Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tuks - broeiplek van regse-politiek
Tuks - broeiplek van regse-politiek [boodskap #108252] Vr, 20 Januarie 2006 11:12 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Vier matrikulante van Affies Hoër is toelating tot die Mediese Skool
by Tuks geweier. Die seuns het almal tuseen 6 en 8 onderskeidings
behaal.
Tuks reserveer 65% van sy eerstejaar getalle aan swart studente. Daarna
word Kleurling en Indiërs geakkommodeer, daarna blanke dames en blanke
mans heel laaste.
G'n wonder dat die Vryheidsfront die sterkste politieke party op die
Tuks kampus is nie.

Die goeie nuus is dat die vier wel toelating by UOVS gekry het.
Re: Tuks - broeiplek van regse-politiek [boodskap #108255 is 'n antwoord op boodskap #108252] Vr, 20 Januarie 2006 17:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Blerrie Vrystaters

Hulle vat ons kerriekoppie, hulle vat ons krieketbeker, en nou nog ons jong
seuns ook!

Soois

"Jonas" wrote in message
news:1137755568.274481.317560@g47g2000cwa.googlegroups.com.. .
Vier matrikulante van Affies Hoër is toelating tot die Mediese Skool
by Tuks geweier. Die seuns het almal tuseen 6 en 8 onderskeidings
behaal.
Tuks reserveer 65% van sy eerstejaar getalle aan swart studente. Daarna
word Kleurling en Indiërs geakkommodeer, daarna blanke dames en blanke
mans heel laaste.
G'n wonder dat die Vryheidsfront die sterkste politieke party op die
Tuks kampus is nie.

Die goeie nuus is dat die vier wel toelating by UOVS gekry het.
Re: Tuks - broeiplek van regse-politiek [boodskap #108256 is 'n antwoord op boodskap #108255] Vr, 20 Januarie 2006 17:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, nie Bloubulletjies en al die jare alles gehad, en niks met dit uitgerig
nie, behalwe om al erger en erger te spog.....
--
Groetnis
Annette

"Francois Human" skryf in boodskap news:dqr6kv$1odi$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Blerrie Vrystaters
>
> Hulle vat ons kerriekoppie, hulle vat ons krieketbeker, en nou nog ons jong
> seuns ook!
>
> Soois
>
> "Jonas" wrote in message
> news:1137755568.274481.317560@g47g2000cwa.googlegroups.com.. .
> Vier matrikulante van Affies Hoër is toelating tot die Mediese Skool
> by Tuks geweier. Die seuns het almal tuseen 6 en 8 onderskeidings
> behaal.
> Tuks reserveer 65% van sy eerstejaar getalle aan swart studente. Daarna
> word Kleurling en Indiërs geakkommodeer, daarna blanke dames en blanke
> mans heel laaste.
> G'n wonder dat die Vryheidsfront die sterkste politieke party op die
> Tuks kampus is nie.
>
> Die goeie nuus is dat die vier wel toelating by UOVS gekry het.
>
Re: Tuks - broeiplek van regse-politiek [boodskap #108259 is 'n antwoord op boodskap #108252] Sa, 21 Januarie 2006 08:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ai, ai, dis nooit mooi om naakte jaloesie te lees nie:))))

Wat my tiekel is dat, met al die broeiery van die regses, hulle blykbaar
vind dat die vak Afrikaans vir hulle te swaar is - Pretoria is tans die
universiteit met die kleinste aantal nagraadse Afrikaanse studente.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:MM2dnfNU8YjGTUzenZ2dnUVZ_t-dnZ2d@is.co.za...
>
> "Annette" wrote in message
> news:GNWdncPw7LtVvkzeRVn-uA@is.co.za...
>> Wel, nie Bloubulletjies en al die jare alles gehad, en niks met dit
>> uitgerig
>> nie, behalwe om al erger en erger te spog.....
>> --
> ----Ek verstaan jou sin nie heeltemal nie, maar die Vrystaat het die eerste
> keer weer in 29 [fokit!] jaar gewen. Die Bulle het die beker die meeste
> kere gewen in die moderne tyd, as ek dit reg het. Pretoria is 1000% 'n
> beter plek as Bloemfontein en as dit nie vir mielies was nie, dan was die
> Vrystaat nie 'op die map' nie! Weet jy dat die voëls onderstebo vlieg in
> die Vrystaat om nie die grond te kan sien nie?
>
Re: Tuks - broeiplek van regse-politiek [boodskap #108262 is 'n antwoord op boodskap #108256] Sa, 21 Januarie 2006 08:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:GNWdncPw7LtVvkzeRVn-uA@is.co.za...
> Wel, nie Bloubulletjies en al die jare alles gehad, en niks met dit
> uitgerig
> nie, behalwe om al erger en erger te spog.....
> --
----Ek verstaan jou sin nie heeltemal nie, maar die Vrystaat het die eerste
keer weer in 29 [fokit!] jaar gewen. Die Bulle het die beker die meeste
kere gewen in die moderne tyd, as ek dit reg het. Pretoria is 1000% 'n
beter plek as Bloemfontein en as dit nie vir mielies was nie, dan was die
Vrystaat nie 'op die map' nie! Weet jy dat die voëls onderstebo vlieg in
die Vrystaat om nie die grond te kan sien nie?
Re: Tuks - broeiplek van regse-politiek [boodskap #108265 is 'n antwoord op boodskap #108259] Sa, 21 Januarie 2006 11:28 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:pbednQEGu5VbcUzeRVn-iw@is.co.za...
> Ai, ai, dis nooit mooi om naakte jaloesie te lees nie:))))
>
> Wat my tiekel is dat, met al die broeiery van die regses, hulle blykbaar
> vind dat die vak Afrikaans vir hulle te swaar is - Pretoria is tans die
> universiteit met die kleinste aantal nagraadse Afrikaanse studente.
> --
1. Plaas dat julle spul platvelders vir die Bulle dankie sê dat hulle
julle 'n kansie in die son gegun het? Is dankbaarheid dan nie deel van die
opset in die Vrystaat nie?
2. Ek dink in elk geval dat die besigheidstaal is internasionaal Engels en
meeste handboeke is in Engels. Die termologie van die nie-gediggie
studierigtings is alles in Engels. Die ou gaan eendag werk in
Engels....hoekom dan onderrig gee in Afrikaans? Dalk dink die studente ook
so dat die toekoms vir Afrikaanse onderrig half beperk is? Daar IS mense
met logika!
Vorige onderwerp: Anton Rupert dood
Volgende onderwerp: Re: I want to cook and eat South African women ! ! !
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 08:02:21 MGT 2024