Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ag, dit was so mooi
Ag, dit was so mooi [boodskap #108143] Sa, 14 Januarie 2006 09:46 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
VRYSTAAT!!! wat die bonthempkrieket wen.
--
Groetnis
Annette
Re: Ag, dit was so mooi [boodskap #108145 is 'n antwoord op boodskap #108143] Sa, 14 Januarie 2006 11:56 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Veels geluk Annette. Wat 'n rekord oesjaar vir die Vrystaat. Maar dit
was 'n naelbyt stryd gewees.
(Die loot het 'n beslissende rol gespeel - soos die vorige Saterdag toe
Natal verloot het.)
Vorige onderwerp: Re: Stink Drolle
Volgende onderwerp: In de naam van Ekstra Bladet (Denemarken) wordt volgende fatwa uitgevaardigd:
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 01:13:41 MGT 2024