Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bafana banana
Bafana banana [boodskap #108363] Ma, 30 Januarie 2006 04:53 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daar word nooit enige druk op die Bafana-bestuur geplaas om hulle te
hou by kwotas nie. Die huidige groep is bepaald nie verteenwoordigend
nie - daarenteen moet rugby en krieket bepaalde getalle handhaaf.
Ook maar goed so - nou kan wittes nie verantwoordelik gehou word vir
die ou groepie se powere vertonings nie. 2010 kan nog een van
Suid-Afrika se grootste verleenthede word - mits die toernooi wel in
Suid-Afrika sal plasvind.
Re: Bafana banana [boodskap #108366 is 'n antwoord op boodskap #108363] Ma, 30 Januarie 2006 05:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
'n swarte (kan nie sy naam onthou nie) het so tydtjie terug gese dat
indien 'n besigheid net uit swartes bestaan is dit ten volle getransformeer
en dat dit nie verteenwoordigend hoef te wees nie want die doelwitte
is ten volle bereik tov SEB.
daar is beslis 'n parrallel tussen sport en besigheid mbt samestelling

"Jonas" wrote in message
news:1138596827.246867.306930@g14g2000cwa.googlegroups.com.. .
> Daar word nooit enige druk op die Bafana-bestuur geplaas om hulle te
> hou by kwotas nie. Die huidige groep is bepaald nie verteenwoordigend
> nie - daarenteen moet rugby en krieket bepaalde getalle handhaaf.
> Ook maar goed so - nou kan wittes nie verantwoordelik gehou word vir
> die ou groepie se powere vertonings nie. 2010 kan nog een van
> Suid-Afrika se grootste verleenthede word - mits die toernooi wel in
> Suid-Afrika sal plasvind.
>
Re: Bafana banana [boodskap #108405 is 'n antwoord op boodskap #108363] Di, 31 Januarie 2006 20:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Jonas wrote:
> Daar word nooit enige druk op die Bafana-bestuur geplaas om hulle te
> hou by kwotas nie. Die huidige groep is bepaald nie verteenwoordigend
> nie - daarenteen moet rugby en krieket bepaalde getalle handhaaf.
> Ook maar goed so - nou kan wittes nie verantwoordelik gehou word vir
> die ou groepie se powere vertonings nie. 2010 kan nog een van
> Suid-Afrika se grootste verleenthede word - mits die toernooi wel in
> Suid-Afrika sal plasvind.

Dis nie nodig nie want almal is mos maar swartes.
Re: Bafana banana [boodskap #108406 is 'n antwoord op boodskap #108366] Di, 31 Januarie 2006 20:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Otterkop wrote:
> 'n swarte (kan nie sy naam onthou nie) het so tydtjie terug gese dat
> indien 'n besigheid net uit swartes bestaan is dit ten volle getransformeer
> en dat dit nie verteenwoordigend hoef te wees nie want die doelwitte
> is ten volle bereik tov SEB.
> daar is beslis 'n parrallel tussen sport en besigheid mbt samestelling
>
> "Jonas" wrote in message news:1138596827.246867.306930@g14g2000cwa.googlegroups.com.. .
>
>> Daar word nooit enige druk op die Bafana-bestuur geplaas om hulle te
>> hou by kwotas nie. Die huidige groep is bepaald nie verteenwoordigend
>> nie - daarenteen moet rugby en krieket bepaalde getalle handhaaf.
>> Ook maar goed so - nou kan wittes nie verantwoordelik gehou word vir
>> die ou groepie se powere vertonings nie. 2010 kan nog een van
>> Suid-Afrika se grootste verleenthede word - mits die toernooi wel in
>> Suid-Afrika sal plasvind.

Alle sport is deurtrek met swartes en daarom sal ons nooit presteer nie.
Die arme slim swartes het alles al opgefok en na jaaaaare is dit nog
steeds apartheid se skuld. Apartheid is dood... lank leef apartheid met
die swartes aan die stuur! Viva Afrika...Viva!
Re: Bafana banana [boodskap #108422 is 'n antwoord op boodskap #108405] Wo, 01 Februarie 2006 09:06 Na vorige boodskap
Herman  is tans af-lyn  Herman
Boodskappe: 16
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
Sorry: nowadays it is 'Banana Banana' (heard that in township)

"Paul" skryf in boodskap news:ANWdnTcOhYSHU0LeRVn-sA@is.co.za...
> Jonas wrote:
>
>> Daar word nooit enige druk op die Bafana-bestuur geplaas om hulle te
>> hou by kwotas nie. Die huidige groep is bepaald nie verteenwoordigend
>> nie - daarenteen moet rugby en krieket bepaalde getalle handhaaf.
>> Ook maar goed so - nou kan wittes nie verantwoordelik gehou word vir
>> die ou groepie se powere vertonings nie. 2010 kan nog een van
>> Suid-Afrika se grootste verleenthede word - mits die toernooi wel in
>> Suid-Afrika sal plasvind.

> Dis nie nodig nie want almal is mos maar swartes.
Vorige onderwerp: hello
Volgende onderwerp: Kom maak 'n draai...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 23:26:59 MGT 2024