Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Krismiswense vannie Kaap
Krismiswense vannie Kaap [boodskap #107927] Ma, 19 Desember 2005 18:17 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gekry op 'n ander kol:

Merrie krismis
Heppie nuwejaar
Suip versigtag
En hou jou hare bymekaar

Groetnis byrrie hys
Hou lekka paartie
En braaivleis,
Groetnis virrie taanie en al die laities
Se vi ma '' I love u"
En vi derra the message is vi hom oek
Se vi coussie,ons stiek
Soes masels yt
Om die big days te celebrate

En , kykie ,
Loep wys jou gavriet byrrie kerk
Doen tog 'n slag
Die Jirre se werk
Se virrie Father,
"Thenk U" virrie jaar
Want jou lewe is darem nog bymekaar!!

En loep koep die prasentjies in tyd
Anners soek djy net moellegeit

Moetie te veel suipie
Lat djy moet hystoe krypie
En as die mew klop
Skink vi my oek n dop
Hou jou dinges in jou broek voordat djy moellegeit soek

Merrie Krismis en Groetnis
Hou lekka paarties ,
Pieknieks en braaivleis
En iet jou poeding byrrie hys

Ok Goebaai
Ons Ko maak Krismis 'n draai!!!
Re: Krismiswense vannie Kaap [boodskap #107936 is 'n antwoord op boodskap #107927] Di, 20 Desember 2005 10:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wonderlik. Baie dankie en 'n lekker Namibiese Kersgroete vir jou ook.

"Annette" skryf in boodskap news:84idnUvo4Y6QZDveRVn-vg@is.co.za...
> Gekry op 'n ander kol:
>
> Merrie krismis
> Heppie nuwejaar
> Suip versigtag
> En hou jou hare bymekaar
>
> Groetnis byrrie hys
> Hou lekka paartie
> En braaivleis,
> Groetnis virrie taanie en al die laities
> Se vi ma '' I love u"
> En vi derra the message is vi hom oek
> Se vi coussie,ons stiek
> Soes masels yt
> Om die big days te celebrate
>
> En , kykie ,
> Loep wys jou gavriet byrrie kerk
> Doen tog 'n slag
> Die Jirre se werk
> Se virrie Father,
> "Thenk U" virrie jaar
> Want jou lewe is darem nog bymekaar!!
>
> En loep koep die prasentjies in tyd
> Anners soek djy net moellegeit
>
> Moetie te veel suipie
> Lat djy moet hystoe krypie
> En as die mew klop
> Skink vi my oek n dop
> Hou jou dinges in jou broek voordat djy moellegeit soek
>
> Merrie Krismis en Groetnis
> Hou lekka paarties ,
> Pieknieks en braaivleis
> En iet jou poeding byrrie hys
>
> Ok Goebaai
> Ons Ko maak Krismis 'n draai!!!
>
Re: Krismiswense vannie Kaap [boodskap #107937 is 'n antwoord op boodskap #107927] Di, 20 Desember 2005 11:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hi Annette - dis baie mooi.
Wie is die digter?

'n Geseënde Kersfees aan die mense van die ng - die wense strek tot in die
Noordelike halfrond. (Anti - luister jy?)

"Annette" skryf in boodskap news:84idnUvo4Y6QZDveRVn-vg@is.co.za...
> Gekry op 'n ander kol:
>
> Merrie krismis
> Heppie nuwejaar
> Suip versigtag
> En hou jou hare bymekaar
>
> Groetnis byrrie hys
> Hou lekka paartie
> En braaivleis,
> Groetnis virrie taanie en al die laities
> Se vi ma '' I love u"
> En vi derra the message is vi hom oek
> Se vi coussie,ons stiek
> Soes masels yt
> Om die big days te celebrate
>
> En , kykie ,
> Loep wys jou gavriet byrrie kerk
> Doen tog 'n slag
> Die Jirre se werk
> Se virrie Father,
> "Thenk U" virrie jaar
> Want jou lewe is darem nog bymekaar!!
>
> En loep koep die prasentjies in tyd
> Anners soek djy net moellegeit
>
> Moetie te veel suipie
> Lat djy moet hystoe krypie
> En as die mew klop
> Skink vi my oek n dop
> Hou jou dinges in jou broek voordat djy moellegeit soek
>
> Merrie Krismis en Groetnis
> Hou lekka paarties ,
> Pieknieks en braaivleis
> En iet jou poeding byrrie hys
>
> Ok Goebaai
> Ons Ko maak Krismis 'n draai!!!
>
Re: Krismiswense vannie Kaap [boodskap #107948 is 'n antwoord op boodskap #107936] Wo, 21 Desember 2005 09:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paddy Girl  is tans af-lyn  Paddy Girl
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
Vir die SA Forumvrinde wens ek geseende kersfees van uit die koue mistige
Begie
http://tinypic.com/ivc0vc.jpg

