Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Beautiful in Beaufort-Wes
Beautiful in Beaufort-Wes [boodskap #107608] So, 04 Desember 2005 20:20 na volgende boodskap
A[1]  is tans af-lyn  A[1]
Boodskappe: 8
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Junior Lid
Sal dit waardeer indien iemand Gert Vlok Nel en Theuns Jordaan se weergawes in
mp3 formaat aan my kan pos by arnold....@gmail.com
Baie dankie
Re: Beautiful in Beaufort-Wes [boodskap #107619 is 'n antwoord op boodskap #107608] Ma, 05 Desember 2005 06:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danie  is tans af-lyn  Danie
Boodskappe: 83
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Wil jy nou regtig Gert en Theuns hulle 50c ontneem omdat jy dit nie wil koop
nie? As jy buite SA is kan ek dit eerder vir jou koop en pos. Probeer ook
www.kalahari.net

"A" skryf in boodskap news:n9edneFdPYIV0g7eRVn-vA@is.co.za...
> Sal dit waardeer indien iemand Gert Vlok Nel en Theuns Jordaan se
> weergawes in
> mp3 formaat aan my kan pos by arnold....@gmail.com
> Baie dankie
>
Re: Beautiful in Beaufort-Wes [boodskap #107621 is 'n antwoord op boodskap #107619] Ma, 05 Desember 2005 08:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A[1]  is tans af-lyn  A[1]
Boodskappe: 8
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Junior Lid
"Danie" wrote:
> Wil jy nou regtig Gert en Theuns hulle 50c ontneem omdat jy dit nie wil koop
> nie? As jy buite SA is kan ek dit eerder vir jou koop en pos. Probeer ook
> www.kalahari.net
>
>
> "A" skryf in boodskap news:n9edneFdPYIV0g7eRVn-vA@is.co.za...
>> Sal dit waardeer indien iemand Gert Vlok Nel en Theuns Jordaan se
>> weergawes in
>> mp3 formaat aan my kan pos by arnold....@gmail.com
>> Baie dankie

>
>
Het eers kalahari probeer - Gert s'n is nie beskikbaar nie
Re: Beautiful in Beaufort-Wes [boodskap #107624 is 'n antwoord op boodskap #107621] Ma, 05 Desember 2005 08:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danie  is tans af-lyn  Danie
Boodskappe: 83
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Sal gaan kyk na werk of ek dit in die hande kan kry.

"A" skryf in boodskap news:G7mdnTKh7JPeaQ7eRVn-tQ@is.co.za...
> "Danie" wrote:
>> Wil jy nou regtig Gert en Theuns hulle 50c ontneem omdat jy dit nie wil
>> koop
>> nie? As jy buite SA is kan ek dit eerder vir jou koop en pos. Probeer ook
>> www.kalahari.net


>> "A" skryf in boodskap news:n9edneFdPYIV0g7eRVn-vA@is.co.za...
>>> Sal dit waardeer indien iemand Gert Vlok Nel en Theuns Jordaan se
>>> weergawes in
>>> mp3 formaat aan my kan pos by arnold....@gmail.com
>>> Baie dankie
>


> Het eers kalahari probeer - Gert s'n is nie beskikbaar nie
>
Re: Beautiful in Beaufort-Wes [boodskap #107629 is 'n antwoord op boodskap #107624] Ma, 05 Desember 2005 09:41 Na vorige boodskap
A[1]  is tans af-lyn  A[1]
Boodskappe: 8
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Junior Lid
"Danie" wrote:
> Sal gaan kyk na werk of ek dit in die hande kan kry.
>
>
> "A" skryf in boodskap news:G7mdnTKh7JPeaQ7eRVn-tQ@is.co.za...
>> "Danie" wrote:
>>> Wil jy nou regtig Gert en Theuns hulle 50c ontneem omdat jy dit nie wil
>>> koop
>>> nie? As jy buite SA is kan ek dit eerder vir jou koop en pos. Probeer ook
>>> www.kalahari.net
>
>
>>> "A" skryf in boodskap news:n9edneFdPYIV0g7eRVn-vA@is.co.za...
>>>> Sal dit waardeer indien iemand Gert Vlok Nel en Theuns Jordaan se
>>>> weergawes in
>>>> mp3 formaat aan my kan pos by arnold....@gmail.com
>>>> Baie dankie
>>
>
>>> Nogmaals dankie
>> Het eers kalahari probeer - Gert s'n is nie beskikbaar nie

>
Vorige onderwerp: Harry Potter-fliek
Volgende onderwerp: Re: Afrikaans se tyd is verby
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 12:10:39 MGT 2024