Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat is dit dan?
Wat is dit dan? [boodskap #107782] Di, 13 Desember 2005 09:10 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoor vanoggend dat Howard, van Australië, ten sterkste ontken dat die
rassebakleiery daar in Aussieland rassisme is.
As dit nie rassisme is nie, is dit patriotisme?:))
--
Groetnis
Annette
Re: Wat is dit dan? [boodskap #107788 is 'n antwoord op boodskap #107782] Di, 13 Desember 2005 11:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gerard van Wilgen  is tans af-lyn  Gerard van Wilgen
Boodskappe: 28
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Junior Lid
Annette wrote:
> Hoor vanoggend dat Howard, van Australië, ten sterkste ontken dat die
> rassebakleiery daar in Aussieland rassisme is.
> As dit nie rassisme is nie, is dit patriotisme?:))

Letterlik het hy gelyk, aangesien Arabiere blankes is, net soos die
meeste Australiërs.

Ek dink dis meer 'n botsing tussen twee onverenigbare kulture.

Gerard van Wilgen
Re: Wat is dit dan? [boodskap #107790 is 'n antwoord op boodskap #107788] Di, 13 Desember 2005 12:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danie  is tans af-lyn  Danie
Boodskappe: 83
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
So wat jy se is:

As ek 'n swart man moker omdat ek nie van hom hou die is ek 'n rasis.
As ek 'n Indier man moker omdat ek nie van hom hou die is ek 'n rasis.
As ek 'n Portugees moker omdat ek nie van home hou nie is dit 'n bakleiery.
As ek 'n Arabier moker omdat ek nie van hom hou nie is dit 'n bakleiery.

Verstaan ek dit reg?

"Gerard van Wilgen" skryf in boodskap news:439eb5c1$0$2338$ba620dc5@text.nova.planet.nl...
> Annette wrote:
>> Hoor vanoggend dat Howard, van Australië, ten sterkste ontken dat die
>> rassebakleiery daar in Aussieland rassisme is.
>> As dit nie rassisme is nie, is dit patriotisme?:))
>
> Letterlik het hy gelyk, aangesien Arabiere blankes is, net soos die meeste
> Australiërs.
>
> Ek dink dis meer 'n botsing tussen twee onverenigbare kulture.
>
>
> Gerard van Wilgen
Re: Wat is dit dan? [boodskap #107791 is 'n antwoord op boodskap #107788] Di, 13 Desember 2005 12:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gerard - rassisme bestaan nie net tussen wittes en swartes of tussen
kleurgroepe nie.
Rassisme bestaan ook tov kultuurgroepe, godsdiensgroepe en etniese groepe.
--
Groetnis
Annette

"Gerard van Wilgen" skryf in boodskap news:439eb5c1$0$2338$ba620dc5@text.nova.planet.nl...
> Annette wrote:
>> Hoor vanoggend dat Howard, van Australië, ten sterkste ontken dat die
>> rassebakleiery daar in Aussieland rassisme is.
>> As dit nie rassisme is nie, is dit patriotisme?:))
>
> Letterlik het hy gelyk, aangesien Arabiere blankes is, net soos die
> meeste Australiërs.
>
> Ek dink dis meer 'n botsing tussen twee onverenigbare kulture.
>
>
> Gerard van Wilgen
Re: Wat is dit dan? [boodskap #107792 is 'n antwoord op boodskap #107791] Di, 13 Desember 2005 12:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danie  is tans af-lyn  Danie
Boodskappe: 83
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Ek sit nou en wonder waar ek orals "rasisme" gehoor het, en dit was altyd
waar blankes teen 'n ander kleur was. Hoewel jy tegnies reg is, dink ek nie
dat dit so werk in die praktyk nie. Kan jy aan een geval dink wat blank teen
blank rasisme genoem is?

Ek is nie besig om te skrop vir 'n politieke bakleiery (hetsy rasisties of
nie :-) ) nie. Dit kielie my nou.

