Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrika-kultuur
Afrika-kultuur [boodskap #107648] Di, 06 Desember 2005 11:10 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Enige blanke Afrikaan sal vir jou kan vertel van die amper daaglikse stryd
om saam met die swart Afrikaan se kultuur en sy gewoontes saam te leef 'n te
verstaan. Die modewoord onder die swart bevolking, is dat hulle 'struggle'
vir oorlewing en dat dié feit vergifnis plaas op vele oortredings van die
wet en basiese ordentlikheid. Die amptenary steel openlik en word gevang,
maar die nuwe regering sal nooit so 'n man sommer summier afdank soos in die
verlede nie. Die ergste wat gebeur is dat hy huistoe gestuur sal word met
volle salaris om daar te hang tot die ondersoek verby is.
Dan is daar ordentlikheid. Die naweek naby Omaruru pak 'n groot lorrie
vol aartappels se brieke op in 'n draai en die lorrie slaat om en skuif op
sy sy die pad af. Die perd slaan aan die brand en die drywer is
bewusteloos. Die ou wat saam met hom in die lorrie was en nie beseer is
nie, kry 'n klip in die hande en slaan die voorruit uit en saam met blanke
mense wat die ongeluk gesien gebeur het en kom help het, kry hulle die
bewustelose man uit die brandende voertuig na veiligheid.
Intussen het karre met swart mense reeds gestop en is hulle besig om
sakke met aartappels te laai. Fok die ou in die lorrie! Bakkievragte
aartappels word gesteel en weggery. Tot die polisiemanne wat op die toneel
kom, steel lustig saam van die vrag. Dis die mense wat veronderstel is om
jou as lid van die publiek te beskerm teen misdaad! Vra jy van die
stropers hoekom steel hulle, dan sê hulle vir jou dat jy op 'n ander plek
moet gaan kak praat. Die vrag is nou beskadig en hulle wat 'struggle' het
die reg om te vat wat op die pad lê. Sê jy vir die polisiemanne dat hulle
'n ander ou se eiendom steel, dan dreig hulle om jou te arresteer. Gou
word vir jou vertel 'julle boere moet nou nie kom kak maak nie. Dis nou
ons land hierdie en ons maak soos ons wil'.
Klink soos 'n 'Gloudina-utopia', of hoe?
Re: Afrika-kultuur [boodskap #107650 is 'n antwoord op boodskap #107648] Di, 06 Desember 2005 12:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

. Gou
> word vir jou vertel 'julle boere moet nou nie kom kak maak nie. Dis nou
> ons land hierdie en ons maak soos ons wil'.
> Klink soos 'n 'Gloudina-utopia', of hoe?

En jy, groot storieverteller daar agter jou duin,
was natuurlik ooggetuie daarvan.
Wees maar verseker, ou Suidwester, dat as
soiets hier in Kanada gebeur, ons ook maar
lustig steel. So wanneer ons nie sit en kyk hoe
'n kommissie ondersoek instel na korruptheid
onder die staatsampternare nie. Of hoe George
Bush se Wit Huis leuens vertel nie.

Gloudina
Re: Afrika-kultuur [boodskap #107654 is 'n antwoord op boodskap #107648] Di, 06 Desember 2005 13:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danie  is tans af-lyn  Danie
Boodskappe: 83
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Nou die dag het 'n SAB bier trok omgeslaan in Johannesburg iewers. Chaos.
Respek vir NIEMAND goed deur enige iemand.

Ek het in allegeval gedink die vrag word afgeskryf...jy kan dit tog nie meer
verkoop nie.

