Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mohamed spotprente
Mohamed spotprente [boodskap #108784] Do, 09 Februarie 2006 16:26 na volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Is daar enige plek waar 'n mens die 'verskriklike' spotprente kan sien?

Ek wonder net hoveel Jesus spotprente was daar al gewees?
Re: Mohamed spotprente [boodskap #108788 is 'n antwoord op boodskap #108784] Do, 09 Februarie 2006 17:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paddy Girl  is tans af-lyn  Paddy Girl
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
http://cryptome.org/muhammad.htm

"Francois Human" skryf in boodskap news:dsfqg3$1q8v$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Is daar enige plek waar 'n mens die 'verskriklike' spotprente kan sien?
>
> Ek wonder net hoveel Jesus spotprente was daar al gewees?
>
Re: Mohamed spotprente [boodskap #108792 is 'n antwoord op boodskap #108784] Do, 09 Februarie 2006 20:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gaan kyk by:
http://kraaipromosies.co.za/kraaiforum/index

Dis onder een van Kuifie se bydraes - al die prentjies is daar geplaas mooi
in 'n ry.
Die ongelukkigheid gaan blykbaar hoofsaaklik net oor een prentjie - Waar
Mohammed 'n tulband met 'n bom op sy kop het.

--
Groetnis
Annette

"Francois Human" skryf in boodskap news:dsfqg3$1q8v$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Is daar enige plek waar 'n mens die 'verskriklike' spotprente kan sien?
>
> Ek wonder net hoveel Jesus spotprente was daar al gewees?
>
Re: Mohamed spotprente [boodskap #108799 is 'n antwoord op boodskap #108784] Vr, 10 Februarie 2006 06:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja man - jy weet mos dood moet 'n oorsaak hê.
Ek lees net vanoggend dat die spotprente in 'n Arabiese, Islamitiese
Egiptiese koerant verskyn het - vier maande gelede al - en die
protesterendes vergeet dit maar el te lekker gerieflikheidshalwe.

In die lig van hoeveel mense al gevra het waar mens dit spotprente te siene
kan kry, het ek 'n vermoede dat 'n bitter klein persentasie van die 10 000
Moslems wat gister in Kaapstad opgeruk het, dit te sien gekry het. Soos
gewoonlik verlaat hulle hulle op die menings van ander mense.

Ek dink die hele optrede van die Moslemgemeenskap tov van die spotprente is
heeltemal oorhoops, en het heelwaarskynlik minder onbelangstellendes vir hul
saak gewen as wat hulle sou wou gehad het.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:e4mdnR8wxPzlunHenZ2dnUVZ_v6dnZ2d@is.co.za...
> Klink vir my of die spul Arabiere net 'n rede soek om te protesteer.
> Duidelik het hulle niks anders om te doen nie?
> "Annette" wrote in message
> news:8cKdnTroScMoMXbeRVn-qQ@is.co.za...
>> Gaan kyk by:
>> http://kraaipromosies.co.za/kraaiforum/index
>>
>> Dis onder een van Kuifie se bydraes - al die prentjies is daar geplaas
>> mooi
>> in 'n ry.
>> Die ongelukkigheid gaan blykbaar hoofsaaklik net oor een prentjie - Waar
>> Mohammed 'n tulband met 'n bom op sy kop het.
>>
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Francois Human" wrote in message
>> news:dsfqg3$1q8v$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Is daar enige plek waar 'n mens die 'verskriklike' spotprente kan sien?
>
>>> Ek wonder net hoveel Jesus spotprente was daar al gewees?
>
>
>>
>
Re: Mohamed spotprente [boodskap #108800 is 'n antwoord op boodskap #108792] Vr, 10 Februarie 2006 07:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Klink vir my of die spul Arabiere net 'n rede soek om te protesteer.
Duidelik het hulle niks anders om te doen nie?

