Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Is daar nog goeie diens - Hier's 'n ding wat werk
Is daar nog goeie diens - Hier's 'n ding wat werk [boodskap #107676] Wo, 07 Desember 2005 08:41 na volgende boodskap
Wolf[2]  is tans af-lyn  Wolf[2]
Boodskappe: 12
Geregistreer: Desember 2005
Karma: 0
Junior Lid
Ek weet ni of julle al agtergekom het nie, maar daar is absoluut nerens
meer diens nie.
Bel jy, dan word jy tot in ewigheid rond verplaas.Gaan eet jy, dan is
daar altyd n voeterop.
Ek wonder maar net, is dit nie maar vandat n sekere nasie begin werk
het ni.

Daar is bv n Spur in een of ander mall in pretoria.Sal nou ni di mall
noem nie.Net nou sue hul my,
maar jul kan maar raai.Was 4 keer agter mekaar daar en niemand het ons
gehelp in die 1ste halfuur.
Kry rou hoender en as jy uitstap oor diens, stop niemand jou eers ni.

Vir die wat net so gatvol is soos ek.Volgende keer as jy gan eet.vat
soos n R50 en vra die waiter
om dit op te breek in R10 rande.Laat hom/haar verstaan dit is hul tip,
maar vir elke ding wat nie reg verloop ni, vat jy R10.

Glo my people, dit werk soos n bom.Laat weet my wat julle daarvan dink
Re: Is daar nog goeie diens - (foei tog!) [boodskap #107678 is 'n antwoord op boodskap #107676] Wo, 07 Desember 2005 10:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P & L  is tans af-lyn  P & L
Boodskappe: 46
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ag foei tog ou Jacques - jou mooi taal so verkrag!

In article , Wolf
wrote:
> Ek weet ni of julle al agtergekom het nie, maar daar is absoluut nerens
> meer diens nie.
> Bel jy, dan word jy tot in ewigheid rond verplaas.Gaan eet jy, dan is
> daar altyd n voeterop.
> Ek wonder maar net, is dit nie maar vandat n sekere nasie begin werk
> het ni.
>
> Daar is bv n Spur in een of ander mall in pretoria.Sal nou ni di mall
> noem nie.Net nou sue hul my,
> maar jul kan maar raai.Was 4 keer agter mekaar daar en niemand het ons
> gehelp in die 1ste halfuur.
> Kry rou hoender en as jy uitstap oor diens, stop niemand jou eers ni.
>
> Vir die wat net so gatvol is soos ek.Volgende keer as jy gan eet.vat
> soos n R50 en vra die waiter
> om dit op te breek in R10 rande.Laat hom/haar verstaan dit is hul tip,
> maar vir elke ding wat nie reg verloop ni, vat jy R10.
>
> Glo my people, dit werk soos n bom.Laat weet my wat julle daarvan dink
>
Re: Is daar nog goeie diens - Hier's 'n ding wat werk [boodskap #107684 is 'n antwoord op boodskap #107676] Do, 08 Desember 2005 05:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
As jy instap geself altyd met die bestuurder en sodoende neem hy jou
na jou tafel toe. Die waiters neem dan aan julle is pelle en jou diens
probleem is opgelos

"Wolf" wrote in message
news:1133944900.957824.115900@g47g2000cwa.googlegroups.com.. .
> Ek weet ni of julle al agtergekom het nie, maar daar is absoluut nerens
> meer diens nie.
> Bel jy, dan word jy tot in ewigheid rond verplaas.Gaan eet jy, dan is
> daar altyd n voeterop.
> Ek wonder maar net, is dit nie maar vandat n sekere nasie begin werk
> het ni.
>
> Daar is bv n Spur in een of ander mall in pretoria.Sal nou ni di mall
> noem nie.Net nou sue hul my,
> maar jul kan maar raai.Was 4 keer agter mekaar daar en niemand het ons
> gehelp in die 1ste halfuur.
> Kry rou hoender en as jy uitstap oor diens, stop niemand jou eers ni.
>
> Vir die wat net so gatvol is soos ek.Volgende keer as jy gan eet.vat
> soos n R50 en vra die waiter
> om dit op te breek in R10 rande.Laat hom/haar verstaan dit is hul tip,
> maar vir elke ding wat nie reg verloop ni, vat jy R10.
>
> Glo my people, dit werk soos n bom.Laat weet my wat julle daarvan dink
>
Re: Is daar nog goeie diens - Hier's 'n ding wat werk [boodskap #107686 is 'n antwoord op boodskap #107684] Do, 08 Desember 2005 06:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wolf[2]  is tans af-lyn  Wolf[2]
Boodskappe: 12
Geregistreer: Desember 2005
Karma: 0
Junior Lid
Dit lyk my ook na n goeie oplossing.Ek sal dit in gedagte ook hou.Dit
is net jammer dat ons as kliente planne moet beraam om diens te
kry.Miskien moet ons almal idees gee hoe om dit nog beter te kan
maak.Ek wonder of dit n goeie idee is om te dreig met die koerant as n
plek regtig net plein sleg is
Re: Is daar nog goeie diens - Hier's 'n ding wat werk [boodskap #107689 is 'n antwoord op boodskap #107676] Do, 08 Desember 2005 07:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danie  is tans af-lyn  Danie
Boodskappe: 83
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
As jy 'n eetplek gereeld besoek: Kies 'n kelner. Aan die einde van die ete,
gee hom 'n groot fooi en bedank hom vir die FANTASIESE diens, diens soos jy
selde sien (al is die nie so goed nie). Volgende keer maak jy seker dat jy
weer deur dieselfde kelner bedien word. Hy gaan sy alie af werk om weer
dieselfde lof te ontvang, danksy jou self-vervullende aksie.