"Suidwester" skryf in boodskap news:f-Kdndo62qlcCAjeRVn-oQ@is.co.za...
> Wee'jy, die mense wat die ou uit die lorrie gehaal het en eintlik sy lewe
> gered het, het self die storie vertel. Hoe nader aan die waarheid wil jy
> dit nog hê? Dit was ook in die koerante. Die ironie is dat die
> 'redders' blanke mense is wat 'n swart man gered het en dat die swart
> mense vere gevoel het vir hulle eie soort. Solank hulle net kan aas, is
> alles wonderlik. Ek glo jou as jy sê dit gebeur ook daar by julle in
> Kanada, maar my vraag is nou aan jou: Hoekom? Wat is verkeerd met die
> blanke Afrikaner dan dat hy 'n gewete het? Ek weet ek is grootgemaak om
> respek vir ander mense se goed te hê. Wil jy sê vir my dat hierdie 'n
> lewensstandaard is wat uit die oude doos is?
> Wat huil julle so oor Bush? Waar het jy al enige politikus gesien wat
> nie lieg vir 'n lewe nie? Sover ek weet het die wêreld nog net een
> politikus gehad wat sy verkiesingsbelofte van werk vir alle burgers, nakom
> het. Hitler! Toe haak sy kop uit van mag en hy kook seep van die Jode.
> Bush/Clinton, wie ookal. Ek dink nie enige ander Amerikaanse president
> sou veel verskillend gedoen het as wat Bush nou doen nie.
> "@rogers.com" wrote in message
> news:ncadnVMX8If-FQjeRVn-pg@rogers.com...

>> "Suidwester" skryf

>> . Gou
>>> word vir jou vertel 'julle boere moet nou nie kom kak maak nie. Dis
>>> nou
>>> ons land hierdie en ons maak soos ons wil'.
>>> Klink soos 'n 'Gloudina-utopia', of hoe?

>> En jy, groot storieverteller daar agter jou duin,
>> was natuurlik ooggetuie daarvan.
>> Wees maar verseker, ou Suidwester, dat as
>> soiets hier in Kanada gebeur, ons ook maar
>> lustig steel. So wanneer ons nie sit en kyk hoe
>> 'n kommissie ondersoek instel na korruptheid
>> onder die staatsampternare nie. Of hoe George
>> Bush se Wit Huis leuens vertel nie.

>> Gloudina


>
Re: Afrika-kultuur [boodskap #107656 is 'n antwoord op boodskap #107654] Di, 06 Desember 2005 14:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneneile  is tans af-lyn  Deneneile
Boodskappe: 65
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
is die vrag ook nie verseker nie?

"Danie" skryf in boodskap news:dn4596$qp1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nou die dag het 'n SAB bier trok omgeslaan in Johannesburg iewers. Chaos.
> Respek vir NIEMAND goed deur enige iemand.
>
> Ek het in allegeval gedink die vrag word afgeskryf...jy kan dit tog nie
> meer verkoop nie.
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:f-Kdndo62qlcCAjeRVn-oQ@is.co.za...
>> Wee'jy, die mense wat die ou uit die lorrie gehaal het en eintlik sy lewe
>> gered het, het self die storie vertel. Hoe nader aan die waarheid wil
>> jy dit nog hê? Dit was ook in die koerante. Die ironie is dat die
>> 'redders' blanke mense is wat 'n swart man gered het en dat die swart
>> mense vere gevoel het vir hulle eie soort. Solank hulle net kan aas, is
>> alles wonderlik. Ek glo jou as jy sê dit gebeur ook daar by julle in
>> Kanada, maar my vraag is nou aan jou: Hoekom? Wat is verkeerd met die
>> blanke Afrikaner dan dat hy 'n gewete het? Ek weet ek is grootgemaak om
>> respek vir ander mense se goed te hê. Wil jy sê vir my dat hierdie 'n
>> lewensstandaard is wat uit die oude doos is?
>> Wat huil julle so oor Bush? Waar het jy al enige politikus gesien
>> wat nie lieg vir 'n lewe nie? Sover ek weet het die wêreld nog net een
>> politikus gehad wat sy verkiesingsbelofte van werk vir alle burgers,
>> nakom het. Hitler! Toe haak sy kop uit van mag en hy kook seep van
>> die Jode. Bush/Clinton, wie ookal. Ek dink nie enige ander Amerikaanse
>> president sou veel verskillend gedoen het as wat Bush nou doen nie.
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:ncadnVMX8If-FQjeRVn-pg@rogers.com...
>
>>> "Suidwester" skryf
>
>>> . Gou
>>>> word vir jou vertel 'julle boere moet nou nie kom kak maak nie. Dis
>>>> nou
>>>> ons land hierdie en ons maak soos ons wil'.
>>>> Klink soos 'n 'Gloudina-utopia', of hoe?
>
>>> En jy, groot storieverteller daar agter jou duin,
>>> was natuurlik ooggetuie daarvan.
>>> Wees maar verseker, ou Suidwester, dat as
>>> soiets hier in Kanada gebeur, ons ook maar
>>> lustig steel. So wanneer ons nie sit en kyk hoe
>>> 'n kommissie ondersoek instel na korruptheid
>>> onder die staatsampternare nie. Of hoe George
>>> Bush se Wit Huis leuens vertel nie.
>
>>> Gloudina
>
>


>
Re: Afrika-kultuur [boodskap #107657 is 'n antwoord op boodskap #107648] Di, 06 Desember 2005 15:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

Wat is verkeerd met die blanke
> Afrikaner dan dat hy 'n gewete het?

