Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Plaasmoord...nog een...en nog...
Plaasmoord...nog een...en nog... [boodskap #108034] Wo, 04 Januarie 2006 07:02 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
'n Vrou is gister op 'n plaas doodgeskiet deur haar bejaarde moeder weg te
pluk en toe self geskiet word. Die 'rower' [soos die SA regering sê is die
motief vir plaasmoorde] het nie eers enigiets gesteel nie.....en waag die
plaasboer om terug te skiet, is hy in die tronk. Kan die swart politici
dit steeds werklik glo dat die mense dink hulle is eerlik in hulle optrede
en nie rassisties nie?
Re: Plaasmoord...nog een...en nog... [boodskap #108035 is 'n antwoord op boodskap #108034] Wo, 04 Januarie 2006 09:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paddy Girl  is tans af-lyn  Paddy Girl
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
wanneer gaan die "echte " Africaners in aksie tree of is hulle soos skape

"Suidwester" skryf in boodskap news:OL-dnZ4zCtHOyybeRVn-vQ@is.co.za...
> 'n Vrou is gister op 'n plaas doodgeskiet deur haar bejaarde moeder weg te
> pluk en toe self geskiet word. Die 'rower' [soos die SA regering sê is
> die motief vir plaasmoorde] het nie eers enigiets gesteel nie.....en waag
> die plaasboer om terug te skiet, is hy in die tronk. Kan die swart
> politici dit steeds werklik glo dat die mense dink hulle is eerlik in
> hulle optrede en nie rassisties nie?
>
Re: Plaasmoord...nog een...en nog... [boodskap #108036 is 'n antwoord op boodskap #108034] Wo, 04 Januarie 2006 12:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat presies is die verskil tussen plaasmoordenaars en die moordenaars op ons
paaie?
1661 dood op die paaie sedert 1/12/2005 tot 2/1/2006.

--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:OL-dnZ4zCtHOyybeRVn-vQ@is.co.za...
> 'n Vrou is gister op 'n plaas doodgeskiet deur haar bejaarde moeder weg te
> pluk en toe self geskiet word. Die 'rower' [soos die SA regering sê is die
> motief vir plaasmoorde] het nie eers enigiets gesteel nie.....en waag die
> plaasboer om terug te skiet, is hy in die tronk. Kan die swart politici
> dit steeds werklik glo dat die mense dink hulle is eerlik in hulle optrede
> en nie rassisties nie?
>
Re: Plaasmoord...nog een...en nog... [boodskap #108037 is 'n antwoord op boodskap #108035] Wo, 04 Januarie 2006 14:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit het niks te doene met die Afrikaner, as sulks nie. Dis die politieke
partye wat 'n verkiesing op emosie gewen het en nou niks beter vir sy
stemmers kan doen as in die verlede nie en al verweer wat hulle nog het, om
vir die kiesers te kan verduidelik hoekom hule lewens nou nie eintlik beter
is nie, is om te sê dat die die ryk witmense is wat hulle weerhou van
welstand. Dit laat die haat groei.....

"Mon" skryf in boodskap news:00Nuf.88298$%q1.5855333@phobos.telenet-ops.be...
> wanneer gaan die "echte " Africaners in aksie tree of is hulle soos skape
>
>
> "Suidwester" schreef in bericht
> news:OL-dnZ4zCtHOyybeRVn-vQ@is.co.za...
>> 'n Vrou is gister op 'n plaas doodgeskiet deur haar bejaarde moeder weg
>> te pluk en toe self geskiet word. Die 'rower' [soos die SA regering sê
>> is die motief vir plaasmoorde] het nie eers enigiets gesteel nie.....en
>> waag die plaasboer om terug te skiet, is hy in die tronk. Kan die swart
>> politici dit steeds werklik glo dat die mense dink hulle is eerlik in
>> hulle optrede en nie rassisties nie?

>
Re: Plaasmoord...nog een...en nog... [boodskap #108039 is 'n antwoord op boodskap #108036] Wo, 04 Januarie 2006 16:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek persoonlik dink nie daar is eintlik 'n verskil nie, maar logika sê dat
die plaasmoordenaar willens en wetens uitgaan net om te moor terwyl die
padgebruikers darem nie op die pad gaan om 'n ongeluk te maak nie. Verban
alle alkohol en jy sny motorongelukke met ten minste 60%.