"Wolf" wrote in message
news:1133944900.957824.115900@g47g2000cwa.googlegroups.com.. .
> Ek weet ni of julle al agtergekom het nie, maar daar is absoluut nerens
> meer diens nie.
> Bel jy, dan word jy tot in ewigheid rond verplaas.Gaan eet jy, dan is
> daar altyd n voeterop.
> Ek wonder maar net, is dit nie maar vandat n sekere nasie begin werk
> het ni.
>
> Daar is bv n Spur in een of ander mall in pretoria.Sal nou ni di mall
> noem nie.Net nou sue hul my,
> maar jul kan maar raai.Was 4 keer agter mekaar daar en niemand het ons
> gehelp in die 1ste halfuur.
> Kry rou hoender en as jy uitstap oor diens, stop niemand jou eers ni.
>
> Vir die wat net so gatvol is soos ek.Volgende keer as jy gan eet.vat
> soos n R50 en vra die waiter
> om dit op te breek in R10 rande.Laat hom/haar verstaan dit is hul tip,
> maar vir elke ding wat nie reg verloop ni, vat jy R10.
>
> Glo my people, dit werk soos n bom.Laat weet my wat julle daarvan dink
>
Re: Is daar nog goeie diens - Hier's 'n ding wat werk [boodskap #107691 is 'n antwoord op boodskap #107676] Do, 08 Desember 2005 07:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On 7 Dec 2005 00:41:41 -0800, "Wolf" wrote:

> Ek weet ni of julle al agtergekom het nie, maar daar is absoluut nerens
> meer diens nie.
> Bel jy, dan word jy tot in ewigheid rond verplaas.Gaan eet jy, dan is
> daar altyd n voeterop.
> Ek wonder maar net, is dit nie maar vandat n sekere nasie begin werk
> het ni.

Hier is vir jou 'n surprise - loshande die beste diens wat ek ooit in
Jhb op gereelde basis in die afgelope stuk of 5 jaar gekry het, is by
die voertuig-lisensiekantoor in die middestad. In Loveday st.
Re: Is daar nog goeie diens - Hier's 'n ding wat werk [boodskap #107692 is 'n antwoord op boodskap #107676] Do, 08 Desember 2005 08:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneneile  is tans af-lyn  Deneneile
Boodskappe: 65
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
Iets wat my reg deur die fondament van my krop steek is dat restaurante die
gewone ou ook laat betaal soos die oorsee se toeriste! Ek en drie vriende
wag nou die dag op gaste by 'n pizza plek en ons bestel toe solank 'n
koeldrank en hulle bring vir ons 300ml drinks, dit was R30 vir die drie!
Die gewone ou hier betaal te lank pryse wat gemik is op die draers van
ponde, dollars en euros!