"Annette" skryf in boodskap news:WJGdnRJJYLYmIAPenZ2dnUVZ_s6dnZ2d@is.co.za...
> Gerard - rassisme bestaan nie net tussen wittes en swartes of tussen
> kleurgroepe nie.
> Rassisme bestaan ook tov kultuurgroepe, godsdiensgroepe en etniese groepe.
> --
> Groetnis
> Annette
>
> "Gerard van Wilgen" wrote in message
> news:439eb5c1$0$2338$ba620dc5@text.nova.planet.nl...
>> Annette wrote:
>>> Hoor vanoggend dat Howard, van Australië, ten sterkste ontken dat die
>>> rassebakleiery daar in Aussieland rassisme is.
>>> As dit nie rassisme is nie, is dit patriotisme?:))

>> Letterlik het hy gelyk, aangesien Arabiere blankes is, net soos die
>> meeste Australiërs.

>> Ek dink dis meer 'n botsing tussen twee onverenigbare kulture.


>> Gerard van Wilgen
>
Re: Wat is dit dan? [boodskap #107793 is 'n antwoord op boodskap #107791] Di, 13 Desember 2005 12:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danie  is tans af-lyn  Danie
Boodskappe: 83
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
ras-is'me. Veronderstelling dat karakter en bekwaamheid bepaal word deur
ras - 'n denkrigting wat aanneem dat 'n besondere ras meerderwaardig is en
die reg het om ander rasse te oorheers (HAT).

"Annette" skryf in boodskap news:WJGdnRJJYLYmIAPenZ2dnUVZ_s6dnZ2d@is.co.za...
> Gerard - rassisme bestaan nie net tussen wittes en swartes of tussen
> kleurgroepe nie.
> Rassisme bestaan ook tov kultuurgroepe, godsdiensgroepe en etniese groepe.
> --
> Groetnis
> Annette
>
> "Gerard van Wilgen" wrote in message
> news:439eb5c1$0$2338$ba620dc5@text.nova.planet.nl...
>> Annette wrote:
>>> Hoor vanoggend dat Howard, van Australië, ten sterkste ontken dat die
>>> rassebakleiery daar in Aussieland rassisme is.
>>> As dit nie rassisme is nie, is dit patriotisme?:))

>> Letterlik het hy gelyk, aangesien Arabiere blankes is, net soos die
>> meeste Australiërs.

>> Ek dink dis meer 'n botsing tussen twee onverenigbare kulture.


>> Gerard van Wilgen
>
Re: Wat is dit dan? [boodskap #107797 is 'n antwoord op boodskap #107788] Di, 13 Desember 2005 12:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 13 Dec 2005 12:50:37 +0100, Gerard van Wilgen
wrote:

> Annette wrote:
>> Hoor vanoggend dat Howard, van Australië, ten sterkste ontken dat die
>> rassebakleiery daar in Aussieland rassisme is.
>> As dit nie rassisme is nie, is dit patriotisme?:))
>
> Letterlik het hy gelyk, aangesien Arabiere blankes is, net soos die
> meeste Australiërs.
>
> Ek dink dis meer 'n botsing tussen twee onverenigbare kulture.

Van wanneer af is rassisme net tussen baie bruin en baie ligbruin?
Rassisme is ook bv tussen Engelse en Portugese.