"Annette" skryf in boodskap news:OcadnWgmMPk4WybeRVn-gA@is.co.za...
> Wat presies is die verskil tussen plaasmoordenaars en die moordenaars op
> ons
> paaie?
> 1661 dood op die paaie sedert 1/12/2005 tot 2/1/2006.
>
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:OL-dnZ4zCtHOyybeRVn-vQ@is.co.za...
>> 'n Vrou is gister op 'n plaas doodgeskiet deur haar bejaarde moeder weg
>> te
>> pluk en toe self geskiet word. Die 'rower' [soos die SA regering sê is die
>> motief vir plaasmoorde] het nie eers enigiets gesteel nie.....en waag die
>> plaasboer om terug te skiet, is hy in die tronk. Kan die swart politici
>> dit steeds werklik glo dat die mense dink hulle is eerlik in hulle
>> optrede
>> en nie rassisties nie?


>
Re: Plaasmoord...nog een...en nog... [boodskap #108040 is 'n antwoord op boodskap #108036] Wo, 04 Januarie 2006 17:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
> Wat presies is die verskil tussen plaasmoordenaars en die moordenaars op ons
> paaie?
> 1661 dood op die paaie sedert 1/12/2005 tot 2/1/2006.
>
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:OL-dnZ4zCtHOyybeRVn-vQ@is.co.za...
>> 'n Vrou is gister op 'n plaas doodgeskiet deur haar bejaarde moeder weg te
>> pluk en toe self geskiet word. Die 'rower' [soos die SA regering sê is die
>> motief vir plaasmoorde] het nie eers enigiets gesteel nie.....en waag die
>> plaasboer om terug te skiet, is hy in die tronk. Kan die swart politici
>> dit steeds werklik glo dat die mense dink hulle is eerlik in hulle optrede
>> en nie rassisties nie?

1) Ek twyfel sterk dat enigiemand doelbewus uitgaan met sy motor om iemand te
vermoor op die pad.
2) Die syfer 1661 beteken niks as jy dit nie in konteks bring met die aantal
padgebruikers gedurende daardie tyd nie, maw die "bevolking" van die paaie. Dit
sluit motoriste, passasiers en voetgangers ens in. Eintlik om die ding reg te
be-oordeel moet mens die hoeveelheid "persoon-kilometers" ook kon in berkening
bring. Ek vermoed dat as mens net selfs na die hoeveelheid padgebruikers kyk
(met die baie kunsmatige veronderstelling dat al die padsterftes "moorde" is)
sal jy alreeds sien dat die sterftes in verhouding baie minder is as dié op plase.

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|
Re: Plaasmoord...nog een...en nog... [boodskap #108042 is 'n antwoord op boodskap #108040] Do, 05 Januarie 2006 05:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek twyfel sterk of ek met jou punt 1 wil saamstem - Elke liewe bestuurder
wat agter sy/haar stuurwiel inklim met die volle wete dat sy/haar voertuig
nie ten volle padwaardig is nie, onder die invloed van drank of dwelms is en
doelbewus alle verkeersreëls verontagsaam ten koste van ander padgebruikers
, kan nie anders gesien word as die optrede van iemand met 'n doelbewuste
optrede nie.

Om by jou punt twee te kom.
Gaaf - 1)
Hoeveel boere en plaaswerkers is daar in SA, en hoeveel van hulle is op hul
plase vermoor die afgelope jaar?
2) Hoeveel geregistreerde voertuie en wetlik gelisensieerde bestuurders is
daar op ons paaie wat ongelukke veroorsaak het en/of omgekom het in
padongelukke die afgelope jaar?
3) Hoeveel geregistreerde mense is daar in SA. Hoeveel van hulle het HIV
vigs. Hoeveel van hulle het ander mense besmet. Hoeveel van die lyers het
die siekte opgedoen van iemand wat geweet het hy/sy het HIV vigs?

In al drie gevalle praat ons van voorbedagte moord - en dit slegs suiwer
politiek om dit te probeer onderskei, of om die erns daarvan te verhoog of
te verminder deur statistiese gemiddeldes te probeer insleep.
--
Groetnis
Annette

