Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Toe Wen Karin!
Toe Wen Karin! [boodskap #107463 is 'n antwoord op boodskap #107476] Ma, 28 November 2005 15:25 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, en ek is baie bly sy het - eerste keer dat die beste sanger die
kompetisie wen. Heinz en Anke het maar bra gemiddeld geklink teenoor Karin
en Gift gisteraand.
--
Groetnis
Annette

"Deneneneile" skryf in boodskap news:dmecsj$i35$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
Re: Toe Wen Karin! [boodskap #107469 is 'n antwoord op boodskap #107472] Di, 29 November 2005 06:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneneile  is tans af-lyn  Deneneile
Boodskappe: 65
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
Ketchup & Anke klink baie sleg met 'n live performance en hulle het sleg 3de
& 4de gekom teenoor oor Gift & Karin. As Karin nou al so goed klink as sy
iets live sing hoe gaan sy nie nog klink op 'n CD wat gefine tune is in die
studio nie?

"Annette" skryf in boodskap news:dmf85s$34p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja, en ek is baie bly sy het - eerste keer dat die beste sanger die
> kompetisie wen. Heinz en Anke het maar bra gemiddeld geklink teenoor Karin
> en Gift gisteraand.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Deneneneile" wrote in message
> news:dmecsj$i35$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
Re: Toe Wen Karin! [boodskap #107471 is 'n antwoord op boodskap #107469] Di, 29 November 2005 06:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fellatiotrapper  is tans af-lyn  Fellatiotrapper
Boodskappe: 18
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Junior Lid
Ek was glad nie beindruk met Anke en Heinz se "performance" nie...Ek
dink die top twaalf vanjaar sing baie beter was die twee. Net geluk se
aan Karin....van n Appel plukker na n Idol....dit will gedoen wees. Wil
ook net se geluk aan al die deelnemers aan Idols..Ek was beindruk met
die talent in Suid Afrika.
Re: Toe Wen Karin! [boodskap #107472 is 'n antwoord op boodskap #107469] Di, 29 November 2005 07:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wie de moer het vir Anke aangetrek vir daardie aand? Wat is daai ding wat
sy op haar kop gehad het?

"Annette" skryf in boodskap news:dmf85s$34p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja, en ek is baie bly sy het - eerste keer dat die beste sanger die
> kompetisie wen. Heinz en Anke het maar bra gemiddeld geklink teenoor Karin
> en Gift gisteraand.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Deneneneile" wrote in message
> news:dmecsj$i35$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
Re: Toe Wen Karin! [boodskap #107476 is 'n antwoord op boodskap #107469] Di, 29 November 2005 05:54 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink dit was 'n stuk seewier:))) Sy bly mos nou hier innie Kaap.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:9OCdnbtrhs63dBbeRVn-vA@is.co.za...
> Wie de moer het vir Anke aangetrek vir daardie aand? Wat is daai ding wat
> sy op haar kop gehad het?
> "Annette" wrote in message
> news:dmf85s$34p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ja, en ek is baie bly sy het - eerste keer dat die beste sanger die
>> kompetisie wen. Heinz en Anke het maar bra gemiddeld geklink teenoor Karin
>> en Gift gisteraand.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Deneneneile" wrote in message
>> news:dmecsj$i35$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>
Vorige onderwerp: Pop-I-dols
Volgende onderwerp: PVR
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 10:19:54 MGT 2024