandse taaleen beetje moeilijker is dan Africaans;dan
> noemen ze dat " hun " nieuwsgrop bevuilen;wanneer de Englse taal gebruikt
> wordt is er blijkbaar geen vuiltje aan de lucht nietwaar ou tant uit
> Canada di al zoveel mensen van die nuusgroep weggejaagd heeft met haar
> venijnige vuile tong,of moet ik zeggen vuile pen.
> Blijkbaar zit de mentaliteit van de appartheid er nog goed ingebakkendoor
> zo egoistisch te reageren,ja ou tant,vooral bij U met uw onverdraagzaame
> artikkels.

Ach Engels? Ook aldaar zie je Australisch, Amerikaans en het Engels uit
Engeland.
En vergeet canadees niet.
En ook daarin zitten verschillen, doet men weinig moeilijk over.
Maar ik vind Afrikaans lezen best prettig, ik houd wel van verbasteringen.
(En mijn vader heeft in Noord Rhodesie gewerkt in de jaren 50, (nu zimbabwe)
en ik heb nog wel
wat oude grammafoonplaatjes liggen met wat zuid afrikaans.
Ik heb er geen moeite mee om te lezen misschien is het andersom misschien
wel anders.)
Re: Wat sien my oë? [boodskap #108861 is 'n antwoord op boodskap #108843] Di, 14 Februarie 2006 11:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
VisualHugo  is tans af-lyn  VisualHugo
Boodskappe: 11
Geregistreer: Desember 2005
Karma: 0
Junior Lid
Jonas schreef:

> Ek weet nie of die Nederlanders besef dat Afrikaans-sprekendes nie
> hulle insette kan verstaan nie.

Wij verstaan/begrijpen jullie anders wel hoor.

mvg, VHfc
Re: Wat sien my oë? [boodskap #108870 is 'n antwoord op boodskap #108850] Di, 14 Februarie 2006 16:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Mon skryf

> Ik denk dat de africaners gewoon geen moeite willen doen om Nederlands te
> lezen omdat de Nederlandse taaleen beetje moeilijker is dan Africaans;dan
> noemen ze dat " hun " nieuwsgrop bevuilen;wanneer de Englse taal gebruikt
> wordt is er blijkbaar geen vuiltje aan de lucht nietwaar ou tant uit Canada
> di al zoveel mensen van die nuusgroep weggejaagd heeft met haar venijnige
> vuile tong,of moet ik zeggen vuile pen.
> Blijkbaar zit de mentaliteit van de appartheid er nog goed ingebakkendoor zo
> egoistisch te reageren,ja ou tant,vooral bij U met uw onverdraagzaame
> artikkels.

Is dit hoe jy "artikels" in Nederlands skryf?

Afrkaners lees Nederlands heel gemaklik, en
verwelkom enige poste op die Afrikaanse
nuusgroep wat oor Dietse kultuurdinge gaan.
Maar as die Switser Laudahn tientalle
poste oor die Deense cartoons op ons
Afrikaanse nuusgroep kruispos, en sy
giftige anti-Islam retoriek op ons afdwing,
dan vind ek dit 'n vorm van haatspraak, en
'n vandalisering van die Internet. Hy behoort
gerapporteer te word by "abuse."
Re: Wat sien my oë? [boodskap #108871 is 'n antwoord op boodskap #108843] Di, 14 Februarie 2006 17:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lexmaniac  is tans af-lyn  lexmaniac
Boodskappe: 3
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
In bericht 1139887051.6...@g44g2000cwa.googlegroups.com,
schreef Jonas het volgende:
> Ek weet nie of die Nederlanders besef dat Afrikaans-sprekendes nie
> hulle insette kan verstaan nie. Mens kan die draad volg - so ongeveer
> 80%. Maar, nie genoeg om sinvol te kan deelneem aan hulle insette nie.
> Vir daardie rede dink ek is dit ietwat paternalisties/verpestend dat
> daar deurlopend in Nederlands op die Afrikaanse ng gepos word. In elke
> geval - daardie Afrikaans-sprekendes wat aan die Nederlandse insette
> kan/wil deelneem kan hul tot daardie nuusgroep wend.
> (Is Nederlanders oor die algemeen beterweterig - of is dit slegs die
> verlore siele wat 'n heenkome hier soek?)

oor die algemeen *g*

--
Lex
Re: Wat sien my oë? [boodskap #108873 is 'n antwoord op boodskap #108850] Di, 14 Februarie 2006 18:46 Na vorige boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Mon" wrote in
news:2kgIf.255102$do4.7...@phobos.telenet-ops.be:

>
>> Pfff....als jij 80% kunt lezen[*], dan kun je ook reageren, en het
>> staat je
>> geheel vrij om dat in het Afrikaans te doen, net zoals je dat nu
>> doet....

>> Afrikaans gaat niet verloren doordat er ook Nederlands in gepost wordt,
>> maar
>> omdat de rest van de wereld (inclusief NL) veel te weinig mee krijgt
>> van die
>> mooie taal....derhalve zijn reacties in het Afrikaans meer dan welkom.
>
> Ik denk dat de africaners gewoon geen moeite willen doen om Nederlands
> te lezen omdat de Nederlandse taaleen beetje moeilijker is dan
> Africaans;dan noemen ze dat " hun " nieuwsgrop bevuilen;wanneer de
> Englse taal gebruikt wordt is er blijkbaar geen vuiltje aan de lucht
> nietwaar ou tant uit Canada di al zoveel mensen van die nuusgroep
> weggejaagd heeft met haar venijnige vuile tong,of moet ik zeggen vuile
> pen.

Dat rotte-kreng-in-den-vreemde is mij al jaren bekend.

> Blijkbaar zit de mentaliteit van de appartheid er nog goed
> ingebakkendoor zo egoistisch te reageren,ja ou tant,vooral bij U met uw
> onverdraagzaame artikkels.
>> [*] waarom kan ik trouwens andersom wel 100% Afrikaans lezen?....is dat
>> de slechte invloed van het Engels daaro?....;))

>> Ennehhh....je hoort de Belgen toch ook niet mopperen?....;))



>> --
>> Bye,

>> Willem-Jan Markerink
>
>
>

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Vorige onderwerp: Ferdi Greyling se nie bestaande kinders
Volgende onderwerp: " Bou brûe oor onoorbrugbare " deur Henry Jeffreys ( uit Beeld)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 07:41:54 MGT 2024