Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » In antwoord op die heer Laudahn
In antwoord op die heer Laudahn [boodskap #108698] Wo, 08 Februarie 2006 07:37
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het hierdie stukkie apart op die ander 2 groepe geplaas - so ek sal ten
minste nie hul antwoorde sien nie:))

Sal diegene wat op hierdie nuusgroep lees, en geroepe voel om op die Heer
Laudahn te antwoord, asseblief toesien dat julle nie OOK crosspost nie.
Die heer Laudahn beskik nie oor die intellektuele vermoë om te begryp dat
sulke gedrag nie behoorlik is nie.
Dus doen ek die beroep op al die ander deelnemers in hierdie groep om seker
te maak dat slegs die groep waarin u lees in die newsgroup-reëltjie verskyn.
By voorbaat dankie.

--
Groetnis
Annette
Vorige onderwerp: Re: Ziehier het nieuwe fascisme!
Volgende onderwerp: Zich niet de uitingsvrijheid door islam- en PC-terroristen laten verbieden
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 27 13:53:43 MGT 2024