"Wolf" wrote in message
news:1133944900.957824.115900@g47g2000cwa.googlegroups.com.. .
> Ek weet ni of julle al agtergekom het nie, maar daar is absoluut nerens
> meer diens nie.
> Bel jy, dan word jy tot in ewigheid rond verplaas.Gaan eet jy, dan is
> daar altyd n voeterop.
> Ek wonder maar net, is dit nie maar vandat n sekere nasie begin werk
> het ni.
>
> Daar is bv n Spur in een of ander mall in pretoria.Sal nou ni di mall
> noem nie.Net nou sue hul my,
> maar jul kan maar raai.Was 4 keer agter mekaar daar en niemand het ons
> gehelp in die 1ste halfuur.
> Kry rou hoender en as jy uitstap oor diens, stop niemand jou eers ni.
>
> Vir die wat net so gatvol is soos ek.Volgende keer as jy gan eet.vat
> soos n R50 en vra die waiter
> om dit op te breek in R10 rande.Laat hom/haar verstaan dit is hul tip,
> maar vir elke ding wat nie reg verloop ni, vat jy R10.
>
> Glo my people, dit werk soos n bom.Laat weet my wat julle daarvan dink
>
Re: Is daar nog goeie diens - Hier's 'n ding wat werk [boodskap #107693 is 'n antwoord op boodskap #107686] Do, 08 Desember 2005 09:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Miskien is die verbruiker te vergewend? As kos nie lekker is nie, stuur
dit terug. Geen restaurant sal lank kan bestaan as sy besoekers begin
praat oor die plek se swak kos en diens nie.

"Wolf" wrote in message
news:1134024772.634498.44160@g14g2000cwa.googlegroups.com...
> Dit lyk my ook na n goeie oplossing.Ek sal dit in gedagte ook hou.Dit
> is net jammer dat ons as kliente planne moet beraam om diens te
> kry.Miskien moet ons almal idees gee hoe om dit nog beter te kan
> maak.Ek wonder of dit n goeie idee is om te dreig met die koerant as n
> plek regtig net plein sleg is
>
Re: Is daar nog goeie diens - Hier's 'n ding wat werk [boodskap #107702 is 'n antwoord op boodskap #107676] Do, 08 Desember 2005 13:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wolf[2]  is tans af-lyn  Wolf[2]
Boodskappe: 12
Geregistreer: Desember 2005
Karma: 0
Junior Lid
Nog n plek wat deesdae regtig uitstekende diens gee, is die
lisensiekantore vir ry bewys as jy bel om n afspraak te maak.Toe hul
begin het met die diens, was dit pateties.Niemand kon ophou praat hoe
moeilik dit was nie, maar regtig iemand het hulle nou reg geruk
Re: Is daar nog goeie diens - Hier's 'n ding wat werk [boodskap #107705 is 'n antwoord op boodskap #107691] Do, 08 Desember 2005 13:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die beste diens wat ek ooit by 'n departement gekry het was by die
belastingkantoor in Swakopmund. Die kantoor open 08:00, maar om 07:00 is
die ou alleen reeds daar en vat hy belasting vir mense nog voor werk.
Wonderlik. Dit het egter nie lank gehou nie, toe word hy bevorder en weg
is hy. Nou is die kouende meme's weer terug en almal ly....

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:439ee74b.153831337@news.saix.co.za...
>
> Hier is vir jou 'n surprise - loshande die beste diens wat ek ooit in
> Jhb op gereelde basis in die afgelope stuk of 5 jaar gekry het, is by
> die voertuig-lisensiekantoor in die middestad. In Loveday st.
>
Re: Is daar nog goeie diens - Hier's 'n ding wat werk [boodskap #107710 is 'n antwoord op boodskap #107702] Vr, 09 Desember 2005 05:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van watter kantoor praat jy?
--
Groetnis
Annette

"Wolf" wrote in message
news:1134048892.116621.38280@g49g2000cwa.googlegroups.com...
> Nog n plek wat deesdae regtig uitstekende diens gee, is die
> lisensiekantore vir ry bewys as jy bel om n afspraak te maak.Toe hul
> begin het met die diens, was dit pateties.Niemand kon ophou praat hoe
> moeilik dit was nie, maar regtig iemand het hulle nou reg geruk
>
Re: Is daar nog goeie diens - Hier's 'n ding wat werk [boodskap #107721 is 'n antwoord op boodskap #107710] Vr, 09 Desember 2005 19:31 Na vorige boodskap
Wolf[2]  is tans af-lyn  Wolf[2]
Boodskappe: 12
Geregistreer: Desember 2005
Karma: 0
Junior Lid
Dit is 'n sentrale kantoor in JHB, wat die hele Gauteng se afsprake
doen. Mens moet mos nou bel om 'n afspraak te maak
Vorige onderwerp: Shuster?
Volgende onderwerp: Re: bbEEEEld Newspaper: white supremacists lurk behind facade
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 05:59:21 MGT 2024