Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Opwindende besigheidsgeleentheid.
Opwindende besigheidsgeleentheid. [boodskap #107420] Vr, 25 November 2005 06:21 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vir die wat daarvaar kans sien.
Ek lees in The Small Times dat 'n ondernemende begrafnisondernemer nou op
versoek van familie, of die dooie, die doodkiste verf in die kleur van hul
voetbalspan.
Of die as word gegee in die vorm van 'n voetbal.
Kan net begrafnisse meer kleurvol maak:)))

--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
ann...@ctnet.co.za
Re: Opwindende besigheidsgeleentheid. [boodskap #107425 is 'n antwoord op boodskap #107420] Vr, 25 November 2005 08:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Of die as word gegee in die vorm van 'n voetbal."

Afskop?

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:dm6ats$cbq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vir die wat daarvaar kans sien.
> Ek lees in The Small Times dat 'n ondernemende begrafnisondernemer nou op
> versoek van familie, of die dooie, die doodkiste verf in die kleur van hul
> voetbalspan.
> Of die as word gegee in die vorm van 'n voetbal.
> Kan net begrafnisse meer kleurvol maak:)))
>
> --
> Groetnis
> Annette
> Life is uncertain - eat dessert first
> ann...@ctnet.co.za
Re: Opwindende besigheidsgeleentheid. [boodskap #107430 is 'n antwoord op boodskap #107425] Vr, 25 November 2005 08:41 Na vorige boodskap
Danie  is tans af-lyn  Danie
Boodskappe: 83
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Nee, eindvluitjie het reeds beblaas. Beseringstyf verby.

"TJ" skryf in boodskap news:5J-dnbT5_IxTVBvenZ2dnUVZ_smdnZ2d@is.co.za...
> "Of die as word gegee in die vorm van 'n voetbal."
>
> Afskop?
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:dm6ats$cbq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Vir die wat daarvaar kans sien.
>> Ek lees in The Small Times dat 'n ondernemende begrafnisondernemer nou op
>> versoek van familie, of die dooie, die doodkiste verf in die kleur van
>> hul
>> voetbalspan.
>> Of die as word gegee in die vorm van 'n voetbal.
>> Kan net begrafnisse meer kleurvol maak:)))

>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> Life is uncertain - eat dessert first
>> ann...@ctnet.co.za
>
Vorige onderwerp: Sement en die RSA
Volgende onderwerp: Uitslag van die Idols op Sondag 20 Nov 2005
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 16:55:43 MGT 2024