Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jasper die internet speuder
Jasper die internet speuder [boodskap #10811] Do, 18 September 1997 00:00 na volgende boodskap
Jasper die Barbaar  is tans af-lyn  Jasper die Barbaar
Boodskappe: 28
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
Klink na een van die Jasper boeke?

Wat ek nie kan onthou nie, was of ASAR2001 die posstuk "South Africans
should help it is the christian thing to do" gestuur het. Iemand het terug
geskryf en gesê dat die skrywer heel moontlik nie eers 'n christen is nie -
dit lyk of hy reg was (dis nou as dit ASAR2001 was). 'n Entjie verder af in
die dokument is ons vriend(e) se ware identiteit.

Jasper die Barbaar sê hy moes 'n PI geword het.

Ek het uiteindelik uitgevind wie ons vriend(e) ASAR2001 is:

Abu Ibn Da'wud
en
Akil Tariq MAWULI

Hulle email adresse is

ab...@ix.netcom.com
kev...@erols.com
a...@auser.org
in...@auser.org
webm...@auser.org

xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx
Jasper die Barbaar
epitoli_sp...@hotmail.com
Re: Jasper die internet speuder [boodskap #10812 is 'n antwoord op boodskap #10811] Do, 18 September 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri-John Kock  is tans af-lyn  Henri-John Kock
Boodskappe: 69
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Volle Lid
Jasper die Barbaar wrote:

> Klink na een van die Jasper boeke?
>

Waar is onse Beyers Boshoff nou ? (leef hy nog ?)

> Wat ek nie kan onthou nie, was of ASAR2001 die posstuk "South Africans
> should help it is the christian thing to do" gestuur het.

Dit was inderdaad hy. Moenie die hoofletterf vergeet nie.

> Iemand het terug
> geskryf en gesê dat die skrywer heel moontlik nie eers 'n christen is nie -
> dit lyk of hy reg was (dis nou as dit ASAR2001 was). 'n Entjie verder af in
> die dokument is ons vriend(e) se ware identiteit.
>

Nie dat dit werklik saakmaak of onse Ausar 'n christen is of nie - die feit dat
hy/hule nie is nie, plaas net 'n demper op die geloofwaardigheid van sy
stelling. Dit plaas ook groot vraagtekens (asof dit nog nie daar is nie) oor sy
bonafides.

> Jasper die Barbaar sê hy moes 'n PI geword het.

Jasper mag dalk reg wees...

> Ek het uiteindelik uitgevind wie ons vriend(e) ASAR2001 is:
> Abu Ibn Da'wud
> en
> Akil Tariq MAWULI
> Hulle email adresse is
> ab...@ix.netcom.com
> kev...@erols.com
> a...@auser.org
> in...@auser.org
> webm...@auser.org
>

Hul webblad is heel amusant. http://www.auser.org het snaakse goeters op. Hulle
glo baie sterk dat die hele wêreld teen hule is, almal van die CIA tot die pers
tot die Rothschilds tot die Illuminati. Ek wonder wanneer die IRS hulle gaan
bydam. Miskien moet ons hul URL mail vir die KGB, die BSB, die ANC, die SAPD,
die SABC, die IRA, die UDF, die SAVF,die VLU, UNITA, UNTAG, SWAPO, AZAPO, ZANU,
die FBI, die FCC, die UN, UNESCO, WHO, (julle kry seker noual die idee. Jammer
daaroor, ek het te veel pret gehad terwyl ek probeer picture het hoe die
verteenwoordigers van die CIA, Vroue Landbou Unie en UNTAG met mekaar baklei
oor die voorreg om eerste teen hierdie outjies saam te sweer.)

Terug na die webblad.

Daar is een gediggie op wat eintlik baie empatie ontlok. Dis ook effens
pateties om te sien hoe hierdie twee so hard probeer om hul (verlore ?) trots
terug te kry. Nie dat ek hulle hul plek in die son misgun nie. Ek kon gekies
het om nie na hul webblad te gaan nie, maar ek was nuuskierig om meer te weet
oor hoe die persone dan nou eintlik dink. Ek probeer agterkom wat hulle
motiveer om die briewe wat hulle skryf, te skryf.

Thanks Jasper

H-J
Re: Jasper die internet speuder [boodskap #10813 is 'n antwoord op boodskap #10811] Do, 18 September 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 18 Sep 1997 10:40:59 +0200, Henri-John Kock
wrote:

Ek het uiteindelik uitgevind wie ons vriend(e) ASAR2001 is:
>> Abu Ibn Da'wud
>> en
>> Akil Tariq MAWULI
>> Hulle email adresse is
>> ab...@ix.netcom.com
>> kev...@erols.com
>> a...@auser.org
>> in...@auser.org
>> webm...@auser.org>>>>

Great stuff!!!