Wat in Sydney gebeur het lyk vir my full on rasse-haat wat uitgebars
het in geweld.
Re: Wat is dit dan? [boodskap #107798 is 'n antwoord op boodskap #107782] Di, 13 Desember 2005 12:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danie  is tans af-lyn  Danie
Boodskappe: 83
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Ag donder, as ek verkeerd spel MET 'n woordeboek is daar min hoop! :-)

"@rogers.com" skryf in boodskap news:S9KdnZ_WGOgpXgPeRVn-tQ@rogers.com...
>
> "Danie" skryf
>
>> ras-is'me. Veronderstelling dat karakter en bekwaamheid bepaal word deur
>> ras - 'n denkrigting wat aanneem dat 'n besondere ras meerderwaardig is
>> en
>> die reg het om ander rasse te oorheers (HAT).
>
> Spel HAT werklik die woord met twee esse in plaas
> van drie? Ek het nog altyd gedink dit word gespel
> "rassisme."
>
> Gloudina
>
Re: Wat is dit dan? [boodskap #107799 is 'n antwoord op boodskap #107790] Di, 13 Desember 2005 12:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 13 Dec 2005 14:13:54 +0200, "Danie" wrote:

> So wat jy se is:
>
> As ek 'n swart man moker omdat ek nie van hom hou die is ek 'n rasis.
> As ek 'n Indier man moker omdat ek nie van hom hou die is ek 'n rasis.
> As ek 'n Portugees moker omdat ek nie van home hou nie is dit 'n bakleiery.
> As ek 'n Arabier moker omdat ek nie van hom hou nie is dit 'n bakleiery.
>
> Verstaan ek dit reg?

En as 'n wit Duitser 'n wit Jood moeker omdat hy nie van Jode hou nie
(so om en by sê, 1936), is dit ook net 'n bakleiery?
Re: Wat is dit dan? [boodskap #107800 is 'n antwoord op boodskap #107791] Di, 13 Desember 2005 12:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 13 Dec 2005 14:19:38 +0200, "Annette" wrote:

> Gerard - rassisme bestaan nie net tussen wittes en swartes of tussen
> kleurgroepe nie.
> Rassisme bestaan ook tov kultuurgroepe, godsdiensgroepe en etniese groepe.
> --
> Groetnis
> Annette

Inderdaad. Interressant dat Suid-Afrikaners meer oor rassisme gedink
het as omtrent enige ander nasie op aarde!
Re: Wat is dit dan? [boodskap #107804 is 'n antwoord op boodskap #107793] Di, 13 Desember 2005 13:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Danie" skryf

> ras-is'me. Veronderstelling dat karakter en bekwaamheid bepaal word deur
> ras - 'n denkrigting wat aanneem dat 'n besondere ras meerderwaardig is en
> die reg het om ander rasse te oorheers (HAT).

Spel HAT werklik die woord met twee esse in plaas
van drie? Ek het nog altyd gedink dit word gespel
"rassisme."

Gloudina
Re: Wat is dit dan? [boodskap #107805 is 'n antwoord op boodskap #107799] Di, 13 Desember 2005 13:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danie  is tans af-lyn  Danie
Boodskappe: 83
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
> En as 'n wit Duitser 'n wit Jood moeker omdat hy nie van Jode hou nie
> (so om en by sê, 1936), is dit ook net 'n bakleiery?

Volgens Howard, ja!
Re: Wat is dit dan? [boodskap #107807 is 'n antwoord op boodskap #107792] Di, 13 Desember 2005 13:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 13 Dec 2005 14:34:46 +0200, "Danie" wrote:

> Ek sit nou en wonder waar ek orals "rasisme" gehoor het, en dit was altyd
> waar blankes teen 'n ander kleur was. Hoewel jy tegnies reg is, dink ek nie
> dat dit so werk in die praktyk nie. Kan jy aan een geval dink wat blank teen
> blank rasisme genoem is?
>
> Ek is nie besig om te skrop vir 'n politieke bakleiery (hetsy rasisties of
> nie :-) ) nie. Dit kielie my nou.

Soos ek gese het: Duisters en Jode in Duitsland in die 30's en 40's.

Koloniale Engelse teen arm Afrikaners in die 20's.

Franse teen Noord-Afrikane op die oomblik in Parys (die Tunisiers ens.
in Noord-Afrika is antropologies 'n wit ras inheems aan Afrika).

