Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Weet iemand van n verkoops groep - Ek kry nie een nie
Weet iemand van n verkoops groep - Ek kry nie een nie [boodskap #107921] Ma, 19 Desember 2005 12:20 na volgende boodskap
Wolf[2]  is tans af-lyn  Wolf[2]
Boodskappe: 12
Geregistreer: Desember 2005
Karma: 0
Junior Lid
Kan iemand my help asb met onderwerp hier bo.Of stel iemand dalk belang
om n rekenaar en Hi fi te koop.Ek verkoop die volgende vir R5000

Pentium 4 intel + JVC 3 disc changer HiFi
Spesifikasies:512 MB, 120 GIG, TV card, DVD multi writer, 17 inch
Flatron LG screen, keyboard en muis

As enige iemand belangstel, laat weet my asb.Los jou kontak
besonderhede by:jac...@gmail.com of aentwoord ma net op die
bookskap asb
Re: Weet iemand van n verkoops groep - Ek kry nie een nie [boodskap #107922 is 'n antwoord op boodskap #107921] Ma, 19 Desember 2005 12:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wolf[2]  is tans af-lyn  Wolf[2]
Boodskappe: 12
Geregistreer: Desember 2005
Karma: 0
Junior Lid
O ja, ek is gevestig in Pretoria en die rede hoekom ek dit nie in die
junk mail verkoop nie want hulle is flippen skelm en probeer n mens scam
Re: Weet iemand van n verkoops groep - Ek kry nie een nie [boodskap #107924 is 'n antwoord op boodskap #107922] Ma, 19 Desember 2005 14:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het vir jou 'n privaatpos gestuur waar jy gehelp kan word.
--
Groetnis
Annette
"Wolf" wrote in message
news:1134996057.612464.291290@f14g2000cwb.googlegroups.com.. .
> O ja, ek is gevestig in Pretoria en die rede hoekom ek dit nie in die
> junk mail verkoop nie want hulle is flippen skelm en probeer n mens scam
>
Re: Weet iemand van n verkoops groep - Ek kry nie een nie [boodskap #107932 is 'n antwoord op boodskap #107924] Di, 20 Desember 2005 07:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wolf[2]  is tans af-lyn  Wolf[2]
Boodskappe: 12
Geregistreer: Desember 2005
Karma: 0
Junior Lid
Baie baie dankie vir jou hulp Annette, dit word opreg waardeer
Re: Weet iemand van n verkoops groep - Ek kry nie een nie [boodskap #107962 is 'n antwoord op boodskap #107924] Wo, 21 Desember 2005 14:29 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - gee my ook die verwysing asseblief. fana...@gmail.com

"Annette" skryf in boodskap news:afadnd0j_ec9XDve4p2dnA@is.co.za...
> Ek het vir jou 'n privaatpos gestuur waar jy gehelp kan word.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Wolf" wrote in message
> news:1134996057.612464.291290@f14g2000cwb.googlegroups.com.. .
>> O ja, ek is gevestig in Pretoria en die rede hoekom ek dit nie in die
>> junk mail verkoop nie want hulle is flippen skelm en probeer n mens scam

>
Vorige onderwerp: Krismiswense vannie Kaap
Volgende onderwerp: Re: Rassisme in Australie?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 04:08:50 MGT 2024