(Hoe het jy dit uitgevind? Hoe gaan jy te werk?)
Re: Jasper die internet speuder [boodskap #10814 is 'n antwoord op boodskap #10811] Do, 18 September 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ewout Boks  is tans af-lyn  Ewout Boks
Boodskappe: 5
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Junior Lid
bHenri-John Kock wrote:
>

>> Ek het uiteindelik uitgevind wie ons vriend(e) ASAR2001 is:
>> Abu Ibn Da'wud
>> en
>> Akil Tariq MAWULI
>> Hulle email adresse is
>> ab...@ix.netcom.com
>> kev...@erols.com
>> a...@auser.org
>> in...@auser.org
>> webm...@auser.org
>>
>
> Hul webblad is heel amusant. http://www.auser.org het snaakse goeters op. Hulle

Knap speurwerk! Hoe hebben jullie dit gedaan?

Amusant is volgens mij nog te zacht uitgedrukt. Het is beter om hun
webblad lachwekkend en zielig te noemen. Wat een onzin! Het is echter
wel irritant, dat deze op hol geslagen figuren deze nieuwsgroep lastig
vallen.

Ewout Boks
Re: Jasper die internet speuder [boodskap #10823 is 'n antwoord op boodskap #10811] Vr, 19 September 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ASAR2001  is tans af-lyn  ASAR2001
Boodskappe: 3
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Junior Lid
> Subject: Re: Jasper die internet speuder
> From: ferd...@icon.co.za (Koos)
> Date: Thu, 18 Sep 1997 20:07:49

>
> Ek het uiteindelik uitgevind wie ons vriend(e) ASAR2001 is:
>>> Abu Ibn Da'wud
>>> en
>>> Akil Tariq MAWULI
>>> Hulle email adresse is
>>> ab...@ix.netcom.com
>>> kev...@erols.com
>>> a...@auser.org
>>> in...@auser.org
>>> webm...@auser.org>>>>
>
> Great stuff!!!
>
> (Hoe het jy dit uitgevind? Hoe gaan jy te werk?)
**
**Sorry to bust your bubbles, but the person and their email addresses IS
NOT me. Not ASAR2001...

Sorry.

AUSAR (LORD OF THE PERFECT BLACK)
asar...@aol.com
au...@best.com
Re: Jasper die internet speuder [boodskap #10824 is 'n antwoord op boodskap #10811] Vr, 19 September 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joe Car  is tans af-lyn  Joe Car
Boodskappe: 16
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
Damn, ek wou juis nie die site email nie, want dan gaan die ouens se
hitcount op!
Dan kan hulle roem en sê "kyk hoe populêr is ons site!"

Henri-John Kock wrote in article
...

| Hul webblad is heel amusant. http://www.auser.org het snaakse goeters op. Hulle
| glo baie sterk dat die hele wêreld teen hule is, almal van die CIA tot die pers
| tot die Rothschilds tot die Illuminati. Ek wonder wanneer die IRS hulle gaan
| bydam. Miskien moet ons hul URL mail vir die KGB, die BSB, die ANC, die SAPD,
| die SABC, die IRA, die UDF, die SAVF,die VLU, UNITA, UNTAG, SWAPO, AZAPO, ZANU,
| die FBI, die FCC, die UN, UNESCO, WHO, (julle kry seker noual die idee. Jammer
| daaroor, ek het te veel pret gehad terwyl ek probeer picture het hoe die
| verteenwoordigers van die CIA, Vroue Landbou Unie en UNTAG met mekaar baklei
| oor die voorreg om eerste teen hierdie outjies saam te sweer.)

Van die goed is waar, maar dit word verkeerdelik as 'n aanslag op alle
swart mense beskou.

|
| Terug na die webblad.
|
| Daar is een gediggie op wat eintlik baie empatie ontlok. Dis ook effens
| pateties om te sien hoe hierdie twee so hard probeer om hul (verlore ?) trots
| terug te kry. Nie dat ek hulle hul plek in die son misgun nie. Ek kon gekies
| het om nie na hul webblad te gaan nie, maar ek was nuuskierig om meer te weet
| oor hoe die persone dan nou eintlik dink. Ek probeer agterkom wat hulle
| motiveer om die briewe wat hulle skryf, te skryf.
|

Ek het myself ge"can". Dit is in elke moontlike kleur skriftipe en grootte
geskryf, enigste probleem: 'n paar woorde verskyn as WINGDINGS op my skerm
(ek het seker nie daardie font nie).

