Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hulp vir beleggers op S.A. aandelebeurs
Hulp vir beleggers op S.A. aandelebeurs [boodskap #10809] Wo, 17 September 1997 00:00 na volgende boodskap
Koos Greeff  is tans af-lyn  Koos Greeff
Boodskappe: 4
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
Dagsê. Koos is my naam. Ek soek hulp waar om hulp te soek op die net oor
die S.A. Beurs. Ek wil graag 'n paar pond bele en wil sinvolle inligting
kry oor beleggings moontlikhede, pryse, wisselings ens in S.A.
Graag wil ek ook meer leer van die hoe en die wat van beleggings en die
aandele beurs.

Ek is arm en my tyd is kort. Het geen tyd of geld vir duur geslote
lidmaatskap inligtings groepe nie. OOk nie lus vir 'n B.com graad nie

groete
Re: Hulp vir beleggers op S.A. aandelebeurs [boodskap #10820 is 'n antwoord op boodskap #10809] Do, 18 September 1997 00:00 Na vorige boodskap
Martin Vivier  is tans af-lyn  Martin Vivier
Boodskappe: 7
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
Man koos jy is half reg met die aandele storie.
Al raad wat ek jou kan gee is om jou geld oorsee te neem en jy sal sien dat
jou ponde oor een jaar van vandag af 15% beter af sal wees.
ons inflasie is te hoog..aldus Finacial Times http://www.ft.com/ (sluit
aan daar is geen fooie betroke nie)
Volgens die Finacial Times is ons geld eenheid hierdie jaar 25% slegter af
teenoor ander geld eenhede.Dit slegs in een jaar.
Ek is ook 'n "boer" en in die land sal ek bly, maar jy het nie 'n B.com
graad nodig om te sien dat ons het
"vet-mooi-nokkol" om in te bele nie. B.V Harley Davidson het laas jaar 140%
vir belegers terug gegee en voorspel beter vir die komende jaar.
Kyk ook na die maatskapy en oor 'n jaar praat ons weer

groete
Martin Vivier

Koos Greeff wrote in article ...

> Dagsê. Koos is my naam. Ek soek hulp waar om hulp te soek op die net oor
> die S.A. Beurs. Ek wil graag 'n paar pond bele en wil sinvolle inligting
> kry oor beleggings moontlikhede, pryse, wisselings ens in S.A.
> Graag wil ek ook meer leer van die hoe en die wat van beleggings en die
> aandele beurs.
>
> Ek is arm en my tyd is kort. Het geen tyd of geld vir duur geslote
> lidmaatskap inligtings groepe nie. OOk nie lus vir 'n B.com graad nie
>
> groete
>
Vorige onderwerp: Spek
Volgende onderwerp: An Afrikaans/Flemish dialect in the U.S.A.?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 22:18:38 MGT 2024