Engelse teenoor Iere in die afgelope so 200 jaar.
Re: Wat is dit dan? [boodskap #107808 is 'n antwoord op boodskap #107807] Di, 13 Desember 2005 14:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danie  is tans af-lyn  Danie
Boodskappe: 83
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Was hierdie voorbeelde ooit na verwys as rassisme?

> Soos ek gese het: Duisters en Jode in Duitsland in die 30's en 40's.

> Koloniale Engelse teen arm Afrikaners in die 20's.
Oorlog & rebellie

> Franse teen Noord-Afrikane op die oomblik in Parys (die Tunisiers ens.
> in Noord-Afrika is antropologies 'n wit ras inheems aan Afrika).
As jy so se. Ek was onder die indruk dat hulle donkerder is, meer arabies.

> Engelse teenoor Iere in die afgelope so 200 jaar.
Kolonialisme, Opstande & rebellie

>
Re: Wat is dit dan? [boodskap #107810 is 'n antwoord op boodskap #107807] Di, 13 Desember 2005 15:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As ek reg kan onthou, was die Amerikaanse burgeroorlog oor wit teen wit....
Hulle het mekaar nie rassiste genoem nie, maar die skeldtaal wat hulle
mekaar genoem het, en die aksies wat geneem is ( ekonomies en kultureel)
het basies neergekom op rassisme
--
Groetnis
Annette

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:43a8d02f.21749163@news.saix.co.za...
> On Tue, 13 Dec 2005 14:34:46 +0200, "Danie"
> wrote:
>
> altyd
>> waar blankes teen 'n ander kleur was. Hoewel jy tegnies reg is, dink ek nie
>> dat dit so werk in die praktyk nie. Kan jy aan een geval dink wat blank teen
>> blank rasisme genoem is?
>>
>> Ek is nie besig om te skrop vir 'n politieke bakleiery (hetsy rasisties of
>> nie :-) ) nie. Dit kielie my nou.
>
> Soos ek gese het: Duisters en Jode in Duitsland in die 30's en 40's.
>
> Koloniale Engelse teen arm Afrikaners in die 20's.
>
> Franse teen Noord-Afrikane op die oomblik in Parys (die Tunisiers ens.
> in Noord-Afrika is antropologies 'n wit ras inheems aan Afrika).
>
> Engelse teenoor Iere in die afgelope so 200 jaar.
>
Re: Wat is dit dan? [boodskap #107821 is 'n antwoord op boodskap #107791] Di, 13 Desember 2005 21:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gerard van Wilgen  is tans af-lyn  Gerard van Wilgen
Boodskappe: 28
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Junior Lid
Annette wrote:
> Gerard - rassisme bestaan nie net tussen wittes en swartes of tussen
> kleurgroepe nie.
> Rassisme bestaan ook tov kultuurgroepe, godsdiensgroepe en etniese groepe.

Nie volgens my woordeboek nie. En blykbaar gebruik die Australiese
premier dieselfde woordeboek.

In hierdie geval lyk vir my die woord "etnisisme" toepasliker.

Gerard van Wilgen
Re: Wat is dit dan? [boodskap #107826 is 'n antwoord op boodskap #107810] Wo, 14 Desember 2005 07:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danie  is tans af-lyn  Danie
Boodskappe: 83
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" skryf in boodskap news:htKdnQzUibQHtALeRVn-uQ@is.co.za...
> die Amerikaanse burgeroorlog oor wit teen wit....
> Hulle het mekaar nie rassiste genoem nie,

My punt presies. Ek wil die stelling waag dat daar 'n persepsie is dat
rassisme net wit op swart is (die ANC se rassisme konferensie het dieselfde
gese, nl. dat swart mense nie rassiste kan wees nie), nie wit op wit, of
swart op wit nie.