Vir die wat wonder hoe ek hulle gevind het. Ek het altavista gebruik:
ASAR2001 het een of ander rekenaarstelsel opgelewer dus probeer ek toe die
"LORD OF THE PERFECT BLACK" om te soek deur nuus argiewe, waar hulle
moontlik hul regte name gebruik het, geen sukses... Toe soek ek maar deur
die web en vind 'n ou verlate website wat leeg is en net verwys na die
ander een (hierbo genoem) - JACKPOT! Hier was die ouens se volle name.

| Thanks Jasper
|
| H-J
Re: Jasper die internet speuder [boodskap #10849 is 'n antwoord op boodskap #10811] Ma, 22 September 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Key Bored  is tans af-lyn  Key Bored
Boodskappe: 84
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
"Joe Car" wrote:
> | bydam. Miskien moet ons hul URL mail vir die KGB, die BSB, die ANC, die SAPD,
> | die SABC, die IRA, die UDF, die SAVF,die VLU, UNITA, UNTAG, SWAPO, AZAPO, ZANU,
> | die FBI, die FCC, die UN, UNESCO, WHO, (julle kry seker noual die idee.
> Jammer

Wel. moenie van die ATKV vergeet nie

A
Re: Jasper die internet speuder [boodskap #10939 is 'n antwoord op boodskap #10811] Vr, 03 Oktober 1997 00:00 Na vorige boodskap
andr...  is tans af-lyn  andr...
Boodskappe: 62
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
This is a multi-part message in MIME format.

------=_NextPart_000_01BCCF28.79B6DD00
Content-Type: text/plain; charset=ISO-8859-1
Content-Transfer-Encoding: 8bit

Na aanleiding van die twee se name sou ek nie se hulle is "perfect blacks"
nie. Klink meer soos arabiere/pakistanies/egiptenare of iets. Met so 'n
naam kan jy in elk geval nie 'n christen wees nie maar eerder 'n moslem!

Jasper die Barbaar wrote in article
...
>
> Klink na een van die Jasper boeke?
>
>
> Wat ek nie kan onthou nie, was of ASAR2001 die posstuk "South Africans
> should help it is the christian thing to do" gestuur het. Iemand het terug
> geskryf en gesê dat die skrywer heel moontlik nie eers 'n christen is nie -
> dit lyk of hy reg was (dis nou as dit ASAR2001 was). 'n Entjie verder af in
> die dokument is ons vriend(e) se ware identiteit.
>
> Jasper die Barbaar sê hy moes 'n PI geword het.
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
> Ek het uiteindelik uitgevind wie ons vriend(e) ASAR2001 is:
>
> Abu Ibn Da'wud
> en
> Akil Tariq MAWULI
>
> Hulle email adresse is
>
> ab...@ix.netcom.com
> kev...@erols.com
> a...@auser.org
> in...@auser.org
> webm...@auser.org
>
> xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx
> Jasper die Barbaar
> epitoli_sp...@hotmail.com
>
------=_NextPart_000_01BCCF28.79B6DD00
Content-Type: text/html; charset=ISO-8859-1
Content-Transfer-Encoding: quoted-printable

Na aanleiding van die twee se name sou =
ek nie se hulle is "perfect blacks" nie.  Klink meer soos =
arabiere/pakistanies/egiptenare of iets.  Met so 'n naam kan jy in =
elk geval nie 'n christen wees nie maar eerder 'n =
moslem!Jasper die Barbaar <epitoli_sp...@hotmail.com> wrote in article <01bcc3fc$57877000$fa220a0a@jaspers>...&gt ; > Klink na een van die Jasper =
boeke?> > > Wat ek nie kan onthou nie, was of =
ASAR2001 die posstuk "South Africans> should help it is the =
christian thing to do" gestuur het. Iemand het terug> =
geskryf en gesê dat die skrywer heel moontlik nie eers 'n christen is =
nie -> dit lyk of hy reg was (dis nou as dit ASAR2001 was). 'n =
Entjie verder af in> die dokument is ons vriend(e) se ware =
identiteit.> > Jasper die Barbaar sê hy moes 'n PI =
geword het.> > > > > > =
> > > > > > > > =
> > > Ek het uiteindelik uitgevind wie ons =
vriend(e) ASAR2001 is:> > Abu Ibn Da'wud > =
en> Akil Tariq MAWULI> > Hulle email adresse =
is> > ab...@ix.netcom.com> kev...@erols.com> a...@auser.org> =
in...@auser.org> webm...@auser.org> > =
xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx> Jasper die =
Barbaar> epitoli_sp...@hotmail.com>

------=_NextPart_000_01BCCF28.79B6DD00--
Vorige onderwerp: Re:Gatvol
Volgende onderwerp: Afrikaans is cool
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 15:04:24 MGT 2024