"Annette" skryf in boodskap news:8cKdnTroScMoMXbeRVn-qQ@is.co.za...
> Gaan kyk by:
> http://kraaipromosies.co.za/kraaiforum/index
>
> Dis onder een van Kuifie se bydraes - al die prentjies is daar geplaas
> mooi
> in 'n ry.
> Die ongelukkigheid gaan blykbaar hoofsaaklik net oor een prentjie - Waar
> Mohammed 'n tulband met 'n bom op sy kop het.
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
> "Francois Human" wrote in message
> news:dsfqg3$1q8v$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Is daar enige plek waar 'n mens die 'verskriklike' spotprente kan sien?

>> Ek wonder net hoveel Jesus spotprente was daar al gewees?


>
Re: Mohamed spotprente [boodskap #108801 is 'n antwoord op boodskap #108784] Vr, 10 Februarie 2006 08:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paddy Girl  is tans af-lyn  Paddy Girl
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
>>>> "Francois Human" wrote in message
>>>> news:dsfqg3$1q8v$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > Is daar enige plek waar 'n mens die 'verskriklike' spotprente kan
>>>> > sien?
>>>
>>>> > Ek wonder net hoveel Jesus spotprente was daar al gewees?
Ja maar met Jezus en de Kristelike kerk mag men spot soveel as men wil
Hier het een muslim een toneel opgevoer,op die affische staan Marie
afgebeeld met kaal borste,Jezus aan die kruis en hy gaap ,die paus word
belaglik gemaak enz.
Ons moet dit almal aanvaar,mag nie protesteer nie,sketse opvoer op die tv en
radio waar met de Kerk gespot word,maar die islam moet ons respecteer en
seker nie proveceer nie,twee mate en twee gewigte!
Wat sê jullie daaroor nou?
Re: Mohamed spotprente [boodskap #108803 is 'n antwoord op boodskap #108799] Vr, 10 Februarie 2006 09:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die saak werk mos altyd net na hulle kant toe. Hulle vind dit niks snaaks
om ander lande se vlae te verbrand nie. Ek wonder wat sal gebeur as die
bv. Amerikaners daaroor in opstand kom en begin om Arabiere in die VSA
hieroor te terroriseer, dan sal jy hulle bekke hoor!

"Annette" skryf in boodskap news:7YGdnXCRE7grqXHenZ2dnUVZ_sCdnZ2d@is.co.za...
> Ja man - jy weet mos dood moet 'n oorsaak hê.
> Ek lees net vanoggend dat die spotprente in 'n Arabiese, Islamitiese
> Egiptiese koerant verskyn het - vier maande gelede al - en die
> protesterendes vergeet dit maar el te lekker gerieflikheidshalwe.
>
> In die lig van hoeveel mense al gevra het waar mens dit spotprente te
> siene
> kan kry, het ek 'n vermoede dat 'n bitter klein persentasie van die 10 000
> Moslems wat gister in Kaapstad opgeruk het, dit te sien gekry het. Soos
> gewoonlik verlaat hulle hulle op die menings van ander mense.
>
> Ek dink die hele optrede van die Moslemgemeenskap tov van die spotprente
> is
> heeltemal oorhoops, en het heelwaarskynlik minder onbelangstellendes vir
> hul
> saak gewen as wat hulle sou wou gehad het.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:e4mdnR8wxPzlunHenZ2dnUVZ_v6dnZ2d@is.co.za...
>> Klink vir my of die spul Arabiere net 'n rede soek om te protesteer.
>> Duidelik het hulle niks anders om te doen nie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:8cKdnTroScMoMXbeRVn-qQ@is.co.za...
>>> Gaan kyk by:
>>> http://kraaipromosies.co.za/kraaiforum/index
>>>
>>> Dis onder een van Kuifie se bydraes - al die prentjies is daar geplaas
>>> mooi
>>> in 'n ry.
>>> Die ongelukkigheid gaan blykbaar hoofsaaklik net oor een prentjie -
>>> Waar
>>> Mohammed 'n tulband met 'n bom op sy kop het.
>>>
>>>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Francois Human" wrote in message
>>> news:dsfqg3$1q8v$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Is daar enige plek waar 'n mens die 'verskriklike' spotprente kan
>>>> sien?
>>
>>>> Ek wonder net hoveel Jesus spotprente was daar al gewees?
>>
>>
>>>
>>>