Ek se nie dat whities mekaar nie uitmoor nie. Ek se net dat dit nie as
rassisme gesien word nie.
Re: Wat is dit dan? [boodskap #107829 is 'n antwoord op boodskap #107826] Wo, 14 Desember 2005 08:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ferdi het goeie voorbeelde gegee van wit rassisme - sien Frankryk
--
Groetnis
Annette

"Danie" skryf in boodskap news:dnog0g$c0c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Annette" wrote in message
> news:htKdnQzUibQHtALeRVn-uQ@is.co.za...
>> die Amerikaanse burgeroorlog oor wit teen wit....
>> Hulle het mekaar nie rassiste genoem nie,
>
> My punt presies. Ek wil die stelling waag dat daar 'n persepsie is dat
> rassisme net wit op swart is (die ANC se rassisme konferensie het dieselfde
> gese, nl. dat swart mense nie rassiste kan wees nie), nie wit op wit, of
> swart op wit nie.
>
> Ek se nie dat whities mekaar nie uitmoor nie. Ek se net dat dit nie as
> rassisme gesien word nie.
>
Re: Wat is dit dan? [boodskap #107830 is 'n antwoord op boodskap #107821] Wo, 14 Desember 2005 08:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
of "kultuursisme", of "godsdiensisme" ,
Almal politieke woorde vir dieselfde ding : rassisme.
--
Groetnis
Annette

"Gerard van Wilgen" skryf in boodskap news:439f3d84$0$2339$ba620dc5@text.nova.planet.nl...
> Annette wrote:
>> Gerard - rassisme bestaan nie net tussen wittes en swartes of tussen
>> kleurgroepe nie.
>> Rassisme bestaan ook tov kultuurgroepe, godsdiensgroepe en etniese
groepe.
>
> Nie volgens my woordeboek nie. En blykbaar gebruik die Australiese
> premier dieselfde woordeboek.
>
> In hierdie geval lyk vir my die woord "etnisisme" toepasliker.
>
>
> Gerard van Wilgen
Re: Wat is dit dan? [boodskap #107833 is 'n antwoord op boodskap #107830] Wo, 14 Desember 2005 11:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gerard van Wilgen  is tans af-lyn  Gerard van Wilgen
Boodskappe: 28
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Junior Lid
Annette wrote:
> of "kultuursisme", of "godsdiensisme" ,
> Almal politieke woorde vir dieselfde ding : rassisme.

As die betekenisuitbreiding van "rassisme" so deurgaan, sal ons
binnekort die woord ook kan gebruik vir byvoorbeeld diskriminasie op
grond van geslag of leeftyd.

Ek vind dit 'n teken van taalarmoede.

Gerard van Wilgen
Re: Wat is dit dan? [boodskap #107834 is 'n antwoord op boodskap #107829] Wo, 14 Desember 2005 11:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danie  is tans af-lyn  Danie
Boodskappe: 83
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Ek neem dan aan dat jy nie saamstem dat so 'n persepsie bestaan nie. Ferdi
ook nie. Hmmm. Sal moet gaan oplees & kyk of dit dalk my persepsie is wat
verkeerd is.

"Annette" skryf in boodskap news:DLCdnWJ5y8zWcALenZ2dnUVZ_sidnZ2d@is.co.za...
> Ferdi het goeie voorbeelde gegee van wit rassisme - sien Frankryk
> --
> Groetnis
> Annette
>
> "Danie" wrote in message
> news:dnog0g$c0c$1@ctb-nnrp2.saix.net...

>> "Annette" wrote in message
>> news:htKdnQzUibQHtALeRVn-uQ@is.co.za...
>>> die Amerikaanse burgeroorlog oor wit teen wit....
>>> Hulle het mekaar nie rassiste genoem nie,

>> My punt presies. Ek wil die stelling waag dat daar 'n persepsie is dat
>> rassisme net wit op swart is (die ANC se rassisme konferensie het
> dieselfde
>> gese, nl. dat swart mense nie rassiste kan wees nie), nie wit op wit, of
>> swart op wit nie.

