Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ferdi Greyling se nie bestaande kinders
Ferdi Greyling se nie bestaande kinders [boodskap #108782] Do, 09 Februarie 2006 14:43 na volgende boodskap
Pieter.G...  is tans af-lyn  Pieter.G...
Boodskappe: 23
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Junior Lid
Wel Ferdi my ou maat, die brein kannie meer so goed onthou nie of wat?

Ek self het nog nie kinders nie - miskien omdat ek nog self een is,
maar is seker as ek die sou gehad het dat ek dit ten minste sou
onthou...

Het jy nie die pos benede geskryf nie?

> Ferdi Greyling
> Apr 8 2003, 11:05 am show options
> Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
> From: NoS...@tome.com (Ferdi Greyling) - Find messages by this author
> Date: Tue, 08 Apr 2003 10:02:53 GMT
> Local: Tues, Apr 8 2003 11:02 am
> Subject: Re: Wat voel julle

> Goeie ding dat geen skool 'n "amptelike" godsdiens beoefen waaraan al
> die kinders moet deelneem nie.
> My kinders was in 'n skool waarin Moslem-kinders ook was en hulle moes
> almal een keer 'n week Christelike godsdiens in die saal beoefen.
> So iets moet vrywillig wees.

Kan sweer dat jy hier se jou kinders is saam met moslem kinders opskool
gewees....

Kan net een ding beteken. Jou kinders is nie in afrikaans onderrig
nie!

So waar val jy uit die boom om iemand aan te val, wat in Australia
woon, omdat sy kinders in engels onderrig word?

Nog erger wat gaan jou kinders nie dink as hulle uitvind jy ontken
hulle?
Re: Ferdi Greyling se nie bestaande kinders [boodskap #108808 is 'n antwoord op boodskap #108782] Vr, 10 Februarie 2006 14:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On 9 Feb 2006 06:43:37 -0800, Pieter.G...@gmail.com wrote:

> Wel Ferdi my ou maat, die brein kannie meer so goed onthou nie of wat?
>
> Ek self het nog nie kinders nie - miskien omdat ek nog self een is,

So, los die grootmens-dinge vir die grootmense.

En pasop om kinders se details op die internet te soek.

Wat my betref - ek het nie kinders nie. Ek is nie eers getroud nie.

> maar is seker as ek die sou gehad het dat ek dit ten minste sou
> onthou...
>
> Het jy nie die pos benede geskryf nie?

Nee.

>
>> Ferdi Greyling
>> Apr 8 2003, 11:05 am show options
>> Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
>> From: NoS...@tome.com (Ferdi Greyling) - Find messages by this author
>> Date: Tue, 08 Apr 2003 10:02:53 GMT
>> Local: Tues, Apr 8 2003 11:02 am
>> Subject: Re: Wat voel julle
>
>> Goeie ding dat geen skool 'n "amptelike" godsdiens beoefen waaraan al
>> die kinders moet deelneem nie.
>> My kinders was in 'n skool waarin Moslem-kinders ook was en hulle moes
>> almal een keer 'n week Christelike godsdiens in die saal beoefen.
>> So iets moet vrywillig wees.
>
> Kan sweer dat jy hier se jou kinders is saam met moslem kinders opskool
> gewees....
>
> Kan net een ding beteken. Jou kinders is nie in afrikaans onderrig
> nie!
>
> So waar val jy uit die boom om iemand aan te val, wat in Australia
> woon, omdat sy kinders in engels onderrig word?

Waar kom jy vandaan dat iemand in Australie "aangeval" het omdat sy
kinders in Engels onderrig word?

Hoekom gaan kyk jy nie wat gevra is nie?

Werklike feite is grootmensgoed en jy is n kind - soos jy gese het -
maar die een of ander tyd moet jy leer.

Nog erger wat gaan jou kinders nie dink as hulle uitvind jy ontken
> hulle?

