Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gesels
Gesels [boodskap #10841] So, 21 September 1997 00:00
Stephanus Schoeman  is tans af-lyn  Stephanus Schoeman
Boodskappe: 41
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Vir 'n geruime tyd lees ek gereeld die bydraes op hierdie NG. As 'n
mens ver van jou land is, raak jou moedertaal mooier, en die behoefte
daaraan, groter as ooit te vore.

Baie dankie dan vir lekker bydraes soos die seep makery en veral die
warm-dag storie van Galjoen. Veral nou wat ek op 'n klein, koue groen
eilandjie woon, terwyl ek in Suid-Wes onder die warm Afrika son groot
geword het (en later in Upington), het dit vir my meer plesier verskaf as
wat die skrywer ooit sou kon dink.

Riana
Vorige onderwerp: Pregnancy list in Dutch/Afrikaans
Volgende onderwerp: Re: Gesang 12? - gesang12.mid (1/1) - vir At (lank)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 13:04:01 MGT 2024