Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Slave Labour
Re: Slave Labour [boodskap #108020] So, 01 Januarie 2006 15:16 na volgende boodskap
leendert[1]  is tans af-lyn  leendert[1]
Boodskappe: 26
Geregistreer: Desember 2005
Karma: 0
Junior Lid
Gloudina,

Jy kan nou maar ophou met hierdie ou, ou speletjie van jou om sulke
snert onder allerlei skuilname te plaas.

Almal weet dis 'n ou triek van jou. "Siener van Wyk", "Jan Plank",
"Kaptein Miskruid". Bid jou aan!

Jy kan ten minste verskillende skryfstyle vir jou verskillende
Afrikaansderdetaalkarakters gebruik.

Vriendelike groete,

Leendert
Re: Slave Labour [boodskap #108021 is 'n antwoord op boodskap #108020] So, 01 Januarie 2006 19:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
leendert wrote:
> Gloudina,
>
> Jy kan nou maar ophou met hierdie ou, ou speletjie van jou om sulke
> snert onder allerlei skuilname te plaas.
>
> Almal weet dis 'n ou triek van jou. "Siener van Wyk", "Jan Plank",
> "Kaptein Miskruid". Bid jou aan!
>
> Jy kan ten minste verskillende skryfstyle vir jou verskillende
> Afrikaansderdetaalkarakters gebruik.
>
> Vriendelike groete,
>
> Leendert

Ek dink jy's verkeerd, Leendert. Dis ons pes Brad Jesness se manewales.

Die res van die artikels strook wel met Brad se patroon:

http://groups.google.com/groups?enc_author=cKNH4SUAAABZ2lAhq zetxYS1ufZbtsQcIRR2tUD1UNz0KLREZRZtheHL-Rs91LmGNR8Gzi294_s&a mp;scoring=d&hl=en

Moet maar nie die trol voer nie...
--
Re: Slave Labour [boodskap #108022 is 'n antwoord op boodskap #108021] So, 01 Januarie 2006 20:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
leendert[1]  is tans af-lyn  leendert[1]
Boodskappe: 26
Geregistreer: Desember 2005
Karma: 0
Junior Lid
"Ek dink jy's verkeerd, Leendert. Dis ons pes Brad Jesness se
manewales.

"Die res van die artikels strook wel met Brad se patroon"

Dit strook ook met Gloudina se mannewales oor baie jare.

Dis gewoon net Gloudina wat weer haar agenda bevorder.

Groete, Leendert
Re: Slave Labour [boodskap #108027 is 'n antwoord op boodskap #108022] Ma, 02 Januarie 2006 21:38 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
leendert skryf

> Dit strook ook met Gloudina se mannewales oor baie jare.
>
> Dis gewoon net Gloudina wat weer haar agenda bevorder.

En wat, my liewe Leendert, is Gloudina
se agenda?

Penkop van die Derde Republiek
Vorige onderwerp: Re: Kyk wat skryf hierdie poes
Volgende onderwerp: Koerante van die wêreld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 11:47:14 MGT 2024