"knersus" skryf in boodskap news:dph1mh$g8v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette wrote:
>> Wat presies is die verskil tussen plaasmoordenaars en die moordenaars op ons
>> paaie?
>> 1661 dood op die paaie sedert 1/12/2005 tot 2/1/2006.
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:OL-dnZ4zCtHOyybeRVn-vQ@is.co.za...
>>> 'n Vrou is gister op 'n plaas doodgeskiet deur haar bejaarde moeder weg te
>>> pluk en toe self geskiet word. Die 'rower' [soos die SA regering sê is die
>>> motief vir plaasmoorde] het nie eers enigiets gesteel nie.....en waag die
>>> plaasboer om terug te skiet, is hy in die tronk. Kan die swart politici
>>> dit steeds werklik glo dat die mense dink hulle is eerlik in hulle optrede
>>> en nie rassisties nie?
>
> 1) Ek twyfel sterk dat enigiemand doelbewus uitgaan met sy motor om iemand te
> vermoor op die pad.
> 2) Die syfer 1661 beteken niks as jy dit nie in konteks bring met die aantal
> padgebruikers gedurende daardie tyd nie, maw die "bevolking" van die paaie. Dit
> sluit motoriste, passasiers en voetgangers ens in. Eintlik om die ding reg te
> be-oordeel moet mens die hoeveelheid "persoon-kilometers" ook kon in berkening
> bring. Ek vermoed dat as mens net selfs na die hoeveelheid padgebruikers kyk
> (met die baie kunsmatige veronderstelling dat al die padsterftes "moorde" is)
> sal jy alreeds sien dat die sterftes in verhouding baie minder is as dié op plase.
>
> --
> _______
> | OSCAR |
> |KNERSUS|
> |_&_KIE_|
Re: Plaasmoord...nog een...en nog... [boodskap #108043 is 'n antwoord op boodskap #108034] Do, 05 Januarie 2006 07:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Foei tog....om so breinbevange te wees?

"Swart Ruiter" skryf in boodskap news:SEUGPCW438721.9391550926@twistycreek.com...
> So tell me you dom boER - the boERs where quite happy to donder
> and kill the black people when you were in charge of the
> country, so why are you so surprised now when your gatte get
> moered?
>
> You are one miserable lot for sure - fok julle man en bly julle
> maar still. Julle het fokkol om te se want jy end die ander dom
> boer poese bly in die swart man se land as fokken GASTE.
>
> Hou julle bekke - dom befokte kak julle.
>
> Gaan vlieg in julle moere in.
>
Re: Plaasmoord...nog een...en nog... [boodskap #108044 is 'n antwoord op boodskap #108042] Do, 05 Januarie 2006 15:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek wil net hier sê dat elke mens toerekenbaar is vir dit wat sy
verantwoordelikheid is. As 'n ou op 'n pad gaan met 'n onpadwaardige kar,
is hy wel verantwoordelik vir die gevolge van sy dade, maar jy kan dit nie
as voorbedagde moord beskryf nie. 9 uit die 10 kere is hy gelukkig en niks
gebeur nie en hy kom daarmee weg. Maak hy, of veroorsaak hy 'n ongeluk,
dan is mansslag die ergste klag wat een hom kan staan. Die plaasmoordenaar
daarenteen, gaan met 'n doel om mense te moor en pleeg 'n halsmisdaad.
Wat ek egter met jou saamstem, is dat iemand wat Aids het, meer
toerekenbaar moet wees want hy weet mos vooraf wat hy doen?

"Annette" skryf in boodskap news:rvednVbcqp-onCDenZ2dnUVZ_tydnZ2d@is.co.za...
> Ek twyfel sterk of ek met jou punt 1 wil saamstem - Elke liewe bestuurder
> wat agter sy/haar stuurwiel inklim met die volle wete dat sy/haar
> voertuig
> nie ten volle padwaardig is nie, onder die invloed van drank of dwelms is
> en
> doelbewus alle verkeersreëls verontagsaam ten koste van ander
> padgebruikers
> , kan nie anders gesien word as die optrede van iemand met 'n doelbewuste
> optrede nie.
>
> Om by jou punt twee te kom.
> Gaaf - 1)
> Hoeveel boere en plaaswerkers is daar in SA, en hoeveel van hulle is op
> hul
> plase vermoor die afgelope jaar?
> 2) Hoeveel geregistreerde voertuie en wetlik gelisensieerde bestuurders
> is
> daar op ons paaie wat ongelukke veroorsaak het en/of omgekom het in
> padongelukke die afgelope jaar?
> 3) Hoeveel geregistreerde mense is daar in SA. Hoeveel van hulle het HIV
> vigs. Hoeveel van hulle het ander mense besmet. Hoeveel van die lyers het
> die siekte opgedoen van iemand wat geweet het hy/sy het HIV vigs?
>
> In al drie gevalle praat ons van voorbedagte moord - en dit slegs suiwer
> politiek om dit te probeer onderskei, of om die erns daarvan te verhoog of
> te verminder deur statistiese gemiddeldes te probeer insleep.
> --
> Groetnis
> Annette
> "knersus" wrote in message
> news:dph1mh$g8v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette wrote:
>>> Wat presies is die verskil tussen plaasmoordenaars en die moordenaars
>>> op ons
>>> paaie?
>>> 1661 dood op die paaie sedert 1/12/2005 tot 2/1/2006.
>>>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:OL-dnZ4zCtHOyybeRVn-vQ@is.co.za...
>>>> 'n Vrou is gister op 'n plaas doodgeskiet deur haar bejaarde moeder
>>>> weg te
>>>> pluk en toe self geskiet word. Die 'rower' [soos die SA regering sê is die
>>>> motief vir plaasmoorde] het nie eers enigiets gesteel nie.....en waag die
>>>> plaasboer om terug te skiet, is hy in die tronk. Kan die swart politici
>>>> dit steeds werklik glo dat die mense dink hulle is eerlik in hulle optrede
>>>> en nie rassisties nie?

