Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Stille diplomasie duur voort...
Stille diplomasie duur voort... [boodskap #108285] Ma, 23 Januarie 2006 15:24
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Volgens 'n berig in die "Citizen" van 23.01.2006 is 'n Zimbabwiese
burger in hegtenis geneem nav 'n roof by die Gracelands casino te
Secunda. Verlede week het die Citizen ook berig dat baie Zim-soldate
tans dros uit die Zim-weermag aangesien hulle nie besoldig word nie en
dat baie van hierdie soldate hul nou tot misdaad wend.
Die vraag ontstaan natuurlik wat is daar om in Zimbabwe te steel? Of -
is die soldate besig om Suid-Afrika as teiken te stel?
'n Siniese hoek is of rooftogte in die RSA nie deur die Zim-weermag
gepleeg word nie?
Vorige onderwerp: Treurmare deur voort in Australie"
Volgende onderwerp: Re: I CANNOT BELIEVE THIS!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 04:33:20 MGT 2024