As ek kinders het, moet my asb. nie laat weet nie. Ek wil onderhoud
betaal nie.
En besides, miskien is hulle soos jy.
Re: Ferdi Greyling se nie bestaande kinders [boodskap #108823 is 'n antwoord op boodskap #108808] Ma, 13 Februarie 2006 05:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Slim besluit van jou vrou om alles te vat en te loop , wie kan haar ooit
verkwalik, sy sal
net baiiiiie beter af wees

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:43eca638.261628161@news.saix.co.za...
> On 9 Feb 2006 06:43:37 -0800, Pieter.G...@gmail.com wrote:
>
> wat?

>> Ek self het nog nie kinders nie - miskien omdat ek nog self een is,
>
> So, los die grootmens-dinge vir die grootmense.
>
> En pasop om kinders se details op die internet te soek.
>
> Wat my betref - ek het nie kinders nie. Ek is nie eers getroud nie.
>
> > onthou...

>> Het jy nie die pos benede geskryf nie?
>
> Nee.
>
>

>>> Ferdi Greyling
>>> Apr 8 2003, 11:05 am show options
>>> Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
>>> From: NoS...@tome.com (Ferdi Greyling) - Find messages by this author
>>> Date: Tue, 08 Apr 2003 10:02:53 GMT
>>> Local: Tues, Apr 8 2003 11:02 am
>>> Subject: Re: Wat voel julle

>>> Goeie ding dat geen skool 'n "amptelike" godsdiens beoefen waaraan al
>>> die kinders moet deelneem nie.
>>> My kinders was in 'n skool waarin Moslem-kinders ook was en hulle moes
>>> almal een keer 'n week Christelike godsdiens in die saal beoefen.
>>> So iets moet vrywillig wees.

>> Kan sweer dat jy hier se jou kinders is saam met moslem kinders opskool
>> gewees....

>> Kan net een ding beteken. Jou kinders is nie in afrikaans onderrig
>> nie!

>> So waar val jy uit die boom om iemand aan te val, wat in Australia
>> woon, omdat sy kinders in engels onderrig word?
>
> Waar kom jy vandaan dat iemand in Australie "aangeval" het omdat sy
> kinders in Engels onderrig word?
>
> Hoekom gaan kyk jy nie wat gevra is nie?
>
> Werklike feite is grootmensgoed en jy is n kind - soos jy gese het -
> maar die een of ander tyd moet jy leer.
>
> hulle?
>
> As ek kinders het, moet my asb. nie laat weet nie. Ek wil onderhoud
> betaal nie.
> En besides, miskien is hulle soos jy.
>
Re: Ferdi Greyling se nie bestaande kinders [boodskap #108828 is 'n antwoord op boodskap #108823] Ma, 13 Februarie 2006 12:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 13 Feb 2006 07:30:20 +0200, "Otterkop" wrote:

> Slim besluit van jou vrou om alles te vat en te loop , wie kan haar ooit
> verkwalik, sy sal
> net baiiiiie beter af wees

Hoekom spel jy jou naam so verkeerd?
Re: Ferdi Greyling se nie bestaande kinders [boodskap #108855 is 'n antwoord op boodskap #108828] Di, 14 Februarie 2006 11:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter.G...  is tans af-lyn  Pieter.G...
Boodskappe: 23
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Junior Lid
Ek is miskien 'n kind in 'n grootmens wereld, maar soos dit vir my lyk
is jy 'n grootmens in 'n kinderwereld.

Is dit nodig om joernalis te wees of is jy maar net so gebore?
Re: Ferdi Greyling se nie bestaande kinders [boodskap #108863 is 'n antwoord op boodskap #108855] Di, 14 Februarie 2006 12:18 Na vorige boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On 14 Feb 2006 03:15:28 -0800, Pieter.G...@gmail.com wrote:

> Ek is miskien 'n kind in 'n grootmens wereld, maar soos dit vir my lyk
> is jy 'n grootmens in 'n kinderwereld.
>
> Is dit nodig om joernalis te wees of is jy maar net so gebore?

Ek wag nog dat jy my oorspronklike pos - dis nou die een waarop jy
reageer - pos sodat ons kan sien wat die "aanval" was wat jy se ek
geloods het.
Vorige onderwerp: Mohamed spotprente
Volgende onderwerp: Wat sien my oë?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 13:13:06 MGT 2024