"Suidwester" skryf in boodskap news:ZeudnTKnfNqaWjreRVn-gw@is.co.za...
> Wonderlik. Baie dankie en 'n lekker Namibiese Kersgroete vir jou ook.
> "Annette" wrote in message
> news:84idnUvo4Y6QZDveRVn-vg@is.co.za...
>> Gekry op 'n ander kol:

>> Merrie krismis
>> Heppie nuwejaar
>> Suip versigtag
>> En hou jou hare bymekaar

>> Groetnis byrrie hys
>> Hou lekka paartie
>> En braaivleis,
>> Groetnis virrie taanie en al die laities
>> Se vi ma '' I love u"
>> En vi derra the message is vi hom oek
>> Se vi coussie,ons stiek
>> Soes masels yt
>> Om die big days te celebrate

>> En , kykie ,
>> Loep wys jou gavriet byrrie kerk
>> Doen tog 'n slag
>> Die Jirre se werk
>> Se virrie Father,
>> "Thenk U" virrie jaar
>> Want jou lewe is darem nog bymekaar!!

>> En loep koep die prasentjies in tyd
>> Anners soek djy net moellegeit

>> Moetie te veel suipie
>> Lat djy moet hystoe krypie
>> En as die mew klop
>> Skink vi my oek n dop
>> Hou jou dinges in jou broek voordat djy moellegeit soek

>> Merrie Krismis en Groetnis
>> Hou lekka paarties ,
>> Pieknieks en braaivleis
>> En iet jou poeding byrrie hys

>> Ok Goebaai
>> Ons Ko maak Krismis 'n draai!!!


>
Re: Krismiswense vannie Kaap [boodskap #107952 is 'n antwoord op boodskap #107948] Wo, 21 Desember 2005 12:08 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou voel ek sleg...vanuit 'n sonnige Weskus van Namibië af!

"Mon" skryf in boodskap news:Hs9qf.77909$MJ.5031007@phobos.telenet-ops.be...
> Vir die SA Forumvrinde wens ek geseende kersfees van uit die koue mistige
> Begie
> http://tinypic.com/ivc0vc.jpg
>
>
> "Suidwester" schreef in bericht
> news:ZeudnTKnfNqaWjreRVn-gw@is.co.za...
>> Wonderlik. Baie dankie en 'n lekker Namibiese Kersgroete vir jou ook.
>> "Annette" wrote in message
>> news:84idnUvo4Y6QZDveRVn-vg@is.co.za...
>>> Gekry op 'n ander kol:
>
>>> Merrie krismis
>>> Heppie nuwejaar
>>> Suip versigtag
>>> En hou jou hare bymekaar
>
>>> Groetnis byrrie hys
>>> Hou lekka paartie
>>> En braaivleis,
>>> Groetnis virrie taanie en al die laities
>>> Se vi ma '' I love u"
>>> En vi derra the message is vi hom oek
>>> Se vi coussie,ons stiek
>>> Soes masels yt
>>> Om die big days te celebrate
>
>>> En , kykie ,
>>> Loep wys jou gavriet byrrie kerk
>>> Doen tog 'n slag
>>> Die Jirre se werk
>>> Se virrie Father,
>>> "Thenk U" virrie jaar
>>> Want jou lewe is darem nog bymekaar!!
>
>>> En loep koep die prasentjies in tyd
>>> Anners soek djy net moellegeit
>
>>> Moetie te veel suipie
>>> Lat djy moet hystoe krypie
>>> En as die mew klop
>>> Skink vi my oek n dop
>>> Hou jou dinges in jou broek voordat djy moellegeit soek
>
>>> Merrie Krismis en Groetnis
>>> Hou lekka paarties ,
>>> Pieknieks en braaivleis
>>> En iet jou poeding byrrie hys
>
>>> Ok Goebaai
>>> Ons Ko maak Krismis 'n draai!!!
>
>


>
Vorige onderwerp: Re: Capetonian language
Volgende onderwerp: Weet iemand van n verkoops groep - Ek kry nie een nie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 08:08:35 MGT 2024