Ek weet nie of ek moet lag of huil nie. Maar
nou het ek alles gehoor. Die skynheiligheid.
Die gevaarlike domheid. Die gehuigel.

Penkop van die Derde Republiek
Re: Afrika-kultuur [boodskap #107658 is 'n antwoord op boodskap #107648] Di, 06 Desember 2005 15:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

. Hier by ons
> het die hooggeregshof nou onlangs die regering gedwing om skadevergoeding
> van by die R180 000 te betaal vir 'n vrag bier wat omgemoer het en die
> polisie bygestaan en kyk het hoe die mense langs die pad die lorrie stroop
> van die kiste met bier. Die hof het beslis dat die polisie hulle plig
> versuim het en daarom verantwoordelik is vir die skade.

Wat 'n verligte hof. Watter wonderlike
regstelsel. Ek dink hulle moet dit hier in
Kanada begin toepas.

Gloudina
Re: Afrika-kultuur [boodskap #107659 is 'n antwoord op boodskap #107650] Di, 06 Desember 2005 15:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wee'jy, die mense wat die ou uit die lorrie gehaal het en eintlik sy lewe
gered het, het self die storie vertel. Hoe nader aan die waarheid wil jy
dit nog hê? Dit was ook in die koerante. Die ironie is dat die 'redders'
blanke mense is wat 'n swart man gered het en dat die swart mense vere
gevoel het vir hulle eie soort. Solank hulle net kan aas, is alles
wonderlik. Ek glo jou as jy sê dit gebeur ook daar by julle in Kanada,
maar my vraag is nou aan jou: Hoekom? Wat is verkeerd met die blanke
Afrikaner dan dat hy 'n gewete het? Ek weet ek is grootgemaak om respek
vir ander mense se goed te hê. Wil jy sê vir my dat hierdie 'n
lewensstandaard is wat uit die oude doos is?
Wat huil julle so oor Bush? Waar het jy al enige politikus gesien wat
nie lieg vir 'n lewe nie? Sover ek weet het die wêreld nog net een
politikus gehad wat sy verkiesingsbelofte van werk vir alle burgers, nakom
het. Hitler! Toe haak sy kop uit van mag en hy kook seep van die Jode.
Bush/Clinton, wie ookal. Ek dink nie enige ander Amerikaanse president sou
veel verskillend gedoen het as wat Bush nou doen nie.

"@rogers.com" skryf in boodskap news:ncadnVMX8If-FQjeRVn-pg@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> . Gou
>> word vir jou vertel 'julle boere moet nou nie kom kak maak nie. Dis nou
>> ons land hierdie en ons maak soos ons wil'.
>> Klink soos 'n 'Gloudina-utopia', of hoe?
>
> En jy, groot storieverteller daar agter jou duin,
> was natuurlik ooggetuie daarvan.
> Wees maar verseker, ou Suidwester, dat as
> soiets hier in Kanada gebeur, ons ook maar
> lustig steel. So wanneer ons nie sit en kyk hoe
> 'n kommissie ondersoek instel na korruptheid
> onder die staatsampternare nie. Of hoe George
> Bush se Wit Huis leuens vertel nie.
>
> Gloudina
>
Re: Afrika-kultuur [boodskap #107663 is 'n antwoord op boodskap #107654] Di, 06 Desember 2005 16:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Danie" skryf in boodskap news:dn4596$qp1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nou die dag het 'n SAB bier trok omgeslaan in Johannesburg iewers. Chaos.
> Respek vir NIEMAND goed deur enige iemand.
>
> Ek het in allegeval gedink die vrag word afgeskryf...jy kan dit tog nie
> meer verkoop nie.
-----Hoe werk jy dit uit? Die vrag, onbeskadig en verseker is die eiendom
van die koper. Sodra die lorrie val en die vrag is beskadig, dan is dit
die eiendom van die versekeraar. Hy alleen kan besluit wat daarmee gaan
gebeur. Jy kan nie die reg in jou eie hande neem nie. Stel jou voor, jy
ry van die pad af en stamp 'n boom en jy's bewusteloos. Nou kom
bystaanders en hulle stroop jou kar van onderdele, jou selfoon, jou laptop.
Jy is tog verseker? Hoe jy ookal daarna kyk, dis diefstal. Hier by ons
het die hooggeregshof nou onlangs die regering gedwing om skadevergoeding
van by die R180 000 te betaal vir 'n vrag bier wat omgemoer het en die
polisie bygestaan en kyk het hoe die mense langs die pad die lorrie stroop
van die kiste met bier. Die hof het beslis dat die polisie hulle plig
versuim het en daarom verantwoordelik is vir die skade.
Re: Afrika-kultuur [boodskap #107672 is 'n antwoord op boodskap #107658] Wo, 07 Desember 2005 07:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmmmm. Dalk het Kanada veel meer te leer by Namibië as wat jy besef. Tot
ons robbeslagting is beter...en die mense weet daarvan!! En wie moet jy
bedank vir hierdie regstelsel? Die apartheidsvarke!

