Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die buitelanders het darem nou deeglik hier oorgeneem
Die buitelanders het darem nou deeglik hier oorgeneem [boodskap #108485] Do, 02 Februarie 2006 17:27 na volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Julle dom moere

Hierdie is nie 'n Vlaamse, Franse of Hollangse ng nie.

Dit is Afrikaans

Hoekom bokkerof julle nie na alt.languages.hollangs nie.

Soois
Re: Die buitelanders het darem nou deeglik hier oorgeneem [boodskap #108492 is 'n antwoord op boodskap #108485] Do, 02 Februarie 2006 20:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Francois Human wrote:

> Julle dom moere
>
> Hierdie is nie 'n Vlaamse, Franse of Hollangse ng nie.
>
> Dit is Afrikaans
>
> Hoekom bokkerof julle nie na alt.languages.hollangs nie.

Ongelukkig François, pos jy jou tirade net na
die Afrikaanse nuusgroep, en lees Herr Laudahn
dit seker nie. Jy moet dit pos na die ander nuusgroepe,
waarop hy dit kruispos. Ek het probeer deur die
oorspronklike op te roep, die Afrikaanse nuusgroep
uit te vee, en my tirade dan op die ander twee
te laat verskyn, maar ek dink nie hy gee om nie.
Terloops, ek dink hy is eintlik Duits. Is dit moontlik
om hom aan te kla by "abuse"?

Gloudina
Re: Die buitelanders het darem nou deeglik hier oorgeneem [boodskap #108506 is 'n antwoord op boodskap #108485] Vr, 03 Februarie 2006 05:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Soois, die hele gemors kan voor die heer Landahn se deur gelê word, omdat hy
kruispos - en dan kom die hele klomp ander dommes by wat dan ook kruispos.
Dus, jou uitskel hier help niks nie, want hulle sien en lees nie hier nie.
Ek sal Sondag maar weer aan elkeen skryf en vertel wat hulle moet doen.
Het dit so 'n maand gelede gedoen, en ek sien nie een, behalwe Landahn, wat
nog hier pos nie.
--
Groetnis
Annette

"Francois Human" skryf in boodskap news:drtfdh$ioh$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Julle dom moere
>
> Hierdie is nie 'n Vlaamse, Franse of Hollangse ng nie.
>
> Dit is Afrikaans
>
> Hoekom bokkerof julle nie na alt.languages.hollangs nie.
>
> Soois
>
Re: Die buitelanders het darem nou deeglik hier oorgeneem [boodskap #108518 is 'n antwoord op boodskap #108506] Vr, 03 Februarie 2006 12:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Annette skryf

> Soois, die hele gemors kan voor die heer Landahn se deur gelê word, omdat hy
> kruispos

Ja, die hele wortel van die kwaad is die heer Laudahn.
Hy is moedswillig. Ek het hom al uitgekryt en hy het
daarop geantwoord in vorige kruisposte. Hy dink hy
vermaak ons. Kan mens hom nie bykry deur hom by
"abuse" te rapporteer nie? Miskien moet verskillende
mense hom direk versoek om nie op ons nuusgroep
te kruispos nie. As hy dit dan veronagsaam, dan het
ons rede om hom te verkla. As ek dit nie mis het
nie, is hy ook nie eens Nederlands of Vlaams nie,
maar Duits.

Gloudina
Re: Die buitelanders het darem nou deeglik hier oorgeneem [boodskap #108547 is 'n antwoord op boodskap #108518] Sa, 04 Februarie 2006 10:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paddy Girl  is tans af-lyn  Paddy Girl
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Hessie" schreef in bericht
news:1138969176.105244.210700@g43g2000cwa.googlegroups.com.. .

Annette skryf

> Soois, die hele gemors kan voor die heer Landahn se deur gelê word, omdat
> hy
> kruispos

Ja, die hele wortel van die kwaad is die heer Laudahn.
Hy is moedswillig. Ek het hom al uitgekryt en hy het
daarop geantwoord in vorige kruisposte. Hy dink hy
vermaak ons. Kan mens hom nie bykry deur hom by
"abuse" te rapporteer nie? Miskien moet verskillende
mense hom direk versoek om nie op ons nuusgroep
te kruispos nie. As hy dit dan veronagsaam, dan het
ons rede om hom te verkla. As ek dit nie mis het
nie, is hy ook nie eens Nederlands of Vlaams nie,
maar Duits.

Gloudina

Waarom is jy altyd so sagrynig,vergeet nie dat die nuusgroep oorspronklik
door een vlaming gestig is,so het Norbert my vertel
As alleen jy en Anette op die nuusgrop mag post is dit hier een saai
bedoening
Re: Die buitelanders het darem nou deeglik hier oorgeneem [boodskap #108576 is 'n antwoord op boodskap #108547] Sa, 04 Februarie 2006 18:06 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Mon skryf

> Waarom is jy altyd so sagrynig,vergeet nie dat die nuusgroep oorspronklik
> door een vlaming gestig is,so het Norbert my vertel
> As alleen jy en Anette op die nuusgrop mag post is dit hier een saai
> bedoening

Ek dink nie dit was 'n Vlaming wat die nuusgroep
gestig het nie. Dit was 'n Nederlander. Hierdie
meneer Laudahn is nie van 'n Dietse taalgroep
nie. Hy is 'n Duitser. Hy vervuil ook ons
Afrikaanse nuusgroep met poste wat niks met
SA of Afrikaanse kultuur te make het nie.
Ek is ook nie die enigste een wat beswaar
maak teen sy handelinge nie. Om een of
tweekeer te kruispos is miskien nog in orde,
veral as dit iets is wat SA raak. Maar om
die nuusgroep te vervuil met sy rassistiese
poste behoort teengewerk te word. Hoekom
doen jy nie iets daaraan nie.

Gloudina
Vorige onderwerp: Die herskrywing van die geskiedenis en Brokeback Mountain
Volgende onderwerp: Re: Onze halal-hippies (deens) zallen het ook deze keer niet willen snappen - voor de normale rest:
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 15:42:11 MGT 2024