>> Ek se nie dat whities mekaar nie uitmoor nie. Ek se net dat dit nie as
>> rassisme gesien word nie.



>
Re: Wat is dit dan? [boodskap #107835 is 'n antwoord op boodskap #107808] Wo, 14 Desember 2005 11:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 13 Dec 2005 16:05:53 +0200, "Danie" wrote:

> Was hierdie voorbeelde ooit na verwys as rassisme?
>
>> Soos ek gese het: Duisters en Jode in Duitsland in die 30's en 40's.
>
>> Koloniale Engelse teen arm Afrikaners in die 20's.
> Oorlog & rebellie
>
>> Franse teen Noord-Afrikane op die oomblik in Parys (die Tunisiers ens.
>> in Noord-Afrika is antropologies 'n wit ras inheems aan Afrika).
> As jy so se. Ek was onder die indruk dat hulle donkerder is, meer arabies.
>
>> Engelse teenoor Iere in die afgelope so 200 jaar.
> Kolonialisme, Opstande & rebellie

Kolonialisme ens is dalk die rede hoekom daar rassisties opgetree is,
maar jou vraag was waar rassisme toegepas is wit teen wit.

Die volgende vraag is natuurlik waar swart teen swart rassisme was.
Beste voorbeeld (en die een is so groot hy is op sy eie waarskynlik
genoeg) - Rwanda
Re: Wat is dit dan? [boodskap #107836 is 'n antwoord op boodskap #107826] Wo, 14 Desember 2005 11:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 14 Dec 2005 09:01:38 +0200, "Danie" wrote:

> "Annette" wrote in message
> news:htKdnQzUibQHtALeRVn-uQ@is.co.za...
>> die Amerikaanse burgeroorlog oor wit teen wit....
>> Hulle het mekaar nie rassiste genoem nie,
>
> My punt presies. Ek wil die stelling waag dat daar 'n persepsie is dat
> rassisme net wit op swart is (die ANC se rassisme konferensie het dieselfde
> gese, nl. dat swart mense nie rassiste kan wees nie), nie wit op wit, of
> swart op wit nie.
>
> Ek se nie dat whities mekaar nie uitmoor nie. Ek se net dat dit nie as
> rassisme gesien word nie.

Dalk nie waar jy woon nie, maar in die 1930's in Duitsland was dit
beslis as rasse-haat gesien.
Re: Wat is dit dan? [boodskap #107837 is 'n antwoord op boodskap #107834] Wo, 14 Desember 2005 11:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 14 Dec 2005 13:26:42 +0200, "Danie" wrote:

k neem dan aan dat jy nie saamstem dat so 'n persepsie bestaan nie.
Ferdi
> ook nie. Hmmm. Sal moet gaan oplees & kyk of dit dalk my persepsie is wat
> verkeerd is.

Die persepsie dat rassisme net wit op swart of andersom is?
Dit bestaan wel. 'n Onlangse gewilde een was dat rassisme net wit op
swart kan wees. Dit was 'n verwording van die analisie dat "swart" die
mense is wat magteloos is en "wit" dfie met mag en verder dat rassisme
die oorheersing van een groep oor 'n ander groep is.

Van daar is die oppevlakkige afleiding toe gemaak dat rassisme net
deur witmense (velkleur) teen swart gedoen kan word. En van daar
verder die nog meer simple afleiding dat dit dus onmoontlik vir 'n
swartmens is om rassisties op te tree.

Ek het die siening gelukkig baie lank laas gehoor.

Ons misverstaan mekaar dalk. Ek weet van die siening waarvan jy praat.
Ek stem saam met jou dat dit twak is en gee bloot voorbeelde om dit te
staaf.
Re: Wat is dit dan? [boodskap #107839 is 'n antwoord op boodskap #107837] Wo, 14 Desember 2005 12:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danie  is tans af-lyn  Danie
Boodskappe: 83
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
"Ferdi Greyling" wrote
> 'n Onlangse gewilde een was dat rassisme net wit op
> swart kan wees.