"@rogers.com" skryf in boodskap news:Fo2dnWfr--dSMgjenZ2dnUVZ_sadnZ2d@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> . Hier by ons
>> het die hooggeregshof nou onlangs die regering gedwing om skadevergoeding
>> van by die R180 000 te betaal vir 'n vrag bier wat omgemoer het en die
>> polisie bygestaan en kyk het hoe die mense langs die pad die lorrie
>> stroop
>> van die kiste met bier. Die hof het beslis dat die polisie hulle plig
>> versuim het en daarom verantwoordelik is vir die skade.
>
> Wat 'n verligte hof. Watter wonderlike
> regstelsel. Ek dink hulle moet dit hier in
> Kanada begin toepas.
>
> Gloudina
>
Re: Afrika-kultuur [boodskap #107673 is 'n antwoord op boodskap #107657] Wo, 07 Desember 2005 07:47 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy kan maar huil, lag, poep, knor, watookal jou gelukkig maak. Miskien kan
jy vir ons verduidelik hoekom by sulke tipe van padongelukke hierdie
stropery voorkom en dit amper uitsluitlik deur swart mense is? Die eerste
gedagte is natuurlik dat hierdie mense arm is en 'n geleentheid sien om te
oorleef, maar hierdie ongelukke vind gewoonlik plaas op die oop pad en die
mense wat daarby uitkom, is mense met motors, of wat vriende het met toegang
tot 'n motor. As 'n mens nog 'n motorvoertuig kan bekostig, dan sekerlik
is hy nie sê arm nie? Ook dat die kanse 100% is dat die produkte wat hulle
so langs die pad steel op die een of ander manier verkoop gaan word.
Maar ons dwaal van die punt af. Hoekom stroop die blanke mense oor
die algemeen nie langs die pad nie? Sou jy reken dit is omdat hulle ryk
genoeg is en nie optelprodukte nodig het nie? Tog vind mens stelery en
misdaad deur alle vlakke van die samelewing. Wat is dit in die wit mens
dat hy omgee vir die lewe van die bestuurder van die lorrie dat hy sy
gierigheid eenkant toe kan skuif en die man help om te oorlewe? Wat is dit
die wit man oor die algemeen so 'n gewete gee dat hy nie 'n ander man se
goed steel nie...selfs al lê dit op die pad gesaai? Ek sou reken dis
opvoeding. Of die gebrek daaraan. 'n Dief bly 'n dief, makie saak
hoeveel tjoklit jy oor hom gooi om die feit te verdoesel nie.

"@rogers.com" skryf in boodskap news:jZOdnX9JBLPaMgjenZ2dnUVZ_sadnZ2d@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Wat is verkeerd met die blanke
>> Afrikaner dan dat hy 'n gewete het?
>
> Ek weet nie of ek moet lag of huil nie. Maar
> nou het ek alles gehoor. Die skynheiligheid.
> Die gevaarlike domheid. Die gehuigel.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
Vorige onderwerp: Jonathan Shapiro ( Zapiro)
Volgende onderwerp: Vraag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 21:36:41 MGT 2024