Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Stink Drolle
Re: Stink Drolle [boodskap #108089] Wo, 11 Januarie 2006 15:47 na volgende boodskap
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
Ruiter in Swart wrote:
> Domgat boERE pisvelle.
>
> Julle stink soos hoera se doose.
>
> Jillis kak werd blikskottels.
>
> FOK julle almal

Ennnnnnn vanmiddag hier op Nuweland is dit 'n PRAGTIGE middag
en ons sê 'n hartlike welkom aan Mnr Brad Jessness,
welbekend as Die Grootste Doos Van Alle Tye (Internet Afdeling).

Lees meer oor Brad by

http://www.wilhelp.com/bj_faq/
http://www.wilhelp.com/bj_faq/one.html
http://www.wilhelp.com/bj_faq/archive.html (AKA www.bradjesness.com)

http://www.spamblocked.com/bj_faq/
http://www.pearlgates.net/nanae/kooks/bj_faq/
http://www.the-foxhole.org/bjfaq/
http://www.thesbl.com/bradlee
http://www.insurgent.org/~kook-faq/brad/
http://www.seige-perilous.org/bwad/
http://www.morningmist.org/kooks/bj/


--

--
Re: Stink Drolle [boodskap #108096 is 'n antwoord op boodskap #108089] Wo, 11 Januarie 2006 17:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Walter - jy stook bloot die ou se vuur deur op hom te reageer.
Asseblief my man - ignoreer die versteurde soos 'n stopstraat.
Re: Stink Drolle [boodskap #108108 is 'n antwoord op boodskap #108089] Do, 12 Januarie 2006 05:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Walter ek het nie die tyd om na al die links toe te gaan en meer van ou Brad
te lees nie, so help my net uit met die twee probleme wat ek het met julle
redinasie en wat glo dit is Brad wat hier plasings maak.

1. Brad is meer daarvoor bekend dat hy op sielkunde groepe sy stront
kwytraak
2. Is julle seker Brad (as Amerikaner) is enigsins instaat om Afrikaans te
praat.

Persoonlik dink ek die ou wat hier pos is 'n Afrikaans sprekende persoon,
wat skryf wat hy skryf om reaksie uit te lok. As jy mooi lees wat hy sê sal
jy ook sien dat hy by tye "moeilike" woorde reg spel en "minder moeilike"
woorde verkeerd, en op ander tye die teenoorgestelde.

Ek dink ou Brad kry baie meer krediet vir plasings wat nie syne is nie as
wat hy verdien.

"Walter die Wonderman" wrote in message
news:1136994455.834359.65520@g43g2000cwa.googlegroups.com...

Lees meer oor Brad by

http://www.wilhelp.com/bj_faq/
http://www.wilhelp.com/bj_faq/one.html
http://www.wilhelp.com/bj_faq/archive.html (AKA www.bradjesness.com)

http://www.spamblocked.com/bj_faq/
http://www.pearlgates.net/nanae/kooks/bj_faq/
http://www.the-foxhole.org/bjfaq/
http://www.thesbl.com/bradlee
http://www.insurgent.org/~kook-faq/brad/
http://www.seige-perilous.org/bwad/
http://www.morningmist.org/kooks/bj/

--

--
Re: Stink Drolle [boodskap #108113 is 'n antwoord op boodskap #108108] Do, 12 Januarie 2006 06:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink die ou is 'n Engelsmannetjie wat bietjie deur die boerseuns
geboellie was

"Riaan" skryf in boodskap news:1137043888.259595@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>
> Walter ek het nie die tyd om na al die links toe te gaan en meer van ou
> Brad te lees nie, so help my net uit met die twee probleme wat ek het met
> julle redinasie en wat glo dit is Brad wat hier plasings maak.
>
> 1. Brad is meer daarvoor bekend dat hy op sielkunde groepe sy stront
> kwytraak
> 2. Is julle seker Brad (as Amerikaner) is enigsins instaat om Afrikaans te
> praat.
>
> Persoonlik dink ek die ou wat hier pos is 'n Afrikaans sprekende persoon,
> wat skryf wat hy skryf om reaksie uit te lok. As jy mooi lees wat hy sê
> sal jy ook sien dat hy by tye "moeilike" woorde reg spel en "minder
> moeilike" woorde verkeerd, en op ander tye die teenoorgestelde.
>
> Ek dink ou Brad kry baie meer krediet vir plasings wat nie syne is nie as
> wat hy verdien.
>
>
>
>
> "Walter die Wonderman" wrote in message
> news:1136994455.834359.65520@g43g2000cwa.googlegroups.com...
>
> Lees meer oor Brad by
>
> http://www.wilhelp.com/bj_faq/
> http://www.wilhelp.com/bj_faq/one.html
> http://www.wilhelp.com/bj_faq/archive.html (AKA www.bradjesness.com)
>
> http://www.spamblocked.com/bj_faq/
> http://www.pearlgates.net/nanae/kooks/bj_faq/
> http://www.the-foxhole.org/bjfaq/
> http://www.thesbl.com/bradlee
> http://www.insurgent.org/~kook-faq/brad/
> http://www.seige-perilous.org/bwad/
> http://www.morningmist.org/kooks/bj/
>
>
> --
>
> --
>
Re: Stink Drolle [boodskap #108118 is 'n antwoord op boodskap #108089] Do, 12 Januarie 2006 13:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Chris Potgieter skryf:

> Wat my betref is hierdie ou baie slim en verstaan vreeslik baie
> van die Afrikaanse kultuur en taal. Hy is een van ons mense en
> wat hy se is min of meer reg.

Voor ek my mening oor die ander ou met
die baie aliasse uitspreek, wil ek net wys
op jou reaksie teenoor hom. Jy sê "hy
verstaan vreeslik baie van die Afrikaanse
kultuur" en hy "is een van ons mense"
en wat hy sê is, volgens jou, "min of meer
reg." Ek vind dit absoluut verbasend dat
jy dit sê. Selfs as ek met 'n halwe lob
van my brein in ag moet neem dat jy
en hy dieselfde een is.
Tot tyd en wyl en van iets anders
oortuig raak, is ek van mening dat hierdie
ou heelwaarskynlik 'n bruin mens is wat
heelwaarskynlik op die weskus bly. Dit is
wel waar dat hy somtyds baie goeie
Afrikaans skryf en dan skielik weer baie
slegte spelling handhaaf. Ek geniet nogal
somtyds wat hy sê, maar wens net dat
hy nie sulke vreeslike vuil taal somtyds
praat nie. En solank hy in Afrikaans skryf,
gee ek nie om dat hy op die nuusgroep
is nie.

Gloudina
Re: Stink Drolle [boodskap #108130 is 'n antwoord op boodskap #108089] Vr, 13 Januarie 2006 08:46 Na vorige boodskap
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
Chris Potgieter wrote:
> Wat my betref is hierdie ou baie slim en verstaan vreeslik baie
> van die Afrikaanse kultuur en taal. Hy is een van ons mense en
> wat hy se is min of meer reg.
>
> Die regte Chris Potgieter.

Die regte Chris pos nooit van 'n anonieme adres af nie...
Vorige onderwerp: Koue-oorlog duur voort - skote klap nie ....
Volgende onderwerp: Ag, dit was so mooi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 01:23:08 MGT 2024