Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ZUID-AFRIKA VANDAAG
Re: ZUID-AFRIKA VANDAAG [boodskap #107275 is 'n antwoord op boodskap #107251] Ma, 21 November 2005 17:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joske Vermeulen  is tans af-lyn  Joske Vermeulen
Boodskappe: 5
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Junior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:438ecdd4.610148837@news.saix.co.za...
> On Sun, 20 Nov 2005 09:50:32 -0400, "news"
> wrote:
>
>
> > julle sleutelbord? Toetsenbord? Ek weet nie van die onderwys in SA nie,
>> maar ek sou dink dit is net so goed (of sleg) soos julle s'n. Liewer nie
>> vergelykings tref nie, ek lees beide Afrikaans en Nederlands, en vir my
>> is
>> Afrikaans by verre die mooiste.
>
> Nederlands klink weer soos daai mense in die vere-hoedens wat vooroor
> buig en heen en weer heen en weer die grond afstof voor iemand, vir
> omtrent 5 minute lank, in plaas van te sê: "Goeie dag. Kan ek help."
>
> As jy 'n geweer in Nederlands moet oorhaal voor jy 'n aanstromende
> leeu skiet, gaan evolusie vinnig met jou afreken.

Nou beste Ferdinand, ik bemerk dat SA veel water- 'n sneeuwoverlast heeft.
Een "aanstromende leeuw die skiet"??
Wonderbare wereld aldaar aan het uiteinde van de beschaving, en waar
blijkbaar - bij gebrek aan letters - de evolutie en het onderwijs is
afgeschaft.
Ik zou sê [ zeggen ] , niet treuren Ferdinand, wij hebben ook geen
aanstormende leeuwen meer.

--
Joske
Re: ZUID-AFRIKA VANDAAG [boodskap #107301 is 'n antwoord op boodskap #107275] Di, 22 November 2005 07:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 21 Nov 2005 18:14:19 +0100, "Joske Vermeulen"
wrote:

k zou sê [ zeggen ] , niet treuren Ferdinand, wij hebben ook geen
> aanstormende leeuwen meer.

Julle het nooit gehad nie. Geen ordentlike leeu wil daar bly nie.
Re: ZUID-AFRIKA VANDAAG [boodskap #107302 is 'n antwoord op boodskap #107268] Di, 22 November 2005 07:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 21 Nov 2005 10:45:53 -0500, "@rogers.com" wrote:

"Ferdi Greyling" skryf
>
>> Hollands luid uit waar hy onder 'n nat hemel staan wat laag bokant sy
>> kop hang . . .
>
> Haai, nou kom jy die noordelike halfrond bietjie
> te na. Ons kan nie help dat die ou aardbolletjie
> hier in die noorde tydelik weg van die son gedraai
> is nie. Dat die hemel nat is en laag bokant ons koppe
> hang nie. Maar nog net 'n maand, dan begin ons
> dae weer langer word en julle s'n korter.
>
> Tant Hessie wat ly aan lig-deprivasie.

Dis Kanada. Iemand het my op 'n keer vertel die Holandse skilders het
nie 'n blou gehad wat die lug behoorlik kon weergee nie. Italianers
moes hulle oor hemelsblou gaan leer.
Re: ZUID-AFRIKA VANDAAG [boodskap #107328 is 'n antwoord op boodskap #107302] Di, 22 November 2005 13:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf

. Iemand het my op 'n keer vertel die Holandse skilders het
> nie 'n blou gehad wat die lug behoorlik kon weergee nie. Italianers
> moes hulle oor hemelsblou gaan leer.

Ek vind die volgende eienaardig. Die blouste lug
hier is dit wanneer daar opgestapelde wolke in die lug
is wat verseker baie intense donderweer êrens
veroorsaak, en dan sien jy die stukkie lug daaragter
en dis so intens blou dat dit my bangmaak.

Gloudina
Re: ZUID-AFRIKA VANDAAG [boodskap #107337 is 'n antwoord op boodskap #107328] Di, 22 November 2005 14:09 Na vorige boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 22 Nov 2005 08:43:09 -0500, "@rogers.com" wrote:

"Ferdi Greyling" skryf
>
> . Iemand het my op 'n keer vertel die Holandse skilders het
>> nie 'n blou gehad wat die lug behoorlik kon weergee nie. Italianers
>> moes hulle oor hemelsblou gaan leer.
>
> Ek vind die volgende eienaardig. Die blouste lug
> hier is dit wanneer daar opgestapelde wolke in die lug
> is wat verseker baie intense donderweer êrens
> veroorsaak, en dan sien jy die stukkie lug daaragter
> en dis so intens blou dat dit my bangmaak.

Verkies die Karoo se chrome plated blou lug met die wolke net
weerkaatsings van iets daarop.
Vorige onderwerp: Sam Nujoma en sy eetgewoontes...
Volgende onderwerp: Adam & Eva
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 06:08:15 MGT 2024