Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » As jy wit is mag jy nie terugbaklei nie
As jy wit is mag jy nie terugbaklei nie [boodskap #108073] Di, 10 Januarie 2006 05:33 na volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Moordklag teen boer wat glo 'aanvaller' skiet
Jan 09 2006 11:35:19:843PM - (SA)

Druk artikel
E-pos storie aan 'n vriend

Verwante Berigte
a.. Plaasaanvalle: Nou is dit oorlog, sê boere

a.. Boer dalk aangekla ná 'inbreker' se dood

Marietie Louw
Musina (Messina). - 'n Boer van dié omgewing in Limpopo gaan aangekla word
van moord nadat hy glo 'n aanvaller op sy plaas doodgeskiet het.

Supt. Ailwei Mushavhanamadi, polisiewoordvoerder in die Vhembestreek, het
gesê die 54-jarige boer sal later in die Musina- landdroshof op 'n klag van
moord verskyn.

Die polisie het geweier om die boer se naam te verstrek voordat hy in die
hof verskyn.

Volgens Mushavhanamadi was daar gister omstreeks 03:10 twee mans op die boer
se plaas.

Die honde het begin blaf en die boer het gaan ondersoek instel.

Die boer is na bewering met 'n ysterstaaf aangeval.

"Die boer sê hy is aangeval, maar ons kan dit nog nie bevestig nie," het
Mushavhanamadi gesê.

Dit is nie seker wat presies daarna gebeur het nie, maar die boer het glo
een van die vermeende aanvallers met sy pistool geskiet.

Die vermeende aanvaller se "kollega", soos die polisie na hom verwys, is
steeds op vrye voete.

begin 666 icon_print.gif
M1TE&.#EA$@`-`+,``````,P``/_______P````````````````````` `````
M`````````````````````"'Y! $```,`+ `````2``T```0N$,A)*PTXZQTD
G_YGW"209`F,I:**FKBSJJES[OF=VTYB]FSU9X ?L"$$;B](2`0`[
`
end

begin 666 rotatrim_logo.gif
M1TE&.#EA/ `2`+,``/____
Re: As jy wit is mag jy nie terugbaklei nie [boodskap #108075 is 'n antwoord op boodskap #108073] Di, 10 Januarie 2006 08:52 Na vorige boodskap
Paddy Girl  is tans af-lyn  Paddy Girl
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
Kaffers syn nou baas en wittes moet kruip vir swartes,hulle neem wraak.

"Otterkop" skryf in boodskap news:fuudnSaFiaU0217eRVn-qQ@is.co.za...
> Moordklag teen boer wat glo 'aanvaller' skiet
> Jan 09 2006 11:35:19:843PM - (SA)
>
> Druk artikel
> E-pos storie aan 'n vriend
>
>
>
>
>
>
>
>
>
> Verwante Berigte
> a.. Plaasaanvalle: Nou is dit oorlog, sê boere
>
> a.. Boer dalk aangekla ná 'inbreker' se dood
>
>
>
>
>
>
>
> Marietie Louw
> Musina (Messina). - 'n Boer van dié omgewing in Limpopo gaan aangekla word
> van moord nadat hy glo 'n aanvaller op sy plaas doodgeskiet het.
>
> Supt. Ailwei Mushavhanamadi, polisiewoordvoerder in die Vhembestreek, het
> gesê die 54-jarige boer sal later in die Musina- landdroshof op 'n klag
> van moord verskyn.
>
> Die polisie het geweier om die boer se naam te verstrek voordat hy in die
> hof verskyn.
>
> Volgens Mushavhanamadi was daar gister omstreeks 03:10 twee mans op die
> boer se plaas.
>
> Die honde het begin blaf en die boer het gaan ondersoek instel.
>
> Die boer is na bewering met 'n ysterstaaf aangeval.
>
> "Die boer sê hy is aangeval, maar ons kan dit nog nie bevestig nie," het
> Mushavhanamadi gesê.
>
> Dit is nie seker wat presies daarna gebeur het nie, maar die boer het glo
> een van die vermeende aanvallers met sy pistool geskiet.
>
> Die vermeende aanvaller se "kollega", soos die polisie na hom verwys, is
> steeds op vrye voete.
>
Vorige onderwerp: uit Litnet : Die probleem met die Afrikaner - Jonathan Jansen
Volgende onderwerp: Dit Vloek Teen Grondwet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 13:10:48 MGT 2024