>
Re: Mohamed spotprente [boodskap #108819 is 'n antwoord op boodskap #108801] Ma, 13 Februarie 2006 04:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die Moslems se probleem is dat hulle deel wil wees van 'n moderne
wereld - maar nog steeds hulle tent-waardes wil behou.
Inderwaarheid is die Weste nie hul probleem nie , maar hul onvermoe en
onbereidwilligheid om aan te pas. (Hulle, die bomdraers, het self 'n
persepsie van hul sg. "heiliges" geskep.)
Warom moet waardes soos vryheid van spraak aangepas word by 'n klomp
onopgevoede spul. Hulle erken nie eens die vrou as 'n gelyke, skepping
van God nie.

Mon wrote:
>>>> > "Francois Human" wrote in message
>>>> > news:dsfqg3$1q8v$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> >> Is daar enige plek waar 'n mens die 'verskriklike' spotprente kan
>>>> >> sien?
>>>>
>>>> >> Ek wonder net hoveel Jesus spotprente was daar al gewees?
> Ja maar met Jezus en de Kristelike kerk mag men spot soveel as men wil
> Hier het een muslim een toneel opgevoer,op die affische staan Marie
> afgebeeld met kaal borste,Jezus aan die kruis en hy gaap ,die paus word
> belaglik gemaak enz.
> Ons moet dit almal aanvaar,mag nie protesteer nie,sketse opvoer op die tv en
> radio waar met de Kerk gespot word,maar die islam moet ons respecteer en
> seker nie proveceer nie,twee mate en twee gewigte!
> Wat sê jullie daaroor nou?
Re: Mohamed spotprente [boodskap #108820 is 'n antwoord op boodskap #108819] Ma, 13 Februarie 2006 05:25 Na vorige boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Het julle gisteraand gehoor in Extreme Makeover home edition hoeveel keer
die deelnemers "Oh my God" gese het, seker stuk of 40 keer , was
omtrent die enigste dialoog.
Wonder wat is m-net se probleem ?

"Jonas" wrote in message
news:1139803401.189798.126370@g47g2000cwa.googlegroups.com.. .
Die Moslems se probleem is dat hulle deel wil wees van 'n moderne
wereld - maar nog steeds hulle tent-waardes wil behou.
Inderwaarheid is die Weste nie hul probleem nie , maar hul onvermoe en
onbereidwilligheid om aan te pas. (Hulle, die bomdraers, het self 'n
persepsie van hul sg. "heiliges" geskep.)
Warom moet waardes soos vryheid van spraak aangepas word by 'n klomp
onopgevoede spul. Hulle erken nie eens die vrou as 'n gelyke, skepping
van God nie.

Mon wrote:
>>>> > "Francois Human" wrote in message
>>>> > news:dsfqg3$1q8v$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> >> Is daar enige plek waar 'n mens die 'verskriklike' spotprente kan
>>>> >> sien?
>>>>
>>>> >> Ek wonder net hoveel Jesus spotprente was daar al gewees?
> Ja maar met Jezus en de Kristelike kerk mag men spot soveel as men wil
> Hier het een muslim een toneel opgevoer,op die affische staan Marie
> afgebeeld met kaal borste,Jezus aan die kruis en hy gaap ,die paus word
> belaglik gemaak enz.
> Ons moet dit almal aanvaar,mag nie protesteer nie,sketse opvoer op die tv
> en
> radio waar met de Kerk gespot word,maar die islam moet ons respecteer en
> seker nie proveceer nie,twee mate en twee gewigte!
> Wat sê jullie daaroor nou?
Vorige onderwerp: Taliban-beloning: 100 kilo goud voor profeet-tekenaars
Volgende onderwerp: Ferdi Greyling se nie bestaande kinders
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 10:47:29 MGT 2024