>> 1) Ek twyfel sterk dat enigiemand doelbewus uitgaan met sy motor om
>> iemand te
>> vermoor op die pad.
>> 2) Die syfer 1661 beteken niks as jy dit nie in konteks bring met die aantal
>> padgebruikers gedurende daardie tyd nie, maw die "bevolking" van die paaie. Dit
>> sluit motoriste, passasiers en voetgangers ens in. Eintlik om die ding reg te
>> be-oordeel moet mens die hoeveelheid "persoon-kilometers" ook kon in berkening
>> bring. Ek vermoed dat as mens net selfs na die hoeveelheid padgebruikers kyk
>> (met die baie kunsmatige veronderstelling dat al die padsterftes "moorde" is)
>> sal jy alreeds sien dat die sterftes in verhouding baie minder is as dié op plase.

>> --
>> _______
>> | OSCAR |
>> |KNERSUS|
>> |_&_KIE_|
>
Re: Plaasmoord...nog een...en nog... [boodskap #108045 is 'n antwoord op boodskap #108042] Do, 05 Januarie 2006 21:07 Na vorige boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
> Ek twyfel sterk of ek met jou punt 1 wil saamstem - Elke liewe bestuurder
> wat agter sy/haar stuurwiel inklim met die volle wete dat sy/haar voertuig
> nie ten volle padwaardig is nie, onder die invloed van drank of dwelms is en
> doelbewus alle verkeersreëls verontagsaam ten koste van ander padgebruikers
> , kan nie anders gesien word as die optrede van iemand met 'n doelbewuste
> optrede nie.
>
> Om by jou punt twee te kom.
> Gaaf - 1)
> Hoeveel boere en plaaswerkers is daar in SA, en hoeveel van hulle is op hul
> plase vermoor die afgelope jaar?
> 2) Hoeveel geregistreerde voertuie en wetlik gelisensieerde bestuurders is
> daar op ons paaie wat ongelukke veroorsaak het en/of omgekom het in
> padongelukke die afgelope jaar?
> 3) Hoeveel geregistreerde mense is daar in SA. Hoeveel van hulle het HIV
> vigs. Hoeveel van hulle het ander mense besmet. Hoeveel van die lyers het
> die siekte opgedoen van iemand wat geweet het hy/sy het HIV vigs?
>
> In al drie gevalle praat ons van voorbedagte moord - en dit slegs suiwer
> politiek om dit te probeer onderskei, of om die erns daarvan te verhoog of
> te verminder deur statistiese gemiddeldes te probeer insleep.

Die eenvoudige antwoord op al jou stellings/vrae hierbo is: Ek weet nie, en ek
gaan nie eens die moeite doen om te probeer uitvind nie.

Maar ék het nie die vergelyking getref tussen padsterftes en plaasmoorde nie, JY
het. En jy het impliseer dat alle padsterftes moord is, in teenstelling met wat
jy hierbo gesê het.

Dit is m.i. totale gekheid om dit te veronderstel. Eenvoudige voorbeeld: As
iemand voor my motor inloop omdat hy my nie gesien het nie/dronk was/watookal,
en ek ry hom dood, is daar GEEN manier wat dit as moord, nie eens strafbare
manslag, gesien gaan word nie. As ek nou die berigte wat ek in die koerante en
oor die radio hoor reg verstaan, dan is omtrent helfte van alle padsterftes
voetgangers, waarvan 'n beduidende aantal getrek is as hulle doodgery word.
Waar kom "moord" dan in? Die probleem is jy vergelyk nie appels met appels nie.

Nog 'n vraag wat by my opkom is hoekom jy spesifiek na "geregistreerde" en
"wetlik gelisensieerde" bestuurders verwys? Is die veronderstelling dan dat as
jy nie wettig geregistreer of gelisensieer is nie, dat jy dan nie aan "moord"
kan skuldig wees nie, maw jy is nie toerekeningsvatbaar nie? Gesien in die lig
dat meeste plaasmoorde blykbaar met onwettige wapens gepleeg word.

Oor die implikasies van seks as mens weet jy het VIGS stem ek saam: dit is
moord, uit en gedaan.

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|
Vorige onderwerp: Koerante van die wêreld
Volgende onderwerp: Passop die mense van Islam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 08:01:58 MGT 2024