Wel waarvan ek praat ja. Dankie vir die inligting en ander oogpunt. Annette
ook.
Re: Wat is dit dan? [boodskap #107840 is 'n antwoord op boodskap #107833] Wo, 14 Desember 2005 13:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, daar is 'n hemelsbreë verskil tussen diskriminasie en rassisme. (
alhoewel die meeste rassiste dit wel ernstig verwar)
Is jy so taalarmoedig dat jy nie die verskil ken nie?

In 'n neutedop:
Diskriminasie - voordeel van een groep bo 'n ander, hoofsaaklik tov van die
werksituasie en toestaan van voordele.
Rassisme - die vooropstel van jou eie groep mbt tot alles ten koste van alle
ander groepe
--
Groetnis
Annette
Annette wrote:
>> of "kultuursisme", of "godsdiensisme" ,
>> Almal politieke woorde vir dieselfde ding : rassisme.
>
> As die betekenisuitbreiding van "rassisme" so deurgaan, sal ons
> binnekort die woord ook kan gebruik vir byvoorbeeld diskriminasie op
> grond van geslag of leeftyd.
>
> Ek vind dit 'n teken van taalarmoede.
>
>
> Gerard van Wilgen
Re: Wat is dit dan? [boodskap #107850 is 'n antwoord op boodskap #107840] Wo, 14 Desember 2005 16:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gerard van Wilgen  is tans af-lyn  Gerard van Wilgen
Boodskappe: 28
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Junior Lid
Annette wrote:
> Nee, daar is 'n hemelsbreë verskil tussen diskriminasie en rassisme. (
> alhoewel die meeste rassiste dit wel ernstig verwar)
> Is jy so taalarmoedig dat jy nie die verskil ken nie?

Die vraag sal iemand anders moet beantwoord, daar ek op die punt nie 'n
onbevooroordeelde antwoord kan gee nie.

Maar ek het nie gesê diskriminasie is dieselfde as rassisme nie. Ek het
slegs 'n voorbeeld gegee van 'n moontlike (en in my oë onwenslike)
gevolg van die uitbreiding van 'n woord se betekenis.

Gerard van Wilgen
Re: Wat is dit dan? [boodskap #107879 is 'n antwoord op boodskap #107797] Do, 15 Desember 2005 08:51 Na vorige boodskap
Afrozzie  is tans af-lyn  Afrozzie
Boodskappe: 6
Geregistreer: Julie 2005
Karma: 0
Junior Lid
Wat se die internationale nuus. Hoekom het die geweld in Sydney begin. Sal
nogal interessant wees om te hoor.
Afro

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:43a1c3ef.18613154@news.saix.co.za...
> On Tue, 13 Dec 2005 12:50:37 +0100, Gerard van Wilgen
> wrote:
>
> >> Hoor vanoggend dat Howard, van Australië, ten sterkste ontken dat die
>>> rassebakleiery daar in Aussieland rassisme is.
>>> As dit nie rassisme is nie, is dit patriotisme?:))

>> Letterlik het hy gelyk, aangesien Arabiere blankes is, net soos die
>> meeste Australiërs.

>> Ek dink dis meer 'n botsing tussen twee onverenigbare kulture.
>
> Van wanneer af is rassisme net tussen baie bruin en baie ligbruin?
> Rassisme is ook bv tussen Engelse en Portugese.
>
> Wat in Sydney gebeur het lyk vir my full on rasse-haat wat uitgebars
> het in geweld.
>
Vorige onderwerp: Arizona/VSA: Zelf reeds geintegreerde (?) migranten uit Latijns-Amerika...
Volgende onderwerp: Hallo Basjan - Van die regte Chris Potgieter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 21:57:11 MGT 2024